Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 29

TB

Dawid word deur die Filistyne teruggestuur.

1 EN die Filistyne het hulle hele leër by Afek versamel, terwyl Israel laer opgeslaan het by die fontein wat by Jísreël is.

2 Toe die vorste van die Filistyne by honderde en by duisende verbytrek, maar Dawid en sy manne in die agterhoede met Agis saam verbytrek,

3 vra die owerstes van die Filistyne: Wat soek hierdie Hebreërs? En Agis aan die owerstes van die Filistyne: Dit is mos Dawid, die onderdaan van Saul, die koning van Israel, wat nou al dae of al jare by my is, sonder dat ek iets in hom gevind het van die dag af dat hy oorgeloop het, tot vandag toe.

4 Maar die owerstes van die Filistyne het baie kwaad vir hom geword, en die owerstes van die Filistyne het aan hom gesê: Stuur die man terug, dat hy kan teruggaan na die plek wat u hom aangewys het, en laat hom nie met ons saam in die geveg aftrek, dat hy nie vir ons in die geveg 'n teëstander word nie. Want waarmee kan hierdie man hom aangenaam maak by sy heer? Is dit nie met die hoofde van hierdie manne nie?

5 Is dit nie dié Dawid nie, van wie hulle in die koordanse gesing en gesê het: Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende?

6 Agis het Dawid toe geroep en aan hom gesê: So waar as die Here leef, sekerlik, jy is opreg, en jou uitgang en jou ingang in die leër met my saam is goed in my ; want ek het geen kwaad in jou gevind van die dag af dat jy na my gekom het tot vandag toe nie. Maar in die van die vorste is jy nie goed nie.

7 Draai dan nou om en gaan in vrede, en doen niks wat verkeerd is in die van die vorste van die Filistyne nie.

8 Hierop Dawid vir Agis: Maar wat het ek gedoen? Of wat het u in u dienaar gevind van die dag af dat ek voor u gewees het tot vandag toe, dat ek nie mag gaan veg teen die vyande van my heer die koning nie?

9 Maar Agis het Dawid geantwoord en gesê: Ek weet dat jy goed is in my soos 'n engel van God, maar die owerstes van die Filistyne : Hy mag nie met ons saam optrek in die geveg nie.

10 Maak jou dan nou môre vroeg klaar met die dienaars van jou heer wat met jou saamgekom het. Julle moet dus môre vroeg klaarmaak, en as dit vir julle lig word, trek dan weg.

11 En Dawid het vroeg klaargemaak, hy en sy manne, om in die môre heen te gaan, om terug te trek na die land van die Filistyne; maar die Filistyne het opgetrek na Jísreël.

Os filisteus reúnem-se em Afeca

1 Ajuntaram os 1Sm 28.1-2filisteus todas as suas hostes em 1Sm 4.1;Js 12.18Afeca, e acamparam-se os israelitas junto à fonte, em 1Rs 18.19;21.1;2Rs 9.30Jezreel. 2 Os régulos dos filisteus estavam marchando com as suas centenas e milhares; e 1Sm 28.1-2Davi e seus homens marchavam na retaguarda, com Aquis. 3 Perguntaram os régulos dos filisteus: Que fazem aqui estes hebreus? Aquis respondeu-lhes: Este não é Davi, servo de Saul, rei de Israel, 1Sm 27.7que tem estado comigo alguns dias ou alguns anos, sem que lhe 1Sm 27.1-6;1Cr 12.19-20tenha achado culpa alguma desde o dia em que se refugiou para mim até o dia de hoje? 4 Porém os régulos dos filisteus se iraram contra ele e disseram a Aquis: Faze voltar este homem, para que torne 1Sm 27.6ao lugar em que o puseste e não desça conosco à batalha, 1Sm 14.21a fim de que não se faça nosso adversário no combate. Com que se reconciliaria com o seu senhor? Não seria, porventura, com as cabeças destes homens? 5 Acaso, este não é Davi, 1Sm 18.7;21.11de quem cantando diziam nas danças:

Saul matou os seus milhares,

e Davi, as suas dezenas de milhares?

Os príncipes dos filisteus desconfiam de Davi

6 Aquis chamou a Davi e disse-lhe: Pela vida de Jeová, tu tens sido reto, e é bom aos meus olhos o teu sair e entrar comigo no arraial, 1Sm 29.3;27.8-12pois não tenho achado mal algum em ti desde o dia em que vieste ter comigo até o dia de hoje; porém tu não agradas aos régulos. 7 Agora, volta e vai-te em paz, para não desagradares aos régulos dos filisteus. 8 Perguntou Davi a Aquis: 1Sm 27.10-12Mas que tenho eu feito? Que tens achado no teu servo desde o dia em que te apareci até o dia de hoje, para que eu não pelejar contra os inimigos do rei, meu senhor? 9 Respondeu Aquis a Davi: Sei que és bom aos meus olhos, como um 2Sm 14.17,20;19.27anjo de Deus; todavia, 1Sm 29.4os régulos dos filisteus disseram: Ele não de subir conosco à batalha. 10 Agora, levanta-te de manhã cedo, tu 1Cr 12.19,22e os servos do teu senhor que vieram contigo, e, tendo-vos levantado de manhã cedo, parti logo que haja luz. 11 Levantou-se Davi de madrugada com seus homens, para partirem pela manhã e voltarem para a terra dos filisteus. Os filisteus, porém, subiram a Jezreel.

Veja também