Pular para o conteúdo
Publicidade

Deuteronômio 27

TB

Bevel om gedenkstene en 'n altaar wes van die Jordaan op te rig en om die seën en vloek daar uit te spreek.

1 EN Moses het saam met die oudstes van Israel aan die volk bevel gegee en gesê: Onderhou al die gebooie wat ek julle vandag beveel.

2 En die dag as julle deur die Jordaan gaan in die land wat die Here jou God jou sal gee, moet jy vir jou groot klippe oprig en dit met kalk bestryk.

3 En jy moet as jy oortrek daarop skrywe al die woorde van hierdie wet, sodat jy kan kom in die land wat die Here jou God jou sal gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning, soos die Here, die God van jou vaders, jou beloof het.

4 As julle dan deur die Jordaan trek, moet julle hierdie klippe waaromtrent ek julle vandag bevel gee, op die berg Ebal oprig, en jy moet dit met kalk bestryk.

5 En jy moet daar vir die Here jou God 'n altaar bou, 'n altaar van klippe; jy mag geen yster daaroor swaai nie.

6 Van ongekapte klippe moet jy die altaar van die Here jou God bou; en jy moet daarop brandoffers bring aan die Here jou God.

7 Ook moet jy dankoffers slag en daar eet en vrolik wees voor die aangesig van die Here jou God.

8 En jy moet op die klippe baie duidelik skrywe al die woorde van hierdie wet.

9 Verder het Moses en die Levitiese priesters die hele Israel toegespreek en gesê: Wees stil en luister, o Israel! Vandag het jy die volk van die Here geword.

10 Daarom moet jy na die stem van die Here jou God luister en sy gebooie en sy insettinge volbring wat ek jou vandag beveel.

11 En Moses het aan die volk op dié dag bevel gegee en gesê:

12 Hierdie stamme moet staan om die volk te seën op die berg Gerísim as julle deur die Jordaan getrek het: Símeon en Levi en Juda en Íssaskar en Josef en Benjamin.

13 En hierdie moet staan om te vervloek op die berg Ebal: Ruben, Gad en Aser en Sébulon, Dan en Náftali.

14 En die Leviete moet verklaar en aan al die manne van Israel hardop :

15 Vervloek is die man wat 'n gesnede of gegote beeld maak, 'n gruwel vir die Here, werk van 'n ambagsman se hande, en dit in die geheim opstel; en die hele volk moet antwoord en : Amen.

16 Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder verag; en die hele volk moet : Amen.

17 Vervloek is hy wat sy naaste se grenslyn verlê; en die hele volk moet : Amen.

18 Vervloek is hy wat 'n blinde op die dwaalweg lei; en die hele volk moet : Amen.

19 Vervloek is hy wat die reg van vreemdeling, wees en weduwee verdraai; en die hele volk moet : Amen.

20 Vervloek is hy wat met die vrou van sy vader gemeenskap het, want hy het die kombers van sy vader opgelig; en die hele volk moet : Amen.

21 Vervloek is hy wat met enige dier gemeenskap het; en die hele volk moet : Amen.

22 Vervloek is hy wat met sy suster, die dogter van sy vader of die dogter van sy moeder, gemeenskap het; en die hele volk moet : Amen.

23 Vervloek is hy wat met sy skoonmoeder gemeenskap het; en die hele volk moet : Amen.

24 Vervloek is hy wat sy naaste in die geheim doodslaan; en die hele volk moet : Amen.

25 Vervloek is hy wat 'n omkoopgeskenk aanneem om 'n persoon onskuldige bloed dood te slaan; en die hele volk moet : Amen.

26 Vervloek is hy wat die woorde van hierdie wet nie hou om dit te doen nie; en die hele volk moet : Amen.

A ordem de levantar um padrão e gravar nele a lei

1 Ordenou Moisés e os anciãos de Israel ao povo, dizendo: Guarda todo o mandamento que eu hoje te ordeno. 2 Js 8.30-32No dia em que passares o Jordão para a terra que Jeová, teu Deus, te está dando, levantar-te-ás grandes pedras e as caiarás. 3 Nelas, escreverás todas as palavras desta lei, quando tiveres passado; para que entres na terra que Jeová, teu Deus, te está dando, Dt 26.9terra que mana leite e mel, assim como Jeová, Deus de teus pais, te prometeu. 4 Quando tiverdes passado o Jordão, levantareis estas pedras, que eu hoje vos ordeno, no monte Ebal, e as caiareis. 5 Edificarás ali um altar a Jeová, teu Deus, um altar de pedras; não alçaras sobre elas instrumento de ferro. 6 De pedras brutas edificarás o altar de Jeová, teu Deus; e oferecerás sobre ele holocaustos a Jeová, teu Deus. 7 Sacrificarás ofertas pacíficas e comerás ali; te Dt 26.11alegrarás diante de Jeová, teu Deus. 8 Escreverás mui distintamente nestas pedras todas as palavras desta lei.

9 Disse Moisés e os levitas sacerdotes a todo o Israel: Guarda silêncio e ouve, ó Israel; hoje, vieste a ser o povo de Jeová, teu Deus. 10 Obedecerás à voz de Jeová, teu Deus, e cumprirás os seus mandamentos e os seus estatutos, que eu hoje vos ordeno.

As maldições que serão pronunciadas do monte Ebal

11 No mesmo dia, ordenou Moisés ao povo, dizendo: 12 Quando tiverdes passado o Jordão, estes estarão sobre o monte Gerizim, para abençoarem o povo: Js 8.33-35Simeão, Levi, Judá, Issacar, José e Benjamim; 13 e estes estarão sobre o monte Ebal, para deitarem a maldição: Rúben, Gade, Aser, Zebulom, e Naftali. 14 Os levitas responderão e dirão a todos os homens de Israel em voz alta:

15 Maldito o homem que faz uma Êx 20.4,23;34.17imagem esculpida ou fundida, coisa abominável a Jeová, obra da mão do artífice, e a põe em secreto! E todo o povo responderá: Amém!

16 Êx 21.17;Lv 20.9;Ez 22.7Maldito aquele que não honra a seu pai ou a sua mãe! E todo o povo dirá: Amém!

17 Dt 19.14Maldito aquele que remove os marcos do seu próximo! E todo o povo dirá: Amém!

18 Lv 19.14Maldito aquele que faz que o cego erre no caminho! E todo o povo dirá: Amém!

19 Dt 24.17Maldito aquele que perverte o direito do peregrino, do órfão e da viúva! E todo o povo dirá: Amém!

20 Dt 22.30;Lv 18.8;20.11Maldito aquele que se deita com a mulher de seu pai, porque levantou o vestido de seu pai! E todo o povo dirá: Amém!

21 Êx 22.19;Lv 18.23Maldito aquele que se deita com qualquer animal! E todo o povo dirá: Amém!

22 Lv 18.9;20.17Maldito aquele que se deita com sua irmã, filha de seu pai ou filha de sua mãe! E todo o povo dirá: Amém!

23 Lv 20.14Maldito aquele que se deita com sua sogra! E todo o povo dirá: Amém!

24 Êx 21.12;Lv 24.17;Nm 35.30-31Maldito aquele que fere ao seu próximo em secreto! E todo o povo dirá: Amém!

25 Êx 23.7Maldito aquele que recebe peita para matar uma pessoa inocente! E todo o povo dirá: Amém!

26 Gl 3.10Maldito aquele que não confirma as palavras desta lei, para as cumprir! E todo o povo dirá: Amém!

Veja também