Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 32

TB

Belofte en onderpand van Israel se herstel en van geestelike seëninge.

1 DIE woord wat van die Here tot Jeremia gekom het in die tiende jaar van Sedekía, die koning van Juda hierdie jaar was die agttiende jaar van Nebukadrésar.

2 (Die leër van die koning van Babel het toe Jerusalem beleër, en die profeet Jeremia was opgesluit in die voorhof van bewaking wat in die huis van die koning van Juda is;

3 waar Sedekía die koning van Juda, hom opgesluit het, met die woorde: Waarom profeteer jy en : So spreek die Here: Kyk, Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babel, en hy sal dit inneem;

4 en Sedekía, die koning van Juda, sal uit die hand van die Chaldeërs nie ontvlug nie; maar hy sal sekerlik oorgegee word in die hand van die koning van Babel, en hy sal mond tot mond met hom spreek en oog in oog hom sien;

5 en hy sal Sedekía na Babel bring, en daar sal hy wees totdat Ek op hom ag gee, spreek die Here. Alhoewel julle teen die Chaldeërs veg, sal julle tog geen voorspoed nie.)

6 En Jeremia het gesê: Die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

7 Kyk, Hanámeël, die seun van Sallum, jou oom, kom na jou toe met die woorde: Koop vir jou my stuk grond wat in Ánatot , want jy het die reg van lossing om te koop.

8 En Hanámeël, die seun van my oom, het na my gekom volgens die woord van die Here in die voorhof van bewaking en vir my gesê: Koop tog my stuk grond wat in Ánatot in die land Benjamin , want jy het die reg van besit en jy het die lossing; koop dit vir jou. Toe het ek gemerk dat dit die woord van die Here was.

9 Daarop het ek van Hanámeël, die seun van my oom, die stuk grond gekoop wat in Ánatot , en vir hom die geld afgeweeg: sewentien sikkels silwer.

10 En ek het dit in die brief geskrywe en dit verseël en getuies geneem en die geld afgeweeg op 'n weegskaal.

11 Toe het ek die koopbrief geneem, die verseëlde een volgens voorskrif en wetlike bepalinge en die oop een,

12 en die koopbrief aan Barug, die seun van Nería, die seun van Magséja, gegee voor die van Hanámeël, die seun van my oom, en voor die van die getuies wat die koopbrief onderteken het; voor die van al die Jode wat in die voorhof van bewaking gesit het;

13 en ek het aan Barug voor hulle bevel gegee en gesê:

14 So spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Neem hierdie briewe, hierdie koopbrief, die verseëlde een sowel as hierdie oop brief, en sit hulle in 'n erdepot, dat hulle baie dae kan bly bestaan.

15 Want so die Here van die leërskare, die God van Israel: Daar sal weer huise en gronde en wingerde in hierdie land gekoop word.

16 En nadat ek die koopbrief aan Barug, die seun van Nería, gegee het, het ek tot die Here gebid en gesê:

17 Ag, Here Here, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.

18 U wat guns bewys aan duisende en die ongeregtigheid van die vaders vergeld in die skoot van hulle kinders hulle; die grote, die geweldige God, wie se Naam is Here van die leërskare,

19 groot van raad en magtig van daad, wie se oop is oor al die weë van die mensekinders om aan elkeen te gee volgens sy weë en die vrug van sy handelinge;

20 wat tekens en wonders gedoen het in Egipteland, tot vandag toe, in Israel sowel as onder die mense, en vir U 'n Naam gemaak het soos dit vandag is,

21 en u volk Israel uitgelei het uit Egipteland deur tekens en wonders en deur 'n sterke hand en 'n uitgestrekte arm en deur 'n groot verskrikking,

22 en aan hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, 'n land wat oorloop van melk en heuning;

23 en hulle het gekom en dit in besit geneem, maar nie na u stem geluister en in u wet nie gewandel nie; alles wat U hulle beveel het om te doen, het hulle nie gedoen nie. Daarom het U al hierdie onheil oor hulle laat kom.

24 Kyk, die walle het gekom tot by die stad, om dit in te neem; en die stad is oorgegee in die hand van die Chaldeërs wat daarteen veg, vanweë die swaard en die hongersnood en die pes. Ja, wat U gespreek het, het gebeur; en kyk, U sien dit!

25 En tog het U, Here Here, self aan my gesê: Koop vir jou die stuk grond vir geld en neem getuies, terwyl die stad in die hand van die Chaldeërs oorgegee is!

26 Toe het die woord van die Here tot Jeremia gekom en gesê:

27 Kyk, Ek is die Here, die God van alle vlees; sou enige ding vir My te wonderbaar wees?

28 Daarom, so die Here: Kyk, Ek gee hierdie stad oor in die hand van die Chaldeërs en in die hand van Nebukadrésar, die koning van Babel, en hy sal dit inneem.

29 En die Chaldeërs wat teen hierdie stad veg, sal kom en hierdie stad aan die brand steek en dit verbrand, saam met die huise op die dakke waarvan hulle vir Baäl rook laat opgaan het en vir ander gode drankoffers uitgegiet het om My te terg.

30 Want die kinders van Israel en die kinders van Juda het van hulle jeug af net gedoen wat verkeerd is in my ; want die kinders van Israel het My deur die werk van hulle hande net geterg, spreek die Here.

31 Want 'n oorsaak vir my toorn en my grimmigheid was hierdie stad vir My van die dag af dat hulle dit gebou het tot vandag toe, sodat Ek dit van my aangesig moet verwyder,

32 weens al die boosheid van die kinders van Israel en van die kinders van Juda wat hulle gedoen het om My te terg, hulle, hulle konings, hulle vorste, hulle priesters en hulle profete en die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem,

33 dat hulle My die rug toegekeer het en nie die aangesig nie, alhoewel Ek hulle geleer het, vroeg en laat, sonder dat hulle geluister het om tugtiging aan te neem.

34 Maar hulle het hul verfoeisels neergesit in die huis waar my Naam oor uitgeroep is, om dit te verontreinig;

35 en hulle het die hoogtes van Baäl gebou wat in die dal van die seun van Hinnom is, om hulle seuns en hulle dogters vir Molog deur die vuur te laat gaan iets wat Ek hulle nie beveel het nie en wat in my hart nie opgekom het nie, dat hulle hierdie gruwel sou bedrywe om Juda te laat sondig.

36 Daarom, so spreek dan nou die Here, die God van Israel, aangaande hierdie stad waarvan julle : Dit is in die hand van die koning van Babel oorgegee deur die swaard en die hongersnood en die pes

37 kyk, Ek laat hulle bymekaarkom uit al die lande waarheen Ek hulle verdryf het in my toorn en in my grimmigheid en in groot gramskap; en Ek sal hulle na hierdie plek terugbring en hulle veilig laat woon.

38 En hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.

39 En Ek sal hulle een hart en een weg gee om My altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders hulle.

40 En Ek sal 'n ewige verbond met hulle sluit, dat Ek My van hulle nie sal afwend om aan hulle goed te doen nie; en Ek sal my vrees in hulle hart gee, sodat hulle van My nie afwyk nie.

41 En Ek sal My oor hulle verheug om aan hulle goed te doen; en Ek sal hulle duursaam in hierdie land plant, met my hele hart en met my hele siel.

42 Want so die Here: Soos Ek oor hierdie volk gebring het al hierdie groot onheile, so bring Ek oor hulle al die goeie wat Ek oor hulle spreek.

43 En daar sal grond gekoop word in hierdie land waarvan julle : Dit is 'n wildernis, sonder mens of dier; dit is in die hand van die Chaldeërs oorgegee.

44 Gronde sal hulle vir geld koop en die briewe onderteken en verseël en getuies neem, in die land Benjamin en in die omstreke van Jerusalem en in die stede van Juda en in die stede van die Gebergte en in die stede van die Laeveld en in die stede van die Suidland; want Ek sal hulle lot verander, spreek die Here.

Jeremias é encarcerado

1 A palavra que da parte de Jeová veio a Jeremias Jr 39.1-2;2Rs 25.1-2no décimo ano de Zedequias, rei de Judá, o qual ano era Jr 25.1o décimo oitavo de Nabucodonosor. 2 Ora nesse tempo cercava o exército do rei de Babilônia a Jerusalém; e o profeta Jeremias se achava encarcerado no Jr 37.21;39.13-15pátio da guarda, que estava na casa Ne 3.25do rei de Judá. 3 Pois Zedequias, rei de Judá, 2Rs 6.31-32o havia encerrado, dizendo: Porque Jr 26.8-9;Am 7.13profetizas tu e dizes: Jr 21.3-7;34.2-3Assim diz Jeová: Eis que Jr 32.28-29;Jr 21.4-7;34.2-3entregarei esta cidade nas mãos do rei de Babilônia, e ele a tomará; 4 e Zedequias, rei de Judá, Jr 37.17;38.18,23;39.4-7;2Rs 25.4-7não escapará das mãos dos caldeus, mas certamente será entregue nas mãos do rei de Babilônia, e Jr 39.5falará com ele boca a boca, e os seus olhos verão os olhos dele; 5 e o rei de Babilônia Jr 39.7;Ez 12.12-13levará para Babilônia Zedequias que ali estará até que eu o Jr 27.22;34.4-5visite, diz Jeová? Jr 21.4Ainda que pelejeis contra os caldeus, não sereis Ez 17.9-10,15bem sucedidos.

É lhe ordenado que compre um campo em Anatote

6 Disse Jeremias: A palavra de Jeová veio a mim, dizendo: 7 Eis que Hananeel, filho de Salum, teu tio, virá a ti, dizendo: Compra-te o meu campo que está em Jr 1.1;11.21Anatote; pois a ti, a quem pertence Lv 25.25;Rt 4.3-4o direito de resgate, compete comprá-lo. 8 Veio, pois, segundo a palavra de Jeová, ter comigo no Jr 32.2;Jr 33.1pátio da guarda Hananeel, filho do meu tio, e disse-me: Compra o meu campo que está em Jr 32.7Anatote, na terra de Benjamim; porque teu é o direito da herança, e a ti pertence o resgatá-lo; compra-o para ti. Entendi que era isto Jr 32.25;1Sm 9.16-17;10.3-7;1Rs 22.25a palavra de Jeová. 9 Comprei o campo que estava em Anatote a Hananeel, filho de meu tio, Gn 23.16e pesei-lhe o dinheiro, dezesseis Gn 24.22;Êx 21.32;Ne 5.15;Ez 4.10siclos de prata. 10 Jr 32.44;Is 44.5Subscrevi o auto e Dt 32.34;Jó 14.17o selei, Rt 4.1,9;Is 8.1-2chamei testemunhas e Jr 32.9pesei-lhe o dinheiro numa balança. 11 Tomei o auto da compra, tanto o selado, que continha Lc 2.27o mandado e as condições, como o aberto. 12 O auto da compra entreguei a Jr 32.16;Jr 36.4-5,32;43.3;45.1Baruque, filho de Jr 51.59Nerias, filho de Maaseias, na presença de Jr 32.7Hananeel, filho de meu tio, e na presença das testemunhas que subscreveram o auto da compra, à vista de todos os Jr 32.10judeus que estavam sentados no pátio da guarda. 13 Dei ordem a Baruque diante deles, dizendo: 14 Assim diz Jeová dos Exércitos, Deus de Israel: Toma estes Jr 32.10-12autos, este auto da compra, tanto o selado como o aberto, e mete-os num vaso de barro, para que se possam conservar muitos dias. 15 Pois assim diz Jeová dos Exércitos, Deus de Israel: Ainda se comprarão Jr 32.37,43-44;Jr 30.18;31.5,12,24;33.12-13;Am 9.14-15;Zc 3.10casas e campos e vinhas nesta terra.

Jeremias ora para que seja iluminado

16 Ora depois que eu entregara o auto da compra a Baruque, filho de Nerias, Jr 12.1;Gn 32.9-12;Fp 4.6-7orei a Jeová, dizendo: 17 Jr 1.6;4.10Ah, Senhor Jeová! tu Jr 27.5;2Rs 19.15;Sl 102.25;Is 40.26-28fizeste o céu e a terra com o teu grande poder e com o teu braço estendido Jr 32.27;Gn 18.14(nada que seja demasiado difícil para ti); 18 tu Êx 34.6-7;Dt 7.9-10mostras misericórdia a milhares, e tornas a iniquidade 1Rs 14.9-10;16.1-3;Mt 23.32-36dos pais ao seio de seus filhos depois deles; tu és Sl 145.3o grande, Jr 20.11;Sl 50.1o poderoso Deus, cujo nome é Jr 10.16;31.35Jeová dos Exércitos, 19 Is 9.6;28.29grande em conselho, e poderoso em obras; e cujos Jr 23.24;Jó 34.21olhos estão abertos sobre todos os caminhos dos filhos dos homens; para Jr 17.10;21.14;Sl 62.12;Mt 16.27;Jo 5.29dares a cada um segundo os seus caminhos, e segundo o fruto dos seus feitos. 20 Tu Sl 78.43;105.27puseste sinais e maravilhas na terra do Egito até o dia de hoje, e em Israel e entre outros homens; e Is 63.12,14;Dn 9.15te fizeste um nome qual tu tens neste dia. 21 Tu Dt 4.34;7.19;26.8;1Cr 17.21tiraste da terra do Egito o teu povo de Israel com sinais e com maravilhas, e com mão forte, e com braço estendido, e com grande terror; 22 e deste-lhe esta terra, Jr 11.5;Êx 13.5;Dt 1.8;Sl 105.9-11que juraste a seus pais que lhes darias, terra que mana leite e mel. 23 Eles Jr 2.7;Sl 44.2-3;78.54-55entraram, e dela tomaram posse; porém não obedeceram à tua voz, nem Jr 26.4;44.10;Ed 9.7andaram na tua lei; não fizeram nada de tudo o que lhes ordenaste fizessem; portanto fizeste que lhes sucedesse Lm 1.18;Dn 9.11-12todo este mal. 24 Jr 6.6;33.4;Ez 21.22Eis as trincheiras são chegadas à cidade para a tomarem, e a cidade, Jr 32.36;Jr 29.17-18;34.17;Ez 14.21vencida pela espada, pela fome e pela peste, Jr 32.5;Jr 20.5;21.4-7foi entregue nas mãos dos caldeus que pelejam contra ela. Dt 4.26;Js 23.15-16;Zc 1.6O que falaste aconteceu; eis que tu o vês. 25 Tu, Jr 32.8Senhor Jeová, me disseste: Compra o campo por dinheiro, e chama testemunhas, ainda que a cidade está entregue nas mãos dos caldeus.

O cativeiro de Israel é decretado por causa da sua desobediência

26 Veio a palavra de Jeová a Jeremias, dizendo: 27 Eis que eu sou Jeová, Nm 16.22;27.16Deus de toda a carne; acaso alguma coisa Jr 32.17;Mt 19.26demasiado difícil para mim? 28 Portanto assim diz Jeová: Eis que Jr 32.3,24,36;Jr 19.7-12;34.2-3entregarei esta cidade nas mãos dos caldeus, e nas mãos de Nabucodonosor, rei de Babilônia, e ele a tomará. 29 Os caldeus que pelejam contra esta cidade virão, Jr 21.10;39.8;2Cr 36.19atearão fogo a esta cidade e a queimarão, juntamente Jr 19.13;44.17-19,25;52.13com as casas, sobre cujos eirados os seus habitantes têm oferecido incenso a Baal, e derramado libações a outros deuses, para me provocarem à ira. 30 Pois os filhos de Israel e os filhos de Judá têm feito Jr 3.25;22.21desde a sua mocidade tão somente o que era Jr 2.7;7.22-26;Dt 9.7-12;Is 63.10mau aos meus olhos; os filhos de Israel Jr 8.19;11.17;25.7somente me têm provocado à ira com as obras das suas mãos, diz Jeová. 31 Esta cidade, desde o dia em que a edificaram até o dia de hoje, tem servido Jr 5.9-11;6.6-7;1Rs 11.7-8;2Rs 21.4-7,16;Mt 23.37para provocar a minha ira e o meu furor a fim de que eu Jr 27.10;2Rs 23.27;24.3-4a remova de diante de mim, 32 por causa de toda a maldade dos filhos de Israel e dos filhos de Judá, que eles praticaram para me provocarem à ira, eles, os Jr 2.26;44.17,21;Ed 9.7;Is 1.4-6,23seus reis, os seus príncipes, os seus sacerdotes, os seus profetas, os homens de Judá e os habitantes de Jerusalém. 33 Jr 2.27;18.17;Ez 8.16;Zc 7.11Voltaram-me as costas, e não o rosto; embora eu os ensinasse, Jr 25.3;26.5;35.15;2Cr 36.15-16;Jo 8.2levantando-me cedo e ensinando-os, contudo não escutaram para receberem instruções. 34 Mas Jr 7.30-31;2Rs 21.4-7puseram as suas abominações na casa que é chamada do meu nome, para a profanarem. 35 Edificaram Jr 7.31;19.5;2Cr 28.2-3;33.6os altos de Baal, que estão no vale do filho de Hinom, para fazerem que seus filhos e suas filhas passassem pelo fogo a Lv 18.21;20.2-5;1Rs 11.7;2Rs 23.10;At 7.43Moloque: o que não lhes ordenei, nem entrou na minha mente, que fizessem esta abominação, para fazerem pecar a Judá.

36 Agora, pois, assim diz Jeová, Deus de Israel, acerca desta cidade, da qual vós dizeis: Jr 32.24;Jr 16.12-13está entregue nas mãos do rei de Babilônia pela espada, pela fome e pela peste: 37 Eis Jr 16.14-15;23.3,8;Dt 30.3;Sl 106.47;Is 11.11-16;Ez 11.17;Os 1.11;Am 9.14-15que os ajuntarei de todos os países para os quais os tenho arrojado na minha ira, e no meu furor, e em grande indignação; eu os tornarei a trazer para este lugar, Jr 23.6;Ez 34.25,28;Zc 14.11e farei que habitem em segurança. 38 Eles Jr 30.22;Ez 11.19-20serão o meu povo, e eu serei o seu Deus. 39 Jr 31.33;2Cr 30.12;Jo 17.21;At 4.32Dar-lhes-ei um coração e um caminho, para que me temam para sempre; Dt 11.18-21;Ez 37.25a fim de que lhes bem a eles e a seus filhos depois deles; 40 farei com eles Jr 31.33;50.5;Is 55.3uma aliança sempiterna Dt 31.6,8;Ez 39.29de não me desviar deles, para lhes fazer o bem; e Jr 24.7;31.33porei o temor de mim nos seus corações, para que não se apartem de mim. 41 Dt 30.9;Is 62.5;65.19Alegrar-me-ei sobre eles para lhes fazer o bem, e certamente Jr 31.28;Am 9.15os plantarei nesta cidade com Os 2.19-20todo o meu coração e com toda a minha alma. 42 Pois assim diz Jeová: Jr 31.28;Zc 8.14-15Assim como fiz vir sobre este povo todo este grande mal, Jr 33.14do mesmo modo farei vir sobre eles todo o bem que eu lhes tenho prometido. 43 Comprar-se-ão Jr 32.15,25;Ez 37.11-14campos nesta terra, da qual vós dizeis: Erma é, sem homem nem animal; está entregue nas mãos dos caldeus. 44 Comprarão campos por dinheiro, e Jr 32.10subscreverão os autos, e os selarão e chamarão testemunhas, Jr 17.26;33.13na terra de Benjamim e nos lugares ao redor de Jerusalém, e nas cidades da região montanhosa, e nas cidades da Sefelá e nas cidades do Neguebe; porque Jr 31.23;33.7,11,26farei voltar o seu cativeiro, diz Jeová.

Veja também