Pular para o conteúdo
Publicidade

Ester 6

TB

1 IN dieselfde nag het die slaap van die koning gewyk, en hy het gesê dat hulle die gedenkskrif, die kronieke, moes bring. En toe dit die koning voorgelees word,

2 vind hulle daar beskrywe dat Mórdegai openbaar gemaak het dat Bigtána en Teres, twee hofdienaars van die koning, uit die drumpelwagters, getrag het om die hand aan koning Ahasvéros te slaan.

3 Daarop die koning: Watter eer en verhoging het Mórdegai daarvoor te beurt geval? En die jongmanne van die koning, sy dienaars, het geantwoord: Met hom het niks gebeur nie.

4 Toe die koning: Wie is in die voorhof? juis toe Haman in die buitenste voorhof van die koninklike paleis kom om aan die koning te dat hulle Mórdegai moes ophang aan die galg wat hy vir hom laat oprig het.

5 En die jongmanne van die koning antwoord hom: Daar staan Haman in die voorhof. Toe die koning: Laat hy inkom.

6 Nadat Haman ingekom het, vra die koning hom: Wat moet met die man gedoen word aan wie die koning eer wil bewys? Haman dink toe by homself: Aan wie sou die koning eer wil bewys meer as aan my?

7 Daarom het Haman vir die koning gesê: Die man aan wie die koning eer wil bewys

8 laat hulle 'n koninklike kleed bring waarmee die koning bekleed was, en 'n perd waar die koning op gery het en op die kop waarvan 'n koninklike kroon gesit is;

9 en laat hulle die kleed en die perd afgee aan een van die vorste van die koning, van die vername manne, dat hulle dit die man aantrek aan wie die koning eer wil bewys; en hulle moet hom laat ry op die perd oor die stadsplein en voor hom uitroep: So word gedoen aan die man aan wie die koning eer wil bewys.

10 Toe die koning vir Haman: Neem gou die kleed en die perd soos jy gespreek het, en doen so aan Mórdegai, die Jood, wat in die poort van die koning sit; jy moet nie een woord onvervuld laat bly van alles wat jy gespreek het nie.

11 En Haman het die kleed geneem en die perd, en hy het Mórdegai aangetrek en hom laat ry oor die stadsplein en voor hom uitgeroep: So word gedoen aan die man aan wie die koning eer wil bewys.

12 Daarna het Mórdegai teruggegaan na die poort van die koning; maar Haman het hom gehaas na sy huis toe, treurig en met bedekte hoof.

13 En Haman het aan sy vrou Seres en al sy vriende vertel alles wat hom oorgekom het. Toe sy wyse manne en sy vrou Seres vir hom: As Mórdegai voor wie jy alreeds begin val het, uit die geslag van die Jode is, sal jy niks teen hom kan uitrig nie, maar heeltemal voor hom val.

14 Onderwyl hulle nog met hom spreek, kom die hofdienaars van die koning aan, en hulle het Haman gou na die maaltyd gebring wat Ester gereedgemaak het.

O rei as crônicas e determina honrar a Mordecai

1 Et 5.8Naquela noite, Dn 6.18o rei não pôde dormir; e mandou que lhe trouxessem Et 2.23;10.2o livro dos registros das crônicas, que foi lido diante do rei. 2 Achou-se escrito que Et 2.21-22Mordecai tinha denunciado a Bigtã e a Teres, os dois eunucos do rei, guardas da porta, que tinham procurado matar o rei Assuero. 3 Perguntou o rei: Que honra ou dignidade foi conferida a Mordecai por isso? Responderam os servos do rei que o serviam: Nada lhe foi conferido. 4 O rei disse: Quem está Et 4.11;5.1no átrio? Ora, Hamã tinha entrado no átrio exterior da casa do rei para falar ao rei a respeito de Et 5.14ser pendurado Mordecai na forca que lhe tinha preparado. 5 Os servos do rei lhe responderam: Eis que Hamã está esperando no átrio. O rei disse: Entre. 6 Entrou Hamã. O rei lhe disse: Que se deve fazer ao homem Et 6.7,9,11a quem o rei deseja honrar? Ora, Hamã disse de si para si: A quem deseja o rei honrar senão a mim? 7 Respondeu Hamã ao rei: Quanto ao homem a quem o rei deseja honrar, 8 sejam trazidos trajes reais de que usa o rei, e 1Rs 1.33o cavalo em que monta o rei, sobre cuja cabeça está posta Et 1.11;2.17uma coroa real. 9 Sejam entregues os trajes e o cavalo à mão dum dos príncipes mais nobres do rei, e dos trajes vistam o homem a quem o rei deseja honrar, e façam-no andar a cavalo pela praça da cidade, e Gn 41.43proclamem diante dele: Assim se deve fazer ao homem a quem o rei deseja honrar.

10 Disse o rei a Hamã: Et 5.5Apressa-te, toma os trajes e o cavalo, como acabas de dizer, e faze assim ao judeu Mordecai, que está sentado à porta do rei; não deixes de fazer coisa alguma de tudo quanto disseste. 11 Tomou Hamã os trajes e o cavalo, e vestiu a Mordecai, e fê-lo andar a cavalo pelas praças da cidade, e proclamou diante dele: Assim se deve fazer ao homem a quem o rei deseja honrar. 12 Mordecai voltou para a porta do rei. Hamã, porém, recolheu-se a toda a pressa para sua casa, chorando e 2Sm 15.30com a cabeça coberta. 13 Contou Hamã Et 5.10a Zeres, sua mulher, e a todos os seus amigos tudo o que lhe havia sucedido. Então, lhe disseram os seus sábios e sua mulher Zeres: Se Mordecai, diante de qual tens começado a cair, for da linhagem dos judeus, não prevalecerá contra ele; antes, certamente, cairás diante dele. 14 Enquanto estes ainda falavam com ele, chegaram os eunucos do rei, e sem demora, Et 5.8levaram a Hamã ao banquete que Ester tinha preparado.

Veja também