Pular para o conteúdo
Publicidade

Isaías 53

TB

1 WIE het geglo wat aan ons verkondig is? En aan wie is die arm van die Here geopenbaar?

2 Hy tog het soos 'n loot voor sy aangesig opgespruit en soos 'n wortel uit droë grond. Hy het geen gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou begeer nie.

3 Hy was verag en deur die mense verlaat, 'n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie 'n mens sy gelaat verberg; Hy was verag en ons het Hom nie geag nie.

4 Nogtans het óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.

5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.

6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die Here het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.

7 Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos 'n lam wat na die slagplek gelei word en soos 'n skaap wat stom is voor sy skeerders ja, Hy het sy mond nie oopgemaak nie.

8 Uit die druk en uit die strafgerig is Hy weggeneem; en onder sy tydgenote wie het daaroor gedink dat Hy afgesny is uit die land van die lewendes? Ter wille van die oortreding van my volk was die plaag op Hom.

9 En hulle het Hom sy graf by die goddelose gegee; en by 'n ryke was Hy in sy dood, omdat Hy geen onreg gedoen het nie en geen bedrog in sy mond gewees het nie.

10 Maar dit het die Here behaag om Hom te verbrysel; Hy het Hom krank gemaak; as sy siel 'n skuldoffer aangebied het, sal Hy 'n nakroos sien; Hy sal die dae verleng, en die welbehae van die Here sal deur sy hand voorspoedig wees.

11 Weens die moeitevolle lyde van sy siel sal Hy dit sien en versadig word; deur sy kennis sal my Kneg, die Regverdige, baie regverdig maak; en sal hulle skuld dra.

12 Daarom sal Ek Hom 'n deel gee onder die grotes, en met magtiges sal Hy buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het.

1 Jo 12.38;Rm 10.16Quem creu a nossa mensagem? E a quem foi revelado o braço de Jeová? 2 Is 11.1Crescia diante dele, como servo e como raiz que sai de uma terra seca. Ele Is 52.14não tinha beleza nem formosura; quando olhávamos para ele, não mostrava beleza, para que nele tivéssemos prazer. 3 Era Is 49.7;Sl 22.6;Lc 18.31-33desprezado e rejeitado dos homens; um varão de dores e Is 53.10que tinha experiência de enfermidades. Como um de quem os homens escondiam o rosto, era ele Mc 10.33-34desprezado, e Jo 1.10-11dele não fizemos caso.

4 Verdadeiramente, foi ele quem Mt 8.17tomou sobre si as nossas enfermidades e carregou com as nossas dores; e nós o reputávamos como aflito, ferido de Jo 19.7Deus e oprimido. 5 Mas ele foi ferido por causa das Is 53.8;Hb 9.28nossas transgressões, esmagado por causa das Is 53.10;Rm 4.25;1Co 15.3nossas iniquidades; o Dt 11.2;Hb 5.8castigo que nos devia trazer a paz caiu sobre ele, e 1Pe 2.24-25pelas suas pisaduras fomos nós sarados. 6 Todos nós temos andado desgarrados como ovelhas; temo-nos desviado cada um para o seu caminho; e Jeová fez cair Is 53.11sobre ele a iniquidade de todos nós.

7 Ele foi oprimido, contudo, humilhou-se a si mesmo e Mt 26.63;27.12-14;Mc 14.61;15.5;Lc 23.9;Jo 19.9não abriu a boca. Como o cordeiro que é levado ao matadouro e At 8.32-33como a ovelha que é muda diante dos que a tosquiam, assim não abriu ele a boca. 8 Pela opressão e pelo juízo, foi ele arrebatado, e, quanto à sua geração, quem considerou que ele foi cortado da terra dos viventes? Is 53.5,12Por causa da transgressão do meu povo, foi ele ferido. 9 Deram-lhe a sepultura com os ímpios, e com Mt 27.57-60o rico esteve na sua morte, Is 42.1-3ainda que ele não tinha 1Pe 2.22cometido violência, nem havia dolo na sua boca.

10 Todavia foi do agrado de Jeová Is 53.5esmagá-lo; Is 53.3-4deu-lhe enfermidades. Quando a sua alma fizer uma Is 53.6,12;Jo 1.29oferta pelo pecado, ele verá Is 54.3;61.9;66.22;Sl 22.30a sua semente, prolongará os seus dias, e na sua mão será próspera Is 46.10a boa vontade de Jeová. 11 Ele Jo 10.14-18verá o fruto do trabalho de sua alma e ficará satisfeito; pelo seu Is 45.25;Rm 5.18-19conhecimento, o meu Servo justo justificará a muitos, e Is 53.5-6as iniquidades deles, ele as tomará sobre si. 12 Por isso, lhe darei a sua Is 52.13;Fp 2.9-11parte com os grandes, e com os fortes ele partilhará os despojos; porque Mt 26.38-39,42derramou a sua alma até a morte e foi Lc 22.37contado com os transgressores. Contudo, Is 53.6,11;2Co 5.21levou sobre si os pecados de muitos e intercedeu pelos transgressores.

Veja também