Pular para o conteúdo
Publicidade

Ester 7

TB

Haman word deur Ester aangekla en ter dood gebring.

1 TOE die koning en Haman inkom om saam met koningin Ester die feesmaal te hou,

2 die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink: Wat is jou bede, koningin Ester? dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit die helfte van die koninkryk daaraan sal voldoen word.

3 En koningin Ester antwoord en : As ek genade in u gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my lewe my geskenk word op my bede en my volk op my versoek.

4 Want ons is verkoop, ek en my volk, om verdelg, gedood en uitgeroei te word. Was ons nog as slawe en slavinne verkoop, dan sou ek geswyg het, maar hierdie ramp sal onder die verliese van die koning sy weerga nie nie.

5 Toe spreek koning Ahasvéros en aan koningin Ester: Wie is hy, en waar is hy wie se hart hom ingegee het om so te maak?

6 En Ester : Die teëstander en vyand is hierdie slegte Haman! Toe skrik Haman voor die koning en die koningin.

7 En die koning het in sy woede van die wynmaaltyd opgestaan en na die tuin van die paleis gegaan, terwyl Haman daar bly staan om van koningin Ester die behoud van sy lewe af te smeek; want hy het gesien dat die onheil oor hom by die koning vas besluit was.

8 Toe die koning uit die tuin van die paleis in die saal van die wynmaaltyd terugkom, en Haman juis op die rusbank neergeval het waar Ester op sit, die koning: Wil hy die koningin ook nog geweld aandoen by my in die huis? Die woord was nouliks uit die mond van die koning of hulle het die gesig van Haman bedek.

9 Daarop Harbóna, een van die hofdienaars voor die koning: Daar staan reeds die galg wat Haman laat maak het vir Mórdegai wat ten voordele van die koning gespreek het, by die huis van Haman, vyftig el hoog! Toe die koning: Hang hom daaraan op!

10 En hulle het Haman opgehang aan die galg wat hy vir Mórdegai opgerig het, en die woede van die koning het bedaar.

Ester denuncia a Hamã

1 Vieram o rei e Hamã a banquetear com a rainha Ester. 2 Disse o rei a Ester, também ao segundo dia durante o banquete de vinho: Et 5.6;9.12Qual é a tua petição, rainha Ester? E ser-te-á concedida; e qual é o teu rogo? Et 5.3Ainda que peças metade do reino, cumprir-se-á. 3 Ester respondeu-lhe: Et 5.8;8.5Se eu tiver alcançado o teu favor, ó rei, e se te parecer bem, seja-me concedida a minha vida, eis a minha petição, e a do meu povo, eis o meu rogo; 4 porque Et 3.9fomos vendidos, eu e o meu povo, Et 3.13para que sejamos destruídos, mortos e pereçamos. Mas, se tivéssemos sido vendidos por escravos e por escravas, eu me teria calado, ainda que o adversário não pudesse ter compensado a injúria feita ao rei. 5 Então, falou o rei Assuero e disse à rainha Ester: Quem é e onde está esse cujo coração o instigou a fazer isso? 6 Respondeu Ester: Et 3.10Um adversário e inimigo, este maldito Hamã. Então, Hamã ficou aterrorizado perante o rei e a rainha. 7 O rei, Et 1.12no seu furor, levantou-se do banquete de vinho e entrou Et 1.5no jardim do palácio. Hamã pôs-se em para rogar à rainha Ester pela sua vida, pois viu que o mal lhe estava determinado pelo rei. 8 O rei voltou do jardim do palácio para o lugar do banquete de vinho; e Hamã tinha caído sobre Et 1.6o leito em que estava Ester. Disse o rei: Porventura, quer ele forçar a rainha na minha presença e na minha casa? Ao sair a palavra da boca do rei, cobriram a Hamã o rosto. 9 Disse Harbona, um dos eunucos que serviam o rei: Eis que existe na casa de Hamã Et 5.14a forca que tem cinquenta cúbitos de altura, a qual Hamã tinha preparado para Mordecai, Et 2.22que falou em defesa do rei. Disse o rei: Pendurai-o nela. 10 Sl 7.16;94.23Penduraram a Hamã na forca que ele tinha preparado para Mordecai. Et 7.7-8Então, se aplacou o furor do rei.

Veja também