Pular para o conteúdo
Publicidade

Deuteronômio 25

TB

Beperking van aantal slae by geregtelike lyfstraf.

1 AS daar tussen manne 'n twis is en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar,

2 as dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat en hom in sy teenwoordigheid met 'n aantal slae laat slaan ooreenkomstig sy skuld;

3 veertig slae mag hy hom laat gee, nie meer nie, dat hy hom nie verder met baie slae bo dié laat slaan en jou broer voor jou veragtelik gemaak word nie.

4 Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.

Huwelik met 'n broer se weduwee.

5 AS broers bymekaar woon en een van hulle sterwe sonder dat hy 'n seun het, dan mag die vrou van die oorledene nie daarbuite 'n vreemde man s’n word nie; haar swaer moet by haar ingaan en haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit;

6 en die eersgeborene wat sy baar, moet staan op naam van sy oorlede broer, dat sy naam nie uit Israel uitgedelg word nie.

7 Maar as dit die man nie beval om sy skoonsuster te neem nie, moet sy skoonsuster na die poort opgaan na die oudstes toe, en : My swaer weier om sy broer se naam in Israel in stand te hou; hy wil met my die swaershuwelik nie sluit nie

8 dan moet die oudstes van sy stad hom roep en met hom spreek; bly hy dan daarby staan en : Dit beval my nie om haar te neem nie

9 dan moet sy skoonsuster voor die van die oudstes na hom toe nader kom en sy skoen van sy voet aftrek en in sy gesig spuug, en sy moet verklaar en : So moet met die man gedoen word wat die huis van sy broer nie wil bou nie.

10 En sy naam moet in Israel genoem word: Die huis van die kaalvoet.

11 As manne met mekaar veg, die een met die ander, en die een se vrou aankom om haar man te red uit die hand van die een wat hom slaan, en haar hand uitsteek en hom by die skaamdele gryp,

12 dan moet jy haar hand afkap; jou oog mag nie verskoon nie.

Regte gewigte en mate.

13 JY mag nie twee soorte weegstene, 'n grote en 'n kleintjie, in jou sak nie.

14 Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, 'n grote en 'n kleintjie, nie.

15 Jy moet 'n volle en regte gewig ; jy moet 'n volle en regte efa ; sodat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God jou sal gee.

16 Want almal wat hierdie dinge doen, is 'n gruwel vir die Here jou God almal wat onreg doen.

Ámalek moet uitgeroei word.

17 DINK aan wat Ámalek op die pad by julle uittog uit Egipte aan jou gedoen het,

18 hoe hy jou op die pad teëgekom het en by jou die agterhoede, al die swakkes agter jou, verslaan het terwyl jy moeg en mat was, en hy God nie gevrees het nie.

19 As dan die Here jou God vir jou rus gee van al jou vyande rondom, in die land wat die Here jou God jou as erfenis sal gee om dit in besit te neem, dan moet jy die gedagtenis van Ámalek onder die hemel uitdelg; vergeet dit nie.

A pena de açoites

1 Dt 17.8-13;19.17Se houver contenda entre alguns, e vierem a juízo, e os juízes os julgarem, Dt 1.16-17justificarão o inocente e condenarão o culpado. 2 Se o culpado merecer açoites, o juiz o fará deitar-se e ser açoitado na sua presença, quanto bastar para a sua culpa, por conta. 3 2Co 11.24Quarenta açoites lhe poderá dar, não irá além; não suceda que, se for além e lhe der mais açoites do que estes, teu irmão fique aviltado aos teus olhos.

4 1Co 9.9;1Tm 5.18Não atarás a boca ao boi quando estiver debulhando.

A obrigação de um homem casar com a viúva de seu irmão

5 Se morarem irmãos juntos, e um deles morrer e não tiver filhos, a mulher do defunto não se casará com homem estranho, de fora; o Mt 22.24;Mc 12.19;Lc 20.28irmão de seu marido estará com ela, recebê-la-á por mulher e fará a obrigação dum cunhado para com ela. 6 O primogênito que ela lhe der sucederá ao nome do irmão falecido, para que Rt 4.5,10o nome deste não se apague de Israel. 7 Rt 4.1-2Se o homem não quiser receber a mulher de seu irmão, esta subirá à porta, aos anciãos, e dirá: O irmão de meu marido recusa suscitar a seu irmão um nome em Israel, não quer cumprir para comigo a obrigação de cunhado. 8 Então, os anciãos da sua cidade o chamarão e com ele falarão. Se ele persistir e disser: Não quero recebê-la, 9 a Rt 4.7-8mulher de seu irmão se chegará a ele na presença dos anciãos, Nm 12.14e lhe tirará a alparca do , e lhe cuspirá no rosto, e dirá: Assim se fará ao homem que não edifica a casa de seu irmão. 10 Dar-se-lhe-á o nome em Israel: A casa do descalçado.

11 Quando brigarem dois homens, um com o outro, e a mulher de um se chegar para livrar o marido da mão daquele que o fere, e estender a mão, e lhe pegar pelas suas vergonhas, 12 decepar-lhe-ás a mão; Dt 7.2o teu olho não terá piedade dela.

Pesos e medidas justas

13 Lv 19.35-37Não terás na tua bolsa pesos diversos, um grande e um pequeno. 14 Não terás em tua casa dois efas, um grande e um pequeno. 15 Terás um peso inteiro e justo; terás um efa inteiro e justo, para que se prolonguem os teus dias na terra que Jeová, teu Deus, te está dando. 16 Pois todo o que faz tais coisas, a saber, todo o que faz a injustiça é abominável a Jeová, teu Deus.

Amaleque será destruído

17 Êx 17.8-16Lembra-te do que fez Amaleque no caminho quando saías do Egito. 18 Lembra-te de como, não temendo a Deus, ele te saiu ao encontro no caminho e feriu na, tua retaguarda, todos os desfalecidos que ficavam atrás de ti, quando tu estavas abatido e cansado. 19 Quando, pois, Jeová, teu Deus, te houver dado Dt 12.9descanso de todos os teus inimigos em redor, na terra que Jeová, teu Deus, te está dando por herança, para a possuíres, apagarás a memória de Amaleque de debaixo do céu; não te esquecerás.

Veja também