Pular para o conteúdo
Publicidade

Apocalipse 2

TB

Briewe aan die sewe gemeentes van Asië. Eerste brief: aan Éfese.

1 SKRYF aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars:

2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;

3 en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie.

4 Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.

5 Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.

6 Maar dit het jy, dat jy die werke van die Nikolaïete haat, wat Ek ook haat.

7 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes . Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.

Tweede brief: aan die gemeente van Smirna.

8 EN skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: Dít die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het:

9 Ek ken jou werke en verdrukking en armoede maar jy is ryk en die lastering van die wat dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar 'n sinagoge van die Satan.

10 Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking . Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.

11 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes . Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.

Derde brief: aan die gemeente van Pérgamus.

12 EN skryf aan die engel van die gemeente in Pérgamus: Dít Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:

13 Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my Naam en het die geloof in My nie verloën nie, selfs in die dae waarin Ántipas my getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die Satan woon.

14 Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bíleam wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.

15 So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die Nikolaïete, wat Ek haat.

16 Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle oorlog voer met die swaard van my mond.

17 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes . Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op dié steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.

Vierde brief: aan die gemeente van Thiatíre.

18 EN skryf aan die engel van die gemeente in Thiatíre: Dít die Seun van God wat het soos 'n vuurvlam, en sy voete is soos blink koper:

19 Ek ken jou werke en liefde en diens en geloof en jou lydsaamheid en jou werke, en dat die laaste meer is as die eerste.

20 Maar Ek het enkele dinge teen jou; dat jy die vrou Isébel, wat haarself 'n profetes noem, toelaat om te leer en my diensknegte te verlei om te hoereer en afgodsoffers te eet.

21 En Ek het haar tyd gegee om haar van haar hoerery te bekeer, en sy het haar nie bekeer nie.

22 Kyk, Ek werp haar neer op 'n siekbed, en die wat met haar owerspel bedryf, in 'n groot verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie.

23 En haar kinders sal Ek sekerlik doodmaak, en al die gemeentes sal weet dat dit Ek is wat niere en harte deursoek, en Ek sal aan elkeen van julle gee volgens sy werke.

24 En ek vir julle en die ander wat in Thiatíre is, almal wat hierdie leer nie het nie, en die wat die dieptes van die Satan, soos hulle dit noem, nie leer ken het nie: Ek sal op julle geen ander las nie.

25 Hou maar net vas wat julle het, totdat Ek kom.

26 En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee,

27 en hy sal hulle regeer met 'n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.

28 En Ek sal hom die môrester gee.

29 Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes .

Carta à igreja em Éfeso

1 Ao anjo da igreja em Ap 1.11Éfeso escreve:

Isto diz aquele que tem Ap 1.16as sete estrelas na sua destra, que anda Ap 1.12s.no meio dos sete candeeiros de ouro: 2 Ap 2.19;Ap 3.1,8,15Sei as tuas obras, o teu trabalho e a tua perseverança, e que não podes suportar os maus; e que 1Jo 4.1; cp.Jo 6.6puseste à prova os que se dizem ser 2Co 11.13apóstolos e não o são, e os achaste falsos; 3 e que tens perseverança, Jo 15.21e, por amor do meu nome, sofreste, e não te hás cansado. 4 Eu, porém, tenho contra ti que Mt 24.12; cp.Jr 2.2deixaste o teu primeiro amor. 5 Lembra-te, pois, donde caíste, Ap 2.16,22;Ap 3.3,19arrepende-te e Ap 2.2; cp.Hb 10.32pratica as primeiras obras; de outra forma, venho a ti e removerei o teu Ap 1.20; cp.Mt 5.14ss.;Fp 2.15candeeiro do seu lugar, se não te arrependeres. 6 Mas isto tens, que aborreces as obras dos Ap 2.15nicolaítas, as quais eu também aborreço. 7 Ap 2.11,17,29;Ap 3.6,13,22; cp.13.9;Mt 11.15Quem tem ouvidos, ouça o que o Espírito diz às igrejas. Ap 2.11,17,26;Ap 3.5,12,21;21.7Ao vencedor, darei a comer da Ap 22.2,14;Gn 2.9;3.22; cp.Pv 3.18;11.30;13.12;15.4árvore da vida, que está no Ez 31.8(LXX); vd.Lc 23.43Paraíso de Deus.

Carta à igreja em Esmirna

8 Ao anjo da igreja em Ap 1.11Esmirna escreve:

Isto diz Ap 1.17o primeiro e o último, que Ap 1.18foi morto e tornou a viver: 9 Sei a tua cp.Ap 1.9tribulação, e a tua 2Co 6.10;8.9;Tg 2.5pobreza (mas tu és rico), e a calúnia daqueles que Ap 3.9se dizem ser judeus e não o são, mas são sinagoga de Ap 2.13,24;Mt 4.10Satanás. 10 Não temas o que estás para sofrer; eis que o Diabo está para meter alguns de vós em prisão para cp.Ap 3.10;13.14ss.serdes provados, e passareis por uma tribulação de cp.Dn 1.12,14dez dias. Ap 2.13;Ap 17.14; cp.Ap 12.11fiel até a morte, e eu te darei 1Co 9.25;Ap 3.11a coroa da vida. 11 Ap 2.7Quem tem ouvidos, ouça o que o Espírito diz às igrejas. O Ap 2.7vencedor nada sofrerá da Ap 20.6; esp.20.14;21.8segunda morte.

Carta à igreja em Pérgamo

12 Ao anjo da igreja em Ap 1.11Pérgamo escreve:

Isto diz aquele que tem a Ap 2.16;Ap 1.16afiada espada de dois gumes: 13 Sei onde habitas; onde Satanás tem o seu trono, e que conservas o meu nome e não negaste Ap 14.12; cp.1Tm 5.8a minha , mesmo nos dias de Antipas, minha fiel Ap 1.5;11.3;17.6;At 22.20testemunha, o qual foi morto entre vós, cp.Ap 2.9onde habita Satanás. 14 cp.Ap 2.20Tenho, porém, contra ti umas poucas de coisas, porque tens os que seguem 2Pe 2.15o ensino de Balaão, que ensinava a Balaque a pôr uma pedra de tropeço diante dos filhos de Israel, isto é, Ap 2.20;At 15.29;1Co 10.20a comer das coisas sacrificadas aos ídolos e a fornicar. 15 Assim tu tens igualmente os que seguem o ensino dos Ap 2.6nicolaítas. 16 Ap 2.5Arrepende-te, pois; ou, se não, cp.Ap 22.7,20venho a ti sem demora e pelejarei contra eles com Ap 1.16; cp.2Ts 2.8a espada da minha boca. 17 Ap 2.7Quem tem ouvidos, ouça o que o Espírito diz às igrejas. Ap 2.7Ao vencedor, darei do Jo 6.49s.maná escondido, e lhe darei também uma pedra branca, e, nessa pedra, Is 56.5;62.2;65.15um novo nome escrito, Ap 19.12; cp.Ap 14.3o qual ninguém sabe, senão quem o recebe.

Carta à igreja em Tiatira

18 Ao anjo da igreja em Ap 2.24;Ap 1.11Tiatira escreve:

Isto diz Mt 4.3o Filho de Deus, Ap 1.14s.que tem olhos como uma chama de fogo, e os seus pés são semelhantes ao latão polido: 19 Ap 2.2Sei as tuas obras, e o teu amor, e a tua , e os teus serviços, e a tua perseverança, e que as tuas últimas obras são mais numerosas do que as primeiras. 20 cp.Ap 2.14Tenho, porém, contra ti que toleras a mulher 1Rs 16.31;21.25;2Rs 9.7Jezabel, que se chama a si mesma profetisa; ela ensina e seduz os meus servos Ap 2.14a fornicar e a comer das carnes sacrificadas aos ídolos. 21 Eu lhe Rm 2.4;2Pe 3.9dei tempo para que se arrependesse, e ela Ap 9.20s.;16.9,11;Rm 2.5não quer arrepender-se da sua fornicação. 22 Eis a lanço num leito e, numa grande tribulação os que Ap 17.2;18.9adulteram com ela, se não se arrependerem dos atos ensinados por ela. 23 Farei morrer a seus filhos; e todas as igrejas conhecerão que eu sou o Sl 7.9;26.2;139.1;Jr 11.20;17.10;Lc 16.15;At 1.24;Rm 8.27; cp.Mt 16.27esquadrinhador dos rins e corações, e darei a cada um de vós segundo as suas obras. 24 Digo, porém, a vós outros que estais Ap 2.18em Tiatira, a quantos não seguem esse ensino e que não conhecem as cp.1Co 2.10coisas profundas de Satanás, como eles dizem: Eu cp.At 15.28não vos ponho outro fardo, 25 somente aquilo Ap 3.11que tendes; guardai-o bem, Jo 21.22até que eu venha. 26 Ap 2.7Ao vencedor, e ao que guarda as minhas obras Mt 10.22;Hb 3.6até o fim, lhe darei Sl 2.8; cp.Ap 3.21;20.4autoridade sobre as nações. 27 Ele as Ap 12.5;19.15regerá com vara de ferro, quebrando-as, como são quebrados Is 30.14;Jr 19.11os vasos de oleiro, assim como eu a recebi de meu Pai. 28 Eu lhe darei a cp.Ap 22.16;1Jo 3.2estrela da manhã. 29 Ap 2.7Quem tem ouvidos, ouça o que o Espírito diz às igrejas.

Veja também