Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Reis 1

TB

Die ouderdom van Dawid. Salomo word as sy opvolger aangestel.

1 TOE koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie.

2 En sy dienaars aan hom: Laat hulle vir my heer die koning 'n jongmeisie soek, dat sy voor die koning kan staan en vir hom 'n verpleegster wees en in u skoot ; dan sal my heer die koning warm word.

3 Hulle het toe in die hele grondgebied van Israel 'n mooi meisie gesoek en Abísag, die Sunamitiese, gevind en haar by die koning gebring.

4 En die meisie was besonder mooi, en sy was vir die koning 'n verpleegster en het hom bedien; maar die koning het geen gemeenskap met haar gehad nie.

5 Intussen was Adónia, die seun van Haggit, so vermetel om te dink: Ek sal koning word! En hy het vir hom waens en perderuiters aangeskaf en vyftig man wat voor hom uit loop.

6 En sy vader het hom sy lewe lank nie gekrenk deur te nie: Waarom maak jy so? Bowendien was hy ook baie mooi van gestalte, en sy moeder het hom Absalom gebaar.

7 En hy het met Joab, die seun van Serúja, onderhandel en met Ábjatar, die priester, sodat hulle gehelp het as volgelinge van Adónia.

8 Maar Sadok, die priester, en Benája, die seun van Jójada, en Natan, die profeet, en Símeï en Reï en die helde van Dawid het nie met Adónia saamgegaan nie.

9 En Adónia het kleinvee en beeste en vetgemaakte vee geslag by die klip Sohélet wat langs die fontein Rogel staan, en al sy broers, die seuns van die koning, en al die manne van Juda, die dienaars van die koning, genooi;

10 maar Natan, die profeet, en Benája en die helde en sy broer Salomo het hy nie genooi nie.

11 Toe Natan vir Bátseba, die moeder van Salomo: Het u nie gehoor dat Adónia, die seun van Haggit, koning geword het sonder dat ons heer Dawid dit weet nie?

12 Kom dan nou, laat ek u tog 'n raad gee, dat u u lewe en die lewe van u seun Salomo kan red.

13 Gaan en tree binne by koning Dawid en vir hom: Het ú nie, my heer die koning, vir u dienares gesweer en gesê nie: U seun Salomo sal sekerlik koning word my, en sal op my troon sit? Waarom het Adónia dan koning geword?

14 Kyk, terwyl u daar nog met die koning spreek, sal ék agter u inkom en u woorde aanvul.

15 Daarop het Bátseba ingegaan na die koning in die kamer, terwyl die koning baie oud was en Abísag, die Sunamitiese, die koning bedien.

16 En Bátseba het gebuig en neergeval voor die koning. Toe die koning: Wat wil u ?

17 En sy antwoord hom: My heer, ú het by die Here u God vir u dienares gesweer: U seun Salomo sal sekerlik my koning word, en sal op my troon sit.

18 Maar kyk, nou het Adónia koning geword sonder dat u, my heer die koning, dit weet.

19 Want hy het beeste en vetgemaakte vee en kleinvee in menigte geslag en al die seuns van die koning en Ábjatar, die priester, en Joab, die leërowerste, genooi; maar u dienaar Salomo het hy nie genooi nie.

20 Maar op ú, my heer die koning, is die van die hele Israel om hulle te kenne te gee wie op die troon van my heer die koning hom sal sit.

21 Anders sal dit gebeur, sodra my heer die koning met sy vaders ontslaap het, dat ek en my seun Salomo vir misdadigers gehou sal word.

22 En kyk, terwyl sy nog met die koning spreek, kom die profeet Natan in.

23 En hulle het dit die koning te kenne gegee en gesê: Daar is Natan, die profeet. Toe kom hy voor die koning en buig hom voor die koning met sy aangesig na die aarde toe.

24 En Natan : My heer die koning, het ú gesê: Adónia sal my koning word, en sal op my troon sit?

25 Want hy het vandag gegaan en beeste en vetgemaakte vee en kleinvee in menigte geslag en al die seuns van die koning en die leërowerstes en Ábjatar, die priester, genooi, en kyk, hulle eet en drink voor hom en : Mag koning Adónia lewe!

26 Maar , u dienaar, en Sadok, die priester, en Benája, die seun van Jójada, en Salomo, u dienaar, het hy nie genooi nie.

27 As hierdie saak van my heer die koning uitgegaan het, dan het u aan u dienaars nie bekend gemaak wie op die troon van my heer die koning hom sal sit nie.

28 Daarop antwoord koning Dawid en : Roep Bátseba vir my! En sy het ingekom voor die koning en voor die koning gaan staan.

29 Toe sweer die koning en : So waar as die Here leef wat my uit alle benoudheid verlos het,

30 sekerlik, soos ek u by die Here, die God van Israel, gesweer en gesê het dat u seun Salomo my koning moet word en op my troon moet sit in my plek, sekerlik so doen ek vandag nog.

31 En Bátseba het met die aangesig na die aarde gebuig en voor die koning neergeval en gesê: Mag my heer die koning Dawid vir ewig lewe!

32 Verder het koning Dawid gesê: Roep vir my Sadok, die priester, en Natan, die profeet, en Benája, die seun van Jójada. Toe kom hulle in voor die koning,

33 en die koning vir hulle: Neem die dienaars van julle heer met julle saam en laat my seun Salomo op my eie muil ry, en bring hom af na Gihon toe;

34 en laat Sadok, die priester, en Natan, die profeet, hom daar as koning oor Israel salf, en julle moet op die ramshoring blaas en : Mag koning Salomo lewe!

35 Dan moet julle agter hom optrek, dat hy kan inkom en op my troon sit; want moet koning wees in my plek, en ek het hom aangestel om 'n vors oor Israel en Juda te wees.

36 Toe antwoord Benája, die seun van Jójada, die koning en : Amen! Mag die Here, die God van my heer die koning, ook so .

37 Soos die Here met my heer die koning was, mag Hy so met Salomo wees; en mag Hy sy troon groter maak as die troon van my heer die koning Dawid.

38 Toe het Sadok, die priester, afgegaan saam met Natan, die profeet, en Benája, die seun van Jójada, en die Kreti en die Pleti, en hulle het Salomo laat ry op die muil van koning Dawid en hom na Gihon gebring.

39 En die priester Sadok het die horing met olie uit die tent geneem en Salomo gesalf, en hulle het op die ramshoring geblaas, en die hele volk het gesê: Mag koning Salomo lewe!

40 Toe gaan die hele volk op agter hom aan, terwyl die volk op fluite speel en hulle verheug met groot blydskap, sodat die aarde geskeur het van hulle geluid.

41 En Adónia het dit gehoor en al die genooides wat by hom was, toe hulle net klaar geëet het; Joab het ook die geluid van die ramshoring gehoor en gesê: Waarom is die geluid van die stad rumoerig?

42 Terwyl hy nog spreek, kom Jónatan, die seun van die priester Ábjatar, daar aan; en Adónia : Kom in, want jy is 'n wakker man en bring 'n goeie boodskap.

43 Maar Jónatan antwoord Adónia en : Ja, maar ons heer die koning Dawid het Salomo koning gemaak!

44 En die koning het Sadok, die priester, en Natan, die profeet, en Benája, die seun van Jójada, en die Kreti en die Pleti met hom saam gestuur, en hulle het hom op die koning se muil laat ry;

45 en Sadok, die priester, en Natan, die profeet, het hom in Gihon as koning gesalf, en daarvandaan het hulle met blydskap opgetrek, sodat die stad opgewonde geraak het; dit is die geluid wat julle gehoor het.

46 En ook het Salomo op die koninklike troon gaan sit.

47 Bowendien het die dienaars van die koning gekom om ons heer die koning Dawid geluk te wens met die woorde: Mag u God die naam van Salomo beter maak as u naam en sy troon groter maak as u troon. Toe het die koning op die bed aanbid;

48 en die koning het ook so gesê: Geseënd is die Here, die God van Israel, wat vandag gegee het dat een op my troon sit terwyl my dit sien.

49 Daarop het al die genooides wat by Adónia was, verskrik opgestaan en elkeen sy pad gegaan.

50 Maar Adónia was bevrees vir Salomo en het opgestaan en heengegaan en die horings van die altaar vasgehou.

51 Toe is daar aan Salomo meegedeel en gesê: Kyk, Adónia is bevrees vir koning Salomo; en kyk, hy hou die horings van die altaar vas en : Laat koning Salomo eers vir my sweer dat hy sy dienaar nie met die swaard sal ombring nie.

52 Daarop Salomo: As hy 'n betroubare man sal wees, sal geen haar van hom op die aarde val nie; maar as daar kwaad in hom gevind word, moet hy sterwe.

53 En koning Salomo het gestuur, en hulle het hom van die altaar afgebring, en hy het ingekom en hom voor koning Salomo neergebuig. En Salomo het vir hom gesê: Gaan na jou huis.

A velhice de Davi

1 Ora, o rei Davi era velho e de idade avançada; e, por mais que o cobrissem de roupas, não aquecia. 2 Disseram-lhe os seus servos: Procure-se para o rei, meu senhor, uma jovem donzela, que esteja diante do rei, e tenha cuidado dele, e durma no seu seio, para que ele se aqueça. 3 Assim, procuraram por todos os termos de Israel uma donzela formosa; acharam Abisague, Js 19.18;1Sm 28.4sunamita, e trouxeram-na ao rei. 4 Era a donzela sobremaneira formosa; cuidava do rei e lhe assistia; porém o rei não a conheceu.

5 2Sm 3.4Adonias, filho de Hagite, se exaltou, dizendo: Eu reinarei. 2Sm 15.1Adquiriu para si um carro, cavalos e cinquenta homens que corressem adiante dele. 6 Nunca seu pai o contrariou, dizendo: Por que fizeste isso? Ele era também de boa presença e 2Sm 3.3-4mais moço do que Absalão. 7 Tinha inteligência com 1Cr 11.6Joabe, filho de Zeruia, e com o sacerdote 1Sm 22.20,23Abiatar, que, seguindo a Adonias, o ajudavam. 8 Mas 2Sm 20.25;1Cr 16.39Zadoque, o sacerdote, e 2Sm 8.18Benaia, filho de Joiada, e 2Sm 12.1Natã, o profeta, e Simei, e Reí, e 2Sm 23.8-39os valentes que Davi tinha não eram por Adonias. 9 Adonias imolou ovelhas, e bois, e animais cevados junto à pedra de Zoelete, que está perto de Js 15.7;18.16;2Sm 17.17En-Rogel. Convidou todos os seus irmãos, filhos do rei, e todos os homens de Judá, servos do rei, 10 porém a Natã, o profeta, e a Benaia, e os valentes e a 2Sm 12.24Salomão, seu irmão, não os convidou.

11 Então, disse Natã a Bate-Seba, mãe de Salomão: Não ouviste que Adonias, filho de Hagite, reina e que Davi, nosso senhor, não o sabe? 12 Vem, agora e permite que eu te um conselho, para que salves a tua vida e a de teu filho Salomão. 13 Vai, entra ao rei Davi e dize-lhe: Não juraste tu, ó rei, meu senhor, à tua escrava, dizendo: 1Rs 1.30;1Cr 22.9-13Teu filho Salomão de reinar depois de mim e de sentar-se no meu trono? Por que reina logo Adonias? 14 Estando tu falando ainda com o rei, eu também entrarei depois de ti e confirmarei as tuas palavras.

Bate-Seba advoga a causa de seu filho Salomão

15 Entrou Bate-Seba ao rei na sua câmara. 1Rs 1.1O rei estava muito velho, e Abisague, sunamita, lhe assistia. 16 Bate-Seba inclinou-se e fez uma reverência ao rei, que perguntou: Que é o que queres? 17 Respondeu-lhe ela: Meu senhor, tu juraste à tua escrava por Jeová, teu Deus, dizendo: 1Rs 1.13Teu filho Salomão de reinar depois de mim e de sentar-se no meu trono. 18 Agora, eis que Adonias reina; e tu, ó rei, meu senhor, não o sabes. 19 1Rs 1.9Ele imolou bois, e animais cevados, e ovelhas em abundância. Convidou todos os filhos do rei, e o sacerdote Abiatar, e a Joabe, general do exército, mas a Salomão, teu filho, não o convidou. 20 Agora, ó rei, meu senhor, os olhos de todo o Israel estão sobre ti, para que lhe declares quem de sentar-se no teu trono depois de ti. 21 De outra forma, sucederá que, 1Rs 2.10;Dt 31.16;2Sm 7.12quando o rei, meu senhor, dormir com seus pais, eu e meu filho Salomão seremos tidos por culpados.

Natã secunda os esforços de Bate-Seba

22 Enquanto ela ainda falava com o rei, entrou o profeta Natã. 23 Avisaram ao rei, dizendo: Eis está o profeta Natã. Tendo entrado à presença do rei, lançou-se com o rosto em terra. 24 E disse Natã: Ó rei, meu senhor, disseste tu: Adonias de reinar depois de mim e de sentar-se no meu trono? 25 1Rs 1.9Pois desceu, hoje, e imolou bois, e animais cevados, e ovelhas em abundância, e convidou todos os filhos do rei, e os generais do exército, e ao sacerdote Abiatar. Eis que estão comendo, e bebendo diante dele, e dizendo: 1Sm 10.24Viva o rei Adonias! 26 1Rs 1.8,10Porém não me convidou a mim, que sou servo teu, nem ao sacerdote Zadoque, nem Benaia, filho de Joiada, nem ao teu servo Salomão. 27 Foi feito isso da parte do rei, meu senhor? Não declaraste ao teu servo quem havia de assentar-se no teu trono depois de ti?

28 O rei Davi respondeu: Chamai-me a Bate-Seba. Ela se apresentou ao rei e ficou de perante ele. 29 O rei jurou e disse: 2Sm 4.9Pela vida de Jeová, que me livrou a alma de toda a angústia, 30 que, 1Rs 1.13,17como te jurei por Jeová, rei de Israel, dizendo: Teu filho Salomão de reinar depois de mim e de sentar-se no meu trono em meu lugar, assim o hei de cumprir hoje. 31 Bate-Seba prostrou-se com o rosto em terra, e fez uma reverência ao rei, e disse: Dn 2.4;3.9Viva o rei Davi, meu senhor, para sempre!

Salomão é ungido rei

32 Disse o rei Davi: Chamai-me a 1Rs 1.8Zadoque, o sacerdote, e a Natã, o profeta, e a Benaia, filho de Joiada. Eles entraram à presença do rei. 33 Disse-lhes o rei: Tomai convosco 2Sm 20.6-7os servos do vosso senhor, fazei montar na minha mula meu filho Salomão e levai-o a 2Cr 32.30;33.14Giom. 34 O sacerdote Zadoque e o profeta Natã 1Sm 10.1;16.3,12o unjam ali em rei sobre Israel. 2Sm 15.10Tocai a trombeta e dizei: 1Rs 1.25Viva o rei Salomão! 35 Então, subireis após ele, e ele de vir e sentar-se no meu trono; pois de reinar em meu lugar. A ele designei para ser príncipe sobre Israel e sobre Judá. 36 Benaia, filho de Joiada, respondeu ao rei: Amém! Assim o diga também Jeová, Deus do rei, meu senhor. 37 Js 1.5,17;1Sm 20.13Bem como Jeová tem sido com o rei, meu senhor, assim seja ele com Salomão 1Rs 1.47e faça o trono deste maior do que o trono do rei Davi, meu senhor.

38 Desceu 1Rs 1.8Zadoque, o sacerdote, e Natã, o profeta, e Benaia, filho de Joiada, e os 2Sm 8.18quereteus, e os peleteus, e fizeram montar a Salomão na mula do rei Davi, e levaram-no a 1Rs 1.33Giom. 39 O sacerdote Zadoque Êx 30.23-32;1Cr 16.39;Sl 89.20tomou da Tenda o chifre do óleo e 1Cr 29.22ungiu a Salomão. 1Rs 1.34Tocaram a trombeta e todo o povo disse: Viva o rei Salomão! 40 Todo o povo subiu após ele, tocando flauta e alegrando-se com grande alegria, de modo que a terra retiniu com o seu clamor.

41 Adonias e todos os convidados que com ele estavam o ouviram, ao tempo em que tinham acabado de comer. Tendo Joabe ouvido o soar da trombeta, perguntou: Para que é este ruído da cidade alvoroçada? 42 Ainda ele falava, eis que chegou 2Sm 15.27,36;17.17Jônatas, filho do sacerdote Abiatar; e disse Adonias: Entra, 2Sm 18.27pois tu és homem de bem e trazes boas novas. 43 Respondeu Jônatas a Adonias: O rei Davi, nosso senhor, constituiu rei a Salomão. 44 O rei enviou com ele a Zadoque, o sacerdote, e a Natã, o profeta, e a Benaia, filho de Joiada, e aos quereteus e aos peleteus, os quais o fizeram montar na mula do rei. 45 O sacerdote Zadoque e o profeta Natã ungiram-no rei em Giom; e dali subiram alegres, de modo que 1Rs 1.40a cidade se alvoroçou. Este é o ruído que ouvistes. 46 Também 1Cr 29.23Salomão está sentado no trono do reino. 47 Além disso, os servos do rei foram abençoar o rei Davi, nosso senhor, dizendo: 1Rs 1.37Faça Deus o nome de Salomão melhor do que o teu nome e faça o trono dele maior do que o teu trono. Gn 47.31Inclinou-se o rei no leito. 48 Também assim falou o rei: Bendito seja Jeová, Deus de Israel, que 1Rs 3.6;2Sm 7.12deu quem hoje aos meus olhos se assentasse no meu trono!

Adonias alarma-se

49 Todos os convidados de Adonias tremeram e levantaram-se, e cada um foi para sua parte. 50 Adonias teve medo por causa de Salomão, e levantou-se, e 1Rs 2.28;Êx 27.2;30.10foi abraçar com os chifres do altar. 51 Foi dito a Salomão: Adonias tem medo de Salomão, pois eis que está agarrado aos chifres do altar, dizendo: Jure-me, hoje, o rei Salomão que não fará morrer seu servo à espada. 52 Salomão respondeu: Se ele se houver como homem de bem, não 1Sm 14.45;2Sm 14.11cairá à terra nem um cabelo seu; porém, se se achar nele maldade, morrerá. 53 Enviou o rei Salomão, e fizeram-no descer, tirando-o do altar. Adonias veio e fez uma reverência ao rei Salomão, que lhe disse: Vai para tua casa.

Veja também