Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 27

TB

Dawid in diens van die Filistyne.

1 EN Dawid het by homself gesê: Nou sal ek een van die dae omkom deur die hand van Saul; daar is vir my niks goeds nie, tensy ek dadelik ontsnap na die land van die Filistyne; dan sal Saul die hoop opgee om my langer in die hele grondgebied van Israel te soek, en ek sal uit sy hand ontsnap.

2 Dawid maak toe klaar, en hy saam met die seshonderd man wat by hom was, het deurgetrek na Agis, die seun van Maog, die koning van Gat.

3 En Dawid het by Agis gebly in Gat, hy en sy manne, elkeen met sy huisgesin; Dawid met sy twee vroue, Ahínoam uit Jísreël en Abígail, die vrou van Nabal, die Karmeliet.

4 Toe Saul tyding kry dat Dawid na Gat gevlug het, het hy verder nie meer na hom gesoek nie.

5 En Dawid het vir Agis gesê: As ek dan guns in u gevind het, laat hulle my tog 'n plek gee in een van die plattelandse stede, dat ek daar kan woon; waarom tog sou u dienaar in die koninklike stad by u woon?

6 Daarop gee Agis dieselfde dag Siklag aan hom; daarom het Siklag aan die konings van Juda behoort tot vandag toe.

7 En die getal dae wat Dawid in die land van die Filistyne gewoon het, was een jaar en vier maande.

8 En Dawid het met sy manne opgetrek, en hulle het die Gesuriete en die Girsiete en die Amalekiete oorval, want hulle was van ouds die bewoners van die land in die rigting van Sur en tot aan Egipteland.

9 En so dikwels as Dawid die land oorval, laat hy geen man of vrou lewe nie, en neem kleinvee en beeste en esels en kamele en klere saam. En as hy teruggaan en by Agis kom,

10 vra Agis: Waar het julle vandag 'n inval gedoen? Dan Dawid: In die Suidland van Juda en in die Suidland van die Jeragmeëliete en in die Suidland van die Keniete.

11 Maar geen man of vrou het Dawid laat lewe om dié na Gat te bring nie, want hy het gedink: Anders sal hulle ons aangee en : So het Dawid gehandel. En dit was sy manier al die dae wat hy in die land van die Filistyne gewoon het.

12 En Agis het Dawid vertrou en gesê: Hy het homself vir goed by sy volk, by Israel, gehaat gemaak en sal vir altyd my onderdaan wees.

Davi vai ter outra vez com Aquis, rei de Gate

1 Disse Davi no seu coração: Ora, perecerei ainda algum dia pela mão de Saul; 1Sm 26.19não coisa melhor para mim do que escapar para a terra dos filisteus, a fim de que Saul perca de todo as esperanças e cesse de me buscar por todos os termos de Israel; assim, escaparei da sua mão. 2 Levantou-se Davi e passou com 1Sm 25.13os seiscentos homens que estavam com ele para 1Sm 21.10;1Rs 2.39Aquis, filho de Maoque, rei de Gate. 3 Davi habitou com Aquis, em Gate, ele e seus homens, 1Sm 30.3;2Sm 2.3cada um com a sua família, e Davi 1Sm 25.42-43com as suas duas mulheres, Ainoã, jezreelita, e Abigail, carmelita, que fora mulher de Nabal. 4 Foi Saul avisado de que Davi tinha fugido para Gate e não cuidou mais de o buscar.

5 Disse Davi a Aquis: Se achei graça aos teus olhos, dê-se-me um lugar numa das cidades do país, para que eu habite ali; pois a que fim habitará o teu servo contigo na cidade real? 6 Aquis deu-lhe, naquele dia, a Ziclague. Pelo que Js 15.31;19.5;Ne 11.28Ziclague pertence aos reis de Judá até o dia de hoje. 7 Foi o número dos dias que Davi habitou no país dos filisteus 1Sm 29.3um ano e quatro meses.

8 Subia Davi com os seus homens, e davam sobre os Js 13.2,13gesuritas, e os gersitas, e os 1Sm 15.7-8;Êx 17.8amalequitas, pois estas nações habitavam a terra que se estende desde Telã, na direção de Êx 15.22Sur, até a terra do Egito. 9 Davi feria a terra, e não deixava com vida nem homem nem mulher, e 1Sm 15.3;Jó 1.3tomava as ovelhas, e os bois, e os jumentos, e os camelos, e os vestidos; voltava e vinha para Aquis. 10 Aquis perguntava-lhe: Para que parte 1Sm 23.27fizeste hoje a correria? Respondia-lhe Davi: Para o Neguebe de Judá, ou para Neguebe dos 1Sm 30.29;1Cr 2.9,25jerameelitas, ou para o Neguebe dos Jz 1.16;4.11quenitas. 11 Davi não deixava com vida nem homem nem mulher, para os trazer a Gate, pois dizia: Para que não nos denunciem, dizendo: Assim faz Davi. Este foi o seu costume por todos os dias que habitou no país dos filisteus. 12 Aquis se confiava de Davi, dizendo: Ele fez que o seu povo de Israel de todo o aborrecesse, pelo que será meu servo para sempre.

Veja também