Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Reis 13

TB

Profesieë teen Jeróbeam.

1 TOE kom daar 'n man van God uit Juda deur die woord van die Here in Bet-el aan, terwyl Jeróbeam op die altaar staan om offerrook te laat opgaan;

2 en hy het uitgeroep teen die altaar deur die woord van die Here en gesê: Altaar, altaar, so spreek die Here: Kyk, 'n seun sal gebore word vir die huis van Dawid met die naam van Josía, en hy sal op jou slag die priesters van die hoogtes wat op jou offerrook laat opgaan, en op jou sal mensbene verbrand word.

3 En hy het dieselfde dag 'n wonderteken aangekondig en gesê: Dit is die wonderteken dát die Here gespreek het: Kyk, die altaar sal uitmekaarskeur en die as wat daarop is, afgegooi word.

4 En net toe die koning die woord van die man van God hoor wat hy teen die altaar in Bet-el uitgeroep het, steek Jeróbeam sy hand uit bo van die altaar af en : Gryp hom! Maar sy hand wat hy teen hom uitgesteek het, het styf geword, sodat hy dit nie weer kon terugtrek nie.

5 En die altaar is uitmekaargeskeur, en die as is van die altaar afgegooi volgens die wonderteken wat die man van God aangekondig het deur die woord van die Here.

6 Toe begin die koning om aan die man van God te : Smeek tog die aangesig van die Here jou God om genade en bid vir my, dat my hand tot my terugkeer. En die man van God het die aangesig van die Here om genade gesmeek, sodat die hand van die koning tot hom teruggekeer het en dit soos tevore was.

7 Daarop die koning aan die man van God: Kom met my saam huis toe en versterk jou, en laat ek jou 'n geskenk gee.

8 Maar die man van God vir die koning: Al gee u my die helfte van u huis, ek kan nie met u saamgaan nie, en ek kan geen brood eet of water drink in hierdie plek nie.

9 Want so het die Here my bevel gegee deur sy woord en gesê: Jy mag geen brood eet of water drink nie, en jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.

10 Hy het toe met 'n ander pad gegaan en nie teruggekeer met die pad waarmee hy na Bet-el gekom het nie.

Dood van die ongehoorsame profeet.

11 EN daar het 'n sekere ou profeet in Bet-el gewoon; en sy seuns het gekom en hom alles vertel wat die man van God dié dag in Bet-el gedoen het; ook die woorde wat hy met die koning gespreek het. En toe hulle dit aan hul vader vertel,

12 hul vader vir hulle: Met watter pad het hy gegaan? Want sy seuns het die pad gesien waarmee die man van God weer weg is wat uit Juda gekom het.

13 Toe hy aan sy seuns: Saal vir my die esel op. En hulle het vir hom die esel opgesaal, en hy het daarop gery.

14 En hy het agter die man van God aan gegaan en hom aangetref terwyl hy onder die terpentynboom sit; en hy vir hom: Is jy die man van God wat uit Juda gekom het? En hy antwoord: Ja.

15 Toe hy vir hom: Gaan met my saam huis toe en eet brood.

16 Maar hy antwoord: Ek kan nie met jou saam omdraai of met jou saam ingaan nie; ek mag ook nie brood eet of met jou saam water in hierdie plek drink nie;

17 want aan my is gesê deur die woord van die Here: Jy mag daar geen brood eet of water drink nie; jy mag nie terugkeer met die pad waarmee jy gegaan het nie.

18 Maar hy vir hom: Ek is ook 'n profeet net soos jy, en 'n engel het met my gespreek deur die woord van die Here en gesê: Bring hom terug saam met jou na jou huis, dat hy brood kan eet en water kan drink. Hy het vir hom gelieg.

19 Toe het hy met hom saam omgedraai en in sy huis brood geëet en water gedrink.

20 Maar terwyl hulle aan tafel sit, kom die woord van die Here tot die profeet wat hom laat omdraai het;

21 en hy het die man van God wat uit Juda gekom het, toegeroep en gesê: So spreek die Here: Omdat jy wederstrewig was teen die mond van die Here deur nie die gebod te hou wat die Here jou God jou beveel het nie,

22 maar omgedraai en brood geëet en water gedrink het in die plek waarvan Hy aan jou gesê het: Jy moet geen brood eet of water drink nie daarom sal jou lyk nie in die graf van jou vaders kom nie.

23 Nadat hy dan geëet en gedrink het, saal hy vir hom die esel op vir die profeet wat hy laat omdraai het

24 en hy gaan weg; toe kom 'n leeu hom teë op die pad en maak hom dood. En sy lyk het neergewerp op die pad bly , terwyl die esel daarlangs staan en die leeu ook langs die lyk bly staan.

25 Intussen kom daar manne verby wat die lyk op die pad sien , terwyl die leeu langs die lyk staan; en hulle het dit kom in die stad waar die ou profeet woon.

26 Toe die profeet wat hom van die pad af laat omdraai het, dit hoor, hy: Dit is die man van God wat teen die mond van die Here wederstrewig was; daarom het die Here hom aan die leeu oorgegee wat hom verskeur en hom gedood het volgens die woord van die Here wat Hy met hom gespreek het.

27 Daarop praat hy met sy seuns en : Saal vir my die esel op. En hulle het opgesaal.

28 Toe gaan hy weg en vind sy lyk neergewerp op die pad, terwyl die esel en die leeu langs die lyk staan; die leeu het die lyk nie geëet en die esel nie verskeur nie.

29 Daarna het die profeet die lyk van die man van God opgetel en dit op die esel gesit en dit teruggebring en in die stad van die ou profeet gekom om te rouklaag en hom te begrawe.

30 En hy het sy lyk in sy graf neergelê, en hulle het oor hom gerouklaag: Ag, my broer!

31 En nadat hy hom begrawe het, hy aan sy seuns: As ek sterwe, dan moet julle my begrawe in die graf waar die man van God in begrawe is; my bene langs sy bene neer.

32 Want die woord sal sekerlik uitkom wat hy deur die woord van die Here uitgeroep het teen die altaar wat in Bet-el is, en teen al die tempels van die hoogtes wat in die stede van Samaría is.

33 hierdie gebeurtenis het Jeróbeam nie van sy verkeerde weg teruggekom nie, maar weer priesters van die hoogtes aangestel uit al die dele van die volk. Elkeen wat wou, dié het hy aangestel, dat hy een van die priesters van die hoogtes kon word.

34 En hierdeur was daar sonde vir die huis van Jeróbeam, en wel om dit te verdelg en uit te roei van die aarde af.

Um profeta admoesta a Jeroboão

1 Eis que, por ordem de Deus, veio de Judá a Betel 1Rs 12.22;2Rs 23.17um homem de Deus (E Jeroboão estava ao lado do altar para 1Rs 12.33queimar incenso.). 2 Por ordem de Jeová, 1Rs 13.32exclamou contra o altar e disse: Altar, altar! Assim diz Jeová: Eis que nascerá na casa de Davi um filho que se chamará 2Rs 23.15-16Josias; ele sacrificará sobre ti os sacerdotes dos altos que sobre ti queimaram incenso, e ossos de homens se queimarão sobre ti. 3 Naquele mesmo dia, deu um sinal, dizendo: Êx 4.1-5;Jz 6.17Este é o sinal de que Jeová falou: Eis que se fenderá o altar, e se espalhará a cinza que está por cima dele. 4 Tendo o rei ouvido as palavras que o homem de Deus proferira contra o altar em Betel, Jeroboão estendeu, do altar, a mão, dizendo: Prendei-o. A mão que ele estendera contra o homem de Deus secou, de sorte que ele não a pôde trazer a si. 5 O altar também se fendeu, e a cinza se espalhou do altar, conforme o sinal que, por ordem de Jeová, havia dado o homem de Deus. 6 Então, respondeu o rei ao homem de Deus: Êx 8.8,28;9.28;At 8.24Consegue o favor de Jeová, teu Deus, e ora por mim, para que se me restitua a minha mão. Conseguiu Lc 6.27-28o homem de Deus o favor de Jeová, e a mão do rei se lhe restituiu e tornou-se como dantes era. 7 Disse o rei ao homem de Deus: Vem comigo para casa e conforta-te, e 1Sm 9.7-8;2Rs 5.15dar-te-ei uma recompensa. 8 Respondeu o homem de Deus ao rei: 1Rs 13.16-17;Nm 22.18;24.13Se me deres a metade da tua casa, não entrarei na tua casa, nem comerei pão, nem beberei água neste lugar. 9 Pois assim me foi intimado por ordem de Jeová, dizendo: Não comerás pão, nem beberás água, nem voltarás pelo caminho por que vieste. 10 Ele, pois, se foi por outro caminho e não voltou a Betel pelo caminho por que viera.

O profeta é induzido à desobediência

11 Ora, 1Rs 13.25;2Rs 23.18morava em Betel um velho profeta; veio um de seus filhos e contou-lhe tudo o que o homem de Deus fizera aquele dia em Betel; as palavras que tinha dito ao rei, contaram-nas também a seu pai. 12 Perguntou-lhes seu pai: Por que caminho se foi ele? Ora, tinham visto seus filhos o caminho por que voltara o homem de Deus, que tinha vindo de Judá. 13 Ele disse a seus filhos: Albardai-me o jumento. Albardaram-lhe o jumento, no qual ele montou. 14 Foi após o homem de Deus e o achou sentado debaixo do terebinto. Perguntou-lhe: És tu o homem de Deus que vieste de Judá? Ele respondeu: Sou. 15 Então, lhe disse: Vem comigo para casa e come pão. 16 Porém ele respondeu: 1Rs 13.8-9Não posso voltar contigo, nem entrar na tua casa; não comerei pão, nem beberei água contigo neste lugar, 17 porque me foi dito 1Rs 20.35por ordem de Jeová: Não comerás pão, nem beberás água ali, nem tornarás a ir pelo caminho por que foste. 18 Tornou-lhe: Eu também sou profeta como tu, e por ordem de Jeová falou-me um anjo, dizendo: Faze-o voltar contigo para a casa, para que ele coma pão e beba água. Mentiu-lhe. 19 Assim, voltou com ele, e comeu pão na sua casa, e bebeu água.

Um leão mata ao profeta

20 Estando eles à mesa, veio a palavra de Jeová ao profeta que o tinha feito voltar; 21 e clamou ao homem de Deus que tinha vindo de Judá, dizendo: Assim diz Jeová: Porquanto não obedeceste a ordem de Jeová e não guardaste o mandamento que Jeová, teu Deus, te ordenou, 22 mas voltaste, e comeste pão, e bebeste água no lugar de que te disse: Não comas pão, nem bebas água, o teu cadáver não entrará no sepulcro de teus pais. 23 Quando o profeta a quem tinha feito voltar havia comido pão e bebido água, albardou o jumento para ele. 24 Foi-se, e, no caminho, 1Rs 20.36um leão saiu-lhe ao encontro e matou-o; o seu cadáver ficou estendido no caminho, o jumento estava parado junto a ele, e também o leão ficou perto do cadáver. 25 Eis que, passando por ali certos homens, viram o cadáver estendido no caminho, e o leão posto em ao lado; foram e contaram-no na cidade onde 1Rs 13.11morava o velho profeta.

26 Tendo ouvido isso o profeta que o tinha feito voltar do caminho, disse: É o homem de Deus que desobedeceu à palavra de Jeová; por isso, Jeová o entregou ao leão, que o despedaçou e matou, conforme a palavra que Jeová lhe falou. 27 Disse a seus filhos: Albardai-me o jumento. Eles o fizeram. 28 Então, foi e achou o cadáver estendido no caminho, e o jumento e o leão que estavam ao lado; não tinha o leão devorado o cadáver, nem despedaçado ao jumento. 29 O profeta tomou o cadáver do homem de Deus, pô-lo em cima do jumento e levou-o consigo; e chegou à cidade do profeta velho para o chorar e para o enterrar. 30 Meteu o cadáver no seu sepulcro; e eles o choraram, dizendo: Ai! Meu irmão! 31 Depois de o haver enterrado, disse a seus filhos: Quando eu morrer, enterrai-me no sepulcro em que está enterrado o homem de Deus; 2Rs 23.17-18ponde os meus ossos junto aos seus ossos. 32 Porque certamente se cumprirão 1Rs 13.2as palavras que por ordem de Jeová exclamou contra o altar em Betel e 1Rs 12.31contra todas as casas dos altos que estão nas cidades de 1Rs 16.24Samaria.

33 Depois disso, não tornou Jeroboão do seu mau caminho, porém, dentre todo o povo, fez ainda sacerdotes dos altos; e consagrou Jz 17.5a todo aquele que o queria, para que houvesse sacerdotes dos altos. 34 1Rs 12.30;2Rs 17.21Isso se tornou em pecado à casa de Jeroboão, 1Rs 14.10;15.29-30para a cortar e para a destruir da face da terra.

Veja também