Sesde gesig: die vlieënde boekrol.
1 EN ek het my oë weer opgeslaan en gekyk — daar was 'n vlieënde boekrol.
2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien 'n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el.
3 Daarop sê hy vir my: Dit is die vloek wat uitgaan oor die ganse land; want ooreenkomstig daarmee sal al die diewe hiervandaan weggeruim word, en ooreenkomstig daarmee sal al die meinediges hiervandaan weggeruim word.
4 En laat dit uitgaan, spreek die Here van die leërskare, en dit sal kom in die huis van die dief en in die huis van hom wat vals sweer by my Naam; en dit sal binne-in sy huis vernag en dit verteer saam met sy balke en sy klippe.
Sewende gesig: die vrou in die efa.
5 DAAROP kom die engel vorentoe wat met my gespreek het, en sê vir my: Slaan tog jou oë op, en kyk wat daar te voorskyn kom.
6 Toe sê ek: Wat beteken dit? En hy antwoord: Dit is die efa wat te voorskyn kom. Verder het hy gesê: So lyk hulle in die ganse land.
7 En meteens word daar 'n looddeksel opgelig, en daar was 'n vrou wat binne-in die efa sit.
8 En hy sê: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.
9 Toe slaan ek my oë op en kyk — daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van 'n groot sprinkaanvoël, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.
10 Daarop sê ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa?
11 En hy antwoord my: Om vir haar 'n huis te bou in die land Sínear; en is dit klaar, dan word sy daar op haar plek neergesit.
A visão do rolo volante
1 Tornei a levantar os olhos e vi, e eis um Jr 36.2;Ez 2.9rolo volante. 2 Perguntou-me o anjo: Zc 4.2Que vês tu? Eu respondi: Vejo um rolo volante; o seu comprimento é de vinte cúbitos, e a sua largura, de dez cúbitos. 3 Ele me disse: Esta é a Is 24.6;43.28;Jr 26.6maldição que sai pela face de toda a terra; porque, de um lado, será purgado conforme ela todo o que Êx 20.15;Lv 19.11;Ml 3.8-9furtar, e, de outro lado, será purgado conforme ela todo o Zc 5.4;Êx 20.7;Lv 19.12;Is 48.1;Jr 5.2;23.10que jurar. 4 Ml 3.5Fá-la-ei sair para fora, diz Jeová dos Exércitos, Os 4.2-3e entrará ela na casa do Jr 2.26ladrão e na casa daquele que jurar falsamente pelo meu nome; ficará no meio da casa do tal e Lv 14.34-45;Jó 18.15;Pv 3.33;Hc 2.9-11;Tg 5.2-3a consumirá juntamente com a sua madeira e com as suas pedras.
A visão da mulher e do efa
5 Então, saiu para fora o Zc 1.9anjo que falava comigo e me disse: Zc 5.1;Zc 1.18;2.1;6.1Levanta os teus olhos e vê que é o que sai. 6 Eu perguntei: Que é isso? Ele disse: É um Lv 19.36;Am 8.5;Mq 6.10efa que sai. Disse ele mais: Esta é a sua semelhança em toda a terra. 7 Eis que foi levantado um talento de chumbo, e uma mulher estava sentada no meio do efa. 8 Prosseguiu o anjo: Esta é Os 12.7;Am 8.5;Mq 6.11a impiedade. Ele a lançou no fundo do efa e sobre a boca do efa pôs Zc 5.7o peso de chumbo. 9 Então, Zc 5.5levantei os meus olhos e vi: eis que saíram duas mulheres, e o vento estava nas suas asas (ora, tinham elas asas como as asas da Lv 11.13,19;Sl 104.17;Jr 8.7cegonha), e elevaram o efa entre a terra e o céu. 10 Perguntei ao anjo que falava comigo: Para onde levam elas o efa? 11 Respondeu-me: Para lhe edificar uma casa na terra de Gn 10.10;11.2;14.1;Is 11.11;Dn 1.2Sinear; quando a casa tiver sido preparada, ela será estabelecida no seu lugar.