Pular para o conteúdo
Publicidade

Salmos 27

TB

Die Here my lig en my heil!

1 'n PSALM van Dawid.

Die Here is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?

2 As kwaaddoeners teen my nader kom om my vlees te eet my teëstanders en my vyande, ja, myne struikel hulle self en val.

3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.

4 Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here, om die lieflikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in sy tempel.

5 Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n rots.

6 En nou sal my hoof hoog wees bo my vyande rondom my, en ek wil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ek wil sing, ja, psalmsing tot eer van die Here.

7 Hoor, o Here, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.

8 Van U my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o Here!

9 Verberg u aangesig nie vir my nie, wys u kneg nie af in toorn nie: U was my hulp! Verstoot en verlaat my nie, o God van my heil!

10 Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die Here sal my aanneem.

11 Here, leer my u weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.

12 Gee my nie oor aan die begeerte van my teëstanders nie, want valse getuies het teen my opgestaan, en hy wat geweld uitblaas.

13 o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...

14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!

Confiança em Deus e anelo pela sua presença

Salmo de Davi

1 Jeová é a minha Sl 18.28;Is 60.20;Mq 7.8luz e a Sl 62.7;118.14;Êx 15.2;Is 33.2;Jn 2.9minha salvação; de quem me recearei?

Jeová é a Sl 28.8fortaleza da minha vida; de Sl 118.6quem terei medo?

2 Quando malfeitores se chegaram a mim para Sl 14.4comerem as minhas carnes,

eles, meus opressores e inimigos, Sl 9.3tropeçaram e caíram.

3 Ainda que Sl 3.6se acampe contra mim um exército,

não se receará o meu coração;

embora se levante contra mim a guerra,

ainda assim Jó 4.6conservarei eu a minha confiança.

4 Uma coisa pedi a Jeová e a buscarei:

que Sl 23.6habite eu na Casa de Jeová todos os dias da minha vida,

para contemplar Sl 90.17a formosura de Jeová

e Sl 18.6estudar no seu templo.

5 Pois, Sl 50.15no dia da adversidade, me Sl 31.20ocultará no seu pavilhão;

no recôndito do seu tabernáculo, Sl 17.8me esconderá;

sobre uma rocha Sl 40.2me elevará.

6 E, agora, será elevada Sl 3.3a minha cabeça acima dos meus inimigos que me cercam;

e, no seu tabernáculo, oferecerei Sl 107.22sacrifícios de júbilo;

Sl 13.6cantarei, sim, cantarei louvores a Jeová.

7 Sl 4.3;61.1Ouve, Jeová, quando eu, com a minha voz, clamar;

compadece-te também de mim e Sl 13.3responde-me.

8 Quando disseste: Sl 105.4;Am 5.6Buscai o meu rosto, a ti te disse o meu coração:

O teu rosto, Jeová, Sl 34.4buscarei.

9 Sl 69.17Não escondas de mim o teu rosto;

não rejeites com Sl 6.1ira o teu servo.

Tu tens sido o Sl 40.17meu auxílio;

Sl 94.14não me enjeites, nem me Sl 37.28desampares,

Ó Deus da minha salvação.

10 Pois, meu pai Is 49.15e minha mãe me abandonaram,

Is 40.11Mas Jeová me acolherá.

11 Sl 25.4;86.11Ensina-me, Jeová, o teu caminho

e conduze-me Sl 5.8;26.12por uma vereda plana, por causa dos que me espreitam.

12 Não me Sl 41.2entregues à vontade dos meus adversários

porque contra mim se levantam Sl 35.11;Dt 19.18;Mt 26.60falsas testemunhas e os que At 9.1respiram crueldade.

13 Oh! Se eu não houvera crido Sl 31.19que veria a bondade de Jeová

na Sl 52.5;116.9;142.5;Jó 28.13;Is 38.11;Jr 11.19terra dos viventes!

14 Sl 25.3;37.34;40.1;62.5;130.5;Pv 20.22;Is 25.9Espera tu por Jeová.

Sl 31.24Tem bom ânimo, e fortifique-se o teu coração;

sim, espera tu por Jeová.

Veja também