Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 14

TB

Jeremia bid tevergeefs vir die volk.

1 DIE woord van die Here wat tot Jeremia gekom het weens die groot droogte.

2 Juda treur en sy poorte verval; hulle sit in rou op die grond, en die geskreeu van Jerusalem gaan op.

3 En die vernames onder hulle stuur hulle ondergeskiktes na die water; hulle kom by die bakke, hulle kry geen water nie; leeg kom hulle kanne terug; hulle het beskaamd gestaan en in die skande gekom en bedek hulle hoof.

4 Weens die land wat verslae is, omdat daar geen reën op die aarde is nie, kom die landbouers in die skande, hulle bedek hulle hoof.

5 Want selfs die wildsbok in die veld lam en gooi haar lam weg, omdat daar geen jong gras is nie.

6 En wilde-esels staan op die kaal heuwels, hulle snuif die wind op soos die jakkalse; hulle versmag, omdat daar geen gras is nie.

7 Hoewel ons ongeregtighede teen ons getuig, o Here, doen dit om u Naam ontwil; want ons afkerighede is baie, ons het teen U gesondig.

8 o Verwagting van Israel, sy Verlosser in tyd van benoudheid! Waarom sou U wees soos 'n vreemdeling in die land en soos 'n reisiger wat uitdraai om te vernag?

9 Waarom sou U wees soos 'n man wat verslae is, soos 'n held wat nie kan verlos nie? U is tog in ons midde, o Here, en u Naam is oor ons uitgeroep. Verlaat ons nie!

10 So die Here van hierdie volk: het hulle daarvan gehou om te swerwe, hulle het hul voete nie teruggehou nie; daarom het die Here geen behae in hulle nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en hulle sondes besoek.

11 Verder het die Here vir my gesê: Bid nie vir hierdie volk ten goede nie.

12 As hulle vas, luister Ek nie na hulle gesmeek nie; en as hulle brandoffer en spysoffer bring, het Ek in hulle geen behae nie; maar deur die swaard en die hongersnood en die pes maak Ek hulle tot niet.

13 Toe ek: Ag, Here Here, kyk, die profete vir hulle: Julle sal geen swaard sien en geen hongersnood nie; maar Ek sal julle 'n duursame vrede gee in hierdie plek.

14 En die Here het vir my gesê: Die profete profeteer vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur en hulle geen bevel gegee en met hulle nie gespreek nie; hulle profeteer vir julle 'n leuengesig en nietige waarsêery en bedrieëry van hulle hart.

15 Daarom, so spreek die Here: Aangaande die profete wat profeteer in my Naam sonder dat Ek hulle gestuur het, en wat : Daar sal geen swaard of hongersnood in hierdie land wees nie dié profete sal deur die swaard en die hongersnood omkom.

16 En die volk vir wie hulle profeteer, sal in die strate van Jerusalem weggegooi vanweë die hongersnood en die swaard sonder dat iemand hulle begrawe; hulle, hulle vrouens en hulle seuns en hulle dogters. So sal Ek dan hulle boosheid oor hulle uitstort.

17 aan hulle dan hierdie woord: Laat my afloop in trane nag en dag en nie ophou nie; want die jonkvrou, die dogter van my volk, is gebreek met 'n groot verbreking, met 'n baie smartlike wond.

18 As ek uitgaan in die veld, daar die wat verslaan is deur die swaard; en as ek kom in die stad, is daar die kwale van die hongersnood. Ja, selfs profeet en priester trek rond in die land sonder om iets te weet.

19 Het U Juda dan heeltemal verwerp? Of het u siel 'n afsku van Sion? Waarom het U ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie? Hulle wag op vrede, maar daar is niks goeds nie; en op 'n tyd van beterskap, maar daar is verskrikking.

20 Here, ons ken ons goddeloosheid, die ongeregtigheid van ons vaders, want ons het teen U gesondig.

21 Verwerp ons nie ter wille van u Naam; onteer die troon van u heerlikheid nie; hou tog in gedagtenis, verbreek nie u verbond met ons nie.

22 Is daar onder die nietige afgode van die nasies wat reën kan maak? Of kan die hemel reënbuie gee? Is U dit nie, o Here onse God? En ons wag op U, want Ú doen al hierdie dinge.

Jeremias intercede pelo povo

1 A palavra de Jeová que veio a Jeremias a respeito da Jr 17.8seca.

2 Jr 4.28;Is 3.26;Jl 1.10Pranteia Judá, e desfalecem as suas portas, sentam-se de Jr 8.21luto no chão, e subiu Jr 11.11;46.12;Zc 7.13o clamor de Jerusalém. 3 Os seus nobres 1Rs 18.5enviam os seus inferiores procurar água. Estes vão aos Jr 2.13;2Rs 18.31poços e não acham água; voltam com os seus cântaros vazios, ficam Jó 6.20;Sl 40.14envergonhados e confundidos e 2Sm 15.30cobrem as suas cabeças. 4 Por não ter Jr 3.3caído chuva Jl 1.19-20sobre a terra, esta se fende, e, por esse motivo, Jl 1.11ficam envergonhados os lavradores e Jr 14.3cobrem as suas cabeças. 5 Até a veada no campo pare e abandona a sua cria, porque não Is 15.6relva. 6 Jr 2.24;Jó 39.5-6Os asnos selvagens põem-se nos altos escalvados e, ofegantes, sorvem o ar como chacais; desfalecem os seus olhos, porque Jl 1.18não erva.

7 Ainda que Is 59.12;Os 5.5as nossas iniquidades dão testemunho contra nós, opera tu, ó Jeová, Jr 14.21por amor do teu nome, porque muitas são Jr 5.6;8.5as nossas apostasias; contra ti Jr 14.20;Jr 3.25;8.14temos pecado. 8 Jr 17.13Ó Esperança de Israel, Is 43.3;63.8Salvador seu Sl 9.9;50.15no tempo de aperto, porque serias tu como peregrino na terra e como um viandante que se desvia para passar a noite? 9 Por que serias como homem surpreendido, como um valente Nm 11.23;Is 50.2que não pode salvar? Contudo, Jr 8.19;Sl 46.5tu, Jeová, estás no meio de nós, e somos Jr 15.16;Is 63.19chamados do teu nome; não nos desampares.

Jeová declara ser inútil a intercessão

10 Assim diz Jeová a respeito deste povo: Jr 2.25;3.13Gostam de andar errantes, Sl 119.101não retêm os seus pés. Por isso, Jeová Jr 6.20;Am 5.22não os aceita; agora, Jr 44.21-23;Os 8.13se lembrará da iniquidade deles, e visitará os seus pecados. 11 Disse-me mais Jeová: Jr 7.16;11.14;Êx 32.10Não ores por este povo para o bem seu. 12 Quando jejuarem, Jr 11.11;Is 1.15não ouvirei o seu clamor; quando oferecerem Jr 6.20;7.21holocaustos e oblações, não os aceitarei; porém os Jr 8.13consumirei Jr 21.9pela espada, e pela fome, e pela peste.

13 Disse eu: Ah! Senhor Jeová! Eis que os profetas lhes dizem: Jr 5.12;23.17Não vereis espada, nem tereis fome; mas vos darei Jr 6.14;8.11verdadeira paz neste lugar. 14 Disse-me Jeová: Jr 5.31;23.25Os profetas profetizam mentiras em meu nome. Jr 23.21,32;27.15Não os enviei, nem lhes dei ordem, nem lhes falei; eles vos profetizam Jr 23.16,26;27.9-10;Ez 12.24uma visão mentirosa, e adivinhação, e vaidade, e o engano do seu coração. 15 Portanto, assim diz Jeová acerca dos profetas que profetizam em meu nome, acerca desses profetas que eu não enviei e que contudo Jr 5.12dizem: Não haverá espada nem fome nesta terra. Esses profetas hão de ser consumidos Ez 14.10à espada e à fome. 16 Jr 6.11;Is 9.16;Mt 15.14O povo a quem eles profetizam Jr 7.33;15.2-3;Sl 79.2-3será lançado nas ruas de Jerusalém por causa da fome e da espada; e não haverá Jr 8.1-2quem os sepulte a eles, a suas mulheres, a seus filhos e a suas filhas, porque Jr 13.22-25;Pv 1.31derramarei sobre eles a sua maldade. 17 Dir-lhes-ás esta palavra: Jr 9.1;13.17Derramem os meus olhos lágrimas de noite e de dia e não cessem de chorar, porque a virgem, Jr 8.21;Is 37.22;Lm 1.15;2.13filha do meu povo, sofreu uma grande brecha e foi Jr 10.19;30.14-15mui gravemente ferida. 18 Se eu Jr 6.25;Lm 1.20;Ez 7.15sair ao campo, eis os mortos à espada! Se eu entrar na cidade, eis os enfermos de fome! Porque Jr 6.13;8.10tanto o profeta como o sacerdote vão rodeando a terra Jr 2.8;5.5e não têm conhecimento.

19 Porventura, , de todo, Jr 6.30;7.29;12.7rejeitaste a Judá? Acaso, aborreceu a tua alma a Sião? Porque nos tens ferido, sem que haja para nós Jr 30.13cura alguma? Jr 8.15;Jó 30.26;1Ts 5.3Aguardamos a paz, porém não chegou bem algum; e o tempo da cura, e eis o pavor! 20 Jr 3.25;Ne 9.2;Sl 32.5Reconhecemos, Jeová, a nossa maldade e a iniquidade de nossos pais, porque contra ti Jr 14.7;Jr 8.14havemos pecado. 21 Jr 14.7;Sl 25.11Por amor do teu nome, não nos aborreças; não tragas opróbrio Jr 3.17;17.12sobre o trono da tua glória. Lembra-te, não anules a tua aliança conosco. 22 Acaso, entre as Jr 10.3;Is 41.29vaidades das gentes, quem possa Jr 5.24;1Rs 17.1fazer vir a chuva? Ou podem os céus dar chuvas? Is 41.4;43.10Não és tu, Jeová, nosso Deus, o que fazes isso? Portanto, por ti Lm 3.26esperaremos. Pois tu tens feito todas essas coisas.

Veja também