Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 11

TB

1 OPEN jou deure, o Líbanon, sodat vuur jou sederbome verteer!

2 Huil, o sipres, omdat die seder geval het, omdat die pragtige bome verwoes is! Huil, eike van Basan, omdat die ontoeganklike woud afgekap is.

3 Hoor! die gejammer van die herders, want hulle heerlikheid is verwoes. Hoor! die geknor van die jong leeus, want die pronkbosse van die Jordaan is verwoes.

Die goeie en die slegte herder.

4 SO die Here my God: Wees herder van die slagskape

5 hulle kopers maak hulle dood, sonder om skuldig te voel; hulle verkopers : Geloofd sy die Here; ek word ryk! En hulle herders het geen medelyde met hulle nie.

6 Want Ek sal met die inwoners van die land geen medelyde meer nie, spreek die Here; maar kyk, Ek gaan die mense oorlewer, elkeen in die hand van sy naaste en in die hand van sy koning; en hulle sal die land verwoes, en Ek sal uit hulle hand nie red nie.

7 En ek het die slagskape waarlik ellendige skape! opgepas; en ek het vir my twee stawwe geneem. Die een het ek genoem: Lieflikheid, en die ander het ek genoem: Samebinding; en ek het die skape opgepas.

8 En ek het die drie herders in een maand vernietig. Toe het my siel ongeduldig geword oor hulle, terwyl hulle siel ook van my afkerig geword het.

9 Daarop het ek gesê: Ek wil julle nie meer oppas nie wat sterwend is, laat sterwe; en wat verlore gaan, laat verlore wees, en laat die wat oorbly, mekaar se vleis verslind!

10 Toe het ek my staf Lieflikheid geneem en dit verbreek, om my verbond wat ek met al die volke gesluit het, te verbreek.

11 En dit is op dié dag verbreek. En so het die ellendiges onder die skape wat op my ag gegee het, bemerk dat dit 'n woord van die Here was.

12 Daarop ek vir hulle: As dit goed is in julle , gee dan my loon; en so nie, laat dit dan staan. Toe het hulle my loon afgeweeg: dertig sikkels silwer.

13 Hierop die Here vir my: Gooi dit vir die pottebakker die heerlike prys waarmee Ek deur hulle gewaardeer is! En ek het die dertig sikkels silwer geneem en dit in die huis van die Here vir die pottebakker gegooi.

14 Toe het ek my tweede staf, Samebinding, verbreek, om die broederskap tussen Juda en Israel te verbreek.

15 Daarop die Here vir my: Neem weer vir jou die gereedskap van 'n herder, van 'n dwase.

16 Want kyk, Ek sal 'n herder verwek in die land; na wat verlore is, sal hy nie omkyk nie; wat verstrooi is, nie opsoek nie; en wat gebroke is, nie genees nie; en wat nog regop staan, nie versorg nie. Maar die vleis van die vettes sal hy eet en selfs hulle kloue afruk.

17 Wee die slegte herder wat die skape in die steek laat! Mag die swaard sy arm tref en sy regteroog! Mag sy arm heeltemal verdor en sy regteroog heeltemal verduister word!

O castigo dos impenitentes

1 Abre as tuas portas, ó Líbano, para que Jr 22.6-7o fogo devore os teus Ez 31.3cedros. 2 Uiva, ó cipreste, porque Is 2.12-13;10.33-34;Ez 17.24caiu o cedro, porque foram destruídos os principais; uivai, ó carvalhos de Basã, porque o forte bosque foi abatido. 3 Voz do Jr 25.34-36uivar dos pastores! Porque a sua glória está destruída; voz do Jr 2.15;50.44rugir dos leões novos! Porque a soberba do Jordão está destruída.

4 Assim diz Jeová, meu Deus: Apascenta tu as ovelhas Zc 11.7;Sl 44.22destinadas para o matadouro, 5 as quais matam os que as possuem Jr 50.7e não se têm por culpados. Os que as vendem dizem: Bendito seja Jeová, porque Os 12.8;1Tm 6.9eu sou rico; Ez 34.2-3e os seus pastores não se compadecem delas. 6 Pois Jr 13.14não me compadecerei mais dos habitantes da terra, diz Jeová; eis que, porém, Zc 14.13;Is 9.19-21;Mq 7.2-6entregarei os homens, cada um nas mãos do seu próximo e nas mãos do seu rei; eles ferirão a terra, Sl 50.22;Mq 5.8e eu não os livrarei da mão deles. 7 Assim, Zc 11.4apascentei as ovelhas destinadas para o matadouro, verdadeiramente as ovelhas Jr 39.10;Sf 3.12mais miseráveis. Tomei para mim Ez 37.16duas varas; a uma chamei Zc 11.10;Sl 27.4;90.17Formosura, e a outra chamei Zc 11.14;Sl 133.1;Ez 37.16-23União; e apascentei as ovelhas. 8 Exterminei os três pastores Os 5.7num mês; porque a minha alma se enfastiou deles, e a sua alma também teve nojo de mim. 9 Então, eu disse: Não vos apascentarei; o que Jr 15.2morre, morra; o que de ser exterminado, seja exterminado, e os que restam, comam cada um a carne do seu próximo. 10 Tomei a minha vara Zc 11.7Formosura e a fiz em pedaços, Sl 89.39;Jr 14.21para destruir a minha aliança que tinha feito com todos os povos. 11 Foi quebrada naquele dia; assim as miseráveis dentre Sf 3.12as ovelhas que me respeitaram reconheceram que isso era a palavra de Jeová. 12 Eu lhe disse: Se vos parecer bem, dai-me a minha 1Rs 5.6;Ml 3.5paga; e, se não, deixai-vos disso. Pesaram, pois, por minha paga Gn 37.28;Êx 21.32;Mt 26.15;27.9-10trinta moedas de prata. 13 Jeová disse-me: Arroja-as ao oleiro, esse belo preço em que fui apreçado por eles. Mt 27.3-10;At 1.18-19Tomei as trinta moedas de prata e arrojei-as ao oleiro na Casa de Jeová. 14 Então fiz em pedaços a minha segunda vara Zc 11.7União, para Zc 11.6;Is 9.21dissolver a irmandade entre Judá e Israel.

15 Jeová disse-me: Toma tu ainda os instrumentos de um Zc 11.17;Is 6.10-12pastor insensato. 16 Pois eis que suscitarei um pastor na terra, o qual Jr 23.2não visitará as desgarradas, nem procurará as espalhadas, nem curará a quebrada, nem apascentará a ; mas Ez 34.2-6comerá a carne das gordas e lhes despedaçará as unhas. 17 Zc 11.15;Zc 10.2;Jr 23.1Ai do pastor imprestável, que abandona as suas ovelhas! Jr 50.35-37A espada cairá sobre o seu Ez 30.21-22braço e sobre o seu Is 29.10;Os 4.5;Mq 3.6-7olho direito; o seu braço será de todo mirrado, e o seu olho direito será inteiramente escurecido.

Veja também