Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 57

TB

1 DIE regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; en die vromes word weggeruk sonder dat iemand daarop let; want die regverdige word weggeruk vanweë die boosheid.

2 Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde hy wat sy reguit pad loop.

3 Maar julle, kom hierheen, kinders van 'n towerheks, geslag van 'n owerspeler en van haar wat hoereer!

4 Oor wie maak julle jul vrolik? Oor wie spalk julle die mond oop, steek julle die tong uit? Is julle nie kinders van oortreding, 'n leuenagtige geslag nie,

5 wat verhit is by die terpentynbome, onder elke groen boom; wat die kinders slag in die dale, onderkant die rotsklowe?

6 By die gladde klippe van die dal is jou deel; dit, dit is jou lot; ook het jy vir hulle drankoffers uitgegiet, spysoffers gebring! Sou Ek daarmee vrede ?

7 Jy het jou bed op 'n hoë en verhewe berg gemaak; ook het jy daar opgeklim om offers te bring.

8 En agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit; want, ontrou aan My, het jy jou bed ontbloot en beklim en wyd gemaak, en jy het vir jou bepaal die loon wat van hulle moes kom; jy het hulle byslaap liefgehad, jy het die vlees gesien.

9 En jy het na die koning getrek met olie en jou salf baie gemaak; en jy het jou boodskappers gestuur na ver plekke, ja, diep na die doderyk toe.

10 Jy het moeg geword deur jou groot reis; tog het jy nie gesê: Dit is tevergeefs nie! Vernuwing van jou krag het jy gevind; daarom het jy nie uitgeput geraak nie.

11 Maar vir wie was jy bedug en bevrees? want jy het 'n leuenaar geword en aan My nie gedink nie; jy het dit nie ter harte geneem nie. Is dit nie omdat Ek swyg nie, en dit baie lank al, dat jy My nie vrees nie?

12 Ék sal jou geregtigheid bekend maak en jou werke, dat hulle jou geen voordeel bring nie.

13 As jy skreeu, laat jou hoop gode jou red; maar die wind lig hulle almal op, 'n luggie neem hulle weg. Maar wie op My vertrou, sal die land beërwe en my heilige bergland in besit neem.

Troos vir die wat neergeboë is.

14 EN hulle sal : Vul op, vul op, berei die weg, verwyder die struikelblok uit die weg van my volk.

15 Want so die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.

16 Want Ek sal nie vir ewig twis en nie vir altyd toornig wees nie, want die gees sou voor my aangesig versmag en die siele wat Ek self gemaak het.

17 Ek was toornig vanweë die ongeregtigheid van hulle hebsug en het hulle geslaan terwyl Ek My toornig verberg het; ewenwel het hulle afkerig voortgegaan op hulle eie weg.

18 Ek het hulle weë gesien, en Ek sal hulle genees; en Ek sal hulle lei en aan hulle weer vertroosting skenk, naamlik aan hulle treuriges.

19 Ek skep die vrug van die lippe; vrede, vrede vir die wat ver en die wat naby is, die Here; en Ek sal hulle genees.

20 Maar die goddelose is soos 'n onstuimige see; want dit kan nie tot rus kom nie, en sy waters gooi slyk en modder op.

21 Geen vrede, my God, vir die goddelose nie!

Conduta idolátrica de Israel

1 O Sl 12.1justo perece, e não Is 42.25;47.7quem se importe com isso; e homens compassivos são arrebatados, sem que alguém considere que o justo é arrebatado Is 47.11;2Rs 22.20;Jr 18.11para ser livre do mal. 2 Ele entra na paz; descansam nos seus leitos todos os que Is 26.7andam na sua retidão.

3 Vós, porém, chegai-vos para , filhos da Is 2.6agoureira, Is 1.4;Mt 16.4linhagem do adúltero e da Is 57.7-9;1.21prostituta. 4 De quem fazeis escárnio? Contra quem distendeis a boca e deitais fora a língua? Porventura, não sois vós filhos da Is 48.8transgressão, estirpe da falsidade, 5 vós os que vos inflamais junto aos Is 1.29terebintos, 2Rs 16.4;Jr 2.20;3.13debaixo de toda árvore verde, que 2Rs 23.10;Sl 106.37-38;Jr 7.31sacrificais os filhos nos vales debaixo das fendas dos penhascos? 6 Por entre as Jr 3.9;Hc 2.19pedras lisas do vale, está a tua porção; estas, estas são a tua sorte; também a estas Jr 7.18derramaste a tua libação, ofereceste uma oblação. Jr 5.9,29;9.9Contentar-me-ia destas coisas? 7 Ez 23.41Puseste o teu leito Jr 3.6;Ez 16.16sobre um alto e elevado monte; e subiste para oferecer sacrifícios. 8 Detrás das portas e das ombreiras colocaste o teu memorial; pois Ez 23.18te descobriste a um outro que não a mim e subiste; Ez 23.7alargaste a tua cama e com eles fizeste aliança; Ez 16.26,28amaste o seu leito, onde quer que o viste. 9 Foste ao rei com óleo, e multiplicaste os teus perfumes, e Ez 23.16,40enviaste os teus mensageiros para longe, e te abateste até o Sheol. 10 Is 47.13Tu te cansaste na tua comprida viagem; contudo, não disseste: Jr 2.25;18.12Não esperança. Achaste com que renovar as tuas forças; por isso, não enfraqueceste.

11 De Is 51.12-13;Pv 29.25quem tiveste receio e medo, para que mentisses, e Jr 2.32;3.21não te lembrasses de mim, Is 57.1nem te importasses? Certamente, me Is 42.14;Sl 50.21conservo calado, e isso muito tempo, pelo que não me temes. 12 Eu Is 58.1-2publicarei essa justiça tua; e, quanto às tuas Is 29.15;59.6;65.7;66.18;Mq 3.2-4obras, elas não te aproveitarão. 13 Quando clamares, Jr 22.20;30.14livrem-te os que tens ajuntado. Levá-los-á o vento, um assopro arrebatará a todos eles; porém o que Is 25.4;Sl 37.3,9em mim confia Is 49.8;60.21possuirá a terra Is 65.9e herdará o meu santo monte.

A condescendência e clemência de Jeová

14 Este dirá: Is 62.10;Jr 18.15Aterrai, aterrai, preparai o caminho, tirai os tropeços do caminho do meu povo. 15 Pois assim diz o Is 52.13Alto e o Excelso, Is 40.28;Dt 33.27que habita a eternidade, de quem o nome é Santo: Is 33.5;66.1Habito no alto e santo lugar, também com aquele que é Is 66.2;Sl 34.18;51.17contrito e humilde de espírito, Is 61.1-3;Sl 147.3para vivificar o espírito dos humildes e vivificar o coração dos contritos. 16 Gn 6.3Não contenderei para sempre, Sl 85.5;103.9;Mq 7.18nem ficarei continuamente irado, porque diante de mim Is 2.12,17;Jó 34.14-15desfaleceria o espírito, bem como Is 42.5as almas que tenho feito. 17 Por causa da iniquidade da sua Is 2.7;56.11;Jr 6.13cobiça, indignei-me e o feri; escondi a face, indignei-me, e Is 1.4;Jr 3.14,22ele se foi andando perverso no caminho do seu coração. 18 Tenho visto os seus caminhos e Is 19.22;30.26;53.5o sararei; também Is 52.12o conduzirei Is 61.1-3e tornarei a dar consolação a ele e aos que o pranteiam. 19 Eu crio o Is 6.7;51.16;59.21;Hb 13.15fruto dos lábios; Is 26.12;32.17paz, paz ao que está longe e At 2.39;Ef 2.17ao que está perto, diz Jeová; e o sararei. 20 Os Is 3.9,11;Jó 18.5-14iníquos, porém, são como o mar agitado, pois não pode ficar quieto, e as suas águas lançam de si lama e lodo. 21 Is 48.22;59.8Não paz para os iníquos, diz Is 49.4o meu Deus.

Veja também