Lof aan die Here, die alleen-ware God.
1 HALLELUJA! Prys die Naam van die Here! Prys, o knegte van die Here,
2 wat staan in die huis van die Here, in die voorhowe van die huis van onse God!
3 Loof die Here, want die Here is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!
4 Want die Here het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom.
5 Waarlik, ék weet dat die Here groot en onse Here bo alle gode is.
6 Alles wat die Here behaag, doen Hy, in die hemel en op die aarde, in die seë en al die dieptes.
7 Hy wat die dampe laat opgaan van die einde van die aarde af, bliksemstrale by die reën maak, die wind uit sy skatkamers laat uitgaan;
8 wat die eersgeborenes van Egipte getref het, van mense sowel as van vee;
9 wat tekens en wonders gestuur het binne-in jou, o Egipte, teen Farao en teen al sy knegte;
10 wat baie nasies verslaan het en magtige konings gedood het:
11 Sihon, die koning van die Amoriete, en Og, die koning van Basan, en al die koninkryke van Kanaän,
12 en hulle land as erfdeel gegee het, as erfdeel aan Israel, sy volk.
13 oHere, u Naam is tot in ewigheid, u gedenknaam, Here, van geslag tot geslag!
14 Want die Here sal aan sy volk reg doen en medelyde hê met sy knegte.
15 Die afgode van die heidene is silwer en goud, 'n werk van mensehande.
16 Hulle het 'n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie;
17 ore het hulle, maar hoor nie; ook is daar geen asem in hulle mond nie.
18 Die wat hulle maak, sal net soos hulle word — elkeen wat op hulle vertrou.
19 Huis van Israel, loof die Here! Huis van Aäron, loof die Here!
20 Huis van Levi, loof die Here! Julle wat die Here vrees, loof die Here!
21 Geloofd sy die Here uit Sion, Hy wat in Jerusalem woon! Halleluja!
Deus é louvado pela sua bondade, poder e justiça. A vaidade dos ídolos
1 Sl 113.1Louvai a Jeová!
Louvai o nome de Jeová!
Louvai-o, Sl 134.1servos de Jeová,
2 vós que assistis na Casa de Jeová,
nos Sl 92.13;116.19átrios da Casa de nosso Deus.
3 Louvai a Jeová, Sl 100.5;119.68porque Jeová é bom;
Sl 68.4cantai louvores ao seu nome, Sl 147.1porque é agradável.
4 Pois Jeová Sl 105.6;Dt 7.6;10.15escolheu para si a Jacó
e a Israel, Êx 19.5;Ml 3.17;Tt 2.14;1Pe 2.9para o seu tesouro especial.
5 Pois conheço que Sl 48.1;145.3Jeová é grande
e que o nosso Senhor é Sl 97.9acima de todos os deuses.
6 Jeová fez Sl 115.3tudo quanto quis
no céu e na terra, no mar e em todos os abismos.
7 Das extremidades da terra, Jr 10.13;51.16eleva os vapores,
Jó 28.25-26;38.25-26;Zc 10.1faz os relâmpagos para a chuva,
tira dos seus tesouros o vento.
8 Foi ele quem Sl 78.51;105.36feriu os primogênitos no Egito,
desde os homens até as alimárias;
9 quem enviou Sl 78.43;Dt 6.22sinais e prodígios no meio de ti, ó Egito,
contra Sl 136.15Faraó e contra todos os seus servos;
10 Sl 135.10-12;136.17-21quem Sl 44.2feriu muitas nações
e tirou a vida a poderosos reis
11 a Nm 21.21-26;Dt 29.7Seom, rei dos amorreus,
a Nm 21.33-35Ogue, rei de Basã,
e Js 12.7-24a todos os reinos de Canaã;
12 e Sl 78.55;Dt 29.8deu a terra deles em herança,
em herança a Israel, seu povo.
13 O Sl 102.12;Êx 3.15teu nome, Jeová, subsiste para sempre;
o teu memorial, Jeová, por todas as gerações.
14 Pois Jeová Sl 50.4;Dt 32.36julgará ao seu povo
e se Sl 90.13;106.45arrependerá no que diz respeito aos seus servos.
15 Os Sl 135.15-18;115.4-8ídolos das nações são prata e ouro,
obra das mãos dos homens.
16 Têm boca, mas não falam;
têm olhos, mas não veem;
17 têm ouvidos, mas não ouvem;
e em sua boca não há respiração.
18 Como eles se tornam os que os fazem,
bem como todo o que neles confia.
19 Ó casa de Israel, bendizei a Jeová!
Ó casa de Arão, bendizei a Jeová!
20 Ó casa de Levi, bendizei a Jeová!
Vós que temeis a Jeová, bendizei a Jeová!
21 De Sião seja bendito Jeová,
Que habita em Jerusalém.
Louvai a Jeová!