Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Samuel 24

TB

Telling van die volk. Pes in Israel.

1 EN die toorn van die Here het weer teen Israel ontvlam, en Hy het Dawid teen hulle aangehits en gesê: Gaan tel Israel en Juda.

2 Toe die koning vir Joab, die leërowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel, van Dan tot Berséba, en tel julle die volk, sodat ek die getal van die volk kan weet.

3 En Joab het aan die koning gesê: Ja, mag die Here u God by die volk honderd maal meer byvoeg as wat hulle ook al is, en die van my heer die koning dit sien; maar waarom het my heer die koning behae in hierdie saak?

4 Maar die woord van die koning het die oorhand gehad oor Joab en die leërowerstes, en Joab het met die leërowerstes van die koning af uitgegaan om die volk Israel te tel.

5 En hulle het deur die Jordaan gegaan en laer opgeslaan by Ároër, regs van die stad wat binne-in die dal van Gad , en tot by Jaéser.

6 Verder het hulle in Gílead gekom en in die land Tagtim-Hodsi en na Dan-Jaän gekom en rondom na Sidon.

7 En hulle het gekom by die vesting Tirus en al die stede van die Hewiete en Kanaäniete, en hulle het uitgekom in die suide van Juda in Berséba.

8 So het hulle dan deur die hele land rondgetrek en in Jerusalem aangekom aan die einde van nege maande en twintig dae.

9 En Joab het die getal van die getelde volk aan die koning gegee; en Israel was agthonderdduisend weerbare manne wat die swaard uittrek, en die manne van Juda vyfhonderdduisend man.

10 Maar Dawid se gewete het hom gekwel nadat hy die volk getel het, en Dawid het aan die Here gesê: Ek het swaar gesondig deur wat ek gedoen het; Here, vergeef dan nou tog die skuld van u kneg, want ek het baie dwaas gehandel.

11 Toe Dawid die môre opstaan die woord van die Here het naamlik tot die profeet Gad, die siener van Dawid, gekom en gesê:

12 Gaan heen en spreek met Dawid: So die Here: Drie dinge Ek jou voor; kies vir jou een daaruit, dat Ek jou dit kan aandoen

13 toe het Gad by Dawid gekom en dit aan hom bekend gemaak en aan hom gesê: Wil jy dat daar sewe jaar lank hongersnood in jou land kom, of wil jy drie maande lank vlug voor jou teëstanders uit dat hulle jou agtervolg, of moet daar drie dae lank pes wees in jou land? Ondersoek nou en sien watter antwoord ek my Sender moet bring.

14 Daarop Dawid vir Gad: Ek is baie benoud; laat ons tog val in die hand van die Here, want sy barmhartighede is groot, maar laat my in die hand van mense nie val nie.

15 En die Here het 'n pes onder Israel beskik van die môre af tot op die bepaalde tyd, en van Dan tot Berséba het daar van die volk sewentigduisend man gesterwe.

16 Maar toe die engel sy hand uitsteek na Jerusalem om dit te verwoes, het dit die Here berou oor die onheil, en Hy het aan die engel wat die verwoesting onder die volk moes aanrig, gesê: Genoeg, trek nou jou hand terug! Die engel van die Here was toe by die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet.

17 Toe Dawid sien hoe die engel onder die volk doodslaan, het hy tot die Here gespreek en gesê: Kyk, ék het gesondig, en ék het verkeerd gehandel, maar wat het hierdie skape gedoen? Laat u hand tog teen my wees en teen my familie.

18 Daarop kom Gad dieselfde dag by Dawid en vir hom: Gaan op, bou vir die Here 'n altaar op die dorsvloer van Arauna, die Jebusiet.

19 En Dawid het opgegaan volgens die woord van Gad, soos die Here beveel het.

20 Toe Arauna opkyk en die koning met sy dienaars na hom sien oorkom, het Arauna uitgegaan en hom voor die koning met sy aangesig na die aarde gebuig.

21 En Arauna het gesê: Waarom kom my heer die koning na sy dienaar? Daarop Dawid: Om die dorsvloer van jou te koop, om vir die Here 'n altaar te bou, sodat die plaag onder die volk kan ophou.

22 Maar Arauna vir Dawid: My heer die koning kan neem en offer wat goed is in sy , kyk, daar is die beeste as die brandoffer en die sleë en die trekgoed van die beeste as hout.

23 Dit gee Arauna alles, o koning, aan die koning. Verder het Arauna aan die koning gesê: Mag die Here u God 'n behae in u .

24 Maar die koning het Arauna geantwoord: Nee, maar ek wil dit verseker van jou koop vir sy prys; en ek wil nie verniet aan die Here my God brandoffers bring nie. En Dawid het die dorsvloer en die beeste gekoop vir vyftig sikkels silwer.

25 Toe het Dawid daar vir die Here 'n altaar gebou en brandoffers en dankoffers gebring; en die Here het Hom oor die land ontferm, en die plaag is van Israel afgewend.

A numeração do povo e o castigo que Deus enviou

1 1Cr 21Tornou-se, 2Sm 21.1-2de novo, a acender a ira de Jeová contra Israel e incitou contra eles a Davi, dizendo: 1Cr 27.23-24Vai, numera a Israel e a Judá. 2 Disse o rei a Joabe, general do seu exército: Corre todas as tribos de Israel, 2Sm 3.10;Jz 20.1desde até Berseba, e fazei resenha do povo, para que eu saiba o número do povo. 3 Joabe respondeu ao rei: Dt 1.11Queira Jeová, teu Deus, multiplicar o povo cem vezes mais do que agora é, e veja-o o rei, meu senhor! Mas por que tem prazer nisso o rei, meu senhor? 4 Todavia, a palavra do rei prevaleceu contra Joabe e contra os generais do exército. Saiu da presença do rei Joabe, com os generais do exército a contar o povo de Israel. 5 Tendo eles passado o Jordão, acamparam-se em Dt 2.36;Js 13.9,16Aroer, ao lado direito da cidade que está no meio do vale de Gade, indo até Nm 21.32;32.35Jazer. 6 Em seguida, foram a Gileade e à terra de Tatim-Hodchi; foram a Dã-Jaã, dali virando-se para Js 19.28;Jz 1.31Sidom, 7 chegaram Js 19.29à fortaleza de Tiro, e a todas as cidades dos Js 11.3;Jz 3.3heveus e dos cananeus; e acabaram a viagem no Neguebe de Judá, em Gn 21.22-33Berseba. 8 Tendo corrido toda a terra, chegaram a Jerusalém ao fim de nove meses e vinte dias. 9 Deu Joabe ao rei a Nm 1.44-46soma do recenseamento do povo. Havia em Israel 1Cr 21.5oitocentos mil homens valentes que puxavam da espada, e em Judá eram quinhentos mil.

10 1Sm 24.5O coração de Davi o acusou, depois de ter ele numerado o povo. Disse Davi a Jeová: 2Sm 12.13Muito pequei no que fiz; porém agora, Jeová, rogo-te que perdoes a iniquidade do teu servo, porque 1Sm 13.13;2Cr 16.9procedi muito nesciamente. 11 Levantando-se Davi pela manhã, veio a palavra de Jeová ao 1Sm 22.5;1Cr 29.29profeta Gade, 1Sm 9.9vidente de Davi, dizendo: 12 Vai e fala a Davi: Assim diz Jeová: Três coisas te ofereço; escolhe qual delas queres que te faça. 13 Gade, indo ter com Davi, lho intimou e disse: Queres que te venham 1Cr 21.12;Ez 14.21sete anos de fome na tua terra? Ou queres fugir por três meses diante dos teus inimigos, enquanto estes te perseguirem? Ou que haja por três dias peste na tua terra? Delibera, agora, e que resposta hei de levar a quem me enviou. 14 Respondeu Davi a Gade: Acho-me em grande aperto. Caiamos nas mãos de Jeová, Sl 51.1;130.4,7porque muitas são as suas misericórdias; porém nas mãos dos homens não caia eu.

15 Então, 1Cr 21.14;27.24enviou Jeová a peste a Israel, desde a manhã até o tempo determinado; e morreram do povo, 2Sm 24.2desde até Berseba, setenta mil homens. 16 Êx 12.23;2Rs 19.35;At 12.23Quando o Anjo estendeu a mão sobre Jerusalém para a destruir, Êx 32.14;1Sm 15.11arrependeu-se do mal Jeová e disse ao Anjo que exterminava ao povo: Basta; detém, agora, a tua mão. O Anjo de Jeová estava junto à eira de Araúna, jebuseu. 17 Davi, quando viu ao Anjo que feriu o povo, falou a Jeová: 2Sm 24.10Eis que eu pequei e eu procedi perversamente, porém 2Sm 7.8;Sl 74.1estas ovelhas que fizeram? Seja a tua mão contra mim e contra a casa de meu pai.

Davi erige um altar na eira de Araúna

18 Veio Gade, naquele dia, ter com Davi e disse-lhe: Sobe e levanta um altar a Jeová na eira de 2Cr 3.1Araúna, jebuseu. 19 Davi subiu conforme a palavra de Gade, como Jeová ordenou. 20 Olhou Araúna, e, vendo que vinham ter com ele o rei e seus servos, saiu, e prostrou-se perante o rei com o rosto em terra. 21 Perguntou: Por que vem o rei, meu senhor, ter com o seu servo? Respondeu Davi: Para comprar de ti a eira, para edificar um altar a Jeová, Nm 16.44-50a fim de que cesse dentre o povo a praga. 22 Araúna disse a Davi: Tome, e sacrifique o rei, meu senhor, o que bem lhe parecer; eis 1Sm 6.14;1Rs 19.21os bois para o holocausto, e os trilhos, e os aparelhos dos bois para a lenha. 23 Gn 23.8-16Tudo isso, ó rei, Araúna te oferece. Disse Araúna ao rei: Que Jeová, teu Deus, Ez 20.40-41te aceite! 24 Então, disse o rei a Araúna: Não; porém to comprarei pelo que vale; não Ml 1.13-14oferecerei a Jeová, meu Deus, holocaustos que me não custem nada. 1Cr 21.24-25Comprou Davi a eira e os bois por cinquenta siclos de prata. 25 Edificou ali um altar a Jeová e ofereceu holocaustos e ofertas pacíficas. 2Sm 21.14Assim, Jeová se tornou propício para com a terra, e a praga cessou de Israel.

Veja também