Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Coríntios 2

TB

1 MAAR dit het ek by myself besluit, om nie weer in droefheid na julle te kom nie.

2 Want as ek julle bedroef maak, wie is hy dan wat my kan verbly anders as hy wat deur my bedroef gemaak is?

3 En ek het juis dit aan julle geskrywe, dat ek nie by my koms droefheid mag deur hulle oor wie ek my moes verbly nie, omdat ek die vertroue in julle almal het dat my blydskap dié van julle almal is.

4 Want uit groot verdrukking en benoudheid van hart het ek aan julle geskrywe, onder baie trane, nie dat julle bedroef mag word nie, maar dat julle mag weet van die liefde wat ek oorvloedig vir julle het.

5 Maar as iemand droefheid veroorsaak het, dan het hy my nie bedroef nie, maar ek wil nie oordryf nie min of meer julle almal.

6 Vir so iemand is daardie bestraffing deur die meerderheid genoeg;

7 sodat julle daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos, dat so iemand nie miskien deur al te groot droefheid verteer word nie.

8 Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.

9 Want daarom het ek ook geskrywe om julle beproefdheid te weet, of julle in alles gehoorsaam is.

10 Aan wie julle iets vergewe, vergeef ek ook; want wie ek ook vergeef het as ek iets vergeef het dit was om julle ontwil voor die aangesig van Christus, sodat ons nie deur die Satan bedrieg sou word nie;

11 want ons is met sy planne nie onbekend nie.

12 Maar toe ek in Troas gekom het om die evangelie van Christus te verkondig, hoewel 'n deur vir my in die Here geopen was, het ek geen rus vir my gees gehad nie, omdat ek my broeder Titus nie aangetref het nie;

13 maar ek het van hulle afskeid geneem en na Macedónië vertrek.

Die aard en vrug van die bediening van Paulus.

14 MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus en wat die reuk van sy kennis deur ons oral versprei.

15 Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan;

16 vir die laaste 'n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste 'n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?

17 Want ons is nie soos baie wat handel dryf met die woord van God nie; maar as uit opregtheid, maar as uit God, in die teenwoordigheid van God, spreek ons in Christus.

1 Eu, porém, determinei isso por mim mesmo: cp.1Co 4.21;2Co 12.21não ir ter convosco outra vez em tristeza. 2 Pois, se eu cp.2Co 7.8vos entristeço, quem é, então, o que me alegra, senão aquele que por mim é entristecido? 3 Isso mesmo 2Co 2.9;2Co 7.8,12escrevi, para que, chegando, eu não tenha tristeza da parte dos que me deviam alegrar, tendo esta Gl 5.10;2Ts 3.4;Fm 21confiança em todos vós que o de meu gozo é o de todos vós. 4 Pois, em muita tribulação e angústia de coração, vos escrevi com muitas lágrimas, não para que fôsseis entristecidos, mas para que conhecêsseis o amor que mais abundantemente tenho para convosco.

O penitente deve ser readmitido na igreja

5 Mas, cp.1Co 5.1s. (?)se alguém tem causado tristeza, tem causado tristeza não a mim, porém em parte (para não ser severo demais) a todos vós. 6 Basta a esse tal cp.1Co 5.4s.; cp.2Co 7.11esta repreensão dada pelo maior número, 7 de modo que pelo contrário deveis, antes, Gl 6.1; cp.Ef 4.32perdoar-lhe e confortá-lo, para que o tal não seja consumido pela demasiada tristeza. 8 Por isso, vos rogo que confirmeis a vossa caridade para com ele; 9 pois para esse fim também 2Co 2.3s.escrevi, para, por essa Fp 2.22; cp.2Co 8.2vossa prova, conhecer se em tudo 2Co 7.15;10.6sois obedientes. 10 A quem vós perdoais alguma coisa, também eu; pois o que eu tenho perdoado, se alguma coisa tenho perdoado, é por amor de vós cp.1Co 5.4;2Co 4.6bna presença de Cristo, 11 para que Mt 4.10Satanás não ganhe alguma vantagem sobre nós, porque cp.Lc 22.31;2Co 4.4;1Pe 5.8não ignoramos as suas maquinações.

Desapontado por não achar a Tito

12 Quando cheguei a At 16.8Trôade para pregar o 2Co 4.3-4;8.18;9.13;10.14;11.4,7;1Ts 3.2; cp.Rm 1.1evangelho de Cristo, e quando me foi aberta At 14.27uma porta no Senhor, 13 2Co 7.5não tive alívio para o meu espírito, porque não achei a meu irmão 2Co 7.6,13s.;8.6,16,23;12.18;Gl 2.1,3;2Tm 4.10;Tt 1.4Tito; mas, Mc 6.46despedindo-me deles, parti para a Rm 15.26Macedônia.

O caráter e os frutos dos seus trabalhos

14 Rm 6.17;1Co 15.57;2Co 8.16;9.15; cp.Rm 1.8Graças, porém, a Deus que em Cristo sempre cp.Cl 2.15(Gr.)nos conduz em triunfo, e que por nosso meio faz sentir o Ef 5.2;Fp 4.18; cp.Ct 1.3;Ez 20.41cheiro do seu 1Co 12.8conhecimento em todo lugar. 15 Pois para Deus somos o bom cheiro de Cristo 1Co 1.18nos que são salvos e nos que perecem. 16 cp.Lc 2.34;Jo 9.39;1Pe 2.7s.Para uns, na verdade, cheiro de morte para morte, para outros, porém, cheiro de vida para vida. E para essas coisas quem é 2Co 3.5s.idôneo? 17 Pois não estamos, como muitos, 2Co 4.2; cp.Gl 1.6-9mercadejando com a palavra de Deus; mas é 2Co 1.12;1Co 5.8; cp.1Ts 2.4;1Pe 4.11com sinceridade, mas é de Deus, 2Co 12.19perante Deus que, em Cristo, falamos.

Veja também