Pular para o conteúdo
Publicidade

João 16

TB

Laaste onderwys aan die dissipels (slot). Van die Trooster en van Jesus se wederkoms.

1 HIERDIE dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie.

2 Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom 'n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy 'n diens aan God bewys.

3 En dit sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie.

4 Maar hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat wanneer die uur kom, julle kan onthou dat Ek julle dit gesê het. Maar Ek het julle dit nie van die begin af gesê nie, omdat Ek saam met julle was.

5 En nou gaan Ek na Hom wat My gestuur het; en niemand van julle vra My: Waar gaan U heen nie?

6 Maar omdat Ek dit vir julle gesê het, het droefheid julle hart vervul.

7 Maar Ek julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

8 en as Hy kom, sal Hy die wêreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:

9 van sonde, omdat hulle in My nie glo nie;

10 en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie;

11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld geoordeel is.

12 Nog baie dinge het Ek om aan julle te , maar julle kan dit nou nie dra nie.

13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.

14 Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.

15 Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek gesê dat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.

16 'n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.

17 Sommige van sy dissipels het toe onder mekaar gevra: Wat is dit wat Hy vir ons : 'n Klein tydjie, en julle sien My nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien; en: Ek gaan na die Vader?

18 Hulle het dan gevra: Wat is dit wat Hy : 'n Klein tydjie? Ons weet nie wat Hy nie.

19 En Jesus het gemerk dat hulle Hom wou vra, en Hy vir hulle: Ondervra julle mekaar daaroor dat Ek gesê het: 'n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien?

20 Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wêreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.

21 'n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat 'n mens in die wêreld gebore is.

22 Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie.

23 En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee.

24 Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.

25 Hierdie dinge het Ek deur gelykenisse tot julle gespreek, maar daar kom 'n uur wanneer Ek nie meer deur gelykenisse tot julle sal spreek nie, maar julle openlik van die Vader sal vertel.

26 In daardie dag sal julle in my Naam bid; en Ek nie vir julle dat Ek die Vader aangaande julle sal vra nie;

27 want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad en geglo het dat Ek van God uitgegaan het.

28 Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.

29 Sy dissipels vir Hom: Kyk, nou spreek U ronduit en gebruik geen gelykenis nie.

30 Nou weet ons dat U alles weet en nie nodig het dat iemand U iets vra nie. Daarom glo ons dat U van God uitgegaan het.

31 Jesus antwoord hulle: Glo julle nou?

32 Kyk, die uur kom en het nou gekom dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen na sy eie toe, en My alleen sal laat; tog is Ek nie alleen nie, omdat die Vader met My is.

33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan . In die wêreld sal julle verdrukking ; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.

A missão do Paráclito

1 Eu tenho dito Jo 15.18-27essas coisas, para que não vos Mt 11.6escandalizeis. 2 Jo 9.22Expulsar-vos-ão das sinagogas; ainda mais Jo 4.21; cp.Jo 16.25vem a hora em que At 26.9-11; cp.Is 66.5;Ap 6.9todo o que vos mata julgará oferecer um culto a Deus. 3 Isso farão, Jo 15.21; cp.8.15,55;17.25;At 3.17;1Jo 3.1porque não conheceram ao Pai, nem a mim. 4 Ora, eu vos tenho dito essas coisas, cp.Jo 13.19para que, quando chegar aquela hora, vos lembreis de que eu vo-las disse. Não vo-las disse Lc 1.2;Jo 15.27desde o princípio, porque estava convosco. 5 Agora, porém, Jo 7.33;Jo 16.10,17,28vou para aquele que me enviou, e nenhum de vós me pergunta: Jo 13.36;14.5Para onde vais? 6 Antes, porque vos tenho falado essas coisas, Jo 16.22; cp.Jo 14.1encheu-se o vosso coração de tristeza. Contudo, eu vos digo a verdade: 7 convém-vos que eu . Pois, se eu não for, não virá a vós o Jo 14.16;15.26Paráclito; mas, se eu for, Jo 14.26;15.26enviar-vo-lo-ei. 8 Quando ele vier, convencerá o mundo de pecado, de justiça e de juízo; 9 de pecado, Jo 15.22,24porque não creem em mim; 10 de cp.At 3.14;7.52;17.31;1Pe 3.18justiça, Jo 16.5porque vou para o Pai, e não me vereis mais; 11 Jo 12.31de juízo, porque o príncipe deste mundo está julgado. 12 Tenho ainda muito que vos dizer, mas não o podeis suportar agora; 13 quando vier, porém, aquele Jo 14.17Espírito da verdade, Jo 14.26ele vos guiará a toda a verdade; porque não falará por si mesmo, mas dirá o que tiver ouvido e vos anunciará as coisas que estão para vir. 14 Ele me Jo 7.39glorificará, porque de receber do que é meu e vo-lo de anunciar. 15 Jo 17.10Tudo o que o Pai tem é meu; por isso eu vos disse que ele receberá do que é meu e vo-lo anunciará. 16 Jo 7.33Um pouco Jo 16.16-24; cp.Jo 14.18-24e não me vereis, e outra vez um pouco Jo 16.22e ver-me-eis. 17 Então alguns de seus discípulos perguntaram entre si: Que vem a ser isso que ele nos diz: Jo 16.16Um pouco e não me vereis, e outra vez um pouco e ver-me-eis; e: Porque Jo 16.5eu vou para o Pai? 18 Diziam, pois: Que vem a ser esse "um pouco"? Não compreendemos o que está ele dizendo. 19 cp.Jo 6.61;Mc 9.32Jesus, percebendo que desejavam interrogá-lo, perguntou-lhes: Indagais entre vós sobre o que vos disse: Um pouco e não me vereis, e outra vez um pouco e ver-me-eis? 20 Em verdade, em verdade vos digo que Mc 16.10;Lc 23.27vós haveis de chorar e lamentar, mas o mundo de regozijar-se; vós vos entristecereis, Jo 20.20mas a vossa tristeza se tornará em gozo. 21 cp.Is 13.8;21.3;26.17;66.13;Os 13.13;Mq 4.9;1Ts 5.3A mulher, quando à luz, enche-se de tristeza, porque chegou a sua hora; mas depois de nascida a criança, não se lembra da aflição pelo gozo de haver um homem nascido ao mundo. 22 Jo 16.6Assim também vós estais agora em tristeza; mas Jo 16.16eu vos tornarei a ver, e o vosso coração se encherá de gozo, e esse gozo ninguém vo-lo tirará. 23 Jo 16.26;Jo 14.20Naquele dia cp.Jo 16.19,30nada me perguntareis. Em verdade, em verdade vos digo que, Jo 15.16se pedirdes alguma coisa ao Pai, ele vo-la concederá em meu nome. 24 Jo 14.14Até agora nada tendes pedido em meu nome; pedi, e recebereis, para que o Jo 3.29; cp.15.11vosso gozo seja completo.

Palavras de despedida

25 Estas coisas vos tenho falado por Jo 16.29; cp.Jo 10.6;Mt 13.34figuras; Jo 16.2vem a hora, em que não vos falarei mais por figuras, mas vos falarei abertamente acerca do Pai. 26 Naquele dia pedireis em meu nome, e não vos digo que eu rogarei ao Pai por vós; 27 Jo 14.21,23pois o Pai mesmo vos ama, visto que vós me tendes amado e Jo 16.30; cp.2.11crido que Jo 8.42; cp.Jo 16.30eu saí de Deus. 28 Saí do Pai e vim ao mundo, outra vez deixo o mundo Jo 16.5,10,17;Jo 13.1,3e volto para o Pai. 29 Disseram seus discípulos: Agora é que falas abertamente e não usas mais de Jo 16.25; cp.Jo 10.6;Mt 13.34figuras. 30 Agora vemos que tu sabes todas as coisas, e que não precisas de ser interrogado; por isso Jo 16.27; cp.2.11cremos que Jo 8.42; cp.Jo 16.27-28saíste de Deus. 31 Disse-lhes Jesus: Agora credes? 32 Eis que Jo 4.23; cp.Jo 16.2,25vem a hora e é chegada, Mt 26.31; cp.Zc 13.7em que sereis espalhados cada um para Jo 19.27o seu lado e me deixareis ; mas Jo 8.29eu não estou , porque o Pai está comigo. 33 Eu vos tenho falado essas coisas para que Jo 14.27tenhais paz em mim. Jo 15.18ss.No mundo tereis tribulações; Mt 9.2mas tende bom ânimo; cp.Rm 8.37;2Co 2.14;4.7ss.;6.4ss.;Ap 3.21;12.11eu tenho vencido o mundo.

Veja também