Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 6

TB

1 VLUG, kinders van Benjamin, uit Jerusalem uit; en blaas die basuin in Tekóa, en hef 'n vuurteken op bo Bet-Hakkérem; want onheil dreig uit die Noorde en groot verwoesting.

2 Die mooie en die verwénde verdelg Ek die dogter van Sion.

3 Herders met hulle troppe vee sal na haar toe kom; hulle slaan tente op teen haar rondom, hulle wei af, elkeen sover as hy kan bykom.

4 Heilig die oorlog teen haar! Staan op, en laat ons optrek op die middag! Wee ons, want die dag gaan verby, want die aandskaduwees word langer!

5 Staan op, en laat ons optrek in die nag, en laat ons haar paleise verwoes!

6 Want so die Here van die leërskare: Kap haar bome af, en gooi teen Jerusalem 'n wal op; dit is die stad wat besoek word; binne-in haar is net verdrukking.

7 Soos 'n put sy water fris hou, so hou sy haar boosheid fris; geweld en verdrukking word in haar gehoor, siektes en wonde is gedurig voor my aangesig.

8 Laat jou tugtig, Jerusalem, dat my siel nie van jou vervreemd word nie, dat Ek jou nie 'n wildernis maak, 'n onbewoonde land nie.

9 So die Here van die leërskare: Hulle sal die oorblyfsel van Israel skoon afoes soos 'n wingerdstok. Slaan jou hand weer soos 'n druiwesnyer aan die lote!

10 Wie sal ek toespreek en waarsku, dat hulle kan hoor? Kyk, hulle oor is onbesnede, sodat hulle nie kan luister nie. Kyk, die woord van die Here is vir hulle 'n smaad, hulle het daar geen behae in nie.

11 Daarom is ek vol van die grimmigheid van die Here; ek het my moeg gemaak om uit te hou. Giet dit uit oor die kinders op die straat en oor die versameling van jongmanne, oor almal; want ook die man saam met die vrou sal gevang word, die grysaard saam met die oue van dae.

12 En hulle huise sal oorgaan op ander mense, landerye en vroue, alles tesame; want Ek sal my hand uitstrek teen die inwoners van die land, spreek die Here.

13 Want van hul kleinste tot hul grootste maak hulle almal onregverdige wins, en van die profeet tot die priester pleeg hulle almal bedrog.

14 En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te : Vrede, vrede! terwyl daar geen vrede is nie.

15 Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het; tog skaam hulle hul nie in die minste nie, tog weet hulle nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; in die tyd dat Ek aan hulle besoeking doen, sal hulle struikel, die Here.

16 So spreek die Here: Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel. Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.

17 Ek het ook wagte oor julle gestel en gesê: Luister na die geluid van die basuin. Maar hulle het geantwoord: Ons wil nie luister nie.

18 Daarom, hoor, o nasies! En weet, o vergadering, wat onder hulle is!

19 Hoor, aarde! Kyk, Ek bring onheil oor hierdie volk, die vrug van hulle planne; want na my woorde het hulle nie geluister nie, en my wet, dié het hulle verwerp.

20 Waarom sou daar tog vir My wierook uit Skeba kom en die kosbare kalmoes uit 'n ver land? Julle brandoffers is nie welgevallig nie, en julle slagoffers is My nie aangenaam nie.

21 Daarom, so die Here: Kyk, Ek gooi struikelblokke voor hierdie volk waaroor hulle sal struikel, vaders en seuns tesame; die buurman en sy vriend sal omkom.

22 So die Here: Kyk, daar kom 'n volk uit die Noordland, en 'n groot nasie word opgewek uit die agterhoeke van die aarde.

23 Boog en lans hanteer hulle; hulle is wreed en sonder barmhartigheid; hulle stem bruis soos die see, en hulle ry op perde, gewapend soos 'n man vir die oorlog, teen jou, o dogter van Sion!

24 Ons het die gerug daarvan gehoor, ons hande het slap geword, benoudheid het ons aangegryp, smart soos van een wat baar.

25 Gaan nie uit in die veld en loop nie op die pad nie; want die swaard van die vyand is daar, skrik rondom!

26 Dogter van my volk, omgord jou met 'n roukleed en wentel jou in die as; bedryf rou soos oor 'n enigste kind, 'n bitter rouklag; want skielik kom die verwoester oor ons.

27 Ek het jou onder my volk as toetser gestel, as vesting, dat jy hulle weg kan ken en toets.

28 Hulle is almal die oproerigstes van die oproeriges wat omgaan met kwaadsprekery; koper en yster is hulle; hulle handel almal verderflik.

29 Die blaasbalk blaas hard; wat uit die vuur gereed kom, is lood; tevergeefs hou hulle aan met smelt, maar die slegtes word nie afgeskei nie.

30 Hulle word genoem: Verworpe silwer; want die Here het hulle verwerp.

Jerusalém ameaçada de ser sitiada

1 Do meio de Jerusalém levai, filhos de Benjamim, os vossos bens para um lugar seguro; tocai a trombeta em 2Sm 14.2,4,9;2Cr 11.6;Am 1.1Tecoa e levantai o estandarte sobre Ne 3.14Bete-Haquerém, porque da banda do Jr 6.22;Jr 1.14;4.6Norte aparece um mal e uma grande destruição. 2 Quanto à mulher formosa e Dt 28.56delicada, à Jr 4.31;Is 1.8filha de Sião, eu a exterminarei. 3 A ela virão Jr 12.10pastores com os seus rebanhos; contra ela Jr 4.17;2Rs 25.1;Lc 19.43armarão ao redor as suas tendas; e cada um apascentará no seu lugar. 4 Jr 6.23;Jl 3.9Preparai contra ela a guerra; levantai-vos, e subamos Jr 15.8;Sf 2.4ao meio-dia. Ai de nós! Porque declina o dia, porque as sombras da tarde se dilatam. 5 Levantai-vos, e subamos de noite e Jr 52.13;Is 32.14destruamos os seus palácios. 6 Pois assim disse Jeová dos Exércitos: Dt 20.19-20Cortai as suas árvores e levantai uma Jr 32.24;33.4tranqueira contra Jerusalém. Esta é a cidade que foi visitada por dentro; ela Jr 22.17está cheia de opressão. 7 Tg 3.10-12Como o poço conserva frescas as suas águas, assim ela conserva fresca a sua malícia; Jr 20.8;Sl 55.9-11;Ez 7.11,23a violência e o despojo se ouvem nela; diante de mim estão sem cessar Jr 30.12-13a enfermidade e as feridas. 8 Jr 7.28;17.23Deixa-te ser admoestada, Jerusalém, Ez 23.18;Os 9.12para que não se aparte de ti a minha alma, para que eu não te torne em desolação e em terra não habitada.

9 Assim diz Jeová dos Exércitos: Na verdade, Jr 16.16;49.9;Ob 5,6rabiscarão como uma vinha Jr 8.3;11.23o resto de Israel; torna a tua mão, como vindimador, às gavinhas. 10 A quem falarei e darei testemunho, para que ouçam? Eis que os seus Jr 4.4;5.21;7.26;At 7.51ouvidos estão incircuncidados e eles não podem escutar; eis que Jr 20.8a palavra de Jeová se lhes tornou em opróbrio; nela não têm prazer. 11 Por isso, estou Jó 32.18-19;Mq 3.8cheio do furor de Jeová; estou Jr 15.6;20.9cansado de me conter. Jr 7.20;9.21Derrama-o sobre os meninos na rua e juntamente sobre a assembleia dos mancebos. Pois o marido será tomado com a mulher, o velho, com o que está cheio de dias; 12 as suas Jr 8.10;38.22;Dt 28.30casas passarão a outros, os campos e igualmente as mulheres, porque Jr 15.6estenderei a minha mão sobre os habitantes da terra, diz Jeová. 13 Jr 8.10;22.17Desde o menor até o maior deles, cada um se entrega à Jr 8.10;22.17;Is 56.11;57.17cobiça; e, desde o profeta até o sacerdote, cada um procede perfidamente. 14 Também Jr 8.11-12;Ez 13.10curam superficialmente o mal do meu povo, dizendo: Paz, paz; quando não paz. 15 Serão Jr 3.3;8.12envergonhados, por terem cometido abominação, esses que de maneira alguma sentem vergonha, nem tampouco sabem que coisa é confundir-se. Portanto, cairão entre os que caem; no tempo em que eu os visitar, tropeçarão, diz Jeová.

A queda de Jerusalém sobrevirá por causa das suas iniquidades

16 Assim diz Jeová: Ponde-vos nos caminhos, vede e perguntai pelas Jr 12.16;18.15;31.21;Is 8.20;Ml 4.4;Lc 16.29antigas veredas, onde está o bom caminho; andai nele e Mt 11.29achareis descanso para as vossas almas. Mas disseram: Não andaremos nele. 17 Eu pus sobre vós Jr 25.4;Is 21.11;58.1;Ez 3.17;Hc 2.1atalaias, dizendo: Escutai o som da trombeta; mas disseram: Não escutaremos. 18 Portanto ouvi, ó nações, e informa-te, ó congregação, do que se acha entre eles. 19 Jr 22.29;Is 1.2Ouve, terra. Eis que vou Jr 19.3,15trazer calamidades sobre este povo, a saber, Pv 1.31o fruto dos seus pensamentos, porque não escutaram as minhas palavras e Jr 8.9rejeitaram a minha lei. 20 Sl 40.6;50.7-9;Is 1.11;66.3;Am 5.21;Mq 6.6Para que, pois, me vem de Sabá Is 60.6o incenso, e dum país remoto a Êx 30.23cana aromática? Os vossos Jr 7.21;14.12holocaustos não me são aceitos, nem os vossos sacrifícios me são agradáveis. 21 Portanto, assim diz Jeová: Eis que Jr 13.16;Is 8.14vou pôr tropeços diante deste povo, e tropeçarão neles juntamente Jr 9.21-22;Is 9.14-17os pais e os filhos; o vizinho e o seu amigo perecerão.

22 Assim diz Jeová: Eis que da terra do Norte Jr 1.15;5.15;10.22;50.41-43vem um povo, e Ne 1.9dos últimos confins da terra será suscitada uma grande nação. 23 Trazem Jr 4.29;Is 13.18arco e escudo; são Jr 50.42cruéis e não têm misericórdia; a voz deles Is 5.30brama como o mar, e montam em cavalos, disposto cada um como homem de guerra contra ti, filha de Sião. 24 Temos Jr 4.19-21;Is 28.19ouvido a fama disso: afrouxam-se as nossas mãos; apoderaram-se de nós a angústia e Jr 4.31;13.21;30.6;Is 21.3as dores como as da mulher que está de parto. 25 Jr 14.18Não saiais ao campo, nem andeis pelo caminho, porque ali está Jr 12.12a espada do inimigo, Jr 20.10;46.5;49.29e terror por todos os lados. 26 Ó filha do meu povo, Jr 4.8cinge-te de saco e Jr 25.34;Mq 1.10revolve-te na cinza; Am 8.10;Zc 12.10toma luto como por um filho único, pranto amargosíssimo; porque de repente virá sobre nós o despojador.

27 Por averiguador e fortaleza Jr 1.18;15.20te pus entre o meu povo, para que saibas e Jr 9.7examines o seu caminho. 28 Todos eles são sobremaneira Jr 5.23refratários, Jr 9.4andam espalhando calúnias, são Ez 22.18cobre e ferro; Jr 6.13todos eles procedem aleivosamente. 29 Sopram a fole, consumido está do fogo o chumbo; debalde, continuam a fundição, porque os Jr 15.19iníquos não são separados. 30 Sl 119.119;Is 1.22Prata de refugo lhes chamarão, porque Jeová Jr 7.29os refugou.

Veja também