Pular para o conteúdo
Publicidade

1 Samuel 13

TB

Inval van die Filistyne. Sonde van Saul.

1 SAUL het 'n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het,

2 het Saul vir hom drieduisend man uit Israel uitgesoek; en by Saul was tweeduisend in Migmas en op die gebergte van Bet-el, en duisend was by Jónatan in Gíbea in Benjamin; maar die orige manskappe het hy laat gaan, elkeen na sy tente toe.

3 En Jónatan het die wagpos van die Filistyne verslaan wat in Geba was, en die Filistyne het dit gehoor. Daarop het Saul op die ramshoring laat blaas in die hele land om te : Laat die Hebreërs dit hoor!

4 En die hele Israel het hoor : Saul het die wagpos van die Filistyne verslaan, en ook het Israel homself gehaat gemaak by die Filistyne. So is dan die manskappe opgeroep agter Saul aan na Gilgal toe.

5 En die Filistyne het bymekaargekom om teen Israel te veg: drieduisend strydwaens en sesduisend perderuiters en voetgangers soos die sand wat op die seestrand is in menigte; en hulle het opgetrek en laer opgeslaan by Migmas, oos van Bet-Awen.

6 Toe die manne van Israel sien dat hulle in die nood is want die volk was in die noute gedruk het die volk weggekruip in die spelonke en in die doringbosse en in die rotse en in die grotte en in die kuile.

7 En die Hebreërs het die Jordaan deurgetrek na die land Gad en Gílead; maar Saul was nog in Gilgal met al die manskappe wat bewende agter hom aan gegaan het.

8 En hy het sewe dae lank gewag, tot die tyd wat Samuel bepaal het; maar toe Samuel nie na Gilgal kom nie en die manskappe van hom af verstrooid raak,

9 het Saul gesê: Bring na my die brandoffer en die dankoffers; en hy het die brandoffer geoffer.

10 En toe hy net gereed was om die brandoffer te bring, kom Samuel meteens daar aan; en Saul het uitgegaan hom tegemoet om hom te groet.

11 Daarop vra Samuel: Wat het jy gedoen? En Saul : Ek het gesien dat die manskappe verstrooid raak van my af; en toe u nie kom op die afgesproke tyd nie, terwyl die Filistyne in Migmas bymekaarkom,

12 het ek gesê: Nou sal die Filistyne na my toe aftrek in Gilgal, en ek het die aangesig van die Here nie om genade gesmeek nie; daarom het ek myself sterk gehou en die brandoffer gebring.

13 Toe Samuel vir Saul: Jy het dwaas gehandel, jy het die gebod van die Here jou God wat Hy jou beveel het, nie gehou nie; want anders sou die Here jou koningskap oor Israel vir goed bevestig het.

14 Maar nou sal jou koningskap nie bestaan nie. Die Here het vir Hom 'n man na sy hart gesoek; en die Here het hom as vors oor sy volk aangestel, omdat jy nie gehou het wat die Here jou beveel het nie.

15 Toe het Samuel klaargemaak en opgegaan van Gilgal na Gíbea in Benjamin, en Saul het die manskappe gemonster wat by hom aanwesig was, omtrent seshonderd man.

16 Terwyl Saul en sy seun Jónatan en die manskappe wat by hulle aanwesig was, in Geba in Benjamin bly en die Filistyne by Migmas laer opslaan,

17 het die roofkommando uitgetrek uit die laer van die Filistyne in drie afdelings: een deel het weggedraai op pad na Ofra, na die land Sual toe;

18 en een deel het weggedraai op pad na Bet-Horon, en een deel het weggedraai op pad na die grens wat oor die dal Sebóim na die woestyn uitkyk.

19 En daar was geen smid te vinde in die hele land van Israel nie, want die Filistyne het gesê: Anders kan die Hebreërs swaarde of spiese maak.

20 Daarom moes al die Israeliete na die Filistyne afgaan om elkeen sy kluitbreker of sy pik of sy byl of sy ploegskaar skerp te maak

21 so dikwels as die snykant stomp was aan ploegskare en pikke en drietandvurke en byle; en om die osprikkels reg te maak.

22 So het dit gekom dat daar in oorlogstyd geen swaard of spies te vinde was in die hand van al die manskappe wat by Saul en Jónatan was nie; maar by Saul en sy seun Jónatan was dit wel te vinde.

23 En 'n wagpos van die Filistyne het uitgetrek na die pas van Migmas.

Guerra entre os israelitas e os filisteus

1 Saul tinha trinta anos de idade quando começou a reinar e reinou dois anos sobre Israel. 2 Saul escolheu para si três mil homens de Israel; estavam com ele dois mil, em 1Sm 13.5;14.31Micmás e no monte de Betel, e mil estavam com Jônatas, em 1Sm 10.26Gibeá de Benjamim. Ao resto do povo mandou que fosse cada um para a sua tenda. 3 Jônatas bateu a 1Sm 10.5guarnição dos filisteus que estava em 1Sm 13.16;14.5Geba; o que ouviram os filisteus. Saul Jz 3.27;6.34fez tocar a trombeta por toda a terra, dizendo: Ouçam os hebreus. 4 Todo o Israel ouviu dizer que Saul tinha batido a guarnição dos filisteus e que Israel se Gn 34.30;Êx 5.21;2Sm 10.6havia tornado abominável aos filisteus. O povo foi convocado após Saul, em Gilgal.

5 Os filisteus ajuntaram-se para pelejar contra Israel: trinta mil carros, e seis mil cavaleiros, e Js 11.4povo em multidão como a areia que está à beira do mar; subiram e acamparam-se em Micmás, ao oriente de 1Sm 14.23Bete-Áven. 6 Vendo os homens de Israel o aperto em que estavam (pois o povo se achava angustiado), Jz 6.2esconderam-se em covas, e em buracos, e em rochedos, e em túmulos, e em cisternas. 7 Ora, alguns dos hebreus tinham passado o Jordão para a terra de Nm 32.33Gade e Gileade; porém Saul ficou ainda em Gilgal, e todo o povo o seguia tremendo.

Saul oferece sacrifícios, e Samuel reprova-o

8 1Sm 10.8Esperou sete dias, segundo o tempo aprazado por Samuel. Mas Samuel não veio a Gilgal, e o povo, deixando a Saul, se dispersava. 9 Disse Saul: Trazei-me o holocausto e as ofertas pacíficas. Ele 2Sm 24.25;1Rs 3.4ofereceu o holocausto. 10 Apenas ele tinha acabado de oferecer o holocausto, eis que chegou Samuel; 1Sm 15.13Saul saiu-lhe ao encontro, para o saudar. 11 Samuel perguntou: Que fizeste? Respondeu Saul: Vendo que o povo, deixando-me, se dispersava, e que tu não vinhas nos dias aprazados, e que os 1Sm 13.2,5,16,23filisteus se reuniam em Micmás, 12 por isso, disse eu: agora, os filisteus descerão contra mim a Gilgal, e eu não aplaquei a Jeová. Constrangi-me, pois, e ofereci o holocausto. 13 Samuel disse a Saul: 2Cr 16.9Procedeste nesciamente 1Sm 15.22,28em não guardar o mandamento de Jeová, teu Deus, que ele te ordenou. Jeová teria confirmado 1Sm 1.22para sempre o teu reino sobre Israel; 14 porém, agora, 1Sm 15.28não subsistirá o teu reino. At 13.22Jeová buscou para si um homem segundo o seu coração e mandou-lhe que fosse príncipe sobre o seu povo, porque não guardaste o que te ordenou. 15 Levantou-se Samuel e subiu de Gilgal a 1Sm 13.2Gibeá de Benjamim.

Saul contou o povo que se achava com ele, 1Sm 13.2,6,7;14.2cerca de seiscentos homens. 16 Saul, e seu filho Jônatas, e o povo que se achava com eles ficaram em 1Sm 13.2-3Geba de Benjamim, mas os filisteus acamparam-se em Micmás. 17 1Sm 14.15Os saqueadores saíram do arraial dos filisteus em três companhias: uma tomou o caminho de Js 18.23Ofra para a terra de Sual; 18 outra tomou o caminho de Js 18.13-14Bete-Horom; e a outra tomou o caminho do termo que pende para o vale de Ne 11.34Zeboim, na direção do deserto.

19 Ora, em Jz 5.8;2Rs 24.14toda a terra de Israel não se achava um ferreiro, pois os filisteus disseram: Para não suceder que os hebreus façam para si espadas ou lanças, 20 mas todos os israelitas tinham que descer aos filisteus, para cada um afiar a sua relha, a sua enxada, o seu machado e a sua picareta. 21 Tinham, porém, limas para as picaretas, para as enxadas, para os forcados e para os machados e para consertar as aguilhadas. 22 No dia da batalha, não se achou nem espada Jz 5.8nem lança na mão de nenhum do povo que estava com Saul e Jônatas; porém se acharam com Saul e com seu filho Jônatas. 23 Saiu a 1Sm 14.1;2Sm 23.14guarnição dos filisteus ao 1Sm 14.4-5;Is 10.28desfiladeiro de Micmás.

Veja também