Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 21

TB

Aankondiging van die verwoesting van Jerusalem deur Nebukadrésar.

1 DIE woord wat van die Here tot Jeremia gekom het toe Sedekía, die koning, Pashur, die seun van Malkía, en Sefánja, die seun van Maäséja, die priester, na hom gestuur het met die woorde:

2 Raadpleeg tog die Here vir ons, want Nebukadrésar, die koning van Babel, voer oorlog teen ons; miskien sal die Here met ons handel volgens al sy wonders, sodat hy van ons af wegtrek.

3 Toe het Jeremia vir hulle gesê: So moet julle vir Sedekía :

4 So spreek die Here, die God van Israel: Kyk, Ek laat die oorlogswapens terugdraai wat in julle hande is, waarmee julle oorlog voer buitekant die muur teen die koning van Babel en teen die Chaldeërs wat julle beleër; en Ek sal dit binne-in hierdie stad versamel.

5 En Ek self sal teen julle oorlog voer met 'n uitgestrekte hand en 'n sterke arm, ja, in toorn en in grimmigheid en in groot gramskap.

6 En Ek sal die inwoners van hierdie stad verslaan, die mense sowel as die vee aan 'n groot pes sal hulle sterwe.

7 En daarna, spreek die Here, sal Ek Sedekía, die koning van Juda, en sy dienaars en die volk die wat in hierdie stad oorgebly het van die pes, die swaard en die hongersnood oorgee in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en in die hand van hulle vyande en in die hand van die wat hulle lewe soek; en hy sal hulle verslaan met die skerpte van die swaard; hy sal geen medelyde met hulle of hulle spaar of hom ontferm nie.

8 En aan hierdie volk moet jy : So spreek die Here: Kyk, Ek hou julle die weg van die lewe voor én die weg van die dood:

9 hy wat in hierdie stad bly, sal sterwe deur die swaard of die hongersnood of die pes; maar hy wat uitgaan en oorloop na die Chaldeërs wat julle beleër, sal lewe, en sy lewe sal vir hom 'n buit wees.

10 Want Ek het my aangesig teen hierdie stad gerig ten kwade en nie ten goede nie, spreek die Here. Dit sal oorgegee word in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit met vuur verbrand.

11 En aan die huis van die koning van Juda moet jy : Hoor die woord van die Here,

12 o huis van Dawid! So spreek die Here: Verskaf reg in die môre en red die beroofde uit die hand van die verdrukker, sodat my grimmigheid nie uitgaan en brand soos 'n vuur sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.

13 Kyk, Ek het dit teen jou, o inwoner van die dal, rots van die vlakte, spreek die Here. Julle wat : Wie sal kan afkom teen ons, of wie sal in ons skuilplekke indring?

14 En Ek sal oor julle besoeking doen volgens die vrug van julle handelinge, spreek die Here; en Ek sal 'n vuur aansteek in sy bos, en dit sal alles verteer wat rondom hom .

O inquérito de Zedequias e a resposta de Jeremias

1 A palavra que veio da parte de Jeová a Jeremias, quando o Jr 32.1-3;37.1;52.1-3;2Rs 24.17-18 rei Zedequias lhe enviou Jr 38.1;1Cr 9.12Pasur, filho de Malquias, e Jr 29.25,29;37.3;52.24;2Rs 25.18-21Sofonias, filho do sacerdote Maaseias, que dissessem: 2 Jr 15.11;37.3,17;Ez 14.3,7;20.1-3Consulta a Jeová por nós, porque 2Rs 25.1-2Nabucodonosor, rei de Gn 10.10;2Rs 17.24Babilônia, está fazendo guerra contra nós. Porventura, Jeová nos tratará Jr 32.17;Sl 44.1-4segundo todas as suas obras maravilhosas, para que o rei se retire de nós.

3 Então, lhes respondeu Jeremias: 4 Assim direis a Zedequias: Assim diz Jeová, Deus de Israel: Eis que Jr 32.5;33.5;37.8-10;38.2-3,17-18tornarei para trás os instrumentos de guerra que estão nas vossas mãos, com os quais vós pelejais contra o rei de Babilônia e contra os caldeus, que vos cercam ao redor dos muros, e Jr 39.3;Is 5.5;Lm 2.5,7;Zc 14.2ajuntá-los-ei no meio desta cidade. 5 Is 63.10Eu pelejarei contra vós Jr 6.12;Dt 4.34com mão estendida e com braço forte, e Jr 32.37;Is 5.25em ira, e em furor, e em grande indignação. 6 Jr 7.20;12.3-4Ferirei os habitantes desta cidade, tanto os homens como os animais; e morrerão duma grande Jr 14.12;32.24peste. 7 Depois, diz Jeová, Jr 39.5-9;2Rs 25.5-7,18-21;Ez 12.12-16;17.20-21entregarei nas mãos de Nabucodonosor, rei de Babilônia, e nas mãos dos seus inimigos, e nas mãos dos que procuram tirar-lhes a vida a Zedequias, rei de Judá, e seus servos, e o povo, todos quantos nesta cidade restarem da peste, da espada e da fome. Ele os passará ao fio da espada; não Jr 13.14;2Cr 36.17;Ez 7.9;Hc 1.6-10os poupará, nem se compadecerá, nem terá misericórdia.

8 A este povo dirás: Assim diz Jeová: Eis que ponho diante de vós o Dt 30.15,19;Is 1.19-20caminho da vida e o caminho da morte. 9 O que Jr 38.2,17-23ficar nesta cidade morrerá à Jr 14.12;24.10espada, e de fome, e de peste; mas o que sair e for para os caldeus, que vos cercam, viverá, Jr 38.2;39.18;45.5e a sua vida lhe será por despojo. 10 Pois Jr 44.11,27;Am 9.4pus o meu rosto contra esta cidade para Jr 39.16;Sl 34.16mal e não para bem, diz Jeová; ela será Jr 32.28-29entregue nas mãos do rei de Babilônia, e este Jr 39.8;52.13;2Cr 36.19a queimará com fogo.

A casa de Judá é admoestada a não proceder injustamente

11 No tocante Jr 13.18;17.20;Mq 3.1à casa de Judá, ouvi a palavra de Jeová: 12 Is 7.2,13Ó casa de Davi, assim diz Jeová, Jr 7.5;22.3;Sl 72.1;Is 1.17;Zc 7.9-10executai juízo Sf 3.5pela manhã e livrai das mãos do opressor aquele que foi despojado, Jr 4.4;17.4;Ez 20.47-48;Na 1.6para que não seja o meu furor como fogo e arda sem Jr 7.20;Is 1.31que haja quem o apague por causa da maldade dos vossos feitos. 13 Eis que sou Jr 23.30-32contra ti, Moradora Sl 125.2;Is 22.1do vale e da Rocha do planalto, diz Jeová; contra vós que dizeis: 2Sm 5.6-7;Lm 4.12;Ob 3,4Quem descerá contra nós? Ou quem entrará em nossas habitações? 14 Castigar-vos-ei Jr 17.10;32.19;Is 3.10-11segundo o fruto dos vossos feitos, diz Jeová; no bosque dela, Jr 11.16;17.27;Is 10.16,18;Ez 20.46,48;Zc 11.1acenderei fogo que Jr 52.13;2Cr 36.19devorará tudo o que está ao redor dela.

Veja também