Pular para o conteúdo
Publicidade

João 5

TB

Genesing van die siek man in Betésda.

1 HIERNA was daar 'n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.

2 En daar is in Jerusalem by die Skaapspoort 'n bad met vyf pilaargange wat in Hebreeus Betésda genoem word.

3 Daarin het 'n groot menigte siekes gelê, blindes en kreupeles en lammes, wat op die roering van die water gewag het.

4 Want 'n engel het op bepaalde tye in die bad neergedaal en die water geroer. Die een wat dan die eerste ingaan die roering van die water, het gesond geword, aan watter siekte hy ook al gely het.

5 En 'n sekere man was daar, wat agt-en-dertig jaar aan sy siekte gely het.

6 Toe Jesus hom sien , terwyl Hy geweet het dat hy al 'n lang tyd siek was, Hy vir hom: Wil jy gesond word?

7 Die sieke antwoord Hom: Here, ek het niemand om my in die bad te sit as die water geroer word nie; en onderwyl ek kom, gaan 'n ander een voor my in.

8 Jesus vir hom: Staan op, neem jou bed op en loop.

9 En dadelik het die man gesond geword en sy bed opgeneem en geloop. En daardie dag was dit sabbat.

10 Die Jode toe vir hom wat genees was: Dit is sabbat; dit is jou nie geoorloof om jou bed te dra nie.

11 Hy antwoord hulle: Hy wat my gesond gemaak het, Hy het vir my gesê: Neem jou bed op en loop.

12 Toe vra hulle hom: Wie is die man wat vir jou gesê het: Neem jou bed op en loop?

13 Maar hy wat gesond geword het, het nie geweet wie dit was nie; want Jesus het Hom verwyder, omdat daar 'n skare op die plek was.

14 Daarna het Jesus hom in die tempel gekry en vir hom gesê: Kyk, jy het gesond geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.

15 Die man het gegaan en aan die Jode vertel dat dit Jesus was wat hom gesond gemaak het.

Jesus verklaar dat Hy die Seun van God is, een met die Vader.

16 EN hieroor het die Jode Jesus vervolg en probeer om Hom dood te maak, omdat Hy dit op die sabbat gedoen het.

17 En Jesus het hulle geantwoord: My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.

18 Hieroor het die Jode toe nog meer probeer om Hom dood te maak, omdat Hy nie alleen die sabbat gebreek het nie, maar ook God sy eie Vader genoem het en Hom met God gelykgestel het.

19 Jesus het toe geantwoord en vir hulle gesê: Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen tensy Hy die Vader dit sien doen nie. Want alles wat doen, dit doen die Seun ook net so.

20 Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. En groter werke as hierdie sal Hy Hom toon, sodat julle verwonderd kan wees.

21 Want soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil.

22 Want die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die hele oordeel aan die Seun gegee,

23 sodat almal die Seun kan eer net soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.

24 Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.

25 Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die dode die stem van die Seun van God sal hoor; en die wat dit gehoor het, sal lewe.

26 Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te .

27 En Hy het Hom mag gegee om ook te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is.

28 Moenie julle hieroor verwonder nie. Want daar kom 'n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor

29 en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.

30 Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het.

31 As Ek van Myself getuig, is my getuienis nie waar nie.

32 Daar is 'n ander Een wat van My getuig, en Ek weet dat die getuienis wat Hy van My getuig, waar is.

33 Julle het na Johannes gestuur, en hy het vir die waarheid getuig.

34 Maar Ek neem die getuienis van 'n mens nie aan nie; maar Ek dit, dat julle gered kan word.

35 Hy was die lamp wat brand en skyn, en julle was gewillig om julle vir 'n tyd in sy lig te verbly.

36 Maar Ek het 'n groter getuienis as dié van Johannes, want die werke wat die Vader My gegee het om te volbring, die werke self wat Ek doen, getuig van My dat die Vader My gestuur het.

37 En die Vader wat My gestuur het, Hy het van My getuig. Julle het nog nooit sy stem gehoor of sy gedaante gesien nie.

38 En julle het sy woord nie as iets blywends in julle nie, omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie glo nie.

39 Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is dié wat van My getuig.

40 En julle wil nie na My kom om die lewe te nie.

41 Eer neem Ek van die mense nie aan nie.

42 Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God in julle nie het nie.

43 Ek het gekom in die Naam van my Vader, en julle neem My nie aan nie. As 'n ander een in sy eie naam kom, hóm sal julle aanneem.

44 Hoe kan julle glo wat van mekaar eer aanneem, en die eer wat van die enige God kom, soek julle nie?

45 Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal beskuldig nie. Daar is een wat julle beskuldig Moses op wie julle gehoop het.

46 Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe.

47 En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?

Jesus sobe a Jerusalém

1 Depois disso, havia uma festa dos judeus, e Jesus subiu a Jerusalém.

2 Ora, em Jerusalém, junto Ne 3.1,32;12.39à Porta das Ovelhas, um tanque, que Jo 19.13,17,20;20.16;Ap 9.11;16.16; cp.At 21.40em hebraico se chama Betesda, o qual tem cinco alpendres. 3 Nestes jazia um grande número de enfermos, cegos, coxos, paralíticos 4 Alguns manuscritos omitem.[esperando que se movesse a água. Pois descia um anjo em certo tempo ao tanque e agitava a água; e o primeiro que entrava no tanque, depois de se mover a água, ficava curado de qualquer doença que tivesse.] 5 Achava-se ali um homem que havia trinta e oito anos estava enfermo. 6 Jesus, vendo-o deitado e sabendo que estava assim desde muito tempo, perguntou-lhe: Queres ficar são? 7 Respondeu-lhe o enfermo: Senhor, não tenho ninguém que me ponha no tanque, quando Jo 5.4a água for movida; mas, enquanto eu vou, outro desce antes de mim. 8 Disse-lhe Jesus: Mt 9.6;Mc 2.11;Lc 5.24Levanta-te, toma o teu leito e anda. 9 Imediatamente, o homem ficou são, tomou o seu leito e começou a andar.

A oposição dos judeus começa

Jo 9.14Era sábado aquele dia. 10 Por isso, disseram Jo 5.15-16,18;Jo 1.19os judeus ao que havia sido curado: Hoje, é sábado, Ne 13.19;Jr 17.21s.; cp.Jo 7.23;9.16;Mt 12.2e não te é lícito levar o teu leito. 11 Ele respondeu: Aquele que me curou, este mesmo me disse: Toma o teu leito e anda. 12 Eles lhe perguntaram: Quem é o homem que te disse: Toma o teu leito e anda? 13 Mas o que havia sido curado não sabia quem era; porque Jesus se tinha retirado, por haver muita gente naquele lugar. 14 Depois, Jesus o encontrou no templo e lhe disse: Olha, estás são; Jo 8.11; cp.Mc 2.5não peques mais, cp.Ed 9.14para que te não suceda coisa pior. 15 O homem foi dizer aos judeus que Jesus era quem o havia curado. 16 Por isso, os judeus perseguiam a Jesus, porque fazia essas coisas nos sábados. 17 Mas Jesus disse-lhes: Meu Pai não cessa de agir até agora, e eu, também. 18 Por isso, pois, os judeus cp.Jo 5.16;Jo 7.1procuravam com maior ânsia tirar-lhe a vida, porque não somente violava o sábado, mas também dizia que Deus era seu próprio Pai, Jo 10.33; cp.19.7fazendo-se igual a Deus.

Jesus explica a sua missão

19 Jesus, pois, lhes disse: Em verdade, em verdade vos digo que Jo 5.30;Jo 8.28; cp.12.49;14.10o Filho nada pode fazer de si mesmo, senão o que vir o Pai fazer; porque tudo o que ele fizer, o faz também semelhantemente o Filho. 20 cp.Jo 3.35Pois o Pai ama ao Filho e lhe mostra tudo o que faz, e Jo 14.12maiores obras do que estas lhe mostrará, para que vós vos maravilheis. 21 Pois, assim como o Pai ressuscita os mortos Rm 4.17;8.11e lhes vida, assim também Jo 11.25o Filho vida aos que ele quer. 22 O Pai a ninguém julga, mas Jo 5.27;Jo 9.39;At 10.42;17.31tem dado todo o julgamento ao Filho, 23 a fim de que todos honrem o Filho, assim como honram o Pai. cp.Lc 10.16;1Jo 2.23Quem não honra o Filho não honra o Pai, que o enviou. 24 Em verdade, em verdade vos digo que o que ouve a minha palavra e cp.Jo 3.18;12.44;20.31;1Jo 5.13crê aquele que me enviou tem a vida eterna e Jo 3.18não entra em juízo; pelo contrário, 1Jo 3.14passou da morte para a vida. 25 Em verdade, em verdade vos digo que Jo 4.23; cp.Jo 5.28;Jo 4.21vem a hora e agora é, em que os Lc 15.24mortos ouvirão a voz do Filho de Deus; e os que cp.Jo 6.60;8.43,47;9.27a ouvirem viverão. 26 Pois, assim como o Pai tem vida em si mesmo, assim também Jo 1.4; cp.6.57deu ele ao Filho ter vida em si mesmo. 27 Ele lhe deu autoridade para Jo 5.22;Jo 9.39;At 10.42;17.31julgar, porque é Filho do Homem. 28 Não vos maravilheis disso, porque Jo 4.21vem a hora em que Jo 11.24;1Co 15.52todos os que se acham nos túmulos ouvirão a sua voz e sairão: 29 Dn 12.2;At 24.15; cp.Mt 25.46os que fizeram o bem, para a ressurreição da vida; e os que praticaram o mal, para a ressurreição do juízo.

30 Jo 5.19Eu não posso de mim mesmo fazer coisa alguma; assim como ouço, julgo; Jo 8.16o meu juízo é justo, porque não procuro a minha vontade, mas a Jo 4.34;6.38vontade daquele que me enviou. 31 cp.Jo 8.14Se eu der testemunho de mim mesmo, o meu testemunho não é verdadeiro; 32 Jo 5.37outro é o que testemunho de mim, e sei que é verdadeiro o testemunho que ele de mim. 33 Vós tendes mandado mensageiros a João, Jo 1.7e ele tem dado testemunho da verdade; 34 1Jo 5.9;Jo 5.32eu, porém, não é do homem que recebo o testemunho, mas digo-vos essas coisas para que sejais salvos. 35 Ele era cp.2Sm 21.17;2Pe 1.19a lâmpada que ardia e brilhava, e vós cp.Mc 1.5quisestes alegrar-vos por algum tempo com a sua luz. 36 Mas o testemunho que eu tenho é maior que o de João; porque Jo 10.25,38;14.11;15.24; cp.Jo 2.23;Mt 11.4as obras que o Pai me tem dado Jo 4.34para executar, essas obras que eu faço dão testemunho de mim que o Pai Jo 3.17me tem enviado. 37 O Pai que me enviou, Jo 8.18; cp.Lc 24.27este é que tem dado testemunho de mim. Nunca tendes ouvido a sua voz, nem visto a sua forma, 38 1Jo 2.14e a sua palavra não permanece em vós, porque não credes aquele a quem ele enviou. 39 cp.Jo 7.52;Rm 2.17ss.Examinais as Escrituras, porque julgais ter nelas a vida eterna, e Lc 24.25,27;At 13.27elas mesmas são as que dão testemunho de mim; 40 e não quereis vir a mim para terdes vida. 41 Jo 5.44;Jo 7.18Não recebo glória dos homens, 42 mas eu vos conheço e sei que não tendes em vós o amor de Deus. 43 Eu vim em nome de meu Pai, e não me recebeis; cp.Mt 24.5se outro vier em seu próprio nome, recebê-lo-eis. 44 Como podeis crer, Jo 5.41vós que recebeis glória uns dos outros e não buscais Rm 2.29a glória que vem Jo 17.3;1Tm 1.17do único Deus? 45 Não penseis que eu vos hei de acusar perante o Pai; quem vos acusa é cp.Jo 9.28;Rm 2.17Moisés, no qual confiais. 46 Pois, se tivésseis crido a Moisés, me teríeis crido a mim; porque Lc 24.27ele escreveu de mim. 47 Porém, cp.Lc 16.29,31se não dais crédito aos seus escritos, como dareis crédito às minhas palavras?

Veja também