Pular para o conteúdo
Publicidade

Apocalipse 4

TB

Gesig van die troon. Die vier-en-twintig ouderlinge. Die vier lewende wesens.

1 hierdie dinge het ek gesien kyk, 'n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek soos 'n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, en Ek sal jou toon wat hierdie dinge moet gebeur.

2 En dadelik was ek in die Gees, en kyk, daar staan 'n troon in die hemel en Een sit op die troon.

3 En Hy wat daarop sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius; en rondom die troon was 'n reënboog wat in sy voorkoms gelyk het soos 'n smarag.

4 En rondom die troon was daar vier-en-twintig trone, en op die trone het ek die vier-en-twintig ouderlinge sien sit, bekleed met wit klere; en hulle het goue krone op hulle hoofde gehad.

5 En daar het weerligte en donderslae en stemme uit die troon uitgegaan, en sewe vuurfakkels wat die sewe Geeste van God is, het voor die troon gebrand;

6 en voor die troon was daar 'n see van glas soos kristal, en in die middel van die troon en rondom die troon vier lewende wesens vol van voor en van agter.

7 En die eerste lewende wese was soos 'n leeu, en die tweede lewende wese was soos 'n kalf, en die derde lewende wese het 'n gesig gehad soos 'n mens, en die vierde lewende wese was soos 'n arend wat vlieg.

8 En die vier lewende wesens het elkeen vir homself ses vlerke gehad, en hulle was rondom en van binne vol ; en hulle het sonder ophou dag en nag gesê: Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat was en wat is en wat kom!

9 En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en danksegging gee aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe,

10 val die vier-en-twintig ouderlinge neer voor Hom wat op die troon sit, en aanbid Hom wat tot in alle ewigheid lewe, en werp hulle krone voor die troon en :

11 U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.

A visão de Deus sobre o seu trono. Os vinte e quatro anciãos e as quatro criaturas viventes

1 Depois cp.Ap 1.12-15,19disso, olhei, e eis uma cp.Ap 19.11;Ez 1.1porta aberta no céu e a primeira voz que ouvi (Ap 1.10como de trombeta, falando comigo), dizendo: Ap 11.12Sobe para aqui, e Ap 1.19;22.6mostrar-te-ei o que deve acontecer depois dessas coisas. 2 Imediatamente, fui arrebatado Ap 1.10pelo Espírito. Eis havia um Ap 4.9s.;1Rs 22.19;Is 6.1;Ez 1.26;Dn 7.9trono posto no céu, e, sobre o trono, Ap 4.9um sentado; 3 e aquele que estava sentado era, pelo que parecia, semelhante a Ap 21.11uma pedra de jaspe e de Ap 21.20sardônio; e havia ao redor do trono Ez 1.28; cp.Ap 10.1um arco-íris semelhante, pelo que parecia, Ap 21.19à esmeralda. 4 Estavam também Ap 4.6;Ap 5.11;7.11ao redor do trono Ap 11.16vinte e quatro tronos; e sobre os tronos vi Ap 3.21;20.4; cp.2.26;Mt 19.28;2Tm 2.12sentados Ap 4.10;Ap 5.6,8,14;19.4vinte e quatro anciãos Ap 3.18vestidos de roupas brancas, e, nas suas cabeças, Ap 4.10coroas de ouro. 5 Do trono saem Ap 8.5;11.19;16.18; cp.Êx 19.16relâmpagos, vozes e trovões. Diante do trono ardiam Zc 4.2; cp.Êx 25.37sete lâmpadas de fogo, que são os Ap 1.4sete Espíritos de Deus; 6 diante do trono havia um como Ap 15.2; cp.Ap 21.18,21;Ez 1.22mar de vidro, semelhante ao cristal; no meio do trono e Ap 4.4ao redor do trono havia Ez 1.5;Ap 4.8s.;Ap 5.6, etc.;6.1,6;7.11;14.3;15.7;19.4quatro criaturas viventes, cp.Ez 1.18;10.12cheias de olhos por diante e por detrás. 7 cp.Ez 1.10;10.14A primeira criatura era semelhante a um leão, a segunda, criatura semelhante a um novilho, a terceira criatura tinha um rosto como de homem, e a quarta criatura era semelhante a uma águia que voa. 8 Ap 4.6As quatro criaturas, tendo cada uma delas Is 6.2seis asas, são Ap 4.6cheias de olhos ao redor e por dentro. Ap 14.11Não têm descanso dia e noite, dizendo:

Is 6.3Santo, Santo, Santo, é o Ap 1.8Senhor Deus, o Todo-Poderoso, Ap 1.4o que era, que é e o que de vir.

9 Quando aquelas criaturas viventes derem glória, e honra, e ações de graças ao que Ap 4.2; cp.Is 6.1;Sl 47.8está sentado sobre o trono, Ap 10.6;15.7;Dt 32.40;Dn 4.34;12.7ao que vive pelos séculos dos séculos, 10 Ap 4.4os vinte e quatro anciãos Ap 5.8,14;7.11;11.16;19.4se prostrarão diante daquele que está sentado sobre o trono, e adorarão ao que vive pelos séculos dos séculos, e lançarão as suas Ap 4.4coroas diante do trono, dizendo:

11 Ap 5.12; cp.1.6Tu és digno, Senhor nosso e Deus nosso, de receber a glória, e a honra, e o poder, porque tu Ap 10.6;14.7;At 14.15criaste todas as coisas, e, pela tua vontade, existiram e foram criadas.

Veja também