Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Reis 9

TB

God verskyn weer aan Salomo.

1 NET toe Salomo gereed was met die bou van die huis van die Here en die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer,

2 verskyn die Here vir die tweede maal aan Salomo soos Hy aan hom verskyn het in Gíbeon;

3 en die Here vir hom: Ek het jou gebed en jou smeking gehoor wat jy voor my aangesig uitgespreek het; Ek het hierdie huis wat jy gebou het, geheilig deur my Naam daar te vestig tot in ewigheid; en my en my hart sal daar altyd wees.

4 En wat jou betref, as jy wandel voor my aangesig soos jou vader Dawid gewandel het, met 'n volkome hart en in opregtheid deur te doen net soos Ek jou beveel het, en my insettinge en verordeninge onderhou,

5 dan sal Ek die troon van jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig, soos Ek jou vader Dawid beloof het deur te : Daar sal vir jou nooit 'n man ontbreek op die troon van Israel nie.

6 As julle en julle kinders ooit van My afvallig word en my gebooie, my insettinge wat Ek julle voorgehou het, nie onderhou nie, maar ander gode gaan dien en voor hulle neerbuig,

7 dan sal Ek Israel uit die land uitroei wat Ek hulle gegee het, en die huis wat Ek vir my Naam geheilig het, sal Ek van my aangesig wegwerp, sodat Israel 'n spreekwoord en 'n spotlied sal word onder al die volke.

8 En hierdie huis wat so hoog is elkeen wat daarlangs verbygaan, sal hom verbaas en spot, en hulle sal vra: Waarom het die Here so gedoen met hierdie land en met hierdie huis?

9 Dan sal hulle : Omdat hulle die Here hul God verlaat het wat hulle vaders uit Egipteland uitgelei het, en ander gode aangehang en daarvoor neergebuig en hulle gedien het daarom het die Here al hierdie onheil oor hulle gebring.

Die stede wat Salomo gebou het. Sy vloot.

10 EN aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die twee huise, die huis van die Here en die huis van die koning, gebou het

11 Hiram, die koning van Tirus, het Salomo gehelp met sederhout en sipreshout en goud soveel as hy wou gee koning Salomo aan Hiram twintig stede in die land Galiléa.

12 En Hiram het uit Tirus uitgetrek om die stede te bekyk wat Salomo hom gegee het, maar hulle was nie reg in sy nie.

13 Daarop hy: Wat vir stede is dit wat jy my gegee het, my broer? En hulle noem dit die land Kabul, tot vandag toe.

14 En Hiram het aan die koning honderd-en-twintig talente goud gestuur.

15 En dit was die saak van die dwangarbeiders wat koning Salomo laat opkom het om die huis van die Here en sy huis en Millo en die muur van Jerusalem en Hasor en Megíddo en Geser te bou.

16 (Farao, die koning van Egipte, het opgetrek en het Geser ingeneem en dit met vuur verbrand en die Kanaäniete wat in die stad gewoon het, gedood en dit as 'n trougeskenk aan sy dogter, die vrou van Salomo, gegee.)

17 So het Salomo dan Geser opgebou en Bet-Horon-Onder

18 en Báälat en Tamar in die woestyn, in die land,

19 en al die voorraadstede wat Salomo gehad het, en die stede vir die strydwaens en die stede vir die perderuiters en wat Salomo graag wou gebou het in Jerusalem en in die Líbanon en in die hele land van sy heerskappy.

20 Al die mense wat oorgebly het van die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, wat nie uit die kinders van Israel was nie

21 hulle kinders wat hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie met die banvloek kon tref nie, dié het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe.

22 Maar van die kinders van Israel het Salomo niemand 'n slaaf gemaak nie, maar hulle was krygsmanne en sy dienaars en sy owerstes en sy adjudante en owerstes oor sy strydwaens en sy perderuiters.

23 Dit was die hoofopsigters van Salomo oor die werk: vyfhonderd-en-vyftig wat oor die mense wat die werk verrig, bevel gevoer het.

24 Skaars het die dogter van Farao opgetrek uit die stad van Dawid na haar huis wat hy vir haar gebou het, of hy het Millo gebou.

25 En Salomo het drie maal in die jaar brandoffers en dankoffers gebring op die altaar wat hy vir die Here gebou het, hy het naamlik rook laat opgaan by die altaar wat daar was voor die aangesig van die Here, sodat hy die huis voltooi het.

26 Koning Salomo het ook skepe gebou in Éseon-Geber wat by Elot aan die kus van die Skelfsee in die land Edom .

27 Toe stuur Hiram sy dienaars op die skepe, seevaarders wat die see ken, saam met die dienaars van Salomo;

28 en hulle het in Ofir aangekom en daarvandaan goud gaan haal, vierhonderd-en- twintig talente, en dit na koning Salomo gebring.

O Senhor aparece a Salomão pela segunda vez

1 2Cr 7.11Tendo Salomão acabado de edificar a Casa de Jeová, 1Rs 7.1-2e a casa do rei, 1Rs 9.19;2Cr 8.6e tudo o que desejara e quisera fazer, 2 1Rs 3.5;11.9apareceu-lhe Jeová segunda vez, como lhe tinha aparecido em Gibeão. 3 Jeová disse-lhe: Ouvi a oração e a súplica que fizeste diante de mim; santifiquei esta casa que edificaste, 1Rs 8.29para nela pôr o meu nome para sempre; e nela estarão Dt 11.12;2Cr 6.40os meus olhos e o meu coração todos os dias. 4 Quanto a ti, 1Rs 3.14;11.4,6,8se andares diante de mim, como andou teu pai Davi, em integridade de coração e em equidade, fazendo conforme tudo o que hei ordenado, e se guardares os meus estatutos e os meus juízos, 5 1Rs 2.4;6.12;2Sm 7.12,16estabelecerei o trono do teu reino sobre Israel para sempre, como prometi a teu pai Davi, dizendo: Não te faltará um sucessor sobre o trono de Israel. 6 2Sm 7.14-16;1Cr 28.9Porém, se vos desviardes, vós e vossos filhos, e não me seguirdes, nem guardardes os meus mandamentos e os meus estatutos que vos tenho proposto; mas, se fordes servir a outros deuses e lhes derdes culto, 7 Lv 18.24-29;Dt 4.26;2Rs 17.23exterminarei a Israel da terra que lhe dei; Jr 7.4-14e esta casa, que santifiquei ao meu nome, lançá-la-ei longe da minha presença, Dt 28.37;Jr 24.9e Israel virá a ser provérbio e motejo de todos os povos. 8 Embora esta casa seja tão alta, todavia, todo o que por ela passar pasmará e assobiará, e dir-se-á: Dt 29.24-26;Jr 22.8-9,28Por que fez Jeová assim a esta casa e a esta terra? 9 Ser-lhe-á dito em resposta: Dt 29.25-28;Jr 2.10-13Porque deixaram a Jeová, seu Deus, que tirou da terra do Egito a seus pais, e se apegaram a outros deuses, e os adoraram, e os serviram. Por isso, trouxe Jeová sobre eles todo este mal.

10 2Cr 8.1Passados 1Rs 9.1;1Rs 6.37-38;7.1vinte anos, em que edificara Salomão as duas casas, isto é, a Casa de Jeová e a casa do rei 11 (Ora, Hirão, rei de Tiro, tinha fornecido a Salomão madeiras de cedro e de cipreste e ouro segundo tudo o que este desejava.), então, deu a Hirão vinte cidades na terra da Galileia. 12 Saiu Hirão de Tiro para ver as cidades que Salomão lhe tinha dado, e não lhe agradaram. 13 Disse: Que cidades são estas que me deste, irmão meu? E chamou-lhes Terra de Js 19.27Cabul, nome que se conserva até hoje. 14 1Rs 9.11Hirão tinha enviado ao rei cento e vinte talentos de ouro.

O tributo que Salomão impôs

15 A razão da leva de trabalhadores forçados que fez o rei Salomão é esta: edificar a Casa de Jeová, e a sua própria casa, e 1Rs 9.24;2Sm 5.9Milo, e o muro de Jerusalém, e Js 11.1Hasor, e Js 17.11Megido, e Gezer. 16 Faraó, rei do Egito, subiu e tomou a Gezer; queimou-a com fogo, matou os Js 16.10cananeus que habitavam na cidade 1Rs 3.1;7.8e deu-a em dote a sua filha, mulher de Salomão. 17 Js 10.10Salomão edificou Gezer, e Bete-Horom, a baixa, 18 e Baalate, e Tamar, no deserto do país, 19 e todas as cidades-armazéns que Salomão tinha, e 1Rs 10.26;2Cr 1.14as cidades dos carros e as dos 1Rs 4.26cavaleiros, e 1Rs 9.1tudo o que Salomão, para o seu prazer, quis edificar em Jerusalém, e no Líbano, e em toda a terra do seu domínio. 20 Quanto a todo o povo que tinha ficado dos amorreus, dos heteus, dos perizeus, dos heveus e dos jebuseus, que não eram dos filhos de Israel; 21 Jz 1.21-29;3.1dos seus filhos que lhe tinham sucedido na terra, Js 15.63;17.12-13aos quais os filhos de Israel não puderam extinguir totalmente, Jz 1.28,35deles fez Salomão uma leva de Gn 9.25-26;Ed 2.55-58trabalhadores forçados, que continuam a ser até o dia de hoje. 22 Porém Lv 25.39dos filhos de Israel não fez trabalhadores forçados; mas eram os homens de guerra, seus ministros, seus príncipes, seus capitães e os chefes dos seus carros e dos seus cavaleiros.

23 Os principais oficiais que estavam sobre a obra de Salomão eram 2Cr 8.10quinhentos e cinquenta, 1Rs 5.16que dirigiam o povo que trabalhava na obra.

24 Subiu, porém, 1Rs 3.1;7.8a filha de Faraó da Cidade de Davi para a casa que Salomão lhe tinha edificado; foi, então, 1Rs 9.15;1Rs 11.27;2Cr 32.5que edificou a Milo.

25 Oferecia Salomão Êx 23.14-17;Dt 16.16três vezes cada ano holocaustos e ofertas pacíficas sobre o altar que tinha edificado a Jeová, queimando com eles incenso sobre o altar que estava defronte de Jeová. Assim, acabou ele a casa.

26 1Rs 22.48Fez Salomão uma frota em Nm 33.35;Dt 2.8Eziom-Geber, que é perto de Elate, na praia do mar Vermelho, na terra de Edom. 27 1Rs 5.6,9;10.11Mandou Hirão na frota os seus servos, marinheiros, entendidos em náutica, juntamente com os servos de Salomão. 28 Chegaram a 1Cr 29.4Ofir e de tomaram quatrocentos e vinte talentos de ouro, que trouxeram ao rei Salomão.

Veja também