Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Samuel 13

TB

Bloedskande van Amnon. Sy dood.

1 EN daarna het dít gebeur. Absalom, die seun van Dawid, het naamlik 'n mooi suster gehad met die naam van Tamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar.

2 En Amnon het dit hom so aangetrek, dat hy siek was oor sy suster Tamar; want sy was 'n jongmeisie, en dit was in Amnon se onmoontlik om haar iets aan te doen.

3 Maar Amnon het 'n vriend gehad, met die naam van Jónadab, 'n seun van Dawid se broer Símea; en Jónadab was 'n baie skrander man.

4 En dié vra hom: Waarom lyk jy môre vir môre so bedruk, seun van die koning? Sal jy my dit nie te kenne gee nie? Toe Amnon vir hom: Ek is verlief op Tamar, die suster van my broer Absalom.

5 Toe Jónadab vir hom: Gaan op jou bed en hou jou siek. As jou vader dan kom om jou te sien, moet jy vir hom : Laat my suster Tamar tog kom en my iets gee om te eet en die ete voor my klaarmaak, dat ek dit kan sien en uit haar hand eet.

6 En Amnon het gaan en hom siek gehou. Toe die koning kom om hom te sien, Amnon aan die koning: Laat my suster Tamar tog kom en voor my twee koekies maak, dat ek uit haar hand kan eet.

7 Daarop het Dawid na Tamar in die huis gestuur en gesê: Gaan tog in die huis van jou broer Amnon en maak vir hom ete klaar.

8 Toe gaan Tamar in die huis van haar broer Amnon terwyl hy daar , en sy het deeg geneem en geknie en koekies voor sy gemaak en die koekies gebak.

9 En sy het die pan geneem en dit voor hom omgekeer, maar hy het geweier om te eet. En Amnon het gesê: Laat almal van my weggaan! En almal het van hom weggegaan.

10 Toe Amnon aan Tamar: Bring die ete in die slaapkamer, dat ek uit jou hand kan eet. En Tamar het die koekies wat sy gemaak het, geneem en vir haar broer Amnon in die slaapkamer gebring.

11 Terwyl sy dit nader bring na hom om te eet, het hy haar gegryp en vir haar gesê: Kom by my, my suster!

12 Maar sy vir hom: Asseblief nie, my broer, onteer my nie, want so iets mag in Israel nie gedoen word nie; moenie so 'n skande begaan nie.

13 Waar sou ék tog met my skande heen, en sou soos een van die dwase in Israel wees; spreek dan tog nou met die koning, want hy sal my nie van jou terughou nie.

14 Maar hy wou nie na haar luister nie en het haar oorweldig en haar onteer en met haar gemeenskap gehad.

15 Toe het Amnon 'n baie groot afkeer van haar gekry, ja, die afkeer wat hy van haar gekry het, was groter as die liefde waarmee hy haar liefgehad het; en Amnon vir haar: Staan op, gaan weg!

16 Maar sy vir hom: Aangaande die kwaad om my weg te stuur, dit is groter as die ander wat jy my aangedoen het. Maar hy wou nie na haar luister nie.

17 Daarop roep hy sy kneg wat hom bedien, en : Stuur hierdie vrou tog van my af weg buitentoe, en sluit die deur agter haar toe.

18 En sy het 'n lang rok met moue aangehad, want sulke mantels het die koninklike dogters wat maagde was, gedra. Toe sy bediende haar buitentoe uitgebring en die deur agter haar toegesluit het,

19 het Tamar as op haar hoof gestrooi en daardie lang rok met moue geskeur; daarby het sy haar hand op haar hoof gelê en aldeur geloop en weeklaag.

20 En haar broer Absalom vir haar: Was jou broer Amnon by jou? Swyg dan nou, my suster! Hy is jou broer, sit jou hart nie op hierdie saak nie. So het Tamar dan as 'n verlatene in die huis van haar broer Absalom gebly.

21 Toe koning Dawid al hierdie dinge hoor, het hy baie kwaad geword.

22 Maar Absalom het met Amnon geen kwaad of goed gepraat nie, maar Absalom het Amnon gehaat, omdat hy sy suster Tamar onteer het.

23 En twee volle jare het Absalom skeerders gehad in Baäl-Hasor wat by Efraim is, en Absalom het al die seuns van die koning genooi.

24 Daarop kom Absalom by die koning en : Kyk tog, u dienaar het skeerders. Laat die koning en sy dienaars tog met u dienaar saamgaan.

25 Maar die koning vir Absalom: Ag nee, my seun, laat ons tog nie almal saamgaan nie, sodat ons jou nie lastig val nie. En hy het by hom aangehou, maar hy wou nie gaan nie en het hom die afskeidseën gegee.

26 Daarop Absalom: So nie, laat my broer Amnon tog saam met ons gaan. Maar die koning vir hom: Waarom moet hy met jou saamgaan?

27 Toe Absalom dan by hom aanhou, het hy Amnon en al die seuns van die koning met hom saam laat gaan.

28 En Absalom het sy dienaars bevel gegee en gesê: Let tog op, net soos Amnon se hart vrolik is van die wyn en ek vir julle : Slaan Amnon dood! dan moet julle hom doodmaak. Wees nie bevrees nie; het ék julle dit nie beveel nie? Wees sterk en wees wakker manne.

29 En die dienaars van Absalom het met Amnon gedoen soos Absalom hulle beveel het. Toe het al die seuns van die koning opgestaan, en hulle het elkeen op sy muil geklim en gevlug.

30 Terwyl hulle op pad was, kom die gerug by Dawid: Absalom het al die seuns van die koning doodgeslaan en nie een van hulle het oorgebly nie.

31 Toe staan die koning op en skeur sy klere en gaan op die grond, terwyl al sy dienaars met geskeurde klere daarby staan.

32 Maar Jónadab, die seun van Dawid se broer Símea, het geantwoord en gesê: My heer moet nie dink dat hulle al die jongmanne, die seuns van die koning, gedood het nie, maar Amnon alleen is dood, want dit was aan die gesig van Absalom te sien van die dag af dat hy sy suster Tamar onteer het.

33 My heer die koning moet dit dan nou nie ter harte neem en dink al die seuns van die koning is dood nie. Maar Amnon alleen is dood.

34 En Absalom het gevlug. Toe die jongman wat op wag staan, sy opslaan, sien hy dat daar 'n groot skare kom van 'n pad agter hom, aan die kant van die berg.

35 En Jónadab aan die koning: Kyk, daar kom die seuns van die koning; volgens die woord van u dienaar, so het dit gebeur.

36 En net toe hy klaar gespreek het daar kom die seuns van die koning aan en verhef hulle stem en ween. En ook die koning en al sy dienaars het geween met 'n baie groot geween.

37 Maar Absalom het gevlug en na Talmai, die seun van Ammíhur, die koning van Gesur, gegaan. En Dawid het al die dae gerou oor sy seun.

38 En Absalom het gevlug en na Gesur gegaan, en hy was daar drie jaar lank.

39 En die gees van koning Dawid het baie verlang om na Absalom uit te gaan, want hy het homself getroos oor Amnon, dat hy dood was.

Amnom ama a Tamar e comete um incesto

1 Aconteceu depois disso que, tendo 2Sm 3.2-3;1Cr 3.2Absalão, filho de Davi, uma irmã formosa, que se chamava 1Cr 3.9Tamar; 2Sm 3.2Amnom, filho de Davi, namorou-se dela. 2 Angustiou-se Amnom, de maneira que adoeceu por causa de sua irmã Tamar, porque era virgem, e parecia difícil a Amnom fazer-lhe alguma coisa. 3 Tinha, porém, Amnom um amigo que se chamava Jonadabe, filho de 1Sm 16.9Simeia, irmão de Davi. Era Jonadabe homem mui sagaz. 4 Este lhe perguntou: Por que vais tu emagrecendo de dia para dia, ó filho do rei? Não mo dirás? Respondeu-lhe Amnom: Eu amo a Tamar, irmã de meu irmão Absalão. 5 Tornou-lhe Jonadabe: Deita-te na tua cama e finge que estás doente; e, quando teu pai 2Rs 8.29te vier visitar, dize-lhe: Rogo-te que venha minha irmã Tamar e me de comer, preparando a comida diante dos meus olhos, para que eu veja e coma da sua mão. 6 Deitou-se Amnom na cama e fingiu que estava doente. Tendo vindo o rei visitá-lo, disse-lhe Amnom: Rogo-te que venha minha irmã Tamar Gn 18.6e me faça diante dos meus olhos dois bolos, para que eu coma da sua mão.

7 Mandou Davi à casa de Tamar, a dizer-lhe: Vai à casa de teu irmão Amnom e faze-lhe comida. 8 Foi Tamar à casa de seu irmão Amnom; e ele estava deitado. Ela, tomando massa, a amassou, fez bolos diante dele e os cozeu. 9 Tomou a panela e tirou os bolos à sua vista; mas ele recusou comer. Disse Amnom: Gn 45.1Façam retirar todos da minha presença. Todos se retiraram. 10 Disse Amnom a Tamar: Traze a comida à câmara, para que eu coma da tua mão. Tomou Tamar os bolos que tinha preparado e os trouxe à câmara a seu irmão Amnom. 11 Quando Tamar lhos havia chegado, para que ele comesse, Amnom pegou dela e disse-lhe: Vem, deita-te comigo, minha irmã. 12 Porém ela lhe respondeu: Não, meu irmão, não me faças essa violência, Lv 20.17pois não se faz assim em Israel. Não cometas essa Jz 19.23;20.6loucura. 13 Eu, para onde poderia levar o meu opróbrio? E tu passarias em Israel por um louco. Agora, fala ao rei, porque Gn 20.12ele não me negará a ti. 14 Todavia, ele não quis dar ouvidos à sua voz; antes, sendo mais forte do que ela, forçou-a e deitou-se com ela.

15 Amnom sentiu por ela grande aversão, pois maior era a aversão que sentiu por ela do que o amor que lhe votara. Amnom disse-lhe: Levanta-te e vai-te embora. 16 Ela lhe respondeu: Não, meu irmão; porque maior é essa injúria, lançando-me fora, do que a outra que me fizeste. Porém ele não a quis ouvir. 17 Chamou ao seu servo que lhe assistia e disse: Deita fora a esta mulher e fecha bem a porta após ela. 18 Ela trazia Gn 37.3,23;Jz 5.30uma túnica talar com mangas compridas, porque este era o trajo de que usavam as donzelas filhas de rei. O servo de Amnom deitou-a fora e fechou bem a porta após ela. 19 1Sm 4.12;Et 4.1;Jr 2.37Tamar lançou cinzas sobre a cabeça, 2Sm 1.11;Gn 37.29rasgou a túnica talar com mangas compridas e, Jr 2.37postas as mãos na cabeça, foi-se dali gritando.

20 Absalão, seu irmão, disse-lhe: Esteve contigo Amnom, teu irmão? Agora, minha irmã, cala-te. É teu irmão; não te angustie o coração por isso. Ficou Tamar desolada 2Sm 14.24na casa de seu irmão Absalão. 21 Quando o rei Davi ouviu todas essas coisas, muito se lhe acendeu a ira. 22 Absalão não falou a Amnom Gn 31.24nem mal nem bem, porque Absalão aborrecia a Amnom por ter ele violado a Tamar, sua irmã.

Absalão vinga a Tamar

23 Passados dois anos, Absalão 1Sm 25.7fazia a sua tosquia em Baal-Hazor, que está perto de Efraim, e convidou todos os filhos do rei. 24 Absalão foi ter com o rei e disse: Eis que agora o teu servo faz a tosquia. Venham o rei e os seus servos com o teu servo. 25 Respondeu o rei a Absalão: Não, meu filho, não vamos todos, para não suceder que te sejamos pesados. Absalão instou com ele; todavia, ele não quis ir, mas deu-lhe a sua bênção. 26 Então, 2Sm 3.27;11.13-15disse Absalão: Rogo-te que ao menos venha conosco meu irmão Amnom. Perguntou-lhe o rei: Para que iria ele contigo? 27 Instando Absalão com ele, Davi deixou ir com ele Amnom e todos os mais filhos do rei. 28 Absalão deu ordem aos seus servos, dizendo: Prestai atenção quando Jz 19.6,9,22;1Sm 25.36-38o coração de Amnom estiver alegre do vinho e eu vos disser: Feri a Amnom, matai-o. Não tenhais medo, não sou eu quem vô-lo ordena? Sede, pois, corajosos e valentes. 29 Os servos de Absalão fizeram a Amnom como Absalão lhes havia ordenado. Todos os filhos do rei se levantaram, cada um 2Sm 18.9;1Rs 1.33,38na sua mula, e fugiram.

30 Indo eles ainda no caminho, chegou a Davi a nova, dizendo: Absalão matou a todos os filhos do rei, e não ficou deles nem um . 31 Levantou-se o rei, 2Sm 1.11e rasgou os seus vestidos e 2Sm 12.16lançou-se por terra; e todos os seus servos que estavam junto a ele rasgaram os seus vestidos. 32 2Sm 13.3-5Jonadabe, filho de Simeia, irmão de Davi, tomou a palavra e disse: Não imagine o meu senhor que mataram todos os mancebos, filhos do rei, porque morreu Amnom; pois assim o tinha resolvido fazer Absalão desde o dia em que Amnom violou a sua irmã Tamar. 33 Agora, não se lhe 2Sm 19.19meta no coração ao rei, meu senhor, o pensar que todos os filhos do rei foram mortos; porque morreu Amnom.

Absalão foge para Talmai

34 2Sm 13.37-38Fugiu, porém, Absalão. O 2Sm 18.24mancebo que estava de sentinela, levantando os olhos, viu que vinha muita gente pelo caminho, ao lado do monte, por detrás de si. 35 Jonadabe disse ao rei: Eis vêm os filhos do rei; conforme a palavra do teu servo, assim sucedeu. 36 Logo que ele tinha acabado de falar, chegaram os filhos do rei e, levantando a voz, choraram; o rei e todos os seus servos também choraram muito.

37 Absalão, 2Sm 13.34porém, fugiu e foi a 2Sm 3.3Talmai, filho de Amiur, rei de 2Sm 14.23,32Gesur. Davi pranteava a seu filho todos os dias. 38 2Sm 13.34Assim, Absalão fugiu, e foi a Gesur, e ali esteve três anos. 39 A alma do rei ansiava ir ter com Absalão, porque 2Sm 12.19-23se tinha consolado acerca de Amnom, visto que era morto.

Veja também