Pular para o conteúdo
Publicidade

Malaquias 1

TB

Die liefde van die Here vir sy volk. Ondank van die volk.

1 GODSPRAAK. Die woord van die Here aan Israel deur die diens van Maleági.

2 Ek het julle liefgehad, die Here. Nogtans vra julle: Waarin het U ons liefgehad? Is Esau nie die broer van Jakob nie? spreek die Here. Tog het Ek Jakob liefgehad,

3 maar Esau het Ek gehaat en sy gebergte 'n wildernis gemaak en sy erfdeel aan die jakkalse van die woestyn prysgegee.

4 As Edom : Ons is wel verwoes, maar ons sal die puinhope weer opbou dan die Here van die leërskare dit: Laat hulle bou, Ek breek dit tog af; en die mense sal hulle noem: Grondgebied van goddeloosheid, en: Die volk waarop die Here vertoornd is tot in ewigheid!

5 En julle sal dit aanskou, en julle sal : Groot is die Here oor die gebied van Israel!

6 'n Seun eer die vader, en 'n kneg sy heer. As Ek dan 'n Vader is, waar is my eer? En as Ek 'n Heer is, waar is die vrees vir My? die Here van die leërskare aan julle, o priesters, wat my Naam verag! Maar julle : Waardeur het ons u Naam verag?

7 Julle bring spys wat verontreinig is, op my altaar, en dan vra julle: Waardeur het ons U verontreinig? Deurdat julle : Die tafel van die Here is veragtelik.

8 En as julle 'n blinde dier bring om te offer, is dit geen kwaad nie! En as julle 'n lam of 'n siek dier bring, is dit geen kwaad nie! Bring dit tog vir jou goewerneur! Sal hy 'n welgevalle aan jou of jou goedgesind wees? die Here van die leërskare.

9 Smeek dan nou tog die aangesig van God, dat Hy ons genadig kan wees! Sulke dinge is deur julle gedoen sal Hy dan om julle ontwil goedgesind wees? die Here van die leërskare.

10 Ag, was daar maar iemand onder julle wat die deure wou sluit, sodat julle nie tevergeefs vuur op my altaar kan aansteek nie! Ek het in julle geen welgevalle nie, die Here van die leërskare, en in 'n offer uit julle hand het Ek geen behae nie.

11 Want van die opgang van die son tot sy ondergang toe is my Naam groot onder die heidene; en in elke plek word tot eer van my Naam reukwerk gebring en 'n rein offer; want my Naam is groot onder die heidene, die Here van die leërskare.

12 Julle daarenteen ontheilig dit as julle : Die tafel van die Here is verontreinig, en wat sy opbrings betref sy spys is veragtelik.

13 En julle : Kyk, wat 'n moeite! En julle verag dit, die Here van die leërskare; en julle bring geroofde en lam en siek diere so bring julle dan die offer! Kan Ek dit met welgevalle uit julle hand aanneem? die Here.

14 Vervloek is ook die bedrieër wat, terwyl daar onder sy kleinvee 'n manlike dier is, 'n gelofte doen en tog iets wat vermink is, aan die Here offer; want Ek is 'n groot Koning, die Here van die leërskare, en my Naam is gedug onder die heidene.

O amor de Jeová por Jacó

1 Is 13.1;Na 1.1;Hc 1.1;Zc 9.1Oráculo da palavra de Jeová a Israel, por intervenção de Malaquias.

2 Eu vos tenho Dt 4.37;23.5;Is 41.8-9;Jr 31.3amado, diz Jeová. Contudo, vós dizeis: Ml 1.7;Ml 2.14,17;3.7-8,13Em que nos tens amado? Acaso não era Esaú irmão de Jacó? diz Jeová. Contudo, Rm 9.13amei a Jacó, 3 e aborreci a Esaú, Jr 49.16-18;Ez 35.8,15e fiz dos seus montes uma desolação, e dei a sua herança aos chacais do deserto. 4 Portanto, Edom diz: Temos sido Jr 5.17arruinados, mas Is 9.9-10voltaremos e edificaremos os lugares desolados. Assim diz Jeová dos Exércitos: Eles Am 3.15;5.11;6.11edificarão; eu, porém, demolirei; e chamar-lhes-ão Termo de Impiedade e Povo contra o qual Jeová está indignado Is 34.5,10;Ez 35.9;Ob 10para sempre. 5 Os vossos olhos o verão, e vós direis: Sl 35.27;Mq 5.4Magnificado seja Jeová sobre o termo de Israel.

6 O filho Êx 20.12;Pv 30.11,17honra a seu pai, e o servo, a seu amo; se eu, pois, Ml 2.10;Dt 1.31;Is 1.2;Jr 3.4sou pai, onde está a minha honra? E, se sou amo, onde está o Ml 3.5temor de mim? diz Jeová dos Exércitos a vós, Ml 2.1-9;Sf 3.4ó sacerdotes, que desprezais o meu nome. Vós dizeis: Em que temos desprezado o teu nome? 7 Ofereceis sobre o meu altar Lv 21.6,8pão Ml 1.8,13profano e dizeis: Em que te havemos profanado? Nisto que dizeis: Ml 1.12A mesa de Jeová é desprezível. 8 Quando oferecerdes em sacrifício um animal Dt 15.21cego, isso não é mau? E, quando oferecerdes o que é coxo e doente, isso não é mau? Apresenta-o, pois, ao teu governador; acaso, terá ele agrado em ti? Ou aceitará ele a tua pessoa? diz Jeová dos Exércitos. 9 Agora, Jr 27.18;Jl 2.12-14suplicai o favor de Deus, para que se compadeça de nós (isso tem sido feito por vossas mãos). Acaso, Am 5.22aceitará ele qualquer um de vós? diz Jeová dos Exércitos. 10 Oxalá que entre vós houvesse um que Is 1.13fechasse as portas, para que não acendêsseis debalde fogo sobre o meu altar! Não tenho prazer em vós, diz Jeová dos Exércitos, nem Jr 14.10,12;Os 5.6aceitarei da vossa mão oferta alguma. 11 Pois, desde o Is 45.6nascente do sol até o poente do mesmo, é grande entre os gentios o meu nome; e em todo o lugar se oferece ao meu nome Is 60.6incenso e uma oblação pura; porque o meu nome é Is 12.4-5;54.5;Jr 10.6-7grande entre os gentios, diz Jeová dos Exércitos. 12 Mas vós Ml 1.7o profanais, nisto que dizeis: A mesa de Jeová está profanada, e o seu fruto, isto é, a sua comida, é desprezível. 13 Dizeis também: Eis que de Is 43.22canseira é! E tende-lo desprezado, diz Jeová dos Exércitos; e tendes trazido o que foi Lv 6.4;Is 61.8roubado, Ml 1.8e o coxo, e o doente; assim, trazeis a oferta. Ml 1.10Aceitaria eu isso da vossa mão? diz Jeová. 14 Mas maldito seja o enganador que tem no seu rebanho um animal macho, e vota, e sacrifica a Jeová o que Lv 22.18-20;At 5.1-4tem mácula, pois eu sou um grande Zc 14.9rei, diz Jeová dos Exércitos, e o meu nome é Sf 2.11terrível entre os gentios.

Veja também

Malaquias
Ver todos os capítulos de Malaquias