Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Crônicas 21

TB

Die goddelose Joram koning van Juda.

1 EN Jósafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword.

2 En hy het broers gehad, seuns van Jósafat: Asárja en Jéhiël en Sagaría en Asarjáhu en Mígael en Sefátja; hulle was almal seuns van Jósafat, die koning van Israel.

3 En hulle vader het hulle baie geskenke gegee in silwer en goud en in kosbaarhede saam met versterkte stede in Juda; maar die koningskap het hy aan Joram gegee, want hy was die eersgeborene.

4 Maar toe Joram die koningskap van sy vader aanvaar het en homself versterk het, het hy al sy broers met die swaard vermoor en ook sommige van die owerstes van Israel.

5 Twee-en-dertig jaar was Joram oud toe hy koning geword het, en hy was agt jaar lank koning in Jerusalem.

6 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel soos die huis van Agab gedoen het, want hy het die dogter van Agab as vrou gehad en het gedoen wat verkeerd was in die van die Here.

7 Maar die Here wou die huis van Dawid nie vernietig nie ter wille van die verbond wat Hy met Dawid gesluit het, en volgens sy belofte om vir hom en sy seuns altyd 'n lamp te gee.

8 In sy dae het die Edomiete van Juda afvallig geword en 'n koning oor hulle aangestel.

9 Daarom het Joram oorgetrek saam met sy owerstes en al sy strydwaens; en toe hy hom in die nag klaargemaak het, het hy die Edomiete verslaan wat rondom hom was, en om die owerstes van die waens.

10 So het die Edomiete dan van Juda afvallig geword, tot vandag toe; in dieselfde tyd het Libna afvallig geword onder sy mag uit, want hy het die Here, die God van sy vaders, verlaat.

11 Hy het ook hoogtes op die berge van Juda gemaak en die inwoners van Jerusalem laat hoereer en Juda verlei.

12 Toe kom daar 'n brief van die profeet Elía by hom aan om te : So spreek die Here, die God van u vader Dawid: Omdat u in die weë van u vader Jósafat en in die weë van Asa, die koning van Juda, nie gewandel het nie,

13 maar gewandel het in die weg van die konings van Israel en Juda, en die inwoners van Jerusalem laat hoereer het volgens die hoererye van die huis van Agab, en selfs u broers, die huis van u vader, vermoor het, wat beter was as u

14 kyk, die Here sal 'n groot plaag stuur onder u volk en onder u seuns en onder u vroue en onder al u goed,

15 en u self sal aan baie siektes ly, aan 'n siekte van u ingewande, totdat u ingewande vanweë die siekte uitkom, jare lank.

16 Toe verwek die Here teen Joram die gees van die Filistyne en van die Arabiere wat langsaan die Kusiete is

17 hulle het teen Juda opgetrek en dit verower en al die goed weggevoer wat in die huis van die koning te vinde was, selfs ook sy seuns en sy vroue, sodat daar vir hom geen seun oorgebly het nie, behalwe Jóahas, die jongste van sy seuns.

18 En dit alles het die Here hom in sy ingewande aangetas met 'n siekte waar geen genesing voor was nie.

19 En enige tyd, naamlik teen die einde van die tweede jaar, het sy ingewande by sy siekte uitgekom, sodat hy onder hewige pyne gesterf het; en sy volk het vir hom geen wierookbrand gemaak soos die brand vir sy vaders nie.

20 Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het en het agt jaar in Jerusalem geregeer; en hy het heengegaan sonder dat hulle hom terug verlang het; en hy is begrawe in die stad van Dawid, maar nie in die grafte van die konings nie.

A morte de Josafá e a impiedade de Jeorão

1 1Rs 22.50Adormeceu Josafá com seus pais e foi sepultado com eles na Cidade de Davi. Em seu lugar, reinou seu filho Jeorão. 2 Este teve por irmãos os filhos de Josafá: Azarias, Jeiel, Zacarias, Azarias, Micael e Sefatias; todos foram filhos de Josafá, rei 2Cr 12.6;23.2de Israel. 3 Seu pai deu-lhes grandes dádivas em prata, ouro e coisas preciosas, juntamente 2Cr 11.5com cidades fortificadas em Judá; mas entregou o reino a Jeorão, por ser o primogênito. 4 Tendo Jeorão se levantado sobre o reino de seu pai e tendo-se fortificado, matou todos os seus irmãos à espada, como também alguns dos príncipes de Israel. 5 2Rs 8.17-22Jeorão tinha trinta e dois anos quando começou a reinar e reinou oito anos em Jerusalém. 6 1Rs 12.28-30Andou nos caminhos dos reis de Israel, como fez a casa de Acabe, porque tinha a filha de 2Cr 18.1Acabe por mulher. Ele fez o mal à vista de Jeová. 7 Contudo, Jeová não quis destruir a casa de Davi, por causa da aliança que havia feito com Davi e porque 2Sm 7.12-17;1Rs 11.13tinha prometido que lhe daria uma lâmpada a ele e aos seus filhos, para sempre.

8 Nos dias de Jeorão, rebelou-se 2Cr 20.22-23;21.10Edom para não ser sujeito a Judá, e constituíram para si rei. 9 Então Jeorão marchou com todos os seus capitães e com todos os seus carros; levantou-se de noite e desbaratou os edomitas, que o cercaram a ele e aos comandantes dos carros. 10 Assim, se rebelou Edom contra Judá até o dia de hoje. Nesse tempo, também rebelou-se Libna contra ele, porque tinha abominado a Jeová, Deus de seus pais.

A carta ameaçadora de Elias

11 Além disso, 1Rs 11.7fez altos nos montes de Judá, induziu os habitantes de Jerusalém Lv 20.5à idolatria e fez desgarrar a Judá. 12 Então, lhe chegou às mãos uma carta do profeta Elias, em que estava escrito: Assim diz Jeová, Deus de teu pai Davi: Porque 2Cr 17.3-4não andaste nos caminhos de teu pai Josafá, 2Cr 14.2-5nem nos caminhos de Asa, rei de Judá, 13 mas 2Cr 21.6andaste nos caminhos dos reis de Israel e fizeste cair na idolatria a Judá e aos habitantes de Jerusalém, 1Rs 16.31-33assim como caiu na idolatria a casa de Acabe; e, de mais a mais, 2Cr 21.4mataste teus irmãos da casa de teu pai, os quais eram melhores do que tu, 14 eis que Jeová ferirá com grande flagelo o teu povo, teus filhos, tuas mulheres e toda a tua fazenda; 15 2Cr 21.18-19e tu terás uma grande enfermidade nas tuas entranhas, até que elas saiam de dia em dia por força do mal.

As perdas e a morte de Jeorão

16 2Cr 33.11Suscitou Jeová contra Jeorão o espírito dos filisteus e dos 2Cr 17.11;22.1árabes que confinam com os etíopes. 17 Subiram contra Judá, deram sobre ele e levaram toda a fazenda que se achou na casa do rei, como também seus filhos e suas mulheres, de sorte que não lhe ficou filho algum, senão 2Cr 25.23Jeoacaz, o mais moço deles.

18 Depois de tudo isso, o feriu Jeová com uma doença incurável 2Cr 21.15nas entranhas. 19 No decorrer do tempo, no fim de dois anos, saíram-lhe as entranhas por causa da sua enfermidade, e morreu de graves moléstias. O seu povo não lhe fez uma queima de perfumes, 2Cr 16.14como se fez aos seus maiores. 20 Tinha Jeorão trinta e dois anos quando começou a reinar e reinou oito anos em Jerusalém. Morreu Jr 22.18,28sem deixar de si saudades; e sepultaram-no na Cidade de Davi, porém 2Cr 24.25;28.27não nos sepulcros dos reis.

Veja também