Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 4

TB

1 AS jy jou bekeer, Israel, spreek die Here, bekeer jou tot My; en as jy jou verfoeisels van my aangesig af verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie.

2 Dan sal jy sweer: So waar as die Here leef! in waarheid, in reg en in geregtigheid; en die nasies sal hulleself in Hom seën en hulle in Hom beroem.

3 Want so die Here aan die manne van Juda en aan Jerusalem: Braak vir julle 'n braakland en saai nie onder die dorings nie.

4 Besny julle vir die Here en verwyder die onbesnedenheid van julle hart, manne van Juda en inwoners van Jerusalem, dat my grimmigheid nie soos 'n vuur uitgaan en brand sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.

Aankondiging en beskrywing van die inval van die buitelandse vyand.

5 VERKONDIG in Juda en laat dit hoor in Jerusalem en : Blaas die basuin in die land! Roep hardop en : Kom bymekaar, en laat ons in die versterkte stede ingaan!

6 Steek óp die banier na Sion toe! Vlug, bly nie staan nie! Want Ek bring 'n onheil uit die Noorde en 'n groot verwoesting.

7 'n Leeu het opgekom uit sy bos en 'n verderwer van nasies het weggetrek, uitgegaan uit sy plek om jou land 'n woesteny te maak; jou stede sal verwoes word, sonder inwoners.

8 Daarom, omgord julle met rouklere, klaag en huil, want die toorngloed van die Here teen ons het nie bedaar nie.

9 En op dié dag, spreek die Here, sal die moed van die koning en die moed van die vorste vergaan, en die priesters sal verskrik wees en die profete verstom staan.

10 Toe het ek gesê: Ag, Here Here, waarlik, U het hierdie volk en Jerusalem grootliks mislei met die woorde: Julle sal vrede terwyl die swaard tot aan die siel raak.

11 In dié tyd sal aan hierdie volk en aan Jerusalem gesê word: 'n Gloeiende wind van die kaal heuwels in die woestyn op pad na die dogter van my volk, nie om te wan of te suiwer nie!

12 'n Wind te sterk vir hierdie dinge sal vir My kom; nou sal Ek ook oordele teen hulle uitspreek.

13 Kyk, soos wolke kom hy op, en soos 'n stormwind is sy strydwaens; sy perde is vinniger as arende. Wee ons, want ons is verwoes!

14 Was jou hart van boosheid, o Jerusalem, dat jy gered kan word. Hoe lank sal jou onheilsgedagtes in jou binneste vertoef?

15 Want 'n stem verkondig uit Dan en laat onheil hoor van die gebergte van Efraim af.

16 Vermeld dit aan die nasies! Kyk, laat dit hoor teen Jerusalem! Beleëraars kom uit 'n ver land en het hulle stem verhef teen die stede van Juda.

17 Soos veldwagters is hulle teen die stad rondom, omdat dit teen My wederstrewig was, spreek die Here.

18 Jou wandel en jou handel het jou dit aangedoen; dit is jou boosheid; ja, bitter is dit, ja, dit raak tot aan jou hart.

19 o My ingewande, my ingewande, ek moet bewe van angs! o Mure van my hart! My hart steun in my, ek kan nie swyg nie; want jy, my siel, het basuingeluid gehoor, oorlogsgeskreeu!

20 Verwoesting op verwoesting word uitgeroep, want die hele land is verwoes; skielik is my tente verwoes, my tentdoeke in 'n oomblik.

21 Hoe lank sal ek die banier sien, die basuingeluid hoor?

22 Want my volk is dwaas; My ken hulle nie; dwase kinders is hulle, en hulle is onverstandig; slim is hulle om kwaad te doen, maar om goed te doen, weet hulle nie.

23 Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg; ook na die hemel, en sy lig was daar nie.

24 Ek het na die berge gekyk, en hulle het gebewe, en al die heuwels het geskud.

25 Ek het gekyk, en daar was geen mens nie, en al die voëls van die hemel het weggevlieg.

26 Ek het gekyk, en die land van tuine was 'n woestyn, en al sy stede was afgebreek voor die Here, voor sy toorngloed.

27 Want so die Here: Die hele land sal 'n wildernis word, alhoewel Ek daar geen einde aan sal maak nie.

28 Hieroor sal die aarde treur en die hemel daarbo rou dra, omdat Ek dit gespreek, My dit voorgeneem het en Ek geen berou het en daarvan nie sal terugkom nie.

29 Vir die geluid van die ruiters en boogskutters vlug die hele stad; hulle het in die bosse ingegaan en op die rotse geklim; die hele stad is verlaat, en niemand woon daarin nie.

30 En jy, verwoeste, wat gaan jy doen? Al trek jy skarlaken klere aan, al versier jy jou met goue sieraad, al laat jy jou groter lyk met swart verf tevergeefs maak jy jou mooi; minnaars versmaad jou, hulle soek jou lewe.

31 Want ek het gehoor 'n stem soos van een wat inmekaar krimp, 'n benoudheid soos van een wat die eerste keer baar, die stem van die dogter van Sion; sy hyg na asem, sy brei haar hande uit en : Wee my tog, want my siel is magteloos teenoor die moordenaars.

1 Jr 3.22;Jl 2.12Se voltares, Israel, diz Jeová, voltarás para mim; Jr 7.3,7;15.19;35.15se tirares de diante da minha face as tuas abominações, não serás removido. 2 Jr 12.16;Dt 10.20;Is 65.16Se jurares em verdade, em juízo e em justiça: Pela vida de Jeová; então, nele se bendirão Jr 3.17;12.15-16;Gn 22.18as nações e Jr 9.24;Is 45.25nele se glorificarão.

A invasão estrangeira anunciada e descrita

3 Pois assim diz Jeová aos homens de Judá e a Jerusalém: Os 10.12Lavrai o vosso terreno que está em alqueive e não semeeis entre espinhos. 4 Jr 9.25-26;Dt 10.16;30.6;Rm 2.28-29Circuncidai-vos a Jeová e tirai os prepúcios do vosso coração, homens de Judá e habitantes de Jerusalém; Jr 21.12;Is 30.27,33para que o meu furor não saia como fogo e arda de modo Am 5.6;Mc 9.43,48que ninguém o possa apagar, por causa da maldade dos vossos feitos.

5 Anunciai em Judá e publicai em Jerusalém; dizei: Jr 6.1;Os 8.1Tocai a trombeta na terra; gritai em alta voz e dizei: Jr 8.14;Js 10.20Ajuntai-vos, e entremos nas cidades fortificadas. 6 Arvorai um Jr 4.21;Jr 50.2;Is 62.10estandarte em direção de Sião; recolhei os vossos bens em lugar seguro, não demoreis; porque Jr 1.14-15;6.1-22eu vou trazer um leão e grande destruição. 7 Um Jr 5.6;25.38;50.17leão subiu da sua ramada, e um Jr 25.9;Ez 26.7-10destruidor das nações partiu e saiu do seu lugar Jr 2.15;Is 1.7;6.11para fazer a tua terra uma desolação, a fim de que sejam assoladas as tuas cidades e fiquem sem habitantes. 8 Por isso, Jr 6.26;Is 22.12cingi-vos de saco, lamentai e uivai, porque não se apartou de nós Jr 30.24;Is 5.25;10.4o ardor da ira de Jeová. 9 Sucederá, naquele dia, diz Jeová, que desfalecerá Jr 48.41;Is 22.3-5o coração do rei e o coração dos príncipes; pasmarão os sacerdotes, e Is 29.9-10;Ez 13.9-16os profetas serão consternados.

10 Disse eu: Ah! Senhor Jeová! Na verdade, Ez 14.9;2Ts 2.11enganaste grandemente a este povo e a Jerusalém, dizendo: Jr 5.12;14.13Vós tereis paz; porquanto a espada chega até a alma.

11 Naquele tempo, se dirá a este povo e a Jerusalém: Jr 13.24;51.1;Ez 17.10;Os 13.15Um vento abrasador, vindo dos altos escalvados no deserto, aproxima-se da filha do meu povo, não para cirandar, nem para alimpar; 12 vento demasiado forte para essas coisas virá da minha parte; agora, também Jr 1.16pronunciarei eu juízos contra eles. 13 Eis que Is 19.1;Na 1.3virá subindo como nuvens, e os seus Is 5.28;66.15carros serão como o torvelinho; os seus cavalos são Lm 4.19mais velozes do que águias. Ai de nós! Porque Is 3.8somos despojados. 14 Ó Jerusalém, Is 1.16;Tg 4.8lava da malícia o teu coração, para que sejas salva. Até quando permanecerão em ti Jr 6.19;13.27;Pv 1.22os teus maus pensamentos? 15 Pois uma voz anuncia Jr 8.16desde e proclama a calamidade desde os montes de Efraim! 16 Fazei disto menção às nações; eis, proclamai contra Jerusalém que Jr 5.15;Is 39.3de um país remoto vêm Jr 4.17;Jr 5.6vigias e Ez 21.22levantam a voz contra as cidades de Judá. 17 Como guardas de campos estão 2Rs 25.1,4contra ela ao redor, porque contra mim Jr 5.23;Is 1.20,23se rebelaram, diz Jeová. 18 Jr 2.17,19;Sl 107.17;Is 50.1O teu caminho e os teus feitos fizeram vir sobre ti essas coisas; esta é a tua malícia; certamente, é ela Jr 2.19amarga; certamente, chega até o teu coração.

Lamentos por causa da devastação de Judá

19 Jr 9.1,10;20.9;Is 15.5;16.11;21.3;22.4Minhas entranhas, minhas entranhas! Eu torço-me em dores. Paredes do meu coração! Hc 3.16O meu coração aflige-se em mim. Não posso calar, porque ouviste, ó minha alma, Nm 10.9a voz da trombeta, o alarido da guerra. 20 Proclama-se destruição sobre Sl 42.7;Ez 7.26destruição, porque despojada está Jr 4.27a terra toda; de repente, são Jr 10.20destruídas as minhas tendas, e, num momento, as minhas cortinas. 21 Até quando verei Jr 4.6o estandarte e ouvirei a voz da trombeta? 22 Jr 5.4,21;10.8Pois o meu povo é néscio, a mim Jr 2.8não me conhecem; são filhos insensatos e não têm entendimento; sábios são Jr 9.3;13.23;Rm 16.19para fazerem o mal, porém não sabem fazer o bem.

23 Olhei para a terra, e eis que era Gn 1.2;Is 24.19sem forma e vazia; e Jr 4.28para os céus, e não havia neles luz. 24 Olhei para os montes, e eis que Jr 10.10;Is 5.25;Ez 38.20tremiam, e todos os outeiros se agitavam. 25 Olhei, e eis que não havia homem, e todas Jr 9.10;12.4;Sf 1.3as aves do céu tinham fugido. 26 Olhei, e eis que Jr 9.10a terra de jardins era um deserto, e todas as suas cidades estavam demolidas diante de Jeová e diante do ardor da sua ira.

27 Pois assim diz Jeová: Desolada ficará Jr 12.11-12;25.11a terra toda; contudo, Jr 5.10,18;30.11;46.28não a destruirei totalmente. 28 Por isso, Jr 12.4,11;14.2;Os 4.3pranteará a terra, e Is 5.30;50.3;Jl 2.30-31se enegrecerão os céus de cima; porque Jr 23.20;30.24;Nm 23.19falei, resolvi e não me arrependi, nem disso desistirei. 29 Jr 6.23Foge a cidade toda por causa do tumulto dos cavaleiros e flecheiros; Jr 16.16;Is 2.19-21entram os homens nas ramadas e trepam pelos penhascos; Jr 4.7todas as cidades ficam desamparadas, e ninguém habita nelas. 30 Tu, sendo despojada, Jr 13.21;Is 10.3;20.6que farás? Embora te vistas de escarlate, embora te enfeites de adornos de ouro, embora 2Rs 9.30;Ez 23.40pintes os teus olhos com o antimônio, em vão te enfeitas; desprezam-te Jr 22.20,22;Ez 23.9-10,22os teus amantes, procuram tirar-te a vida. 31 Pois ouvi uma voz como Jr 13.21;22.23;30.6a duma mulher que está de parto, angústia como a de quem à luz o seu primogênito, a voz da filha de Sião, que Is 42.14está ofegante, Is 1.15;Lm 1.17que estende as mãos, dizendo: Ai de mim agora! Porque a minha alma desfalece por causa dos assassinos.

Veja também