Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 62

TB

Die verheerlikte Jerusalem.

1 TER wille van Sion sal Ek nie swyg nie en ter wille van Jerusalem nie stil wees nie, totdat sy geregtigheid uitbreek soos 'n glans en sy heil soos 'n fakkel wat brand.

2 En die nasies sal jou geregtigheid sien en al die konings jou heerlikheid; en jy sal met 'n nuwe naam genoem word wat die mond van die Here sal noem.

3 En jy sal 'n sierlike kroon wees in die hand van die Here en 'n koninklike tulband in die hand van jou God.

4 Jy sal nie meer genoem word Verlatene nie, en jou land sal nie meer genoem word Wildernis nie. Maar jy sal genoem word: my welbehae, en jou land: die getroude; want die Here het 'n behae in jou, en jou land sal getroud wees.

5 Want soos 'n jonkman 'n jongedogter trou, so sal jou kinders jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.

6 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die Here herinner aan sy beloftes moenie rus nie

7 en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op aarde!

8 Die Here het gesweer by sy regterhand en by sy magtige arm: Waarlik, Ek sal jou koring nie meer gee dat jou vyande dit eet nie, en uitlanders sal jou mos nie drink waarvoor jy gewerk het nie.

9 Maar hulle wat dit insamel, sal dit eet en die Here prys; en hulle wat dit oes, sal dit drink in my heilige voorhowe.

10 Gaan in, gaan in deur die poorte, berei die weg van die volk! Vul op, vul op die grootpad, gooi die klippe weg, steek 'n banier op oor die volke!

11 Kyk, die Here laat dit hoor tot by die einde van die aarde: aan die dogter van Sion: Kyk, jou heil kom; kyk, sy loon is by Hom en sy beloning is voor sy aangesig.

12 En hulle sal genoem word: die heilige volk, die verlostes van die Here; en jy sal genoem word: die begeerde, die stad wat nie verlaat is nie.

A glória de Sião e o seu novo nome

1 Por amor de Sião, não me calarei; e, por amor de Jerusalém, não descansarei, até que saia a sua Is 1.26;58.8;61.11justiça como um resplendor, a sua Is 46.13;52.10salvação, como uma tocha acesa. 2 As Is 60.3nações verão a tua justiça, e todos os reis, a tua glória; e serás chamado por Is 62.4,12;56.5;65.15um novo nome, que a boca de Jeová ordenará. 3 Também serás Is 28.5;Zc 9.16;1Ts 2.19uma coroa de adorno na mão de Jeová e um diadema real na mão do teu Deus. 4 Não serás chamada dali em diante Desamparada, nem a tua terra será mais chamada Is 54.6-7;60.15,18Desolada, mas serás chamada Hefezi-Bá, e a tua terra, Beulá, porque Jr 32.41;Sf 3.17Jeová se deleita em ti, e a tua terra será Jr 3.14;Os 2.19-20casada. 5 Porque, como o mancebo se casa com a donzela, assim teus filhos se casarão contigo; e, como o noivo se alegra da noiva, assim o teu Deus Is 65.19se alegrará de ti.

6 Tenho posto Is 52.8;Jr 6.17;Ez 3.17;33.7vigias sobre os teus muros, ó Jerusalém; eles não se calarão jamais em todo o dia nem em toda a noite; não descanseis, Sl 74.2;Jr 14.21;Lm 5.1-20vós os que fazeis lembrar a Jeová, 7 Mt 15.21-28;Lc 18.1-8e não lhe deis a ele descanso, até que estabeleça e até que ponha a Is 60.18;Jr 33.9;Sf 3.19-20Jerusalém por objeto de louvor na terra. 8 Is 45.23;54.9Jeová jurou pela sua destra e pelo braço da sua fortaleza, dizendo: Certamente, Is 1.7;Lv 26.16;Dt 28.31,33;Jz 6.3-6;Jr 5.17não darei mais o teu trigo por comida aos teus inimigos; e não beberão estrangeiros o teu vinho em que trabalhaste. 9 Mas os que o tiverem Is 65.13,21-23recolhido o comerão; e os que o tiverem recolhido o beberão nos átrios do meu santuário.

10 Passai, Is 26.1;60.11,18passai pelas portas; preparai o caminho ao povo; Is 57.14aterrai, aterrai Is 11.16;19.23;35.8;49.11a estrada; tirai as pedras; arvorai um Is 11.10,12;49.22estandarte aos povos. 11 Eis que Jeová fez ouvir até Is 42.10;49.6os confins da terra estas palavras: Mt 21.5;Zc 9.9Dizei à filha de Sião: Eis que vem Is 51.5o teu Salvador; Is 40.10eis que o seu galardão está com ele, e a sua recompensa, diante dele. 12 Chamar-lhes-ão Is 4.3;Dt 7.6;1Pe 2.9o povo santo, Is 35.9;51.10os remidos de Jeová; e tu serás chamada Buscada, Is 62.4;41.17;42.16Cidade-Não-Desamparada.

Veja também