Pular para o conteúdo
Publicidade

Neemias 1

TB

Gebed van Nehemía vir die kinders van Israel.

1 DIE geskiedenis van Nehemía, die seun van Hagálja. En in die maand Kislew van die twintigste jaar toe ek in die vesting Susan was,

2 het Hanáni, een van my broers, gekom, hy en manne uit Juda; en ek het hulle gevra na die Jode, die vrygeraaktes wat oorgebly het uit die gevangenskap, en na Jerusalem.

3 En hulle het vir my gesê: Die oorgeblewenes wat vrygekom het uit die gevangenskap daar in die provinsie, verkeer in groot ellende en in smaad, en die muur van Jerusalem stukkend en sy poorte is met vuur verbrand.

4 En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel

5 en gesê: Ag, Here, God van die hemel, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat U liefhet en u gebooie onderhou

6 laat u oor tog opmerksaam en u oop wees, om te luister na die gebed van u kneg wat ek vandag voor u aangesig bid, dag en nag, vir die kinders van Israel, u knegte, terwyl ek die sondes van die kinders van Israel bely wat ons teen U gedoen het; ook ek en my familie het gesondig.

7 Ons het baie verkeerd gehandel teenoor U, en ons het die gebooie en insettinge en verordeninge wat U aan Moses, u kneg, beveel het, nie gehou nie.

8 Dink tog aan die woord wat U aan Moses, u kneg, beveel het, naamlik: As julle ontrou is, sal Ek julle onder die volke verstrooi;

9 maar as julle jul tot My bekeer en my gebooie onderhou en dit doen al was julle verjaagdes aan die einde van die hemel, dan sal Ek hulle daarvandaan versamel en hulle bring na die plek wat Ek verkies het om my Naam daar te laat woon.

10 Hulle is tog u knegte en u volk wat U verlos het deur u grote krag en deur u sterke hand.

11 Ag, Here, laat u oor tog opmerksaam wees op die gebed van u kneg en op die gebed van u knegte wat verlang om u Naam te vrees; en laat dit tog vandag u kneg geluk, en verleen hom barmhartigheid voor die van hierdie man. Ek was naamlik skinker van die koning.

Neemias, sabendo o triste estado de Jerusalém, ora a Deus

1 Palavras de Ne 10.1Neemias, filho de Hacalias.

Sucedeu Zc 7.1no mês de quisleu, Ne 2.1no ano vinte, quando eu estava no castelo de Et 1.2;Dn 8.2Susa, 2 veio Ne 7.2Hanani, um de meus irmãos, com alguns homens de Judá; e perguntei-lhes a respeito dos judeus que tinham escapado, os restos do cativeiro, e a respeito de Jerusalém. 3 Eles me responderam: Os restos que ficaram do cativeiro na Ne 7.6província estão em grande aflição e Ne 2.17opróbrio. Ne 2.17Os muros de Jerusalém estão demolidos, e Ne 2.3as suas portas, consumidas do fogo.

4 Ao ouvir essas palavras, Ed 9.3;10.1sentei-me, e chorei, e pranteei alguns dias; jejuei, e orei diante Ne 2.4do Deus do céu, 5 e disse: Rogo-te, Jeová, Deus do céu, Ne 4.14;9.32que és o Deus grande e terrível, que guardas a aliança e a misericórdia com aqueles que o amam e observam os seus mandamentos, 6 Dn 9.17estejam atentos os teus ouvidos e abertos os teus olhos, para ouvires a oração de teu servo, que eu hoje faço em tua presença, de dia e de noite, pelos filhos de Israel, teus servos, Ed 10.1;Dn 9.20confessando eu os pecados dos filhos de Israel, que temos cometido contra ti. 2Cr 29.6Eu e a casa de meu pai temos pecado. 7 Dn 9.5Perversamente temos procedido contra ti e não temos guardado os mandamentos, nem os estatutos, nem os juízos Dt 28.14que ordenaste ao teu servo Moisés. 8 Lembra-te da palavra que ordenaste ao teu servo Moisés, dizendo: Lv 26.33Se vós transgredirdes, eu vos espalharei por entre os povos; 9 Dt 30.2-3mas, se vos converterdes a mim, e guardardes os meus mandamentos, e os cumprirdes, ainda que os vossos dispersos estejam na extremidade do céu, Dt 30.4contudo, de os ajuntarei, e os reconduzirei Dt 12.5para o lugar que escolhi para ali fazer habitar o meu nome. 10 Êx 32.11;Dt 9.29Estes são os teus servos e o teu povo, os quais resgataste com teu grande poder e com tua mão poderosa. 11 Rogo-te, Senhor, Ne 1.6que estejam atentos os teus ouvidos à oração do teu servo e à oração dos teus servos que se deleitam em temer o teu nome; faze hoje bem sucedido o teu servo e concede-lhe misericórdia diante deste homem. Ora, eu era Ne 2.1;Gn 40.21copeiro do rei.

Veja também