Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Samuel 20

TB

Opstand en dood van Seba.

1 EN daar was by geval 'n deugniet met die naam van Seba, die seun van Bigri, 'n Benjaminiet hy het op die ramshoring geblaas en gesê: Ons het geen deel aan Dawid, en ons het geen erfdeel aan die seun van Ísai nie: elkeen na sy tente toe, o Israel!

2 Daarop trek al die manne van Israel van Dawid af weg, agter Seba, die seun van Bigri, aan; maar die manne van Juda het hulle koning aangehang van die Jordaan af tot by Jerusalem.

3 Toe Dawid in sy huis in Jerusalem kom, het die koning die tien vroue, die byvroue wat hy laat agterbly het om die huis op te pas, geneem en in 'n bewaakte huis gesit en hulle onderhou, maar nie by hulle ingegaan nie; en hulle was opgesluit tot die dag van hulle dood as lewenslange weduwees.

4 Daarna die koning aan Amása: Roep vir my die manne van Juda binne drie dae byeen; kom staan jy dan hier.

5 En Amása het gegaan om Juda byeen te roep, maar het langer weggebly as die bepaalde tyd wat hy vir hom vasgestel het.

6 Toe Dawid aan Abísai: Nou sal Seba, die seun van Bigri, ons meer kwaad doen as Absalom; neem jy die dienaars van jou heer en jaag hom agterna, sodat hy nie miskien vir hom versterkte stede vind en ons oog uitruk nie.

7 En daar het uitgetrek, agter hom aan, die manne van Joab en die Kreti en die Pleti en al die helde hulle het uit Jerusalem uitgetrek om Seba, die seun van Bigri, agterna te jaag.

8 Terwyl hulle by die groot klip was wat by Gíbeon , kom Amása voor hulle uit. En Joab was omgord met sy wapenrok as sy kleed en daaroor was 'n gord met 'n swaard wat in die skede aan sy heupe vasgemaak was, en terwyl hy voortgaan, het dit geval.

9 En Joab vir Amása: Gaan dit goed met jou, my broer? En Joab het met die regterhand die baard van Amása gegryp om hom te soen.

10 En Amása was nie op sy hoede vir die swaard wat in die hand van Joab was nie. Toe steek hy hom daarmee in die onderlyf en stort sy ingewande op die grond uit sonder om hom 'n tweede steek te gee, sodat hy gesterf het. Daarop het Joab en sy broer Abísai Seba, die seun van Bigri, agternagejaag.

11 Maar 'n man uit die dienaars van Joab het daar by hom bly staan en gesê: Wie in Joab behae het en wie vir Dawid is, laat hom Joab volg!

12 Terwyl Amása in die middel van die pad hom in die bloed en wentel en die man sien dat al die manskappe bly staan, het hy Amása uit die pad uit weggeneem na die veld en 'n kleed oor hom gegooi, omdat hy sien dat elkeen wat by hom kom, daar bly staan.

13 Toe hy hom uit die pad verwyder het, trek al die manskappe verby agter Joab aan om Seba, die seun van Bigri, agterna te jaag.

14 En dié het deur al die stamme van Israel getrek na Abel en Bet- Máäga en die hele Berim; en hulle het byeengekom en ook agter hom aan gegaan.

15 En hulle het gekom en hom in Abel-Bet-Máäga beleër en 'n wal teen die stad opgegooi, wat teen die voorskans opgerys het. Terwyl al die manskappe van Joab besig was met verwoes om die muur te laat val,

16 roep 'n wyse vrou uit die stad: Luister, luister! tog vir Joab: Kom hierheen, dat ek met u kan spreek.

17 En toe hy nader kom na haar, die vrou: Is u Joab? En hy antwoord: Ja. En sy vir hom: Hoor die woorde van u dienares. En hy antwoord: Ek hoor.

18 Daarop spreek sy en : Vroeër was hulle gewoond om te : Laat hulle Abel maar net raadpleeg! en so het hulle 'n saak afgehandel.

19 Ek is een van die vredeliewendes, van die getroues in Israel. U is daarop uit om 'n stad te vernietig, nogal 'n moeder in Israel. Waarom wil u die erfdeel van die Here te gronde rig?

20 En Joab antwoord en : Dit is ver, ver van my, dat ek te gronde sou rig en dat ek sou verwoes!

21 Die saak is nie so nie; maar 'n man van die gebergte van Efraim met die naam van Seba, die seun van Bigri, het sy hand opgehef teen die koning, teen Dawid: lewer hom alleen uit, dan wil ek van die stad af wegtrek. En die vrou vir Joab: Kyk, sy hoof sal oor die muur na u toe gegooi word.

22 En die vrou het haar in haar wysheid tot die hele volk gewend, en hulle het die hoof van Seba, die seun van Bigri, afgekap en na Joab oorgegooi. Toe het hy op die ramshoring geblaas, en hulle is verstrooi, weg van die stad af, elkeen na sy tente; en Joab het na Jerusalem, na die koning teruggegaan.

23 En Joab was oor die hele leër van Israel, en Benája, die seun van Jójada, oor die Kreti en oor die Pleti;

24 en Adóram was oor die dwangarbeid, en Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.

25 En Seja was skrywer; en Sadok en Ábjatar priesters.

26 En ook Ira, die Jaïriet, was priester by Dawid.

A sedição de Seba e a sua morte

1 Ora, sucedeu achar-se 2Sm 16.7ali um homem de Belial que se chamava Seba, filho de Gn 46.21Bicri, homem benjamita. Ele tocou a trombeta e disse: 2Sm 19.43;1Rs 12.16Nós não temos parte em Davi, nem herança no 1Sm 22.7-9filho de Jessé; 2Sm 18.17;1Sm 13.2;2Cr 10.16cada um para as suas tendas, ó Israel. 2 Todos os homens de Israel se separaram de Davi e seguiram a Seba, filho de Bicri; porém os homens de Judá se apegaram ao seu rei desde o Jordão até Jerusalém.

3 Veio Davi para sua casa em Jerusalém. 2Sm 15.16;16.21-22O rei tomou as dez mulheres, suas concubinas, que tinha deixado para guardarem a casa, e as meteu em custódia, e as sustentou, porém não entrou a elas. Assim, estiveram encerradas até o dia da sua morte, vivendo como viúvas.

4 Disse o rei a 2Sm 17.25;19.13Amasa: Convoca-me dentro de três dias os homens de Judá e apresenta-te aqui. 5 Partiu Amasa para convocar os homens de Judá, mas 1Sm 13.8tardou além do tempo que o rei lhe aprazara. 6 Davi disse a 2Sm 21.17Abisai: Mais mal agora nos fará Seba, filho de Bicri, do que nos fez Absalão. Portanto, 2Sm 11.11;1Rs 1.33toma os servos do teu senhor e persegue-o; não suceda que ele consiga cidades fortificadas e nos escape. 7 Saíram após ele os homens de Joabe, e os 2Sm 8.18;1Rs 1.38quereteus, e os peleteus, e 2Sm 15.18todos os homens valentes; e saíram de Jerusalém para perseguirem a Seba, filho de Bicri. 8 Eles estavam junto da grande pedra em 2Sm 2.13;3.30Gibeão, quando Amasa lhes veio ao encontro. Estava Joabe cingido com as armas que levara, e, sobre elas, um cinto no qual, presa aos seus lombos, estava uma espada, dentro da sua bainha; e, adiantando-se ele, caiu a espada. 9 Disse Joabe a Amasa: Vais bem, meu irmão? Com a mão direita Mt 26.49Joabe tomou a Amasa pela barba, para o beijar. 10 Amasa, porém, não reparou na espada que estava na mão de Joabe. Assim, 2Sm 2.23;3.27;1Rs 2.5este o feriu com ela no ventre e lhe lançou por terra os intestinos, sem o ferir segunda vez; e Amasa caiu morto.

Joabe e Abisai, seu irmão, perseguiram a Seba, filho de Bicri. 11 Um dos mancebos de Joabe ficou junto de Amasa e dizia: Quem favorece a Joabe, e quem está a favor de Davi, 2Sm 20.13siga a Joabe. 12 Amasa se revolvia no seu sangue no meio da estrada. Quando o mancebo viu que todo o povo parava, levou a Amasa da estrada para o campo e lançou sobre ele um manto, porque viu que todo aquele que chegava ao dele parava. 13 Tirado que foi Amasa da estrada, todo o povo seguiu a Joabe, para perseguir a Seba, filho de Bicri.

14 Joabe passou por todas as tribos de Israel até Abel, e a Bete-Maaca, e a todos os Nm 21.16beritas, os quais se ajuntaram e saíram também após ele. 15 Foram e sitiaram-no em 1Rs 15.20;2Rs 15.29Abel de Bete-Maaca 2Rs 19.32;Ez 4.2e levantaram contra a cidade um montão, da altura do muro; e todo o povo que estava com Joabe batia o muro para o derribar. 16 Gritou 2Sm 14.2uma mulher sábia de dentro da cidade: Ouvi, ouvi; dizei a Joabe: Chega-te , para que eu fale contigo. 17 Tendo ele se chegado perto dela, perguntou a mulher: És tu Joabe? Respondeu ele: Sou. Ela lhe disse: Ouve as palavras da tua escrava. Disse ele: Ouço. 18 A mulher prosseguiu: Antigamente, era costume dizer: Peça-se conselho em Abel; e assim punham termo às questões. 19 Eu sou dentre as pacíficas e fiéis em Israel; Dt 20.10tu estás procurando destruir uma cidade e uma mãe em Israel; por que queres devorar a 2Sm 14.16;21.3;1Sm 26.19herança de Jeová? 20 Respondeu Joabe: Longe, longe de mim que eu devore ou destrua. 21 A coisa não é assim. Porém um homem Js 24.33da região montanhosa de Efraim, de nome 2Sm 20.2Seba, filho de Bicri, levantou a mão contra o rei, contra Davi; entregai este, e retirar-me-ei da cidade. Disse a mulher a Joabe: Eis que te será lançada a sua cabeça pelo muro. 22 A mulher, 2Sm 20.16;Ec 9.13-16na sua sabedoria, foi ter com todo o povo. Cortada a cabeça de Seba, filho de Bicri, lançaram-na a Joabe. 2Sm 20.1Ele tocou a trombeta, e retiraram-se da cidade, cada um para a sua tenda. Joabe voltou a Jerusalém a ter com o rei.

23 2Sm 8.16-18;1Rs 4.3-6Joabe estava sobre todo o exército de Israel; Benaia, filho de Joiada, estava sobre os quereteus e sobre os peleteus; 24 Adorão, sobre os que trabalhavam forçados; Josafá, filho de Ailude, era cronista; 25 Seva era secretário; Zadoque e Abiatar eram sacerdotes; 26 e também 2Sm 23.38Ira, o jairita, era ministro de Estado de Davi.

Veja também