Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 25

TB

Die triomf.

1 HERE, U is my God! U sal ek verhoog; u Naam sal ek loof; want U het wonders gedoen, raadsbesluite uit ver tye, waarheid en trou.

2 Want U het van 'n stad 'n hoop klippe gemaak, van 'n versterkte vesting 'n puinhoop; 'n paleis van vreemdes, dat dit geen stad meer is nie; vir ewig sal dit nie herbou word nie.

3 Daarom sal 'n magtige volk U eer, die vesting van tirannieke nasies U vrees.

4 Want U was 'n vesting vir die arme, 'n vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; 'n skuilplek teen die stortreën, 'n skaduwee teen die hitte want die geblaas van die tiranne is soos 'n stortreën teen 'n muur.

5 Soos hitte in 'n dor land het U die rumoer van vreemdes gedemp, soos hitte deur die skaduwee van 'n wolk; die triomfsang van die tiranne moes verstom.

6 En die Here van die leërskare sal op hierdie berg vir al die volke berei 'n maaltyd van vetspyse, 'n maaltyd van ou wyn, van vetspyse vol murg, van gesuiwerde ou wyn.

7 En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgespreide sluier wat al die volke omsluier, en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is.

8 Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek.

9 En hulle sal in dié dag : Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die Here op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor sy hulp.

10 Want die hand van die Here sal rus op hierdie berg; maar Moab sal vertrap word op sy plek soos strooi vertrap word in die water van 'n miskuil.

11 En as hy sy hande daarin uitsprei soos 'n swemmer dit uitsprei om te swem, dan sal Hy sy trotsheid afdruk tegelyk met die kunsgrepe van sy hande.

12 En die steil versterkings van jou mure werp Hy neer, gooi Hy af, laat Hy kom tot op die grond, tot in die stof.

Cântico de louvor pela misericórdia de Jeová

1 Jeová, tu és o Is 7.13;49.4-5;61.10;Êx 15.2;Sl 118.28meu Deus; exaltar-te-ei e louvarei o teu nome, porque em fidelidade e verdade tens feito Sl 40.5;98.1maravilhas, isto é, os teus Ef 1.11antigos conselhos. 2 Pois da cidade fizeste um Is 17.1;26.5;27.10;32.19montão de pedras; Is 25.12;17.3da cidade fortificada uma ruína, do Is 13.22;32.14;34.13paço dos estranhos, que não seja mais cidade e que jamais seja reedificada. 3 Por isso, Is 24.15te glorificarão povos ferozes, e te temerão Is 13.11cidades de nações formidáveis. 4 Porque te hás tornado Is 14.32;17.10;27.5;33.16fortaleza para o pobre, fortaleza para o Is 3.14;11.4necessitado na sua angústia, Is 4.6;32.2refúgio contra a tempestade, sombra contra o calor, quando o assopro Is 29.5,20;49.25dos violentos é como uma tempestade contra um muro. 5 Como o calor em terra sedenta, abaterás Jr 51.54-56o tumulto de estrangeiros; como o calor proveniente da sombra de nuvens, o cântico dos violentos será humilhado.

6 Jeová do exércitos fará Is 2.2-4;56.7neste monte para todos os povos Is 1.19;30.29;55.1-2;62.8-9;66.11um banquete de coisas gordurosas, banquete de vinhos com fezes, de coisas gordurosas e ricas em tutano, de vinhos com fezes, depois de bem coados. 7 Aniquilará neste monte a 2Co 3.15-16;Ef 4.18coberta que cobre todos os povos e o véu que está posto sobre todas as nações. 8 Os 13.14;1Co 15.54Aniquilará a morte para sempre; Is 30.19;35.10;51.11;65.19;Ap 7.17;21.4enxugará Deus as lágrimas de todos os rostos; e tirará de cima da terra todo o Is 51.7;54.4;Sl 69.9;89.50-51;Mt 5.11;1Pe 4.14opróbrio do seu povo. Pois Jeová o disse.

9 Dir-se-á, naquele dia: Eis que Is 35.2;40.9;52.10este é o nosso Deus; por ele Is 8.17;30.18;33.2temos esperado, Is 33.22;35.4;49.25-26;60.16e ele nos salvará. Este é Jeová; por ele temos esperado; exultaremos e Is 35.1-2,10;65.18;66.10;Sl 20.5nos regozijaremos na salvação que ele der. 10 Pois Is 25.6-7neste monte repousará a mão de Jeová, e Is 16.14;Nm 24.17;Sf 2.9Moabe será trilhado no seu lugar, assim como se trilha a palha na água do monturo. 11 Is 5.25;14.26Estenderá as suas mãos no meio deles, assim como as estende o nadador para nadar, Is 16.6,14e abater-lhe-á sua altivez juntamente com as ciladas das suas mãos. 12 Is 25.2;15.1;26.5As fortificações das tuas altas muralhas, ele as demolirá, abaterá e fará dar em terra, reduzindo-as a .

Veja também