Barug word deur God by monde van die profeet berispe en getroos.
1 DIE woord wat die profeet Jeremia aan Barug, die seun van Nería, meegedeel het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in 'n boek geskrywe het, in die vierde jaar van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda:
2 So spreek die Here, die God van Israel, aangaande jou, o Barug!
3 Jy sê: Wee my tog, want die Here het kommer aan my smart toegevoeg; ek is moeg van my gesug en vind geen rus nie!
4 So moet jy vir hom sê: So spreek die Here: Kyk, wat Ek gebou het, breek Ek self af; en wat Ek geplant het, ruk Ek self uit; en dit betref die hele aarde.
5 En sou jý vir jou groot dinge soek? Soek dit nie; want kyk, Ek bring onheil oor alle vlees, spreek die Here; maar Ek sal jou siel vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy sal gaan.
A palavra de Jeremias a Baruque
1 A palavra que Jr 25.1;36.1;46.1no quarto ano de Jeoaquim, filho de Josias, rei de Judá, o profeta Jeremias falou a Jr 32.12,16;43.3,6Baruque, filho de Nerias, quando este Jr 36.4,18,32escrevia num livro estas palavras da boca de Jeremias que disse: 2 Assim diz Jeová, Deus de Israel, acerca de ti, ó Baruque: 3 Disseste: Ai de mim agora; pois Jeová acrescentou tristeza à minha dor; Sl 6.6;69.3;2Co 4.1,16;Gl 6.9estou cansado do meu gemer, e não acho descanso. 4 Assim lhe dirás: Isto diz Jeová: Eis Jr 1.10;11.17;18.7-10;31.28que eu estou demolindo o que edifiquei, e arrancando o que plantei, e isto em toda a terra. 5 1Rs 3.9,11;2Rs 5.26;Mt 6.25,32;Rm 12.16Buscas tu para ti mesmo coisas grandes? não as busques. Pois eis que eu Jr 25.31;Is 66.16estou trazendo o mal sobre toda a carne, diz Jeová; porém te darei a tua vida Jr 21.9;38.2;39.18por despojo em todos os lugares para onde fores.