Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 2

TB

Derde gesig: Jerusalem met 'n meetsnoer gemeet.

1 EN ek het my opgehef en gekyk daar was 'n man met 'n meetsnoer in sy hand.

2 Toe ek: Waar gaan u heen? En hy antwoord my: Om Jerusalem te meet, om te sien wat sy breedte en wat sy lengte is.

3 En meteens kom die engel wat met my gespreek het, vorentoe; en 'n ander engel het te voorskyn gekom, hom tegemoet,

4 aan wie hy : Loop gou, spreek met hierdie jongman en : Jerusalem sal soos 'n oop land weens die menigte van mense en vee daar binne-in.

5 En Ek sal vir hom wees, spreek die Here, 'n vurige muur rondom en tot heerlikheid daar binne-in.

6 Op, op, vlug uit die Noordland, spreek die Here! Want Ek het julle na die vier windstreke van die hemel verstrooi, spreek die Here.

7 Op, o Sion, red jouself, jy wat woon by die dogter van Babel!

8 Want so die Here van die leërskare: Hy het my gestuur agter heerlikheid aan na die nasies wat julle uitgebuit het; want wie julle aanraak, raak oogappel aan.

9 Want kyk, Ek sal my hand oor hulle swaai, sodat hulle 'n buit word vir hulle knegte. Dan sal julle weet dat die Here van die leërskare my gestuur het.

10 Jubel, en wees bly, o dogter van Sion! Want kyk, Ek kom om in jou midde te woon, spreek die Here.

11 En baie nasies sal hulle in dié dag by die Here aansluit, en hulle sal My tot 'n volk wees; en Ek sal in jou midde woon. Dan sal jy weet dat die Here van die leërskare my na jou gestuur het.

12 En die Here sal besit neem van Juda as sy erfdeel op die heilige grond en Jerusalem weer verkies.

13 Swyg alle vlees voor die Here! Want Hy verhef Hom uit sy heilige woning.

Promessa de misericórdia a Sião

1 Zc 1.18Levantei os olhos e vi, e eis um homem que tinha na mão Zc 1.16;Jr 31.39;Ez 40.3;47.3um cordel de medir. 2 Então, perguntei: Para onde vais tu? Respondeu-me ele: Jr 31.39;Ez 40.3;Ap 21.15-17Para medir a Jerusalém, a fim de ver qual é a sua largura e qual o seu comprimento. 3 Eis que saiu para fora Zc 1.9o anjo que falava comigo, e outro anjo saiu-lhe ao encontro 4 e disse-lhe: Corre, fala a este Jr 1.6;Dn 1.4;1Tm 4.12mancebo: Zc 1.17;8.4-5Jerusalém será habitada como aldeias Ez 38.11não muradas por causa Is 49.20;Jr 30.19;33.22da multidão de homens e de animais que haverá nela. 5 Pois eu, diz Jeová, lhe serei Is 4.5;26.1;60.18um muro de fogo ao redor e serei a Zc 2.10-11;Ag 2.9glória no meio dela.

6 Ah! Ah! Jr 3.18Fugi da terra do Norte, diz Jeová, porque vos tenho Jr 31.10;Ez 11.16espalhado como os quatro ventos do céu, diz Jeová. 7 Ah! Sião, Is 48.20;Jr 51.6escapa tu que habitas com a filha de Babilônia. 8 Pois assim diz Jeová dos Exércitos: Para obter Is 60.7-9a glória, enviou-me às nações que vos despojaram; porque aquele que tocar em vós toca Dt 32.10;Sl 17.8na menina do seu olho. 9 Pois eis que Is 19.16agitarei a minha mão sobre eles, e eles virão a ser Is 14.2o despojo dos que os serviam; Zc 2.11e sabereis que Jeová dos Exércitos me enviou. 10 Zc 9.9;Is 65.18-19Canta e regozija-te, filha de Sião, porque eis que venho Zc 2.5;Zc 8.3e habitarei no meio de ti, diz Jeová. 11 Naquele dia, Mq 4.2muitas nações se ajuntarão a Jeová e serão o meu povo; Zc 2.5,10habitarei no meio de ti, Zc 2.9e saberás que Jeová dos Exércitos me enviou a ti. 12 Jeová Dt 32.9;Sl 33.12;Jr 10.16herdará a Judá como a sua porção na terra santa e ainda Zc 1.17;2Cr 6.6;Sl 132.13-14escolherá a Jerusalém. 13 Hc 2.20;Sf 1.7Cala-te, toda carne, diante de Jeová, porque ele Sl 78.65;Is 51.9se levantou da sua santa habitação.

Veja também