Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 3

TB

Die gesig van Samuel.

1 EN die seun Samuel het die Here gedien voor Eli, en die woord van die Here was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie.

2 In dié tyd dan terwyl Eli op sy plek en slaap sy het al begin swak word, sodat hy nie kon sien nie

3 toe die lamp van God nog nie doodgegaan het nie, en Samuel en slaap in die tempel van die Here waar die ark van God was,

4 het die Here na Samuel geroep; en hy het geantwoord: Hier is ek.

5 Daarop loop hy na Eli en : Hier is ek, want u het my geroep. Maar hy antwoord: Ek het nie geroep nie; gaan slaap maar weer. Hy het toe geloop en gaan .

6 Verder het die Here Samuel weer geroep, en Samuel het opgestaan en na Eli gegaan en gesê: Hier is ek, want u het my geroep. Maar hy antwoord: Ek het nie geroep nie, my seun, gaan slaap maar weer.

7 Maar Samuel het die Here nog nie geken nie; ook was die woord van die Here nog nie aan hom geopenbaar nie.

8 En die Here het Samuel weer geroep vir die derde maal; en hy het opgestaan en na Eli gegaan en gesê: Hier is ek, want u het my geroep. Toe merk Eli dat die Here die seun geroep het.

9 Daarom het Eli vir Samuel gesê: Gaan , en as Hy jou roep, moet jy antwoord: Spreek, Here, want u kneg hoor. Toe het Samuel geloop en op sy plek gaan .

10 Toe het die Here gekom en gaan staan en geroep soos die vorige kere: Samuel, Samuel! En Samuel het geantwoord: Spreek, want u kneg hoor.

11 Toe het die Here aan Samuel gesê: Kyk, Ek gaan 'n ding doen in Israel waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.

12 Dié dag sal Ek aan Eli vervul alles wat Ek oor sy huis gespreek het, van begin tot end.

13 En Ek sal hom te kenne gee dat Ek sy huis gaan oordeel tot in ewigheid oor die ongeregtigheid wat hy geweet het; want toe sy seuns skande oor hulleself gebring het, het hy hulle nie streng bestraf nie.

14 En daarom sweer Ek aangaande die huis van Eli: Waarlik die ongeregtigheid van die huis van Eli sal tot in ewigheid nie deur slagoffer of spysoffer versoen word nie.

15 En Samuel het bly tot die môre toe. En hy het die deure van die huis van die Here oopgemaak; maar Samuel was bevrees om die gesig aan Eli mee te deel.

16 En Eli het Samuel geroep en gesê: Samuel, my seun! En hy antwoord: Hier is ek.

17 Toe vra hy: Wat is die woord wat Hy met jou gespreek het? Verberg dit tog nie vir my nie. Mag God so aan jou doen en so daaraan toedoen as jy iets van al die woorde wat Hy met jou gespreek het, vir my verberg.

18 En Samuel het hom al die woorde meegedeel, en niks vir hom verberg nie. En hy het gesê: Hy is die Here; laat Hom doen wat goed is in sy .

19 En Samuel het groot geword, en die Here was met hom; en Hy het nie een van al sy woorde onvervuld laat bly nie.

20 En die hele Israel van Dan tot Berséba het erken dat Samuel betroubaar was as 'n profeet van die Here.

21 En die Here het weer verskyn in Silo; want die Here het Hom geopenbaar aan Samuel in Silo deur die woord van die Here.

Visão de Samuel e o seu chamamento profético

1 O 1Sm 2.11,18menino Samuel ministrava a Jeová diante de Eli. Naqueles dias, a Sl 74.9;Ez 7.26;Am 8.11-12palavra de Jeová era preciosa; não havia visão manifesta. 2 Estando Eli deitado no seu lugar (Ora, os 1Sm 4.15seus olhos tinham começado a escurecer, e ele não podia ver.), 3 e ainda não se havendo apagado a Êx 25.31-37;Lv 24.3lâmpada de Deus, e estando Samuel também deitado no templo de Jeová, onde estava a arca de Deus, 4 chamou Jeová a Samuel. Este respondeu: Is 6.8Eis-me aqui. 5 Correndo a Eli, disse-lhe: Eis-me aqui, pois tu me chamaste. Ele respondeu: Eu não te chamei; torna a deitar-te. Ele foi e deitou-se. 6 Jeová tornou a chamar outra vez a Samuel, que, levantando-se, foi a Eli e disse: Eis-me aqui, pois me chamaste. Eli respondeu-lhe: Não te chamei, meu filho; torna a deitar-te. 7 1Co 13.11Samuel ainda não conhecia a Jeová, cuja palavra ainda não lhe havia sido revelada. 8 Tornou Jeová a chamar a Samuel pela terceira vez. Ele, levantando-se, foi a Eli e disse: Eis-me aqui, pois me chamaste. Então, entendeu Eli que Jeová chamava ao menino. 9 Por isso, disse Eli a Samuel: Vai deitar-te; se alguém te chamar, responderás: Fala, Jeová, porque o teu servo ouve. Foi, pois, Samuel e deitou-se no seu lugar.

10 Então, veio Jeová, parou e chamou como das outras vezes: Samuel, Samuel! Respondeu ele: Fala, pois o teu servo ouve. 11 Disse Jeová a Samuel: Eis que 2Rs 21.12;Jr 19.3vou fazer uma coisa em Israel, a qual todo o que a ouvir, ficar-lhe-ão tinindo ambos os ouvidos. 12 Naquele dia, 1Sm 2.27-36darei contra Eli pleno cumprimento de tudo o que tenho falado a respeito da sua casa. 13 1Sm 2.29-31Eu lhe disse que julgarei a sua casa para sempre, por causa 1Sm 2.22da iniquidade de que ele tinha ciência, pois trouxeram 1Sm 2.12,17,22seus filhos uma maldição sobre si, e Dt 17.12;21.18ele não os repreendeu. 14 Por isso, jurei à casa de Eli que a Lv 15.31;Is 22.14iniquidade dela nunca jamais será expiada com sacrifícios nem com ofertas de cereais.

Samuel conta a visão a Eli

15 Samuel ficou deitado até pela manhã, quando 1Cr 15.23abriu as portas da Casa de Jeová. Mas ele temia relatar 1Sm 3.10a visão a Eli. 16 Chamou Eli a Samuel e disse: Samuel, meu filho. Este respondeu: Eis-me aqui. 17 Eli perguntou-lhe: Que é o que Jeová te falou? peço-te que não mo encubras; 2Sm 3.35assim te faça Deus e ainda mais, se me encobrires alguma coisa de tudo o que te falou. 18 Samuel referiu-lhe tudo e nada lhe encobriu. Então, disse Eli: Êx 34.5-7;Lv 10.3;Jó 2.10;Is 39.8Ele é Jeová; faça o que lhe parecer bem.

19 1Sm 2.21Crescia Samuel, e Gn 21.22;28.15Jeová era com ele; 1Sm 9.6não deixou nenhuma das suas palavras cair no chão. 20 Todo o Israel, Jz 20.1desde até Berseba, conheceu que Samuel foi confirmado como profeta de Jeová. 21 Jeová tornou a aparecer em Siló, 1Sm 3.10pois ali se revelou a Samuel pela sua palavra.

Veja também