Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 51

TB

1 SO die Here: Kyk, Ek wek op teen Babel en teen die inwoners van die Hart van my Teëstanders" die gees van 'n verwoester.

2 En Ek sal vir Babel wanners stuur wat hom sal uitwan en sy land leegskud; want hulle rondom teen hom op die dag van onheil.

3 Laat die skutter sy boog span teen hom wat span, en teen die een wat hom in sy pantser verhef; en spaar sy jongmanne nie, tref sy ganse leër met die banvloek!

4 So sal daar dan gesneuweldes val in die land van die Chaldeërs en die wat deurboor is, op sy strate.

5 Want Israel en Juda is nie in weduweeskap gelaat deur hulle God, deur die Here van die leërskare nie, al was hulle land vol skuld voor die Heilige van Israel.

6 Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir die Here: Hy gee hom sy verdiende loon.

7 Babel was in die hand van die Here 'n goue beker wat die hele aarde dronk gemaak het; die nasies het van sy wyn gedrink; daarom het die nasies rasend geword.

8 Skielik het Babel geval en is verbreek. Huil oor hom; gaan haal balsem vir sy pyn! Miskien sal hy gesond word.

9 Ons het aan Babel medisyne gegee, maar hy het nie gesond geword nie; verlaat hom en laat ons trek, elkeen na sy land; want sy strafgerig raak tot aan die hemel en verhef hom tot by die wolke.

10 Die Here het ons geregtighede te voorskyn gebring; kom en laat ons in Sion vertel die werk van die Here onse God!

11 Maak skerp die pyle, vat die skilde! Die Here het die gees van die konings van Medië opgewek; want sy voorneme is teen Babel om hom te verwoes; want dit is die wraak van die Here, die wraak van sy tempel.

12 Hef 'n banier op teen die mure van Babel, versterk die wagposte, sit wagte uit, hou hinderlae klaar; want soos die Here Hom voorgeneem het, so het Hy gedoen wat Hy oor die inwoners van Babel gespreek het.

13 Jy wat by die groot waters woon, wat skatryk is, jou einde het gekom, die maat waarop jy afgesny word.

14 Die Here van die leërskare het by Homself gesweer: Al het Ek jou vol mense gemaak soos sprinkane, tog sal hulle oor jou 'n vreugdegeroep aanhef.

15 Hy wat die aarde gemaak het deur sy krag, die wêreld gegrond het deur sy wysheid en die hemel uitgespan het deur sy verstand

16 as Hy sy stem laat hoor, is daar 'n geruis van waters in die hemel; en Hy laat dampe opgaan van die einde van die aarde; Hy maak bliksems vir die reën en laat die wind uitgaan uit sy voorraadskure.

17 Elke mens word dom, sonder kennis; elke goudsmid staan beskaamd deur die beeld; want sy gegote beeld is 'n leuen, en daar is geen gees in hulle nie.

18 Nietige afgode is hulle, werk vir spotterny; in die tyd van hulle besoeking gaan hulle tot niet.

19 Jakob se deel is nie soos hulle nie; want Hy is die Formeerder van alles, en Israel is die stam van sy erfenis; Here van die leërskare is sy Naam.

20 Jy is vir My 'n hamer en oorlogswapens; en met jou verbrysel Ek nasies, en met jou verwoes Ek koninkryke.

21 En met jou verbrysel Ek die perd en sy ruiter; en met jou verbrysel Ek die strydwa en die wat daarop ry.

22 En Met jou verbrysel Ek man en vrou; en met jou verbrysel Ek grysaard en seun; en met jou verbrysel Ek die jongman en die jongedogter.

23 En met jou verbrysel Ek die herder en sy trop vee; en met jou verbrysel Ek die landbouer en sy twee osse; en met jou verbrysel Ek goewerneurs en owerstes.

24 Maar Ek sal voor julle aan Babel en aan al die inwoners van Chaldéa vergelde al hulle kwaad wat hulle in Sion gedoen het, spreek die Here.

25 Kyk, Ek het dit teen jou, o berg wat verwoes, spreek die Here; jy wat die hele aarde verwoes. En Ek sal my hand teen jou uitstrek en jou van die rotse afrol en sal jou maak 'n afgebrande berg.

26 En hulle sal uit jou geen klip neem vir 'n hoek of 'n klip vir fondamente nie; want jy sal ewige wildernisse wees, spreek die Here.

27 Hef 'n banier op oor die aarde, blaas die basuin onder die nasies, heilig nasies teen hom, roep teen hom op die koninkryke van Árarat, Minni en Áskenas, stel 'n kommandant teen hom aan, laat perde optrek soos stekerige sprinkane!

28 Heilig nasies teen hom, die konings van Medië, die goewerneurs en al die owerstes daarvan, ja, die hele land van sy heerskappy.

29 Dan bewe die aarde en krimp inmekaar; want die gedagtes van die Here kom tot stand teen Babel, om die land van Babel 'n woesteny te maak, sonder inwoner.

30 Die helde van Babel het opgehou om te veg, hulle het gebly in die bergvestings; hulle mag het verdwyn, hulle het vroue geword. Hulle het sy wonings aan die brand gesteek, sy grendels is verbreek.

31 Die een loper hardloop die ander tegemoet en die een boodskapper die ander, om aan die koning van Babel bekend te maak dat sy stad van alle kante ingeneem is;

32 en dat die driwwe beset is, en hulle die rietvleie met vuur verbrand het, en die krygsmanne verskrik is.

33 Want so die Here van die leërskare, die God van Israel: Die dogter van Babel is soos 'n dorsvloer in die tyd as dit vasgetrap word; nog 'n kort rukkie, dan kom die oestyd vir hom.

34 Nebukadrésar, die koning van Babel, het my opgeëet, my vernietig; hy het my neergesit soos 'n leë skottel; hy het my verslind soos 'n draak; hy het sy buik met my lekkernye gevul; hy het my weggestoot.

35 Laat die inwoners van Sion : Die geweld en die verminking wat my aangedoen is, is op Babel! En laat Jerusalem : My bloed is op die inwoners van Chaldéa!

36 Daarom, so die Here: Kyk, Ek verdedig jou saak en sal vir jou wraak neem; en Ek sal sy see droogmaak en sy fontein laat opdroë.

37 En Babel sal kliphope word, 'n lêplek van jakkalse, 'n voorwerp van verbasing en bespotting, sonder inwoner.

38 Almal saam brul hulle soos jong leeus, brom soos klein leeutjies.

39 As hulle verhit is, berei Ek hulle maaltyd en maak hulle dronk, sodat hulle uitgelate word en 'n ewige slaap kan slaap en nie wakker word nie, spreek die Here.

40 Ek sal hulle afbring soos lammers om geslag te word, soos ramme saam met bokke.

41 Hoe is Sesag ingeneem en die roem van die hele aarde verower! Hoe het Babel 'n voorwerp van verbasing geword onder die nasies!

42 Die see het oor Babel opgerys, deur die gebruis van sy golwe is hy oordek.

43 Sy stede het 'n woesteny geword, 'n dor land en 'n wildernis; 'n land waar niemand in woon nie, en waar geen mensekind deurtrek nie.

44 En Ek sal besoeking doen oor Bel in Babel en uit sy mond uithaal wat hy verslind het; en geen nasies sal meer na hom toestroom nie. Ook val die muur van Babel.

45 Gaan uit hom uit, my volk, en red elkeen sy lewe van die toorngloed van die Here!

46 En laat julle hart nie week wees, sodat julle bevrees word by die tyding wat in die land gehoor word nie, as daar 'n tyding kom in die een jaar, en daarna 'n tyding in die ander jaar, en daar geweld is in die land, heerser teen heerser.

47 Daarom, kyk, daar kom dae dat Ek besoeking sal doen oor die gesnede beelde van Babel; en sy hele land sal beskaamd staan, en al sy gesneuweldes sal daarin val.

48 Dan sal oor Babel juig hemel en aarde en alles wat daarin is; want uit die noorde kom die verwoesters oor hom, spreek die Here.

49 Ook Babel moet val, o gesneuweldes van Israel, soos ook vir Babel geval het die gesneuweldes van die hele aarde.

50 Vrygeraaktes van die swaard, gaan weg, bly nie staan nie, dink aan die Here uit die verte, en laat Jerusalem in julle hart opkom!

51 Ons staan beskaamd, want ons het smaadwoorde gehoor, skande het ons aangesig bedek; want vreemdes het gekom oor die heiligdomme van die huis van die Here.

52 Daarom kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek besoeking sal doen oor sy gesnede beelde; en die gewondes sal kerm in sy hele land.

53 Al sou Babel in die hemel opklim, en al sou hy die hoogte van sy vesting versterk van My af sal verwoesters oor hom kom, spreek die Here.

54 Hoor! Geskreeu uit Babel en groot verbreking uit die land van die Chaldeërs;

55 want die Here verwoes Babel en sal uit hom die groot geraas laat verdwyn; en hulle golwe sal bruis soos groot waters, die gedruis van hulle geluid sal weergalm.

56 Want 'n verwoester oorval hom, oorval Babel, en sy helde word gevang, hulle boë word stukkend gebreek; want 'n God van vergelding is die Here; Hy sal gewis vergelde.

57 En Ek sal sy vorste en sy wyse manne, sy goewerneurs en sy owerstes en sy helde dronk maak; en hulle sal slaap 'n ewige slaap en nie wakker word nie, spreek die Koning wie se Naam is Here van die leërskare.

58 So die Here van die leërskare: Die breë muur van Babel sal tot op die grond toe afgebreek en sy hoë poorte sal met vuur verbrand word, sodat volke vir niks gearbei het en nasies vir die vuur; en hulle sal afgemat wees.

59 Die woord waarmee die profeet Jeremia bevel gegee het aan Serája, die seun van Nería, die seun van Magséja, toe hy saam met Sedekía, die koning van Juda, na Babel getrek het, in die vierde jaar van sy regering. En Serája was laerkommandant.

60 En Jeremia het in 'n boek geskrywe al die onheil wat oor Babel sou kom, al hierdie woorde wat oor Babel geskrywe is.

61 En Jeremia het vir Serája gesê: As jy in Babel kom, dink daaraan en lees al hierdie woorde;

62 en : o Here, U het oor hierdie plek gespreek om dit uit te roei, sodat daar geen inwoner, mens sowel as dier, sal wees nie, maar dat dit ewige wildernisse sal wees.

63 En as jy hierdie boek klaar gelees het, moet jy 'n klip daaraan vasmaak en dit binne-in die Eufraat gooi

64 en : So sal Babel sink en nie weer opkom nie weens die onheil wat Ek oor hom bring; en hulle sal afgemat wees. Tot sover die woorde van Jeremia.

1 Assim diz Jeová: Eis que vou levantar contra Babilônia e contra os que habitam em Lebecamai um Jr 4.11-12;23.19;Os 13.15vento destruidor. 2 Enviarei a Babilônia padejadores, que a Jr 15.7;Is 41.16;Mt 3.12padejarão, e tornar-lhe-ão vazia a terra; porque virão contra ela em redor no dia da calamidade. 3 Jr 50.14,29Não arme o flecheiro o seu arco, nem se levante o que estiver armado de Jr 46.4sua couraça; e não perdoeis aos mancebos dela; Jr 50.21destruí completamente todo o seu exército. 4 Cairão mortos na terra dos caldeus, Is 13.15;14.19e atravessados nas suas ruas.

5 Porque Israel Jr 33.24-26;Is 54.7-8não enviuvou, nem Judá, do seu Deus, de Jeová dos exércitos; ainda que a terra deles está Os 4.1-2cheia de culpas contra o Santo de Israel. 6 Jr 51.45;Jr 50.8,28Fugi do meio de Babilônia, e salve cada um a sua vida; não sejais Nm 16.26exterminados na sua iniquidade; pois é tempo da Jr 51.11,36;Jr 50.15vingança de Jeová; ele Jr 51.24,56;Jr 25.14lhe dará o pago. 7 Na mão de Jeová tem sido Babilônia um Jr 25.15;Hc 2.16;Ap 14.8copo de ouro que embriaga toda a terra; do seu vinho beberam Ap 18.3as nações; por isso estão Jr 25.16fora de si. 8 Repentinamente Jr 51.41;Jr 50.2;Is 21.9;Ap 14.8;18.2caiu Babilônia e ficou arruinada; Is 13.6uivai sobre ela; tomai Jr 46.11bálsamo para a sua dor, porventura sarará. 9 Teríamos sarado a Babilônia, porém não está sarada; abandonai-a, e Jr 46.16;50.16;Is 13.14vamo-nos, cada qual para sua terra; pois o seu juízo chega ao Ed 9.6céu, e se eleva até as nuvens. 10 Jeová Sl 37.6;Mq 7.9manifestou a nossa justiça; vinde, Jr 50.28;Is 40.2e anunciemos em Sião a obra de Jeová nosso Deus.

11 Jr 46.4,9;Jl 3.9-10Aguçai as setas, preparai os arneses: Jeová despertou o espírito dos reis dos Jr 51.28;Jr 50.3,9medos; porque o seu intento é contra Babilônia para a destruir. Pois é Jr 50.28vingança de Jeová, vingança do seu templo. 12 Jr 51.27;Jr 50.2;Is 13.2Arvorai um estandarte contra os muros de Babilônia, reforçai a guarda, colocai os vigias, disponde as emboscadas; porque Jeová tanto Jr 51.29;Jr 4.28;23.20intentou como fez o que falou acerca dos habitantes de Babilônia. 13 Jr 50.37-38Ó tu, que habitas sobre muitas águas, abundante em Is 45.3tesouros, é chegado o teu fim, é medida a tua Is 57.17;Hc 2.9-11ganância. 14 Jeová dos Exércitos jurou por si mesmo, dizendo: Certamente te encherei de homens, como de Jr 51.27;Na 3.15pulgão; e eles levantarão um grito contra ti.

15 Jr 51.15-19;Jr 10.12-16Ele Jr 32.17;Sl 146.5-6;At 14.15;Rm 1.20fez a terra com o seu poder, estabeleceu o mundo com a sua sabedoria, e com o seu entendimento Jó 9.8;Sl 104.2;Is 42.5estendeu os céus. 16 Ao dar ele a Jó 37.2-6;Sl 18.13sua voz, um tumulto de águas nos céus, e faz subir das extremidades da terra Jr 10.13;Sl 135.7os vapores; faz os relâmpagos para a chuva, e dos seus tesouros faz sair Jn 1.4o vento. 17 Jr 10.14;Is 44.18-20Todo o homem tem-se embrutecido, e não tem conhecimento; todo o ourives é envergonhado pela imagem que esculpiu. Pois a imagem que ele fundiu é Hc 2.18-19mentira, e nelas não fôlego. 18 Jr 18.15Vaidade são, obra de enganos; no tempo da sua visitação perecerão. 19 Não é semelhante a estes o que é Jr 10.16;Sl 73.26a porção de Jacó; porque ele é o que forma todas as coisas, e Israel é a tribo da sua herança. Jr 50.34Jeová dos exércitos é o seu nome.

20 Tu me serves de Jr 50.23;Is 41.15-16machado e de armas de guerra; por ti Is 8.9;41.15-16;Mq 4.12-13despedaçarei as nações, e por ti destruirei reinos; 21 por ti Êx 15.1despedaçarei o cavalo e o seu cavaleiro; 22 por ti despedaçarei Êx 15.4;Is 43.17o carro e o que vai montado nele; por ti despedaçarei 2Cr 36.17o homem e a mulher; por ti despedaçarei o velho e Is 13.15-16,18o moço; por ti despedaçarei o mancebo e a donzela; 23 por ti despedaçarei o pastor e o seu rebanho; por ti despedaçarei o lavrador e a sua junta de bois; e por ti despedaçarei Jr 51.57governadores e vice-reis. 24 Jr 51.6,56Pagarei a Babilônia e a todos os habitantes Jr 51.35;Jr 50.10da Caldeia Jr 50.15,29todo o seu mal que fizeram em Sião ante os vossos olhos, diz Jeová.

25 Eis Jr 50.31que sou contra ti, diz Jeová, Jr 51.53,58ó monte destruidor, que destrói Jr 51.7toda a terra; estenderei a minha mão sobre ti, e te farei rodar dos penhascos abaixo, e te tornarei em Ap 8.8um monte queimado. 26 De ti não tomarão pedra para um ângulo, nem pedra para fundamentos; mas Jr 51.29;Jr 50.13;Is 13.19-22desolada ficarás para sempre, diz Jeová.

27 Jr 51.12;Jr 50.2;Is 13.2-5;18.3Arvorai um estandarte na terra, tocai a trombeta entre Jr 25.14as nações, preparai contra ela as nações, convocai contra ela Jr 50.3,9os reinos de Gn 8.4;2Rs 19.37;Is 37.38Ararate, de Mini, e de Gn 10.3Asquenaz; apontai contra ela um marechal; fazei subir Jr 50.42cavalos como Jr 51.14pulgões ásperos. 28 Preparai contra ela as nações, Jr 51.11os reis dos medos, os seus governadores e todos os seus vice-reis, e toda a terra do seu domínio. 29 Estremece Jr 8.16;10.10;50.46;Am 8.8a terra, e está angustiada; porque estão em vigor contra Babilônia os desígnios de Jeová, para fazer da terra de Babilônia Jr 51.26,43;Is 13.19-20;47.11uma desolação sem habitantes. 30 Os Jr 50.15,36-37;Sl 76.5valentes de Babilônia deixam de pelejar, ficam nos seus presídios; Is 13.7-8;Na 3.13têm minguado a sua força, têm-se tornado como mulheres; incendiadas são as suas moradas, Is 45.1-2;Lm 2.9;Am 1.5;Na 3.13quebrados os seus ferrolhos. 31 Um 2Cr 30.6correio corre ao encontro de outro, e um 2Sm 18.19-31mensageiro ao encontro de outro, para dizer ao rei de Babilônia que a sua cidade está Jr 51.41;Jr 50.2,9,24tomada de todos os lados; 32 e que as passagens estão surpreendidas, e os canaviais incendiados, e amedrontados Jr 51.30;Jr 50.37os homens de guerra.

33 Pois assim diz Jeová dos Exércitos, Deus de Israel: Jr 50.42A filha de Babilônia é como a Is 21.10;41.15-16eira ao tempo em que é pisada; ainda um pouco, e o tempo Os 6.11;Jl 3.13da ceifa lhe virá. 34 Jr 50.17Nabucodonosor, rei de Babilônia, devorou-me, esmagou-me, fez de mim um Is 24.1-3vaso vazio, como Jr 51.44;Jó 20.15;Am 8.4dragão tragou-me, encheu o seu ventre do que eu tinha de delicioso; e deitou-me fora. 35 Sl 137.8A violência que se me fez a mim e a minha carne, seja sobre Babilônia, diga a moradora de Sião; e o meu sangue sobre os habitantes de Jr 51.24Caldeia, diga Jerusalém. 36 Portanto assim diz Jeová: Eis que Sl 140.12defenderei a tua causa, Jr 51.6,11;Rm 12.19e te vingarei; Jr 50.38secarei o seu mar, e farei que se esgote a sua fonte. 37 Babilônia virá a Jr 9.11ser montões, Jr 49.33morada de chacais, Jr 50.13espetáculo horrendo, e objeto de assobios, sem que nela haja habitantes. 38 Juntos rugem Jr 2.15como leões novos, rosnam como cachorros de leões. 39 Estando eles esquentados, preparar-lhes-ei um banquete, Jr 51.57;Jr 25.27;48.26e os embriagarei para que se regozijem, Sl 76.5e durmam um sono sem fim, e não despertem, diz Jeová. 40 Fá-los-ei descer como cordeiros Jr 48.15;50.27ao matadouro, como carneiros, como bodes.

41 Como está Jr 25.26Sisaque tomada! e surpreendida a Jr 49.25glória de toda a terra! como se tornou Babilônia um espetáculo horrendo entre as nações! 42 Jr 51.55;Is 8.7-8;Dn 9.26O mar é vindo sobre Babilônia, coberta está da multidão das suas ondas. 43 As suas cidades tornaram-se Jr 51.29,62;Jr 50.12em desolação, terra árida, e deserta; Jr 2.6;Is 13.20não habitará nelas homem, nem por elas passará filho de homem. 44 Castigarei Jr 50.2a Bel, em Babilônia, Ed 1.7-8e farei que lance da sua boca Jr 51.34o que tem tragado; e nunca Is 2.2mais concorrerão Jr 51.7as nações: na verdade caiu Jr 51.58;Jr 50.15o muro de Babilônia.

45 Jr 51.6;Jr 50.8,28;Is 48.20Saí do meio dela, povo meu, Gn 19.12-16;At 2.40e salvai do furor da ira de Jeová, cada um a sua vida. 46 Jr 46.27-28;Is 43.5Não desfaleça o vosso coração, nem tenhais medo por causa do rumor que se de ouvir na terra; pois virá num ano um 2Rs 19.7;Is 13.3-5rumor, e depois desse em outro ano um rumor, e haverá violência na terra, Is 19.2dominador contra dominador. 47 Portanto eis que vêm os dias, em que executarei juízo sobre Jr 51.52;Jr 50.2;Is 21.9;46.1-2as imagens esculpidas de Babilônia, e toda a terra dela ficará Jr 50.12,35-37envergonhada; e todos os seus mortos cairão no meio dela. 48 Então Is 44.23;48.20;49.13o céu e a terra, e tudo quanto neles , cantarão de júbilo sobre Babilônia; porque Jr 51.11,27do norte lhe virão a ela os espoliadores, diz Jeová. 49 Jr 50.29;Sl 137.8Como Babilônia fez cair os mortos de Israel, assim cairão em Babilônia os mortos de toda a terra.

50 Vós que Jr 51.45escapastes da espada, ide-vos, não fiqueis parados; Dt 4.29-31;Sl 137.6lembrai-vos de Jeová desde terras remotas, e suba Jerusalém à vossa mente. 51 Envergonhados estamos, porque ouvimos opróbrio; a confusão nos cobriu o rosto; pois Sl 74.3-8;Lm 1.10estrangeiros entraram nos santuários da casa de Jeová. 52 Por isso eis que vêm os dias, diz Jeová, em que executarei juízo sobre as Jr 51.47;Jr 50.38suas imagens esculpidas; e em toda a sua terra gemerão os feridos. 53 Ainda que Jr 49.16;Jó 20.6;Sl 139.8-10;Is 14.12-13suba Babilônia ao céu, e ainda que fortifique o alto da sua força, contudo Is 13.3de mim virão sobre ela espoliadores, diz Jeová.

54 Uma voz de Jr 48.3-5;50.46clamor ouve-se de Babilônia, e de grande destruição da terra dos caldeus; 55 pois Jeová está despojando a Babilônia, e fará cessar dela a sua grande voz; bramarão Jr 51.42;Sl 18.4;69.2;124.2,4,5as ondas do inimigo como muitas águas, dá-se o estrondo da sua voz. 56 O Jr 51.48;Hc 2.8espoliador é vindo sobre ela, isto é, sobre Babilônia, tomados são os seus valentes, despedaçados Sl 46.9;76.3os seus arcos: pois Jeová é Deus Jr 51.6,24;Sl 94.1-2que recompensa, ele certamente pagará. 57 Jr 51.39;Jr 25.27Embriagarei os seus príncipes, e os seus sábios, os seus governadores e os seus vice-reis, e os seus valentes; dormirão Sl 76.5-6um sono perpétuo, e não despertarão, diz Jr 46.18;48.15o Rei, cujo nome é Jeová dos Exércitos. 58 Assim diz Jeová dos Exércitos: Os largos Jr 51.44;Jr 50.15muros de Babilônia serão de todo derrubados, e as suas altas Is 45.1-2portas serão abrasadas pelo fogo; os povos Hc 2.13trabalharão para a vaidade, e as nações para o fogo, e tanto uns como outros Jr 51.64;Jr 9.5;Lm 5.5ficarão cansados.

Jeremias ordena que o livro das profecias depois de lido seja lançado no Eufrates

59 A palavra que o profeta Jeremias mandou a Seraías, filho de Jr 32.12;36.4;45.1Nerias, filho de Maaseias, quando ia com Jr 28.1;52.1Zedequias, rei de Judá, a Babilônia, no quarto ano do seu reinado. Ora Seraías era o camareiro-mor. 60 Jr 30.2-3;36.2,4,32;Is 30.8Escreveu Jeremias em um livro todo o mal que havia de vir sobre Babilônia, a saber, todas estas palavras que ficam escritas acerca de Babilônia. 61 Disse Jeremias a Seraías: Quando chegares a Babilônia, que leias todas estas palavras, 62 e dize: Jr 25.12Tu, Jeová, falaste acerca deste lugar, Jr 50.3,13,39-40;Is 13.19-22;14.22-23para o exterminares, Jr 51.43;Ez 35.9a fim de que não haja quem nele habite, nem homem nem animal, mas que fique deserto para sempre. 63 Quando tiveres acabado de ler este livro, atar-lhe-ás uma pedra, Jr 19.10-11;Ap 18.21e o lançarás no meio do Eufrates: 64 e dirás: Assim se submergirá Babilônia, Na 1.8-9e não se levantará, por causa do mal que vou trazer sobre ela e ela Jr 51.58ficará cansada.

Jó 31.40;Sl 72.20Até aqui são as palavras de Jeremias.

Veja também