Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 33

TB

1 VERDER het die woord van die Here vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê:

2 So spreek die Here wat dit doen, die Here wat dit formeer om dit te bevestig, Here is sy Naam:

3 Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.

4 Want so die Here, die God van Israel, met betrekking tot die huise van hierdie stad en die huise van die konings van Juda wat omgegooi is as verdediging teen die walle en die swaard

5 hulle kom wel om te veg teen die Chaldeërs, maar dit is om dié huise te vul met die lyke van mense wat Ek verslaan het in my toorn en in my grimmigheid en oor al die boosheid van diegene om wie Ek my aangesig vir hierdie stad verberg het.

6 Kyk, Ek laat vir die stad genesing en gesondmaking tot stand kom en sal hulle gesond maak en aan hulle openbaar 'n oorvloed van duursame vrede.

7 En Ek sal die lot van Juda en die lot van Israel verander en hulle bou soos tevore.

8 En Ek sal hulle reinig van al hulle ongeregtigheid waarmee hulle teen My gesondig het, en vergewe al hulle ongeregtighede waarmee hulle teen My gesondig en teen My oortree het.

9 En die stad sal vir My wees 'n vreugdevolle roem, 'n lof en 'n sieraad by al die nasies van die aarde wat sal hoor van al die goeie wat Ek aan hulle doen; en hulle sal bewe en ontroer word oor al die goeie en oor al die vrede wat Ek daaraan bewys.

10 So spreek die Here: In hierdie plek waarvan julle : Dit is woes, sonder mens en sonder dier in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem wat verwoes is, sonder mens en sonder inwoner en sonder dier, sal weer gehoor word

11 die stem van vreugde en die stem van vrolikheid, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van die wat : Loof die Here van die leërskare, want die Here is goed, want sy goedertierenheid is in ewigheid! van die wat 'n lofoffer bring in die huis van die Here; want Ek sal die lot van die land verander soos tevore, die Here.

12 So spreek die Here van die leërskare: In hierdie plek wat woes is, sonder mens of dier, en in al die stede daarvan sal weer 'n weiveld vir die herders wees wat troppe kleinvee laat en rus.

13 In die stede van die Gebergte, in die stede van die Laeveld en in die stede van die Suidland en in die land Benjamin en in die omstreke van Jerusalem en in die stede van Juda sal die troppe kleinvee weer by die teller verbygaan, die Here.

14 Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek die goeie woord in vervulling laat gaan wat Ek gespreek het aangaande die huis van Israel en die huis van Juda.

15 In dié dae en in dié tyd sal Ek vir Dawid 'n Spruit van geregtigheid laat uitspruit, en Hy sal reg en geregtigheid doen in die land.

16 In dié dae sal Juda verlos word en Jerusalem veilig woon; en dit sal die naam daarvan wees: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID.

17 Want so die Here: Daar sal vir Dawid nie 'n man ontbreek wat sit op die troon van die huis van Israel nie;

18 en daar sal vir die Levitiese priesters nooit voor my aangesig 'n man ontbreek wat altyddeur brandoffers bring en spysoffers aan die brand steek en slagoffers berei nie.

19 En die woord van die Here het tot Jeremia gekom en gesê:

20 So spreek die Here: As julle my verbond met die dag en my verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is nie,

21 dan sal ook my verbond met Dawid, my kneg, verbreek kan word, dat daar vir hom geen seun sal wees wat regeer op sy troon nie, en met die Leviete, die priesters, my dienaars.

22 Soos die leër van die hemel nie getel en die sand van die see nie gemeet kan word nie, so sal Ek vermenigvuldig die nageslag van my kneg Dawid, en die Leviete wat My dien.

23 Verder het die woord van die Here tot Jeremia gekom en gesê:

24 Het jy nie gemerk wat hierdie volk spreek nie as hulle : Die twee geslagte wat die Here uitverkies het, dié het Hy verwerp? En hulle verag my volk, sodat dit geen nasie voor hulle meer is nie.

25 So die Here: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie,

26 dan sal Ek ook die nageslag van Jakob en van my kneg Dawid verwerp, dat Ek nie uit sy nageslag heersers sal neem oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie; want Ek sal hulle lot verander en My oor hulle ontferm.

Promessa da restauração do cativeiro

1 Pela segunda vez veio a palavra de Jeová a Jeremias, quando estava ainda Jr 32.2-3,8;37.21;38.28encarcerado no pátio da guarda, dizendo: 2 Assim diz Jeová que faz estas coisas, Jr 10.16;51.19Jeová que as forma, para as estabelecer; Êx 3.15;6.3;15.3Jeová é o seu nome. 3 Jr 29.12;Sl 50.15;Is 55.6-7Clama a mim, e responder-te-ei; anunciar-te-ei Jr 32.17,27coisas grandes e difíceis, Is 48.6que não sabes. 4 Pois assim diz Jeová, Deus de Israel, acerca das Is 32.13-14casas desta cidade, e acerca das casas dos reis de Judá, que foram demolidas para com elas fazer uma defesa contra as Jr 32.24;Ez 4.2;21.22;Hc 1.10trincheiras e contra a espada. 5 Essas casas vêm Jr 21.4-7;32.5a pelejar contra os caldeus, mas é para se encherem dos cadáveres dos homens que feri na minha ira e no meu furor; é por causa de toda a maldade deles que eu Jr 21.10;Is 8.17;Mq 3.4escondi desta cidade o meu rosto. 6 Eis que lhe trarei a ela Jr 17.14;30.17;Os 6.1saúde e cura, e os sararei, e lhes revelarei a Is 66.12;Gl 5.22-23abundância de paz e de verdade. 7 Farei voltar o cativeiro de Judá e Jr 33.26;Jr 32.44;Sl 85.1o cativeiro de Israel, Jr 30.18;31.4,38;Am 9.14-15e os edificarei como no princípio. 8 Jr 50.20;Sl 51.2;Is 44.22;Ez 36.25,33;Mq 7.18-19;Zc 13.1;Hb 9.11-14Purificá-los-ei de toda a sua iniquidade, em que pecaram contra mim; e lhes perdoarei todas as suas iniquidades, com que pecaram contra mim, e com que transgrediram contra mim. 9 Esta cidade me servirá de Jr 13.11;Is 62.2,4nome, de gozo, de louvor e de glória, diante Jr 3.17,19;4.2;16.19de todas as nações da terra, que ouvirem todo o Jr 24.6;32.42bem que eu lhes estou fazendo, e Ne 6.16;Sl 40.3;Os 3.5que temerem e tremerem por causa de todo o bem e por causa de toda a paz que eu lhes estou proporcionando.

Paz e gozo serão restituídos a Jerusalém

10 Assim diz Jeová: Neste lugar do qual vós dizeis: Jr 32.43Ermo é, sem homem nem animal, sim, nas cidades de Judá, e nas ruas de Jerusalém, que são Jr 26.9;34.22ermas, sem homem, sem habitante, e sem animal, ainda se ouvirá 11 a voz Is 35.10;51.3,11de gozo e a voz de alegria, a voz de noivo e a voz de noiva, a voz dos que dizem: 1Cr 16.8,34;2Cr 5.13;Sl 106.1;107.1Dai graças a Jeová dos Exércitos, porque Jeová é bom, porque a sua misericórdia dura para sempre; e também se ouvirá a voz dos que trazem à casa de Jeová sacrifícios Jr 17.26;30.19;Lv 7.12-13;Sl 107.22;Hb 13.15de ação de graças. Pois Jr 33.7farei voltar o cativeiro da terra como no princípio, diz Jeová. 12 Assim diz Jeová dos Exércitos: Neste lugar que Jr 33.10está ermo Jr 32.43;36.29;51.62sem homem nem animal, e em todas as suas cidades, ainda haverá uma habitação de pastores Jr 31.12;Is 65.10;Ez 34.12-14;Sf 2.6-7que façam repousar aos seus rebanhos. 13 Nas Jr 17.26;32.44cidades da região montanhosa, nas cidades da Sefelá, e nas cidades do Neguebe, e na terra de Benjamim, e nos lugares ao redor de Jerusalém, e nas cidades de Judá ainda Lv 27.32;Lc 15.4passarão os rebanhos pelas mãos do que os conta, diz Jeová.

14 Eis que vêm os dias, diz Jeová, em que Jr 33.9;Jr 32.42;Is 32.1-2;Ez 34.23-25;Ag 2.6-9cumprirei a boa palavra que falei acerca da casa de Israel e acerca da casa de Judá. 15 Naqueles dias e naquele tempo farei brotar um Jr 23.5-6;30.9;Is 4.2;11.1-5;Zc 3.8;6.12-13Renovo de justiça para Davi; ele executará Sl 72.1-5juízo e justiça na terra. 16 Naqueles dias Jr 23.6;Is 45.17,22Judá será salvo, e Jerusalém habitará em segurança; este é o nome de que será ela chamada: Jr 23.6;Is 45.24-25;1Co 1.30;2Co 5.21;Fp 3.9Jeová é a nossa justiça. 17 Pois assim diz Jeová: 2Sm 7.16;1Rs 2.4;8.25;Sl 89.29-37Nunca faltará a Davi varão que se assente sobre o trono da casa de Israel; 18 nem aos Dt 18.1;24.8;Js 3.3;Ez 44.15sacerdotes levíticos faltará diante de mim varão que ofereça holocaustos, e queime oblações, Êx 29.4;Ed 3.5;Hb 13.15e ofereça sacrifícios continuamente.

19 A palavra de Jeová veio a Jeremias, dizendo: 20 Assim diz Jeová: Se puderdes Jr 33.25;Jr 31.35-37;Sl 89.37;104.19-23;Is 54.9-10invalidar a minha aliança com o dia, e a minha aliança com a noite, de sorte que não haja nem dia nem noite a seu tempo; 21 também poderá ser invalidada 2Sm 23.5;2Cr 7.18;21.7a minha aliança com o meu servo Davi, para que não tenha ele um filho que reine sobre o seu trono; também poderá ser invalidada a minha aliança com os Jr 33.18sacerdotes levíticos, meus ministros. 22 Assim como Gn 15.5o exército do céu não pode ser contado, nem ser medida Gn 22.17a areia do mar; assim Jr 30.19;Ez 37.10-14,24-27multiplicarei a linhagem de Davi, meu servo, e Jr 33.18;Is 66.21os levitas, meus ministros.

23 A palavra de Jeová veio a Jeremias, dizendo: 24 Acaso não consideras o que este povo tem falado, dizendo: Acaso Jeová Jr 30.17acaba de rejeitar as Jr 33.26;Jr 3.7-8,10,18;Is 7.17;11.13;Ez 37.22duas famílias que escolheu? assim eles Ne 4.2-4;Et 3.6-8;Sl 44.13-14;83.4;Ez 36.2desprezam o meu povo, ao ponto de não considerá-lo mais uma nação. 25 Assim diz Jeová: Se não durar Jr 33.20;Jr 31.35-36a minha aliança com o dia e com a noite, se eu Sl 74.16-17não tiver determinado as ordenanças do céu e da terra; 26 também Jr 31.37rejeitarei a linhagem de Jacó, e de Davi, meu servo, de sorte que não tomarei da sua linhagem Gn 49.10os que dominem sobre a linhagem de Abraão, Isaque e Jacó. Pois Jr 33.7farei voltar o cativeiro deles, e Jr 31.20;Is 14.1;54.8;Ez 39.25;Os 1.7;2.23me compadecerei deles.

Veja também