Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Crônicas 6

TB

Rede en gebed van Salomo by die inwyding van die tempel.

1 TOE het Salomo gesê: Die Here het gesê dat Hy in donkerheid wil woon.

2 Maar ék het vir U 'n woonhuis gebou, en 'n vaste plek vir U om ewig in te bly.

3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die hele vergadering van Israel, terwyl die hele vergadering van Israel staan.

4 En hy : Geloofd sy die Here, die God van Israel, wie se hande volbring het wat sy mond tot my vader Dawid gespreek en gesê het:

5 Van die dag af dat Ek my volk uit Egipteland uitgelei het, het Ek geen stad verkies uit al die stamme van Israel om 'n huis te bou, dat my Naam daar sou wees nie; en Ek het geen man verkies om vors oor my volk Israel te wees nie.

6 Maar Ek het Jerusalem verkies, dat my Naam daar sou wees, en Ek het Dawid verkies om oor my volk Israel te wees.

7 Toe dit dan in die hart van my vader Dawid was om 'n huis te bou vir die Naam van die Here, die God van Israel,

8 het die Here aan my vader Dawid gesê: Dat dit in jou hart was om vir my Naam 'n huis te bou daarin het jy goed gehandel dat dit in jou hart was.

9 Alleen maar, sal die huis nie bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene sal voortkom, dié sal vir my Naam die huis bou.

10 En die Here het sy woord vervul wat Hy gespreek het; sodat ek opgestaan het in die plek van my vader Dawid, en ek sit op die troon van Israel soos die Here gespreek het; en ek het die huis gebou vir die Naam van die Here, die God van Israel,

11 en die ark waarin die verbond van die Here is, wat Hy met die kinders van Israel gesluit het, daar neergesit.

12 Toe het hy gaan staan voor die altaar van die Here teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande uitgebrei;

13 want Salomo het 'n koperverhoog gemaak en dit in die middel van die voorhof opgestel; vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte en drie el sy hoogte; en hy het daarop gaan staan en neergesink op sy knieë teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande na die hemel uitgebrei

14 en gesê: Here, God van Israel, daar is in die hemel of op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,

15 wat vir u kneg, my vader Dawid, u belofte aan hom gehou het; ja, met u mond het U dit gespreek en met u hand volbring soos dit vandag is.

16 Hou nou ook, Here, God van Israel, die belofte wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal vir jou nooit 'n man voor my aangesig ontbreek wat sal sit op die troon van Israel nie, as jou seuns net op hulle weg ag gee, deur te wandel in my wet soos jy voor my aangesig gewandel het.

17 Laat dan nou, Here, God van Israel, u woord tog bewaarheid word wat U tot u kneg Dawid gespreek het.

18 Maar sou God werklik by die mense op die aarde woon? Die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het!

19 Wend U dan tot die gebed van u kneg en tot sy smeking, Here my God, deur te luister na die geroep en die gebed wat u kneg voor u aangesig bid;

20 sodat u oop mag wees dag en nag oor hierdie huis, oor die plek waar U van gesê het dat U u Naam daar wil vestig, sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.

21 Luister dan na die smekinge van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.

22 As iemand teen sy naaste sondig en hulle hom 'n eed oplê om hom tot selfvervloeking te bring en hy voor u altaar in hierdie huis kom sweer,

23 wil U dan hoor uit die hemel en handel en aan u knegte reg verskaf deur die skuldige te vergelde en sy wandel op sy hoof te , en die regverdige regverdig te verklaar deur hom te gee na sy geregtigheid.

24 En as u volk Israel verslaan word voor 'n vyand, omdat hulle teen U gesondig het, en hulle hul bekeer en u Naam bely en bid en smeek voor u aangesig in hierdie huis,

25 wil U dan hoor uit die hemel en die sonde van u volk Israel vergewe en hulle terugbring na die land wat U aan hulle en hulle vaders gegee het.

26 As die hemel toegesluit is, dat daar geen reën is nie, omdat hulle teen U gesondig het, maar hulle na hierdie plek toe bid en u Naam bely, van hulle sonde hul bekeer, omdat U hulle verootmoedig,

27 wil U dan hoor in die hemel en die sonde van u knegte en van u volk Israel vergewe want U leer hulle die goeie weg waar hulle in moet wandel en gee reën op u land wat U aan u volk as 'n erfenis gegee het.

28 As daar hongersnood in die land is, as daar pes is, as daar brandkoring of heuningdou, sprinkane of kaalvreters is, as sy vyande hom in sy land vol stede dit benoud maak, watter plaag of watter siekte ook al,

29 enige gebed, enige smeking wat enige mens of u hele volk Israel sal doen, as elkeen sy plaag en sy smart ken, sodat hy sy hande na hierdie huis toe uitbrei

30 wil U dan hoor uit die hemel, u vaste woonplek, en vergewe en aan elkeen gee volgens al sy weë, U wat sy hart ken want U alleen ken die hart van die mensekinders

31 sodat hulle U kan vrees om te wandel in u weë al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het.

32 Ja, ook na die uitlander wat nie uit u volk Israel is nie en uit 'n ver land kom om u grote Naam en u sterke hand en u uitgestrekte arm ontwil, as hulle kom en na hierdie huis toe bid,

33 wil U dan hoor uit die hemel, uit u vaste woonplek, en doen volgens alles waaroor die uitlander U sal aanroep, sodat al die volke van die aarde u Naam mag ken en U vrees soos u volk Israel, en mag gewaar word dat u Naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.

34 As u volk uittrek in die oorlog teen sy vyande op die pad waarop U hulle stuur, en hulle bid tot U in die rigting van hierdie stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,

35 wil dan uit die hemel hulle gebed hoor en hulle smeking, en aan hulle hul reg verskaf.

36 As hulle teen U sondig want daar is geen mens wat nie sondig nie en U op hulle toornig is en hulle aan 'n vyand oorgee en hulle veroweraars hulle as gevangenes wegvoer na 'n land, ver of naby,

37 en hulle dit ter harte neem in die land waarheen hulle as gevangenes weggevoer is, en hulle hul bekeer en U smeek in die land van hulle gevangenskap en : Ons het gesondig, ons het verkeerd gehandel, en ons was goddeloos

38 en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel in die land van hul gevangenskap, van die wat hulle weggevoer het, en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, en van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,

39 wil dan uit die hemel, uit u vaste woonplek, hulle gebed en hulle smekinge hoor en aan hulle hul reg verskaf en u volk vergewe wat hulle teen U gesondig het.

40 My God, mag u tog nou oop wees en u ore luister na die gebed van hierdie plek.

41 Staan dan nou op na u rusplek, Here God, U en die ark van u sterkte! Laat u priesters, Here God, met heil bekleed wees, en laat u gunsgenote hulle verheug in die goeie.

42 Here God, wys u gesalfde nie af nie; dink aan die gunsbewyse aan u kneg Dawid!

Salomão abençoa ao povo e graças ao Deus de Israel

1 1Rs 8.12-50Então, falou Salomão: Jeová disse que habitaria em escuridão. 2 Eu, porém, te edifiquei uma casa para morada e um lugar em que habites para sempre. 3 O rei virou o rosto e abençoou toda a congregação de Israel, que estava em .

4 Ele disse: Bendito seja Jeová, Deus de Israel, que falou pela sua boca a meu pai Davi e executou com as suas mãos o que disse: 5 Desde o dia em que tirei da terra do Egito o meu povo, não escolhi de todas as tribos de Israel nenhuma cidade para nela edificar uma casa em que estivesse o meu nome, nem escolhi homem algum para ser príncipe sobre o meu povo de Israel; 6 mas 2Cr 12.13escolhi a Jerusalém, para que ali estivesse o meu nome e 1Cr 28.4escolhi a Davi para ser ele sobre o meu povo de Israel. 7 1Rs 5.3Ora, era a intenção de meu pai Davi edificar uma casa ao nome de Jeová, Deus de Israel. 8 Porém Jeová disse a Davi, meu pai: que tiveste a intenção de edificar uma casa ao meu nome, fizeste bem em teres esta intenção; 9 todavia tu, não edificarás a casa, porém teu filho, que sairá dos teus lombos, edificará a casa ao meu nome. 10 Assim, cumpriu Jeová a palavra que falou, porque fui suscitado em lugar de meu pai Davi, assento-me sobre o trono de Israel, como prometeu Jeová, e edifiquei a casa ao nome de Jeová, Deus de Israel. 11 Nela pus a arca 2Cr 5.7,10em que se acha a aliança que Jeová fez com os filhos de Israel.

A oração de dedicação de Salomão

12 Conservou-se Salomão em perante o altar de Jeová, na presença de toda a congregação de Israel, e estendeu as mãos 13 (Ne 8.4Salomão tinha feito uma plataforma de bronze de cinco cúbitos de comprido, cinco de largo e três de alto, que tinha colocado no meio do átrio; pôs-se em sobre ele e, 1Rs 8.54posto de joelhos perante toda a congregação de Israel, estendeu as mãos para o céu.), 14 e disse: Jeová, Deus de Israel, Êx 15.11;Dt 3.24não Deus semelhante a ti nem no céu nem na terra, a ti Dt 7.9que observas a aliança e a misericórdia para com os teus servos que andam diante de ti de todo o seu coração; 15 1Cr 22.9-10que cumpriste ao teu servo Davi, meu pai, o que lhe prometeste; sim, falaste pela tua boca e o executaste com as tuas mãos, como se neste dia. 16 Agora, cumpre ao teu servo Davi, meu pai, o que lhe prometeste, dizendo: 2Cr 7.18;1Rs 2.4Não te faltará varão diante de mim, que se assente no trono de Israel, desde que teus filhos guardem os seus caminhos e andem na minha lei, como tu andaste diante de mim. 17 Agora, Jeová, Deus de Israel, verifique-se a tua palavra que falaste ao teu servo Davi.

18 Mas, na verdade, habitará Deus com os homens na terra? Eis 2Cr 2.6que o céu e o céu dos céus te não podem conter, quanto menos esta casa que edifiquei? 19 Contudo, atende, Jeová, meu Deus, à oração do teu servo e à sua súplica, para ouvires o clamor e a oração que o teu servo faz diante de ti; 20 a fim de que de dia e de noite estejam os teus olhos abertos para esta casa, para o lugar de que disseste que ali porias o teu nome; para ouvires a oração que o teu servo fizer neste lugar. 21 Ouve as súplicas que o teu servo e o teu povo de Israel fizerem neste lugar; ouve da tua morada, do céu; e, Mq 7.18quando ouvires, perdoa.

22 Se alguém pecar contra o seu próximo, e lhe for imposto um juramento para o fazer jurar, e ele vier e jurar diante do teu altar neste lugar, 23 ouve do céu, move-te e julga os teus servos, pagando ao ímpio, para lhe fazeres recair sobre a cabeça o seu proceder, e justificando ao reto, para lhe dares segundo a sua retidão.

24 Se o teu povo de Israel for derrotado pelo inimigo, por terem pecado contra ti, e se converterem, e confessarem o teu nome, e orarem, e fizerem súplicas diante de ti nesta casa, 25 ouve do céu, perdoa o pecado do teu povo de Israel e torna a levá-los para a terra que lhes deste a eles e a seus pais.

26 Quando for fechado o céu, e não houver chuva, por terem pecado contra ti, se orarem neste lugar, e confessarem o teu nome, e se converterem do seu pecado, quando os afligires, 27 ouve do céu e perdoa o pecado dos teus servos e do teu povo de Israel, ensinando-lhes o bom caminho em que andem; e envia chuva sobre a terra que deste ao teu povo em herança.

28 Se houver na terra fome ou peste, se houver crestamento ou mangra, gafanhoto ou lagarta, se os seus inimigos os sitiarem na terra das suas cidades, seja qual for a praga ou seja qual for a enfermidade, 29 toda oração e toda súplica que alguém fizer ou fizer todo o teu povo, conhecendo cada um a sua praga e a sua dor e estendendo as suas mãos para esta casa, 30 ouve do céu, da tua morada, perdoa e a cada um conforme todos os seus caminhos, de quem conheces o coração (1Sm 16.7;1Cr 28.9pois tu, tu conheces os corações dos filhos dos homens), 31 para que temam, andando nos teus caminhos, todos os dias que viverem na terra que deste a nossos pais.

32 Também, quanto ao estrangeiro, que não é do teu povo de Israel, quando vier de um país remoto por amor do teu grande nome, e da tua mão poderosa, e do teu braço estendido (vindo eles e orando nesta casa), 33 ouve do céu, da tua morada, e faze tudo conforme o que o estrangeiro te suplicar, para que todos os povos da terra conheçam o teu nome e te temam, como faz o teu povo de Israel, e para que saibam que o 2Cr 7.14teu nome foi invocado sobre esta casa que edifiquei.

34 Se o teu povo sair à guerra contra os seus inimigos, seja qual for o caminho por que os enviares, e orarem a ti voltados para esta cidade que escolheste e para a casa que edifiquei ao teu nome, 35 ouve do céu a sua oração e a sua súplica e defende a sua causa.

36 Se pecarem contra ti (Jó 15.14-16;Tg 3.2;1Jo 1.8-10pois não homem que não peque), e te irares contra eles e os entregares ao inimigo, de modo que os levem cativos para uma terra remota ou vizinha; 37 todavia, se caírem em si na terra para onde forem levados cativos, e se converterem, e fizerem súplicas a ti na terra do seu cativeiro, dizendo: Pecamos, procedemos perversamente, praticamos a iniquidade; 38 se voltarem para ti de todo o seu coração e de toda a sua alma na terra do seu cativeiro, para a qual tenham sido levados cativos, e orarem voltados para a sua terra que deste a seus pais, e para a cidade que escolheste, e para a casa que edifiquei ao teu nome, 39 ouve do céu, da tua morada, a sua oração e as suas súplicas, defende a sua causa e perdoa ao teu povo que pecou contra ti.

40 Agora, Deus meu, 2Cr 7.15;Ne 1.6,11abram-se os teus olhos, e Sl 17.1sejam atentos os teus ouvidos à oração que se fizer neste lugar. 41 Sl 132.8-9Agora, levanta-te, Deus Jeová, e entra no lugar do teu descanso, tu e a arca da tua fortaleza; sejam os teus sacerdotes, Deus Jeová, vestidos da salvação, e alegrem-se os teus santos na bondade. 42 Não vires, Deus Jeová, o rosto do teu ungido; lembra-te das misericórdias que usaste para com o teu servo Davi.

Veja também