Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Coríntios 12

TB

Die hemelse gesig en die doring in die vlees.

1 DIT is waarlik vir my nie nuttig om te roem nie, want ek sal kom tot gesigte en openbaringe van die Here.

2 Ek weet van 'n man in Christus, veertien jaar gelede of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek nie, God weet dit dat so iemand weggeruk is tot in die derde hemel.

3 En ek weet van so 'n man of dit in die liggaam of buite die liggaam was, weet ek nie, God weet dit

4 dat hy weggeruk is in die Paradys en onuitspreeklike woorde gehoor het wat 'n mens nie mag uitspreek nie.

5 Oor so 'n man sal ek roem, maar oor myself sal ek nie roem nie, behalwe in my swakhede.

6 Want as ek sou wil roem, sou ek nie 'n dwaas wees nie, want ek sou die waarheid praat; maar ek laat dit , sodat niemand my hoër mag skat as wat hy van my sien of wat hy van my hoor nie.

7 En dat ek my oor die voortreflikheid van die openbaringe nie sou verhef nie, is my 'n doring in die vlees gegee, 'n engel van die Satan, om my met die vuis te slaan, dat ek my nie sou verhef nie.

8 Hieroor het ek die Here drie maal gebid, dat hy van my sou wyk.

9 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.

10 Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.

Belangeloosheid van Paulus.

11 AL roemende het ek dwaas geword. Julle het my daartoe genoodsaak. Want ek moes deur julle aanbeveel geword het; want ek het niks by dié uitnemende apostels agtergestaan nie, al is ek niks nie.

12 Die kentekens tog van 'n apostel is onder julle verwerklik met alle volharding deur tekens en wonders en kragtige dade.

13 Want wat is daar waarin julle oortref word deur die ander gemeentes, behalwe dat ek persoonlik julle nie lastig geval het nie? Vergeef my hierdie onreg.

14 Kyk, vir die derde keer is ek gereed om na julle te kom; en ek sal julle nie lastig val nie, want ek soek nie julle goed nie, maar julle self; want dit is nie die kinders wat vir die ouers moet opgaar nie, maar die ouers vir die kinders.

15 En ek sal baie graag uitgee, ja, myself weggee vir julle siele, al word ek, terwyl ek julle oorvloediger liefhet, minder bemin.

16 Maar laat dit so wees! Ek het julle nie beswaar nie, maar omdat ek slim was, het ek julle met lis gevang.

17 Het ek my dan ten koste van julle bevoordeel deur een van die wat ek na julle gestuur het?

18 Ek het Titus gevra en die broeder saamgestuur. Het Titus hom dan ten koste van julle bevoordeel? Het ons nie in dieselfde gees, in dieselfde spore gewandel nie?

Laaste vermaninge aan die Korinthiërs. Groete.

19 DINK julle weer dat ons ons by julle verdedig? Ons spreek in die teenwoordigheid van God in Christus, en dit alles, geliefdes, tot julle stigting.

20 Want ek vrees dat ek julle by my koms miskien nie sal vind soos ek wens nie, en dat ek deur julle gevind sal word soos julle nie wens nie dat daar miskien sal wees twis, jaloersheid, toornigheid, verdeeldheid, kwaadsprekery, nuusdraery, verwaandheid, wanordelikheid;

21 dat as ek gekom het, my God my miskien weer by julle sal verneder en ek sal treur oor baie van die wat vroeër gesondig het en hulle nie bekeer het van die onreinheid en hoerery en ongebondenheid wat hulle bedryf het nie.

A visão celestial. O espinho na carne

1 É necessário que 2Co 11.30; cp.11.16,18;2Co 12.5,9me glorie, ainda que não convém, mas passarei às visões e 2Co 12.7;Gl 1.12;2.2;Ef 3.3; cp.1Co 14.6revelações do Senhor. 2 Conheço um homem Rm 16.7em Cristo que, quatorze anos, (se no corpo, não sei; se fora do corpo, não sei; 2Co 11.11Deus o sabe) foi 2Co 12.4;1Ts 4.17;Ap 12.5; cp.At 8.39;Ez 8.3arrebatado até o cp.Dt 10.14, etc.;Sl 148.4;Ef 4.10;Hb 4.14terceiro céu. 3 Conheço o tal homem (se no corpo ou separado do corpo, não sei; Deus o sabe) 4 que foi arrebatado ao Lc 23.43Paraíso e ouviu palavras indizíveis, as quais não é lícito ao homem referir. 5 2Co 12.1Do tal me gloriarei; de mim, porém, não me gloriarei, senão nas minhas 1Co 2.3;2Co 12.9s.fraquezas. 6 Pois, se desejar gloriar-me, não serei 2Co 11.16s.;2Co 12.11; vd.5.13insensato, 2Co 7.14porque falarei a verdade; mas abstenho-me para que ninguém julgue de mim fora do que em mim ou do que ouve de mim, 7 e por causa da extraordinária grandeza das 2Co 12.1revelações. Porquanto, para que eu me não engrandecesse demais, foi-me dado Nm 33.55;Ez 28.24;Os 2.6um espinho na carne, cp.Jó 2.6;1Co 5.5;Mt 4.10mensageiro de Satanás para me esbofetear, a fim de eu não me engrandecer demais. 8 Acerca disso, cp.Mt 26.44três vezes, implorei ao Senhor que o espinho se apartasse de mim. 9 E disse-me: Basta-te a minha graça, pois a minha Fp 4.13; cp.1Co 2.5;Ef 3.16força se aperfeiçoa na fraqueza. Portanto, de boa vontade antes me gloriarei nas minhas fraquezas, para que a força de Cristo repouse sobre mim. 10 Por isso, Rm 5.3; cp.8.35folgo em fraquezas, em afrontas, em 2Co 6.4necessidades, em 2Ts 1.4;2Tm 3.11perseguições, em angústias cp.2Co 5.15,20por amor de Cristo; pois, cp.2Co 13.4quando estou fraco, então, estou forte.

As credenciais de um apóstolo

11 Tenho-me tornado insensato; vós a isso me obrigastes. Eu devia ser louvado por vós, porque 2Co 11.5; cp.1Co 15.10em nada fui inferior aos maiores dentre os apóstolos, ainda 1Co 3.7; cp.1Co 13.2;15.9que nada sou. 12 1Co 9.1; cp.Rm 15.19;Jo 4.48Os sinais dum apóstolo foram, de fato, operados entre vós com toda a paciência, por milagres, por prodígios e por virtudes sobrenaturais. 13 Pois em que fostes inferiores às demais igrejas, senão que 1Co 9.12,18;2Co 11.9;2Co 12.14eu mesmo não vos fui pesado? Perdoai-me 2Co 11.7essa injustiça.

Paulo deseja visitá-los

14 Eis que, 2Co 13.1; cp.2Co 1.15;13.2pela terceira vez, estou pronto a ir ter convosco e não vos serei pesado; pois 1Co 10.24,33não busco os vossos bens, mas 1Co 9.19a vós. 1Co 4.14s.;Gl 4.19Os filhos não devem entesourar para os pais, mas Pv 19.14; cp.Ez 34.2os pais, para os filhos. 15 Eu, cp.2Co 1.6;Rm 9.3;Fp 2.17;Cl 1.24;1Ts 2.8;2Tm 2.10de boa vontade, gastarei tudo e serei inteiramente gasto por amor das vossas almas. Se mais abundantemente 2Co 11.11vos amo, serei menos amado? 16 Mas seja assim, 2Co 11.9eu não vos fui pesado; porém, sendo astuto, cp.2Co 11.20vos apanhei com dolo. 17 cp.2Co 9.5Porventura, defraudei-vos por algum daqueles que vos enviei? 18 2Co 8.6Roguei a 2Co 2.13Tito e enviei com ele cp.2Co 8.18um irmão; defraudou-vos Tito? Não andamos no mesmo cp.1Co 4.21espírito? Não seguimos Rm 4.12as mesmas pegadas?

Paulo apela para o juiz de todos

19 muito, pensais que nós nos desculpamos para convosco. 2Co 2.17; cp.Rm 9.1Perante Deus em Cristo falamos; mas todas as coisas, Hb 6.9amados, são 2Co 10.8;Rm 14.19; cp.1Ts 5.11para a vossa edificação. 20 Pois eu temo que, 2Co 2.1-4; cp.1Co 4.21indo ter convosco, não vos ache quais eu vos quero, e que seja achado por vós qual não me quereis, e que haja cp.1Co 1.11;3.3contendas, ciúmes, Gl 5.20iras, Rm 2.8;1Co 11.19facções, Rm 1.30; cp.Tg 4.11;1Pe 2.1difamações, Rm 1.29murmurações, cp.1Co 4.6,18;5.2inchações, cp.1Co 14.33tumultos. 21 Temo que, indo outra vez, meu Deus me humilhe perante vós, e chore eu a muitos dos que 2Co 13.2antes pecaram e ainda não se arrependeram da Gl 5.19; cp.1Co 6.9,18;Cl 3.5impureza, da fornicação e da impudicícia que cometeram.

Veja também