Pular para o conteúdo
Publicidade

Neemias 2

TB

Artasásta gee Nehemía verlof om Jerusalem te gaan herbou.

1 EN in die maand Nisan van die twintigste jaar van koning Artasásta toe daar wyn voor hom was, het ek die wyn opgehef en aan die koning gegee; en omdat ek nooit voor hom bedroef was nie,

2 het die koning my gevra: Waarom is jou aangesig so bedroef; jy is tog nie siek nie? Dit is niks anders as hartseer nie. En ek het baie bevrees geword

3 en aan die koning gesê: Mag die koning ewig lewe! Waarom sou my aangesig nie bedroef wees nie, terwyl tog die stad waar my vaders begrawe is, woes en sy poorte deur vuur verteer is?

4 Daarop vra die koning my: Wat is dan jou begeerte? En ek het tot die God van die hemel gebid

5 en aan die koning gesê: As die koning dit goedvind en as u dienaar welgevallig is in u , stuur my dan na Juda, na die stad waar my vaders begrawe , dat ek dit kan opbou.

6 Toe vra die koning my, terwyl die koningin langs hom sit: Hoe lank sal jou reis duur, en wanneer sal jy terugkom? En die koning het dit goedgevind om my te stuur. En ek het hom 'n bepaalde tyd aangegee

7 en aan die koning gesê: As die koning dit goedvind, kan hulle vir my briewe saamgee aan die goewerneurs wes van die Eufraat, dat hulle my laat deurtrek totdat ek in Juda kom;

8 en 'n brief aan Asaf, opsigter van die park van die koning, dat hy aan my hout lewer om die poorte van die vesting wat by die tempel behoort, met balke uit te , en vir die muur van die stad en vir die huis waar ek sal intrek. En die koning het my dit toegestaan volgens die goeie hand van my God oor my.

9 En ek het by die goewerneurs gekom wes van die Eufraat en die briewe van die koning aan hulle gegee. Ook leërowerstes en perderuiters het die koning met my saamgestuur.

10 Maar toe Sanbállat, die Horoniet, en Tobía, die Ammonitiese kneg, hoor dat iemand gekom het om vir die kinders van Israel iets goeds te soek, was hulle daaroor erg ontstemd.

11 En toe ek in Jerusalem kom en daar drie dae was,

12 het ek my in die nag gereedgemaak, ek en enkele manne saam met my; maar ek het aan geen mens meegedeel wat my God in my hart gegee het om vir Jerusalem te doen nie; daar was ook geen dier by my nie, behalwe die dier waar ek op gery het.

13 En ek het in die nag deur die Dalpoort uitgery en na die kant van die Slangfontein en na die Aspoort toe; en ek het die mure van Jerusalem besigtig wat stukkend , en sy poorte wat deur vuur verteer was.

14 En ek het verder gegaan na die Fonteinpoort en na die Koningsvywer. Maar daar was geen plek vir die dier om onder my verder te gaan nie.

15 Daarna het ek in die nag in die dal opgeklim en die muur besigtig. Toe het ek weer deur die Dalpoort ingekom en teruggegaan.

16 Maar die leiers het nie geweet waar ek heengegaan het en wat ek doen nie; want ek het tot nog toe die Jode en die priesters en die edeles en die leiers en die ander wat die werk moes doen, niks te kenne gegee nie.

17 Daarop ek vir hulle: Julle sien die nood waar ons in is, dat Jerusalem woes en sy poorte met vuur verbrand is; kom, laat ons die muur van Jerusalem opbou, dat ons nie langer 'n voorwerp van smaad kan wees nie.

18 En ek vertel hulle van die hand van my God wat goed was oor my, en ook van die woorde van die koning wat hy my gesê het. En hulle : Ons sal ons klaarmaak en bou! En hulle het hulle hande sterk gemaak vir die goeie werk.

19 Maar toe Sanbállat, die Horoniet, en Tobía, die Ammonitiese kneg, en Gesem, die Arabier, dit hoor, het hulle ons bespot en ons verag en gesê: Wat is dit vir 'n ding wat julle doen? Wil julle teen die koning rebelleer?

20 Toe antwoord ek hulle en vir hulle: Die God van die hemel, Hy sal ons dit laat geluk, en ons, sy knegte, sal ons klaarmaak en bou; maar julle het geen deel of reg of gedagtenis in Jerusalem nie.

Artaxerxes permite a Neemias ir a Jerusalém e edificar os muros

1 No mês de nizã, Ne 1.1no vigésimo ano do rei Ed 7.1Artaxerxes, como o vinho estivesse posto diante dele, Ne 1.11eu o tomei e o ministrei ao rei. Ora, eu não tinha estado dantes triste na sua presença. 2 O rei me disse: Por que está triste o teu rosto, visto que não estás doente? Pv 15.13Isso não é outra coisa senão tristeza de coração. Então, foi em extremo grande o meu medo. 3 Eu disse ao rei: Dn 2.4Viva o rei para sempre! Porque não de estar triste o meu rosto, Ne 1.3quando a cidade, lugar dos sepulcros de meus pais, está deserta, e as suas portas consumidas do fogo? 4 Perguntou-me o rei: Que me pedes tu? Ne 1.4Orei ao Deus do céu. 5 Eu disse ao rei: Se for do agrado do rei, e se o teu servo tiver achado graça diante de ti, peço-te que me envies a Judá, à cidade dos sepulcros de meus pais, para que eu a reedifique. 6 O rei disse-me (estando a rainha também sentada junto a ele): Que tempo durará a tua viagem? Quando voltarás? Aprouve ao rei enviar-me; e Ne 5.14;13.6eu lhe apontei um prazo. 7 Disse mais eu ao rei: Se for do agrado do rei, deem-se-me cartas Ed 7.21;8.36para os governadores além do rio, para que me permitam passar até chegar a Judá; 8 como também uma carta para Asafe, guarda do Ec 2.5-6bosque do rei, a fim de que ele me madeiras para fazer vigas para as portas do Ne 7.2castelo que pertence à casa, para os muros da cidade e para a casa em que eu entrar. O rei deu-mas, segundo Ne 2.18;Ed 7.6a boa mão do meu Deus sobre mim.

9 Fui ter com os Ne 2.7governadores além do rio, e lhes entreguei as cartas do rei. Ora, Ed 8.22o rei tinha enviado comigo capitães do exército e cavaleiros. 10 O que, tendo ouvido, Ne 2.19;4.1Sambalá, horonita, e o servo Tobias, amonita, ficaram em extremo agastados por ter vindo um homem a procurar o bem dos filhos de Israel. 11 Assim, cheguei a Jerusalém e estive ali três dias. 12 Levantei-me de noite, eu e uns poucos homens comigo; e não disse eu a ninguém o que o meu Deus me pôs no coração para fazer em benefício de Jerusalém. Não havia comigo animal algum senão o em que eu estava montado. 13 Saí de noite pela Ne 3.13Entrada do Vale, em direção à Fonte do Dragão, e até a Entrada do Esterco e contemplava os muros de Jerusalém, Ne 1.3que estavam demolidos, Ne 2.3,17e as suas portas, que tinham sido consumidas do fogo. 14 Passei Ne 3.15à Entrada da Fonte 2Rs 20.20e à piscina do rei; porém não havia lugar por onde pudesse passar o animal em que ia montado. 15 Subi de noite pela torrente; contemplei os muros, e, voltando, entrei pela Entrada do Vale, e assim voltei. 16 Os magistrados não sabiam aonde eu fui, nem o que eu fiz; nem ainda o tinha eu dito aos judeus, nem aos sacerdotes, nem aos nobres, nem aos magistrados, nem aos mais que faziam a obra.

17 Eu lhes disse: Vós vedes o triste estado em que nos achamos, como Ne 1.3Jerusalém está deserta, e as suas portas consumidas do fogo; vinde, e reedifiquemos o muro de Jerusalém, para que não sejamos mais opróbrio. 18 Referi-lhes como a mão do meu Deus me fora favorável e as palavras que o rei me tinha falado. Eles disseram: Levantemo-nos e edifiquemos. 2Sm 2.7Fortaleceram as suas mãos para a boa obra. 19 Mas, quando Sambalá, horonita, e o servo Tobias, amonita, Ne 6.6e Gesém, árabe, o souberam, Ne 4.1zombaram de nós, desprezaram-nos e disseram: Que é isto que vós fazeis? Ne 6.6Quereis rebelar-vos contra o rei? 20 Respondi-lhes: Ne 2.4O Deus do céu é quem nos fará bem sucedidos; portanto, nós, seus servos, nos levantaremos e reedificaremos; mas vós não tendes parte, nem direito, nem memorial em Jerusalém.

Veja também