Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 18

TB

Die werk van die pottebakker. Die onboetvaardigheid van die volk.

1 DIE woord wat van die Here tot Jeremia gekom het:

2 Maak jou klaar en gaan af na die huis van die pottebakker, en daar sal Ek jou my woorde laat hoor.

3 Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om 'n stuk werk op die skywe te maak.

4 En die voorwerp wat hy besig was om te maak, het misluk soos dit gaan met klei in die hand van die pottebakker maar hy het daaruit weer 'n ander voorwerp gemaak soos dit in die van die pottebakker reg was om dit te maak.

5 Toe het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

6 Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die Here. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!

7 In een oomblik sal Ek spreek oor 'n nasie en oor 'n koninkryk om dit uit te ruk en om te gooi en te vernietig;

8 maar as dié nasie waaroor Ek gespreek het, hulle bekeer van hul boosheid, sal Ek berou oor die onheil wat Ek van plan was om hulle aan te doen.

9 En in 'n ander oomblik sal Ek spreek oor 'n nasie en oor 'n koninkryk om dit te bou en te plant;

10 maar as hulle doen wat verkeerd is in my deur na my stem nie te luister nie, dan sal Ek berou oor die goeie waarmee Ek gesê het dat Ek aan hulle goed sal doen.

11 dan nou tog aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem dit: So spreek die Here: Kyk, Ek maak onheil gereed teen julle, en Ek dink 'n plan uit teen julle; bekeer julle tog, elkeen van sy verkeerde weg, en maak julle weë en julle handelinge goed.

12 Maar hulle : Dit is tevergeefs; want ons sal na ons gedagtes wandel, en ons sal elkeen volgens die verhardheid van sy bose hart handel.

13 Daarom, so spreek die Here: Vra tog onder die volke: Wie het sulke dinge gehoor? Die jonkvrou van Israel het 'n baie afskuwelike ding gedoen.

14 Verdwyn die sneeu van die Líbanon ooit van die rots in die veld? Of droog die uitlandse, koue, stromende waters op?

15 Nogtans het my volk My vergeet, hulle laat rook opgaan vir die nietige afgode; dié het hulle laat struikel op al hul weë, op die ou paaie, om te loop op sypaaie, 'n ongemaakte pad;

16 om hulle land te maak 'n voorwerp van verbasing, van bespotting vir ewig. Elkeen wat daar verbytrek, sal hom verbaas en sy hoof skud.

17 Soos 'n oostewind sal Ek hulle verstrooi voor die vyand; met die nek, en nie met die aangesig nie, sal Ek hulle aankyk in die dag van hulle ondergang.

18 Toe het hulle gesê: Kom, laat ons planne teen Jeremia beraam; want onderrigting sal nie ontbreek by die priester of raad by die wyse of 'n woord by die profeet nie. Kom, laat ons hom slaan met die tong, en laat ons nie luister na een van sy woorde nie.

19 Here, luister tog na my, en hoor na die stem van die wat met my twis.

20 Sal goed dan met kwaad vergeld word? want hulle het vir my 'n kuil gegrawe. Gedenk hoe ek voor u aangesig gestaan het om 'n goeie woord vir hulle te doen, om u grimmigheid van hulle af te keer.

21 Daarom, gee hulle kinders oor aan die hongersnood, en lewer hulle oor in die mag van die swaard, en laat hulle vroue kinderloos en weduwees word, en laat hulle manne omkom deur die pes, hulle jongmanne verslaan word deur die swaard in die geveg.

22 Laat daar 'n geskreeu uit hulle huise gehoor word as U skielik 'n bende oor hulle bring. Want hulle het 'n kuil gegrawe om my te vang en vangnette voor my voete gespan.

23 Maar U, Here, ken hulle hele plan teen my om my dood te maak; doen geen versoening oor hulle ongeregtigheid en delg hulle sonde nie uit voor u aangesig nie, ja, laat hulle tot 'n val kom voor u aangesig, tree teen hulle op in die tyd van u toorn.

O vaso do oleiro. A impenitência do povo

1 A palavra que veio da parte de Jeová a Jeremias, dizendo: 2 Levanta-te, Jr 19.1-2desce à casa do oleiro, e Jr 23.22te farei ouvir as minhas palavras. 3 Desci, pois, à casa do oleiro, e eis que ele estava ocupado com a sua obra sobre as rodas. 4 Quando se estragou nas suas mãos o vaso que o oleiro fazia de barro, tornou a fazer dele outro vaso, conforme pareceu bem aos seus olhos.

5 Então, veio a mim a palavra de Jeová, dizendo: 6 Acaso, não poderei fazer de vós, casa de Israel, como este oleiro? diz Jeová. Eis que, como Is 45.9;64.8;Mt 20.15;Rm 9.21o barro na mão do oleiro, assim sois vós na minha mão, ó casa de Israel. 7 No momento em que falar acerca duma nação e acerca de um reino, Jr 1.10para arrancar, e para derrubar, e para destruir, 8 Jr 7.3-7;12.16;Ez 18.21se aquela nação acerca da qual falei se converter do seu mal, Jr 26.3,13,19;Sl 106.45;Os 11.8;Jl 2.13-14;Jn 3.9-10arrepender-me-ei do mal que intentei fazer-lhe. 9 No momento em que falar acerca duma nação e acerca dum reino, Jr 1.10;31.28;Am 9.11-15para edificar e para plantar, 10 se fizer o Jr 7.24-28;Sl 125.5;Ez 33.18mal diante dos meus olhos, não escutando a minha voz, 1Sm 2.30;13.13arrepender-me-ei do bem que disse-lhe faria. 11 Fala, agora, aos homens de Judá e aos habitantes de Jerusalém: Assim diz Jeová: Eis que Jr 4.6;11.11;Is 5.5vou forjar mal contra vós e Jr 18.18;Jr 11.19formar um projeto contra vós; Jr 4.1;2Rs 17.13;Is 1.16-19;At 26.20convertei-vos, pois, cada um do seu mau caminho, e emendai os vossos caminhos e os vossos feitos. 12 Mas Jr 2.25;Is 57.10eles dizem: Não esperança; porque havemos de andar após os nossos projetos e havemos de fazer cada um Jr 7.24;16.12;Dt 29.19conforme a obstinação do seu mau coração.

13 Portanto, assim diz Jeová: Jr 2.10-11;Is 66.8Perguntai entre as nações: Quem ouviu tais coisas? A Jr 14.17;31.4virgem de Israel fez uma coisa Jr 5.30;23.14;Os 6.10sobremaneira horrenda. 14 Acaso, faltará da pedra do campo a neve do Líbano? Serão esgotadas as águas frias que vêm de longe? 15 Pois o meu Jr 2.32;3.21povo se esqueceu de mim, Jr 7.9;44.17;Is 65.7queimando incenso à vaidade, que os fez tropeçar nos seus caminhos, Jr 6.16nas antigas veredas, para andarem por atalhos, por um caminho Is 57.14;62.10não feito, 16 e para se tornar a terra deles Jr 25.9;50.13;Ez 33.28-29em objeto de espanto e de perpétuos assobios. Todo o que passar por ela, ficará espantado e Jr 48.27;Sl 22.7;Is 37.22meneará a cabeça. 17 Como por um vento oriental, Jr 13.24;Jó 27.21os espalharei diante do inimigo; mostrar-lhes-ei Jr 2.27;32.33as costas e não a face, Jr 46.21no dia da sua calamidade.

18 Então, disseram: Vinde, e Jr 18.11;Jr 11.19formemos projetos contra Jeremias, porque do sacerdote não Jr 2.8;Ml 2.7perecerá a lei, nem do sábio, Jr 8.8;Jó 5.13o conselho, nem do profeta, Jr 5.13a palavra. Jr 20.10;Sl 52.2Vinde, e firamo-lo com a língua Jr 43.2e não atendamos a nenhuma das suas palavras.

Jeremias ora contra seus inimigos

19 Atende-me, Jeová, e ouve a voz dos que pleiteiam comigo. 20 Acaso, se tornará mal por bem? Porque Jr 18.22;Jr 5.26;Sl 35.7;57.6cavaram uma cova para a minha alma. Lembra-te de como Sl 106.23me apresentei diante de ti para falar a favor deles e para apartar deles o teu furor. 21 Portanto, Jr 11.22;14.16;Sl 109.9-20entrega seus filhos à fome e põe-nos no poder da espada; fiquem as suas mulheres 1Sm 15.33;Is 13.18sem filhos e Jr 15.8;Ez 22.25viúvas, sejam os seus homens mortos de morte, Jr 9.21;11.22e os seus membros, feridos à espada na peleja. 22 Seja ouvido Jr 6.26;25.34,36o clamor que vem das suas casas, quando fizeres vir, de repente, tropas sobre eles; Jr 18.20porque cavaram uma cova para me prenderem e Sl 140.5esconderam laços para os meus pés. 23 Contudo, Jeová, tu sabes todo o seu Jr 11.21;26.8,11;37.15,20;38.4,9conselho contra mim para me matar; Sl 109.14;Is 2.9não perdoes a sua iniquidade, nem apagues o seu pecado de diante da tua face. Mas sejam eles Jr 6.15,21derrubados diante de ti; procede contra eles Jr 7.20;17.4no tempo da tua ira.

Veja também