Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Coríntios 9

TB

1 WANT wat die diensbetoning aan die heiliges betref, is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe.

2 Want ek ken julle bereidwilligheid waarop ek oor julle by die Macedóniërs roem, dat Acháje 'n jaar gelede gereed was, en dat die ywer wat van julle uitgegaan het, baie ander aangespoor het.

3 Maar ek het die broeders gestuur, sodat ons roem oor julle in hierdie geval nie verydel mag word nie, dat, soos ek gesê het, julle gereed kan wees,

4 sodat nie miskien, as daar Macedóniërs saam met my kom en julle nie gereed vind nie, ons, om nie te julle nie, beskaam word in hierdie vertroue van ons roem nie.

5 Ek het dit dus noodsaaklik geag om die broeders te versoek om vooruit te gaan na julle toe en julle vroeër aangekondigde dankoffer vooraf in orde te bring, sodat dit gereed kan wees as 'n dankoffer en nie as iets wat afgepers is nie.

6 Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.

7 Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het 'n blymoedige gewer lief.

8 En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

9 Soos geskrywe is: Hy het uitgestrooi, hy het aan die armes gegee, sy geregtigheid bly tot in ewigheid.

10 En mag Hy wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem,

11 sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.

12 Want die bediening van hierdie hulpbetoning voorsien nie alleen in die behoeftes van die heiliges nie, maar is ook oorvloedig deur baie danksegginge aan God,

13 omdat hulle deur die bewys van hierdie diens God verheerlik oor die onderwerping van julle belydenis aan die evangelie van Christus en oor die milddadigheid van die bydrae aan hulle en aan almal,

14 terwyl hulle ook in die gebed vir julle na julle verlang vanweë die uitnemende genade van God aan julle.

15 Maar God sy dank vir sy onuitspreeklike gawe.

Paulo exorta que a coleta esteja pronta antes da sua chegada

1 Pois, quanto à 2Co 8.4ministração para com os santos, cp.1Ts 4.9é-me supérfluo escrever-vos; 2 porque sei a vossa boa vontade, pela qual de vós 2Co 7.4me glorio diante dos Rm 15.26macedônios, por estar a At 18.12Acaia pronta desde o 2Co 8.10ano passado, e ter servido o vosso zelo de estímulo à maior parte deles. 3 Mas enviei os irmãos, para que neste particular não se tornasse vão o nosso louvor a vosso respeito, a fim de que fôsseis preparados, 1Co 16.2como eu o disse, 4 para não sermos envergonhados nós, por não dizer vós, nesta confiança, se, porventura, forem comigo macedônios e não vos acharem preparados. 5 Portanto, julguei necessário rogar aos 2Co 9.3irmãos que fossem adiante ter convosco e que preparassem, de antemão, a vossa Gn 33.11;Jz 1.15, etc.; cp.2Co 9.6liberalidade prometida tempos, para que assim estivesse pronta, cp.Fp 4.17como liberalidade e cp.2Co 12.17s.não como extorsão.

A colheita segundo a sementeira

6 Mas digo isto: cp.Pv 11.24s.;22.9;Gl 6.7,9aquele que semeia pouco também colherá pouco; e aquele que semeia em abundância também colherá em abundância. 7 Faça cada um conforme resolveu em seu coração, Dt 15.10;1Cr 29.17;Rm 12.8; cp.2Co 8.12não com tristeza, nem por necessidade; porque Pv 22.8;Êx 25.2; cp.2Co 8.12Deus ama ao que alegremente. 8 cp.Ef 3.20Deus pode fazer abundar em vós toda graça, a fim de que, tendo sempre toda suficiência em tudo, abundeis em toda boa obra, 9 como está escrito:

Sl 112.9Espalhou, deu aos pobres,

a sua justiça permanece para sempre.

10 Aquele que supre o semeador Is 55.10de semente e de pão para alimento suprirá, e multiplicará a vossa sementeira, e cp.Os 10.12aumentará os frutos da vossa justiça; 11 sendo 1Co 1.5enriquecidos em tudo para toda liberalidade, a qual resulta por nós cp.2Co 1.11em ações de graças a Deus. 12 Pois a ministração desse serviço não somente supre as cp.2Co 8.14necessidades dos santos, mas também aumenta mediante muitas ações de graças a Deus, 13 visto que, pela prova dessa cp.2Co 8.4;Rm 15.31ministração, eles Mt 9.8glorificam a Deus pela obediência da vossa 1Tm 6.12s.;Hb 3.1;4.14;10.23confissão ao 2Co 2.12evangelho de Cristo e pela liberalidade da vossa contribuição para eles e para todos; 14 enquanto também, orando eles por vós, sentem ardente afeto por vós, por causa da superabundante graça de Deus que em vós. 15 2Co 2.14Graças a Deus pelo seu Rm 5.15s.dom inefável!

Veja também