Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 9

TB

Oordeel oor verskillende volke.

1 GODSPRAAK. Die woord van die Here teen die land Hadrag, en op Damaskus bly dit rus want die Here hou die oog op die mense en op al die stamme van Israel.

2 En ook teen Hamat wat daaraan grens; teen Tirus saam met Sidon, want hy is baie slim.

3 Ja, Tirus het vir hom 'n vesting gebou; ook het hy silwer opgehoop soos stof en goud soos modder van die strate.

4 Kyk, die Here sal hom in besit neem en sy skans in die see werp, en hy sal deur vuur verteer word.

5 Áskelon sal dit sien en vrees; ook Gasa, wat sal sidder van angs; ook Ekron, omdat sy toeverlaat teleurgestel het; en uit Gasa verdwyn die koning, en Áskelon bly onbewoond;

6 en die baster sal in Asdod woon so sal Ek dan aan die trotsheid van die Filistyn 'n einde maak

7 en Ek sal die bloed uit sy mond verwyder en sy verfoeisels tussen sy tande uit; so sal hy dan ook vir onse God oorbly en wees soos 'n stamhoof in Juda, en Ekron soos 'n Jebusiet.

8 En Ek sal om my huis 'n laer trek teen die leërmag, teen die wat heen en weer trek, sodat geen oorheerser hulle weer sal oorrompel nie; want nou het Ek dit met my eie gesien.

Die vrederyk van die Messías.

9 VERHEUG jou grootliks, o dogter van Sion! Juig, o dogter van Jerusalem! Kyk, jou Koning kom na jou; regverdig en 'n oorwinnaar is Hy; nederig en Hy ry op 'n esel op 'n jong esel, die vul van 'n eselin.

10 En Ek sal die strydwaens uit Efraim en die perde uit Jerusalem uitroei, en die strydboog sal vernietig word. Dan sal Hy aan die nasies vrede verkondig, en sy heerskappy sal wees van see tot see, en van die Eufraat tot aan die eindes van die aarde.

11 Ook sal Ek, wat jou betref, o Sion, kragtens die bloed van jou verbond jou gevangenes loslaat uit die put sonder water.

12 Keer terug na die vesting, o hoopvolle gevangenes! Ook kondig Ek vandag aan dat Ek jou dubbel sal vergoed.

13 Want Ek span Juda vir My as boog, Efraim as pyl daarop; en Ek vuur jou seuns, o Sion, aan teen jou seuns, o Jawan, en Ek maak jou soos die swaard van 'n held.

14 Dan sal die Here oor hulle verskyn, en soos weerlig sal sy pyl uitskiet; en die Here Here sal met die basuin blaas en intrek met die storms uit die suide.

15 Die Here van die leërskare sal hulle beskut; en hulle sal verslind, ja, slingerstene vertrap; ook sal hulle drink, 'n gedruis maak soos deur wyn en vol wees soos die offerkomme, soos die hoeke van 'n altaar.

16 En die Here hulle God sal hulle in dié dag verlos as die kudde wat sy volk is; want hulle is kroongesteentes wat hulle skitterend verhef oor sy land.

17 Want hoe groot is hulle voortreflikheid, en hoe groot hulle skoonheid! Die koring laat jongmanne en die mos jongedogters groei.

O castigo de diversos povos

1 Oráculo da palavra de Jeová contra a terra de Hadraque, Is 17.1e Damasco será o seu lugar de descanso; pois os olhos do homem e de todas as tribos de Israel estão voltados para Jeová; 2 também Jr 49.23Hamate, que confina com ela, Ez 28.3-5,12Tiro juntamente Ez 28.21com Sidom, porque é muito sábio. 3 Tiro edificou para si Js 19.29;2Sm 24.7um lugar forte, Jó 27.16;Ez 27.33;28.4-5e amontoou prata como o 1Rs 10.21,27e ouro fino como a lama das ruas. 4 Eis que o Senhor Ez 26.3-5a desapossará e ferirá o seu poder no mar, e ela será Ez 28.18devorada pelo fogo. 5 Am 1.6-8;Sf 2.4-5Asquelom o verá e terá medo; também Gaza e ficará passada de dor; e Ecrom, porque a sua esperança será envergonhada; de Gaza perecerá o rei, e Asquelom não será habitada. 6 Um bastardo habitará em Asdode, e exterminarei a soberba dos filisteus. 7 Ez 25.15-17Tirarei da sua boca o seu sangue e, dentre os seus dentes, as suas abominações; ficará também ele de resto para o nosso Deus; e será como chefe em Judá, e Ecrom, como jebuseu.

8 Ao redor da minha casa, Zc 2.5acamparei contra o exército, para que Is 52.1;Jl 3.17ninguém passe, nem volte; Is 54.14;60.18e não passará mais por eles o exator, pois, agora, o tenho visto com os meus olhos.

O Rei humilde de Sião e o seu vasto domínio

9 Zc 2.10;Sf 3.14-15Regozija-te muito, filha de Sião; exulta, filha de Jerusalém; eis que vem a ti Sl 110.1;Is 9.6-7;Jr 23.5-6;Mt 21.5;Jo 12.15o teu Rei. Sf 3.5Ele é justo, e Is 43.3,11trás a salvação; Is 57.15ele é pobre e vem montado sobre um jumento, sobre um potrinho, filho de uma jumenta. 10 De Efraim exterminarei Os 1.7;2.18;Ag 2.22os carros, e de Jerusalém, Mq 5.10os cavalos, Os 2.18e o arco de guerra será exterminado. Ele anunciará Is 57.19;Mq 4.2-4a paz às nações; o seu Sl 72.8;Is 60.12domínio se estenderá de mar a mar e desde o rio até as extremidades da terra.

11 Quanto a ti, por causa do Êx 24.8;Hb 10.29sangue da tua aliança, tenho feito aos teus Is 24.22;51.14presos sair da cova em que não água. 12 Voltai para Jr 16.19;Jl 3.16o lugar forte, ó presos da Jr 14.8;17.13;Hb 6.18-19esperança; também hoje anuncio que te pagarei Is 61.7em dobro. 13 Pois para mim tenho Jr 51.20estendido a Judá, tenho enchido de Efraim o arco; incitarei teus filhos, ó Sião, contra teus filhos, ó Jl 3.6Grécia, e te farei a ti como Sl 45.3;Is 49.2a espada de um valente. 14 Zc 2.5;Is 31.5Por cima deles será visto Jeová, e as suas Sl 18.14;Hc 3.11flechas sairão como o relâmpago; o Senhor Is 27.13Jeová tocará a Is 21.1;66.15trombeta e irá com redemoinho do Sul. 15 Zc 12.8;Is 37.35Jeová dos Exércitos os defenderá; eles Zc 12.6devorarão Jó 41.28e pisarão aos pés as fundas; beberão e farão Sl 78.65alvoroço como de vinho; e ficarão cheios como Zc 14.20as bacias de sacrifício, como Êx 27.2os cantos do altar. 16 Jeová, seu Deus, Jr 31.10-11os salvará, naquele dia, como o rebanho do seu povo; porque eles serão como as pedras de uma Is 62.3coroa, elevadas sobre a terra dele. 17 Pois quão grande é a sua bondade, e quão grande é Jr 31.12,14a sua Sl 27.4;Is 33.17formosura! O trigo fará florescer os mancebos, e o mosto, as donzelas.

Veja também