Pular para o conteúdo
Publicidade

Jeremias 5

TB

1 SWERF rond in die strate van Jerusalem, en kyk tog en verneem en soek op sy pleine of julle iemand vind, of daar een is wat reg doen, wat waarheid soek dan sal Ek daaraan vergifnis skenk.

2 En of hulle al : So waar as die Here leef, sekerlik sweer hulle vals.

3 oHere, is u nie op opregtheid gerig nie? U het hulle geslaan, maar hulle het geen pyn gevoel nie, hulle tot niet gemaak, maar hulle het geweier om tugtiging aan te neem; hulle het hul aangesig harder gemaak as 'n rots, geweier om hulle te bekeer.

4 Maar ek het gesê: Hulle is maar die geringes; hulle het dwaas gehandel, omdat hulle die weg van die Here, die reg van hulle God, nie ken nie.

5 Laat ek na die grotes gaan en met hulle spreek, want hulle ken die weg van die Here, die reg van hulle God. Maar hulle het almal saam die juk verbreek, die stroppe stukkend geruk.

6 Daarom maak 'n leeu uit die bos hulle dood, 'n wolf van die wildernisse verniel hulle; 'n luiperd loer by hulle stede; almal wat daaruit gaan, word verskeur; want hulle oortredinge is baie, hulle afkerighede geweldig.

7 Waarom sou Ek jou vergewe? Jou kinders het My verlaat en gesweer by die wat geen god is nie. En toe Ek hulle versadig het, het hulle owerspel bedrywe en by hope versamel in die hoerhuis.

8 Soos vet gevoerde hingste swerf hulle rond; hulle runnik elkeen na die vrou van sy naaste.

9 Sou Ek hieroor geen besoeking doen nie? spreek die Here. Of sou my siel hom nie wreek op 'n nasie soos hierdie een nie?

10 Klim op sy mure en rig verwoesting aan, maar maak daar geen einde aan nie; neem weg sy ranke, want hulle behoort nie aan die Here nie.

11 Want die huis van Israel en die huis van Juda het baie troueloos teen My gehandel, spreek die Here.

12 Hulle het die Here verloën en gesê: Dit is nie Hy nie; en geen onheil sal oor ons kom nie; ons sal geen swaard of hongersnood sien nie;

13 en die profete sal wind word; ja, die Woord is nie by hulle nie; mag dit so met húlle gaan!

14 Daarom, so die Here, die God van die leërskare: Omdat julle hierdie woord spreek, kyk, Ek maak my woorde in jou mond 'n vuur en hierdie volk hout, en dit sal hulle verteer.

15 Kyk, Ek bring oor julle 'n nasie van ver af, o huis van Israel, spreek die Here; 'n eeue-oue nasie is dit, 'n nasie van ouds af, 'n nasie waarvan jy die taal nie ken en jy nie verstaan wat hulle praat nie.

16 Hulle pylkoker is soos 'n geopende graf; hulle is almal helde.

17 En hulle sal jou oes en jou brood opeet, hulle sal jou seuns en jou dogters opeet, hulle sal jou kleinvee en jou beeste opeet, hulle sal jou wingerdstok en jou vyeboom opeet, hulle sal jou versterkte stede waar jy op vertrou, met die swaard verwoes.

18 Nogtans sal Ek ook in dié dae, spreek die Here, nie 'n einde aan julle maak nie.

19 En as julle : Waarvoor het die Here onse God ons al hierdie dinge aangedoen? antwoord hulle dan: Soos julle My verlaat het en vreemde gode in julle land gedien het, so sal julle vreemdes dien in 'n land wat julle s’n nie is nie.

20 Verkondig dit in die huis van Jakob, en laat dit hoor in Juda en :

21 Hoor dit tog, o dwase en verstandelose volk, wat het, maar nie sien nie; wat ore het, maar nie hoor nie!

22 Sou julle vir nie bevrees wees nie, spreek die Here, of voor my aangesig nie bewe nie, wat die sand gestel het as grens vir die see, 'n ewige beperking waaroor hy nie sal gaan nie? Al rol sy golwe, hulle is onmagtig; al bruis hulle, hulle sal daaroor nie gaan nie.

23 Maar hierdie volk het 'n oproerige en wederstrewige hart, hulle het afgewyk en weggegaan;

24 en hulle het nie in hul hart gesê nie: Laat ons tog die Here onse God vrees, wat reën gee, vroeë reëns en laat reëns op hulle tyd, wat vir ons die vasgestelde weke van die oes in stand hou.

25 Julle ongeregtighede het hierdie dinge afgeweer, en julle sondes het die goeie van julle teruggehou.

26 Want onder my volk word goddelose gevind; hulle loer soos voëlvangers buk, hulle het 'n val gestel, hulle vang mense.

27 Soos 'n hok vol voëls, so is hulle huise vol bedrog; daarom het hulle groot en ryk geword.

28 Hulle het vet, hulle het glad geword; selfs gaan hulle oor die maat van boosheid heen. Reg verskaf hulle nie, selfs die reg van die wees nie, dat hulle voorspoed kan ; ook handhaaf hulle die reg van die behoeftiges nie.

29 Sou Ek hieroor geen besoeking doen nie? spreek die Here. Of sou my siel hom nie wreek op 'n nasie soos hierdie een nie?

30 'n Ontsettende en afskuwelike ding het in die land gebeur:

31 die profete profeteer vals, en aan hulle sy oefen die priesters mag uit, en my volk wil dit graag so . Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan?

O ateísmo de Jerusalém é denunciado

1 2Cr 16.9;Dn 12.4Dai voltas às ruas de Jerusalém; vede, agora, sabei e procurai nas suas praças a ver se podeis achar Ez 22.30um homem, se alguém Jr 5.4-5,28,31;Mq 6.8;7.1-2que faça a justiça, que busque a verdade; e Gn 18.26,32eu lhe perdoarei a ela. 2 Embora digam: Pela vida de Jeová, certamente, Jr 3.10;Is 48.1;Tt 1.16juram falso. 3 Ó Jeová, acaso, não atentam 2Cr 16.9os teus olhos para a verdade? Jr 2.30;Is 1.5;9.13Feriste-os, porém não lhes doeu; consumiste-os, porém Jr 7.28;8.5;Sf 3.2recusaram receber a correção; Jr 7.26;19.15;Ez 3.8endureceram as suas faces mais que uma pedra; recusaram-se a voltar.

4 Disse eu: Certamente, eles são pobres, são Jr 4.22insensatos; pois Jr 8.7;Is 27.11;Os 4.6não sabem o caminho de Jeová nem o do seu Deus; 5 ir-me-ei aos grandes e com eles falarei; porque Mq 3.1eles sabem o caminho de Jeová e o juízo do seu Deus. Porém estes, à uma, tinham Jr 2.20;Êx 32.25;Sl 2.3quebrado o jugo, tinham rompido as ataduras. 6 Pelo que Jr 4.7um leão do bosque os matará, Ez 22.27;Hc 1.8;Sf 3.3um lobo dos desertos os despojará, Os 13.7um leopardo vigiará sobre as cidades deles; todo aquele que delas sair será despedaçado, porque Jr 30.14-15muitas são as suas transgressões, e se têm multiplicado as suas apostasias.

7 Como pois te perdoarei? Teus filhos me abandonaram a mim Jr 12.16;Js 23.7;Sf 1.5e juraram por aqueles que não Jr 2.11;Dt 32.21;Gl 4.8são deuses; quando eu os tinha fartado, Jr 7.9cometeram adultério e, nas casas das meretrizes, Nm 25.1-3ajuntaram-se em tropas. 8 Tornaram-se como cavalos de lançamento bem nutridos; cada um rinchava Jr 29.23;Ez 22.11à mulher do seu próximo. 9 Acaso, Jr 5.29;Jr 9.9não hei de castigar por causa dessas coisas? diz Jeová; duma nação como esta não se Jr 9.9de vingar a minha alma?

10 Subi aos seus Jr 39.8muros e derrubai-os; porém Jr 5.18;Jr 4.27não a acabeis de todo; tirai as suas gavinhas, porque não são de Jeová. 11 Pois Jr 3.6-7,20a casa de Israel e a casa de Judá se houveram aleivosamente contra mim, diz Jeová. 12 Negaram a Jeová e disseram: Jr 14.22;43.1-4;Pv 30.9Não é ele; Jr 23.17não nos sobrevirá o mal; Jr 14.13nem veremos espada nem fome. 13 Os Jr 14.13,15;22.22;Jó 8.2profetas tornar-se-ão vento, e a palavra não está neles. Assim se lhes fará.

Sua queda é inevitável

14 Portanto, assim diz Jeová, Deus dos Exércitos: Porquanto proferis esta palavra, eis que converterei em Jr 23.29;Is 24.6;Zc 1.6fogo as minhas palavras na tua boca e, em lenha, este povo, e aquele os devorará. 15 Eis que Jr 4.16;Dt 28.49;Is 5.26trarei sobre vós uma nação de longe, ó casa de Israel, diz Jeová; é uma nação imperecível, uma nação antiga, uma nação Is 28.11cuja língua não sabes, nem entendes o que dizem. 16 A sua aljava é um Sl 5.9;Is 5.28;13.18sepulcro aberto, todos eles são valentes. 17 Jr 8.16;50.7,17;Lv 26.16;Dt 28.31,33Comerão a tua seara e o teu pão, que teus filhos e tuas famílias deviam comer; comerão os teus rebanhos e os teus gados; comerão as tuas Jr 8.13vides e as tuas figueiras; e com a espada derrubarão Os 8.14as tuas cidades fortificadas, em que confias. 18 Porém, ainda naqueles dias, Jr 4.27não vos acabarei de todo.

19 Jr 16.10-13;Dt 29.24-26;1Rs 9.8-9Quando disserdes: Por que nos tem feito Jeová, nosso Deus, todas essas coisas? Então, lhes responderás: Como me Jr 2.13abandonastes e servistes a deuses estranhos na vossa terra, assim Jr 16.13;Dt 28.48servireis a estrangeiros em terra que não é vossa.

Um quadro da culpa de Judá

20 Anunciai isto na casa de Jacó e fazei-o ouvir em Judá, dizendo: 21 Ouvi isto, Jr 5.4;Jr 4.22;Dt 32.6povo insensato e sem entendimento; que tendes Is 6.9;43.8;Ez 12.2;Mt 13.14olhos e não vedes; que tendes Jr 6.10ouvidos e não ouvis: 22 Jr 2.19;10.7;Dt 28.58;Sl 119.120Acaso, não me temeis? diz Jeová; não tremereis diante de mim, que, por um decreto perpétuo, Jó 38.8-11;Sl 104.9pus a areia para o limite do mar, limite que ele não pode passar? Ainda que se agitem as suas ondas, contudo, não podem prevalecer; ainda que bramem, não a podem ultrapassar. 23 Mas este povo tem Jr 4.17;6.28;Dt 21.18;Sl 78.8um coração refratário e rebelde; se rebelaram e se foram. 24 Nem dizem no seu coração: Temamos a Jeová, nosso Deus, que, no tempo próprio, Jr 3.3;Sl 147.8;Mt 5.45nos a chuva, Jl 2.23tanto a primeira como a última, e que nos reserva Gn 8.22as semanas determinadas da ceifa. 25 As vossas Jr 2.17;4.18iniquidades desviaram essas coisas, e os vossos pecados apartaram de vós o bem. 26 Pois entre o meu povo se acham iníquos; eles Jr 18.22;Sl 10.9;Pv 1.11;Hc 1.15vigiam, como espreitam os passarinheiros; armam laços, apanham homens. 27 Como uma gaiola se enche de aves, assim as suas casas estão cheias de Jr 9.6dolo; por isso, Jr 12.1se engrandeceram e enriqueceram. 28 Têm-se Dt 32.15engordado, estão nédios; ultrapassam em feitos de malícia; não defendem a causa, a causa dos Jr 7.6;22.3;Is 1.23;Zc 7.10órfãos, para que estes sejam prósperos; nem julgam a causa dos Jr 2.34necessitados. 29 Acaso, não Jr 5.9;Ml 3.5hei de castigar por causa destas coisas? diz Jeová; duma nação como esta não se de vingar a minha alma?

30 Coisa espantosa e Jr 23.14;Os 6.10horrenda tem-se feito na terra: 31 os profetas profetizam falsamente, e os sacerdotes dominam por meio deles; e o meu povo Mq 2.11assim o quer. Que fareis no fim disso?

Veja também