Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 26

TB

Jeremia voorspel die verwoesting van tempel en stad. Hierom meen hulle dat hy tot die dood veroordeel moet word.

1 IN die begin van die regering van Jójakim, die seun van Josía, die koning van Juda, het hierdie woord van die Here gekom:

2 So die Here: Gaan staan in die voorhof van die huis van die Here, en spreek tot al die stede van Juda wat kom om te aanbid in die huis van die Here, al die woorde wat Ek jou beveel het om aan hulle te ; laat geen woord weg nie.

3 Miskien sal hulle luister en hulle bekeer elkeen van sy verkeerde weg; dan sal Ek berou oor die onheil wat Ek van plan is om hulle aan te doen weens die boosheid van hulle handelinge.

4 dan vir hulle: So spreek die Here: As julle na My nie luister nie, om in my wet te wandel wat Ek julle voorgehou het,

5 om te luister na die woorde van my knegte, die profete, wat Ek na julle stuur, vroeg én laat, sonder dat julle geluister het,

6 dan sal Ek hierdie huis maak soos Silo, en hierdie stad sal Ek maak 'n vervloeking vir al die nasies van die aarde.

7 En die priesters en die profete en die hele volk het Jeremia hierdie woorde hoor spreek in die huis van die Here.

8 En toe Jeremia klaar gespreek het alles wat die Here beveel het om aan die hele volk te , het die priesters en die profete en die hele volk hom gegryp en gesê: Jy moet sekerlik sterwe!

9 Waarom het jy in die Naam van die Here geprofeteer en gesê: Hierdie huis sal soos Silo word, en hierdie stad sal verwoes word, sonder inwoner? En die hele volk het bymekaargekom teen Jeremia in die huis van die Here.

10 Toe die vorste van Juda hierdie woorde hoor, het hulle uit die huis van die koning opgegaan na die huis van die Here; en hulle het gaan sit by die ingang van die Nuwe Poort van die huis van die Here.

11 En die priesters en die profete het met die vorste en met die hele volk gespreek en gesê: Hierdie man verdien die dood, want hy het geprofeteer teen hierdie stad, soos julle met jul ore gehoor het.

12 Maar Jeremia het al die vorste en die hele volk toegespreek en gesê: Die Here het my gestuur om teen hierdie huis en teen hierdie stad te profeteer al die woorde wat julle gehoor het.

13 Maak dan nou julle weë en julle handelinge goed, en luister na die stem van die Here julle God; dan sal dit die Here berou oor die onheil wat Hy teen julle gespreek het.

14 Maar ek, kyk, ek is in julle hand; maak met my soos dit goed en reg is in julle .

15 Maar weet verseker as julle my doodmaak dat julle onskuldige bloed bring op julleself en op hierdie stad en op sy inwoners; want die Here het my waarlik na julle gestuur om al hierdie woorde voor julle ore te spreek.

16 Toe die vorste en die hele volk aan die priesters en die profete: Hierdie man verdien nie die dood nie, want hy het met ons gespreek in die Naam van die Here onse God.

17 Ook het daar manne opgestaan uit die oudstes van die land, en hulle het die hele vergadering van die volk toegespreek en gesê:

18 Miga, die Morastiet, het as profeet opgetree in die dae van Hiskía, koning van Juda, en met die hele volk van Juda gespreek en gesê: So spreek die Here van die leërskare: Sion sal soos 'n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word en die tempelberg bosrante.

19 Het Hiskía, koning van Juda, en die hele Juda hom ooit gedood? Het hy nie die Here gevrees en die Here om genade gesmeek, sodat dit die Here berou het oor die onheil wat Hy teen hulle gespreek het nie? En ons is besig om ons siele 'n groot onheil te berokken!

20 En daar was ook 'n man wat in die Naam van die Here geprofeteer het, Uría, die seun van Semája, van Kirjat-Jeárim; en hy het geprofeteer teen hierdie stad en teen hierdie land ooreenkomstig al die woorde van Jeremia.

21 Maar toe koning Jójakim en al sy helde en al die vorste sy woorde hoor, het die koning probeer om hom dood te maak. Maar Uría het dit gehoor en bevrees geword en gevlug en in Egipte gekom.

22 Toe stuur koning Jójakim manne na Egipte, Élnatan, die seun van Akbor, en manne saam met hom, na Egipte toe.

23 Dié het Uría uit Egipte weggevoer en hom by die koning Jójakim gebring; en hy het hom met die swaard verslaan en sy lyk op die grafte van die gewone mense gegooi.

24 Maar die hand van Ahíkam, die seun van Safan, het Jeremia beskerm, sodat hy nie oorgegee is in die hand van die volk om hom dood te maak nie.

As cidades de Judá são admoestadas

1 No princípio do reinado de 2Rs 23.36;2Cr 36.4-5Jeoaquim, filho de Josias, rei de Judá, Jr 7.1-2veio da parte de Jeová esta palavra, dizendo: 2 Assim diz Jeová: Põe-te no Jr 7.2;19.14;2Cr 24.20-21;Lc 19.47-48átrio da Casa de Jeová e fala a todas as cidades de Judá, que vêm a adorar na Casa de Jeová, Jr 1.17;42.4;At 20.20,27todas as palavras que eu te mandar que lhes fales; Dt 4.2não omitas uma palavra. 3 Jr 36.3-7;Is 1.16-19Pode ser que ouçam e se convertam, cada um do seu mau caminho, Jr 26.13,19;Jr 18.8para que eu me arrependa do mal que intento fazer-lhes por causa da maldade dos seus feitos. 4 Dir-lhes-ás: Assim diz Jeová: Jr 17.27;22.5;Lv 26.14;1Rs 9.6;Is 1.20Se não me ouvirdes, Jr 32.23;44.10,23para andardes na minha lei, que pus diante de vós, 5 e para ouvirdes as palavras Jr 25.4;2Rs 9.7;Ed 9.11dos meus servos, os profetas, que eu Jr 25.3-4vos envio, levantando-me cedo e enviando-os (porém vós não tendes escutado), 6 farei que esta casa seja como Jr 7.12,14;1Sm 4.10-12,22;Sl 78.60-61Siló e farei desta cidade uma Jr 24.9;25.18;2Rs 22.19maldição para todas as nações da terra. 7 Jr 5.31;Mq 3.11Os sacerdotes, os profetas e todo o povo ouviram a Jeremias, proferindo estas palavras na Casa de Jeová.

A conspiração contra Jeremias

8 Tendo Jeremias acabado de falar tudo o que Jeová lhe ordenara que falasse a todo o povo, Jr 2.30;20.1-2pegaram nele os sacerdotes, e os profetas, e todo o povo, dizendo: Jr 11.19;18.23;Lm 4.13-14;Mt 21.35-36;23.34-35Certamente, morrerás. 9 Porque profetizaste em nome de Jeová, dizendo: Esta casa será Jr 26.6como Siló, e esta cidade ficará Jr 9.11;33.10erma e desabitada. At 3.11;5.12Todo o povo se ajuntou a Jeremias, na Casa de Jeová.

10 Quando Jr 26.16,21;Jr 34.19os príncipes de Judá ouviram essas coisas, At 21.31-32subiram da casa do rei à Casa de Jeová e se assentaram Jr 36.10à entrada da Porta Nova da Casa de Jeová. 11 Disseram Jr 18.23os sacerdotes e os profetas aos príncipes e a todo o povo: Este homem Dt 18.20;Mt 26.66é réu de morte, porque profetizou Jr 38.4;At 6.11-14contra esta cidade, como ouvistes com os vossos próprios ouvidos. 12 Jeremias falou a todos os príncipes e a todo o povo: Jr 26.2,15;Jr 1.17-18;Am 7.15;At 4.19;5.29Jeová enviou-me a profetizar contra esta casa e contra esta cidade todas as palavras que ouvistes. 13 Agora, pois, Jr 7.3,5;18.11;35.15emendai os vossos caminhos e os vossos feitos e obedecei a voz de Jeová, vosso Deus, e Jeová Jr 26.3;Jr 18.8;Jl 2.14;Jn 3.9;4.2se arrependerá do mal que falou contra vós. 14 Mas, quanto a mim, eis que estou Jr 38.5;Js 9.25nas vossas mãos; fazei a mim conforme for bom e reto aos vossos olhos. 15 Tão somente ficai sabendo que, se vós me tirardes a vida, trareis Jr 7.6;Nm 35.33;Pv 6.16-17sangue inocente sobre vós mesmos, sobre esta cidade e sobre os seus habitantes; porque, Jr 26.2,12na verdade, Jeová me enviou a vós a falar aos vossos ouvidos todas essas palavras.

A conspiração fracassa

16 Disseram Jr 26.11;Jr 36.19,25;38.7,13os príncipes e todo o povo aos sacerdotes e aos profetas: Este homem At 5.34-39;23.9,29;25.25;26.31não é réu de morte, pois em nome de Jeová, nosso Deus, nos falou. 17 Levantaram-se alguns dos anciãos da terra e falaram a toda a assembleia do povo: 18 Mq 1.1Miqueias, o morastita, profetizou nos dias de Ezequias, rei de Judá; e falou a todo o povo de Judá: Assim diz Jeová dos Exércitos: Jr 9.11;Ne 4.2;Sl 79.1;Mq 3.12Sião será lavrada como um campo, e Jerusalém se tornará em montões, Jr 17.3;Is 2.2-3;Mq 4.1;Zc 8.3e o monte da Casa, em altos cobertos de bosque. 19 Porventura, lhe tiraram a vida Ezequias, rei de Judá, e todo o Judá? Acaso, 2Cr 29.6-11;32.26;Is 37.1,4,15-20não temeu o rei a Jeová, e não se arrependeu Jeová do mal que falara contra eles? Mas Jr 44.7;Hc 2.10nós estamos fazendo um grande mal contra as nossas almas.

20 Houve também um homem, Urias, filho de Semaías, de Js 9.17;1Sm 6.21;7.2Quiriate-Jearim, que profetizava em nome de Jeová; e profetizou contra esta cidade e contra esta terra segundo todas as palavras de Jeremias. 21 Quando o rei Jeoaquim, e todos os seus principais homens, e todos os príncipes ouviram as palavras dele, Jr 36.26;2Cr 16.10;Mt 14.5procurou o rei tirar-lhe a vida; mas, quando Urias o ouviu, temeu, 1Rs 19.2-4;Mt 10.23,28fugiu e foi para o Egito. 22 Enviou o rei Jeoaquim certos homens ao Egito; enviou ao Egito Jr 36.12Elnatã, filho de Acbor, e Jr 2.30outros homens com ele, 23 os quais tiraram do Egito a Urias e o trouxeram ao rei Jeoaquim; este o fez morrer à espada e lançou o seu cadáver nas sepulturas da plebe. 24 Porém a mão de Jr 39.14;40.5-7;2Rs 22.12-14Aicão, filho de Safã, foi com Jeremias, de modo Jr 1.18-19;1Rs 18.4que não foi entregue nas mãos do povo, para que o matasse.

Veja também