Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Samuel 16

TB

1 NADAT Dawid van die top af 'n entjie verder getrek het, kom Siba, die dienaar van Mefibóset, meteens hom tegemoet met 'n paar opgesaalde esels en op hulle tweehonderd brode en honderd rosynekoeke en honderd somervrugte en 'n sak wyn.

2 En die koning het Siba gevra: Wat wil jy hiermee maak? En Siba : Die esels is vir die huis van die koning om op te ry, en die brood en die somervrugte vir die dienaars om te eet, en die wyn vir die vermoeides in die woestyn om te drink.

3 En die koning vra: Maar waar is die seun van jou heer? En Siba vir die koning: Kyk, hy het daar in Jerusalem gebly, want hy dink: Vandag sal die huis van Israel my vader se koningskap aan my teruggee.

4 Daarop die koning vir Siba: Kyk, alles wat aan Mefibóset behoort, is joue. En Siba : Ek buig my neer! Mag ek genade vind in u , my heer die koning!

5 En toe koning Dawid tot by Bahúrim gekom het, kom daarvandaan juis 'n man te voorskyn uit die geslag van die huis van Saul met die naam van Símeï, die seun van Gera; hy het uitgekom en gedurigdeur gevloek

6 en Dawid en al die dienaars van koning Dawid met klippe gegooi, alhoewel al die mense en al die helde aan sy regter- en aan sy linkerkant was.

7 En dit het Símeï gesê terwyl hy vloek: Weg, weg, jou bloedvergieter en jou deugniet!

8 Die Here het al die bloed van die huis van Saul, in wie se plek jy koning geword het, op jou laat neerkom; en die Here het die koningskap in die hand van jou seun Absalom gegee, en hier is jy nou in jou ongeluk, omdat jy 'n bloedvergieter is.

9 Toe vra Abísai, die seun van Serúja, vir die koning: Waarom moet hierdie dooie hond my heer die koning vloek? Laat ek tog oorstap en sy kop afslaan!

10 Maar die koning : Wat het ek met julle te doen, seuns van Serúja? As hy vloek, en as die Here aan hom gesê het: Vloek Dawid! wie mag dan vra: Waarom maak jy so?

11 Verder het Dawid aan Abísai en al sy dienaars gesê: Kyk, my seun wat uit my liggaam voortgekom het, soek my lewe: hoeveel te meer dan nou die Benjaminiet? Laat hom staan, dat hy vloek, want die Here het hom dit beveel.

12 Miskien sal die Here my ellende aansien en sal die Here my goed vergelde vir die vloek wat my vandag tref.

13 Dawid en sy manne het toe met die pad getrek, terwyl Símeï al langs hom aan die kant van die berg gedurig loop en vloek, en al langs hom met klippe gooi en stof maak.

14 En moeg het die koning en al die mense wat by hom was, by die Jordaan aangekom en daar asem geskep.

Die raad van Agitófel en dié van Húsai.

15 INTUSSEN het Absalom en al die manskappe, die manne van Israel, in Jerusalem aangekom, en Agitófel was by hom.

16 En net toe Húsai, die Arkiet, die vriend van Dawid, by Absalom kom, Húsai vir Absalom: Mag die koning leef, mag die koning leef!

17 Maar Absalom vra vir Húsai: Is dit jou liefde teenoor jou vriend? Waarom het jy nie saam met jou vriend getrek nie?

18 Toe Húsai vir Absalom: Nee, maar aan hom wat die Here verkies, en hierdie volk en al die manne van Israel, aan hom behoort ek, en by hom sal ek bly.

19 En ten tweede: Wie sal ék dien? Is dit nie voor die aangesig van sy seun nie? Soos ek voor u vader gedien het, so sal ek voor u wees.

20 Daarop Absalom vir Agitófel: Julle moet raad gee onder mekaar wat ons moet doen.

21 En Agitófel vir Absalom: Gaan in by die byvroue van u vader wat hy laat agter bly het om die huis op te pas. Dan sal die hele Israel hoor dat u u gehaat gemaak het by u vader, en die hande van almal wat by u is, sal versterk word.

22 Hulle het toe vir Absalom 'n tent op die dak opgeslaan, en Absalom het voor die van die hele Israel by die byvroue van sy vader ingegaan.

23 En die raad wat Agitófel in dié dae gegee het, was asof 'n mens die woord van God geraadpleeg het. So was elke raad van Agitófel vir Dawid sowel as vir Absalom.

Davi é enganado por Ziba e amaldiçoado por Simei

1 Tendo Davi passado 2Sm 15.32um pouco além do cume, eis que lhe saiu ao encontro 2Sm 9.2-13Ziba, servo de Mefibosete, 1Sm 25.18com dois jumentos albardados e, sobre eles, duzentos pães, e cem cachos de passas, e cem frutas de verão, e um odre de vinho. 2 Perguntou o rei a Ziba: Para que é isso? Respondeu Ziba: Jz 10.4Os jumentos são para se montarem neles os da casa do rei; os pães e as frutas de verão, para os comerem os mancebos; e o vinho, para o beber 2Sm 17.29quem se achar cansado no deserto. 3 O rei perguntou: Onde está 2Sm 9.9-10o filho do teu senhor? Respondeu-lhe 2Sm 19.26-27Ziba: Eis que ficou em Jerusalém, pois disse: Hoje, me restituirá a casa de Israel o reino de meu pai. 4 Disse o rei a Ziba: Teu é tudo o que pertence a Mefibosete. Ziba respondeu: Faço reverência; ache eu graça aos teus olhos, ó rei, meu senhor.

5 Tendo o rei Davi chegado a 2Sm 3.16;17.18Baurim, eis que dali saiu um homem da linhagem da casa de Saul, 2Sm 19.16-23;1Rs 2.8-9,44que se chamava Simei, filho de Gera; saiu e ia Êx 22.28;1Sm 17.43amaldiçoando. 6 Atirava pedras contra Davi e contra todos os servos do rei Davi; e todo o povo e todos os valentes estavam à direita e à esquerda do rei. 7 Simei, quando amaldiçoava, dizia assim: Sai, sai, 2Sm 12.9homem de sangue, homem de Belial. 8 2Sm 21.1-9Jeová fez cair sobre ti todo o sangue da casa de Saul, em cujo lugar tens reinado, e entregou o reino nas mãos de teu filho Absalão. Eis-te, agora, na tua desgraça! Porque és um homem de sangue.

9 2Sm 19.21;1Sm 26.8;Lc 9.54Abisai, filho de Zeruia, disse ao rei: Por que amaldiçoaria 2Sm 9.8este cão morto ao Êx 22.28rei, meu senhor? Permite que eu tirar-lhe a cabeça. 10 Respondeu o rei: 2Sm 3.39;19.22Que tenho eu convosco, filhos de Zeruia? Jo 18.11Por ele amaldiçoar e por Jeová lhe ter dito: Amaldiçoa a Davi, Rm 9.20quem dirá: Por que fizeste assim? 11 Davi disse a Abisai e a todos os seus servos: Eis que, se 2Sm 12.11meu filho, que saiu das minhas entranhas, procura tirar-me a vida, quanto mais, agora, este benjamita? Deixai-o, que amaldiçoe, Gn 45.5;1Sm 26.19pois Jeová lho ordenou. 12 Porventura, olhará Jeová para a minha aflição e Dt 23.5;Rm 8.28me reverterá em bem as maldições que ele me lança hoje. 13 Prosseguia Davi com seus homens o seu caminho; Simei, pela encosta do outeiro, ao lado dele, ia amaldiçoando, e atirava pedras contra ele, e espalhava . 14 O rei e todo o povo que ia com ele chegaram a Aiefim; e ali ele se reanimou.

Os conselhos que Aitofel e Husai dão a Absalão

15 2Sm 15.12,37Absalão e todo o povo, homens de Israel, chegaram a Jerusalém, e, com ele, Aitofel. 16 Tendo-se apresentado 2Sm 15.37Husai, arquita, amigo de Davi, a Absalão, 2Sm 15.34disse-lhe: 1Sm 10.24;2Rs 11.12Viva o rei! Viva o rei! 17 Perguntou Absalão a Husai: É esta a tua beneficência para com o teu amigo? 2Sm 19.25Por que não foste com o teu amigo? 18 Respondeu Husai a Absalão: Não; mas a quem elegeu Jeová, e este povo, e todos os homens de Israel, a ele pertencerei e com ele habitarei. 19 Ainda mais 2Sm 15.34a quem devo eu servir? Não é seu filho? Como servi a teu pai, assim servirei a ti.

20 Então, disse Absalão a Aitofel: Dai o vosso conselho sobre o que havemos de fazer. 21 Disse Aitofel a Absalão: 2Sm 15.16Entra às concubinas de teu pai, que ele deixou para guardarem a casa. Todo o Israel ouvirá que tu és abominável a teu pai, e fortalecer-se-ão as mãos de todos os que estão contigo. 22 Armaram uma tenda para Absalão sobre o eirado; 2Sm 15.16;20.3e ele, 2Sm 12.11-12à vista de todo o Israel, entrou às concubinas de seu pai. 23 2Sm 17.14,23O conselho que Aitofel dava, naqueles dias, era como uma consulta aos oráculos de Deus; 2Sm 15.12e assim era todo o conselho que Aitofel dava tanto a Davi como a Absalão.

Veja também