Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 13

TB

Die volk van die Here word gereinig.

1 IN dié dag sal daar 'n geopende fontein wees vir die huis van Dawid en vir die inwoners van Jerusalem teen sonde en onreinheid.

2 En in dié dag, spreek die Here van die leërskare, sal Ek die name van die afgode uit die land uitroei, sodat aan hulle nie meer gedink sal word nie; en ook die profete en die onreine gees sal Ek uit die land laat wegtrek.

3 En as iemand nog wil profeteer, sal sy vader en sy moeder wat hom verwek het, vir hom : Jy mag nie langer lewe nie, want jy het leuens in die Naam van die Here verkondig; en sy vader en sy moeder wat hom verwek het, sal hom deurboor as hy wil profeteer.

4 En in dié dag sal elkeen van die profete, as hy profeteer, hom skaam oor sy gesig; en hulle sal die harige mantel nie aantrek om te lieg nie.

5 Maar hy sal : Ek is geen profeet nie, ek is 'n man wat die grond bewerk; want iemand het my van my jeug af as slaaf gekoop.

6 En as iemand vir hom : Watter wonde is daardie tussen jou hande? dan sal hy antwoord: So is ek geslaan in die huis van my vriende.

7 Ontwaak, o swaard, teen my herder, en teen die man wat my metgesel is! spreek die Here van die leërskare. Slaan die herder, sodat die skape verstrooi word; en Ek sal my hand weer uitstrek oor die geringes.

8 En in die ganse land, spreek die Here twee-derdes sal daarin uitgeroei word, sal sterwe, maar een-derde daarin oorbly.

9 Dan sal Ek die derde deel in die vuur bring en hulle smelt soos 'n mens silwer smelt en hulle toets soos 'n mens goud toets. Hulle sal my Naam aanroep, en Ek sal hulle verhoor. Ek : Dit is my volk! En hulle sal : Die Here, my God!

Purificação de Jerusalém

1 Naquele dia, haverá uma Jr 2.13;17.13fonte aberta para a casa de Davi e para os habitantes de Jerusalém, para remover o Sl 51.2,7;Is 1.16-18;Jo 1.29pecado e a Nm 19.17;Is 4.4;Ez 36.25imundícia. 2 Naquele dia, diz Jeová dos Exércitos, Êx 23.13;Os 2.17cortarei da terra os nomes dos ídolos, e deles não haverá mais memória; também farei cessar da terra os Jr 23.14-15profetas e 1Rs 22.22;Ez 36.25,29o espírito imundo. 3 Se alguém ainda Jr 23.34profetizar, seu pai e sua mãe, que o geraram, lhe dirão: Dt 18.20;Ez 14.9Não viverás, porque falas Jr 23.25mentiras em nome de Jeová. Dt 13.6-11;Mt 10.37Seu pai e sua mãe, que o geraram, o traspassarão quando profetizar. 4 Naquele dia, Jr 6.15;8.9;Mq 3.7serão envergonhados os profetas, cada um da sua visão, quando profetizar; e não se vestirão de 2Rs 1.8;Is 20.2;Mt 3.4manto de pelos, para enganarem; 5 mas dirá: Am 7.14Não sou profeta, sou lavrador da terra, porque tenho sido feito escravo desde a minha mocidade. 6 Alguém lhe perguntará: Que são estas feridas 2Rs 9.24entre os teus braços? Então, responderá ele: As com que fui ferido na casa dos meus amigos.

7 Desperta, Jr 47.6;Ez 21.3-5ó espada, contra o meu Is 40.11;Ez 34.23-24;37.24;Mq 5.2,4pastor e contra o homem que é o meu Sl 2.2;Jr 23.5-6companheiro, diz Jeová dos Exércitos; Is 53.4-5,10;Mt 26.31;Mc 14.27fere ao pastor, e espalhar-se-ão as ovelhas; Is 1.25e voltarei a minha mão para os pequeninos. 8 Em toda a terra, diz Jeová, Is 6.13;Ez 5.2-4,12duas partes nela serão exterminadas e perecerão; mas a terceira ficará nela. 9 Farei passar a terceira parte pelo Is 48.10;Ml 3.3fogo, e os purificarei como se purifica a prata, e os provarei como se prova o ouro. Eles Zc 12.10;Sl 34.15-17;50.15invocarão o meu nome, e eu Zc 10.6;Is 58.9;65.24;Jr 20.11-13os escutarei. Eu direi: São Os 2.23meu povo; e eles dirão: Jeová é o meu Deus.

Veja também