Pular para o conteúdo
Publicidade

João 4

TB

Die Samaritaanse vrou.

1 TOE die Here dan verneem dat die Fariseërs gehoor het dat Jesus meer dissipels maak en doop as Johannes

2 alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels

3 het Hy Judéa verlaat en weer na Galiléa gegaan.

4 En Hy moes deur Samaría gaan.

5 Hy kom toe by 'n stad van Samaría wat Sígar genoem word, naby die stuk grond wat Jakob aan sy seun Josef gegee het.

6 En die fontein van Jakob was daar. Jesus het toe, omdat Hy moeg was van die reis, sommer by die fontein gaan sit. Dit was omtrent die sesde uur.

7 Daar kom 'n vrou uit Samaría om water te skep. Jesus vir haar: Gee vir My water om te drink

8 want sy dissipels het na die stad gegaan om voedsel te koop.

9 En die Samaritaanse vrou vir Hom: Hoe is dit dat U wat 'n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek 'n Samaritaanse vrou is? Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.

10 Jesus antwoord en vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou : Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.

11 Die vrou vir Hom: Here, U het nie eens 'n skepding nie, en die put is diep; waarvandaan kry U dan die lewende water?

12 U is tog nie groter as ons vader Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy seuns en sy vee?

13 Jesus antwoord en vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer dors kry;

14 maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.

15 Die vrou vir Hom: Here, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en hier hoef te kom skep nie.

16 Jesus vir haar: Gaan roep jou man en kom hier.

17 Die vrou antwoord en : Ek het nie 'n man nie. Jesus vir haar: Jy het reg gesê: Ek het nie 'n man nie;

18 want jy het vyf mans gehad; en die een wat jy nou het, is nie jou man nie. Dit het jy met waarheid gesê.

19 Die vrou vir Hom: Here, ek sien dat U 'n profeet is.

20 Ons vaders het op hierdie berg aanbid, en julle dat die plek waar ons behoort te aanbid, in Jerusalem is.

21 Jesus vir haar: Vrou, glo My, daar kom 'n uur wanneer julle nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem die Vader sal aanbid nie.

22 Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons weet, want die saligheid is uit die Jode.

23 Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom aanbid.

24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.

25 Die vrou vir Hom: Ek weet dat die Messías kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig.

26 Jesus vir haar: Dit is Ek wat met jou spreek!

27 En op dié oomblik het sy dissipels gekom en hulle verwonder dat Hy met 'n vrou in gesprek was. Tog het niemand gesê: Wat verlang U nie? of: Waarom spreek U met haar?

28 Die vrou het toe haar waterkan laat staan en na die stad gegaan en vir die mense gesê:

29 Kom kyk 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?

30 Hulle het toe uit die stad gegaan en na Hom gekom.

Die oes en die arbeiders.

31 EN intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesê: Rabbi, eet.

32 Maar Hy vir hulle: Ek het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie.

33 Die dissipels toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring?

34 Jesus vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om sy werk te volbring.

35 julle nie: Dit is nog vier maande, dan kom die oes nie? Kyk, Ek vir julle, slaan julle op en aanskou die lande dat hulle al wit is vir die oes.

36 En hy wat maai, ontvang loon en vergader vrug vir die ewige lewe, sodat die saaier en die maaier saam bly kan wees.

37 Want hierin is die woord waar: Dit is een wat saai, en 'n ander wat maai.

38 Ek het julle gestuur om te maai waar julle nie aan gewerk het nie. Ander het gewerk, en julle het in hulle arbeid ingegaan.

39 En baie van die Samaritane uit daardie stad het in Hom geglo oor die woord van die vrou wat getuig het: Hy het my alles vertel wat ek gedoen het.

40 Toe die Samaritane dan by Hom kom, het hulle by Hom aangedring om by hulle te bly; en Hy het daar twee dae gebly.

41 En baie meer het op grond van sy woord geglo

42 en aan die vrou gesê: Ons glo nie meer op grond van wat jy gesê het nie, want ons het self gehoor en ons weet dat Hy waarlik die Christus, die Saligmaker van die wêreld, is.

Genesing van die seun van die koninklike beampte.

43 EN die twee dae het Hy daarvandaan weggegaan en na Galiléa vertrek.

44 Want Jesus self het getuig dat 'n profeet in sy eie vaderland geen eer ontvang nie.

45 Toe Hy dan in Galiléa kom, het die Galiléërs Hom ontvang, omdat hulle alles gesien het wat Hy in Jerusalem op die fees gedoen het; want hulle het ook na die fees gegaan.

46 Jesus het dan weer gekom te Kana in Galiléa, waar Hy die water wyn gemaak het. En daar was 'n sekere koninklike beampte wie se seun in Kapérnaüm siek was.

47 Toe hy hoor dat Jesus uit Judéa in Galiléa gekom het, gaan hy na Hom en vra Hom om af te kom en sy seun gesond te maak, want hy het op sterwe gelê.

48 Jesus toe vir hom: As julle nie tekens en wonders sien nie, sal julle nooit glo nie.

49 Die koninklike beampte vir Hom: Here, kom af voordat my kind sterwe.

50 Jesus antwoord hom: Gaan, jou seun lewe! En die man het die woord geglo wat Jesus vir hom gesê het, en hy het gegaan.

51 En toe hy al op pad was huis toe, kom sy diensknegte hom tegemoet en bring die berig en : U kind lewe!

52 Hy verneem toe van hulle die uur waarop hy beter geword het. En hulle vir hom: Gister, die sewende uur, het die koors hom verlaat.

53 Die vader merk toe dat dit daardie uur was waarop Jesus vir hom gesê het: Jou seun lewe! En hy het self geglo en sy hele huis.

54 Hierdie tweede teken weer het Jesus gedoen toe Hy uit Judéa in Galiléa gekom het.

A mulher da Samaria. A cura dum enfermo

1 Quando, pois, Lc 7.13o Senhor soube que os fariseus tinham ouvido dizer que ele, Jesus, fazia e Jo 3.22,26; cp.1Co 1.17batizava mais discípulos que João 2 (se bem que Jesus mesmo não batizasse, mas sim seus Jo 2.2discípulos), 3 Jo 3.22deixou a Judeia e Jo 2.11s.voltou para a Galileia. 4 Precisava atravessar a cp.Lc 9.52Samaria. 5 Chegou, pois, a uma cidade da Samaria, chamada Sicar, perto das terras que Gn 33.19;48.22;Js 24.32;Jo 4.12Jacó deu a seu filho José; 6 era ali a fonte de Jacó. Cansado da viagem, estava Jesus assim sentado ao da fonte; era cerca da hora sexta. 7 Uma mulher da Samaria veio tirar água. Disse-lhe Jesus: Dá-me de beber. 8 Pois seus Jo 2.2discípulos tinham ido à Jo 4.5,39cidade comprar alimentos. 9 Disse-lhe, então, a mulher samaritana: Como, sendo tu judeu, pedes de beber a mim, que sou mulher samaritana? Os Mt 10.5; cp.Jo 8.48;Ed 4.3-6,11ss.judeus não se comunicam com os samaritanos. 10 Respondeu-lhe Jesus: Se tivesses conhecido o dom de Deus, e quem é o que te diz: Dá-me de beber, tu lhe terias pedido, e ele te haveria dado Jo 7.37s.;Ap 21.6;22.17água viva. 11 Ela lhe respondeu: Senhor, não tens com que a tirar, e o poço é fundo; donde, pois, tens essa água viva? 12 És tu, porventura, maior que nosso pai Jacó, Jo 4.6que nos deu este poço, do qual ele bebeu, e seus filhos e os seus gados? 13 Replicou-lhe Jesus: Todo o que bebe desta água tornará a ter sede; 14 mas quem beber da água que eu lhe der Jo 6.35;7.38nunca mais terá sede; pelo contrário, a água que eu lhe der virá a ser nele uma fonte de água que mana para a Mt 25.46;Jo 6.27vida eterna. 15 Disse-lhe a mulher: Senhor, cp.Jo 6.34dá-me dessa água, para que eu não tenha mais sede, nem venha aqui tirá-la. 16 Disse-lhe ele: Vai, chama teu marido e vem . 17 Respondeu a mulher: Não tenho marido. Replicou-lhe Jesus: Disseste bem que não tens marido; 18 porque cinco maridos tiveste, e o que agora tens não é teu marido; isso disseste com verdade. 19 Senhor, disse-lhe a mulher, vejo que tu és Mt 21.11; cp.Lc 7.39profeta. 20 Gn 33.20cp.Jo 4.12Nossos pais adoraram Dt 11.29;Js 8.33neste monte; e vós dizeis que cp.Lc 9.53em Jerusalém é o lugar onde se deve adorar. 21 Disse-lhe Jesus: Mulher, crê-me, Jo 5.28;16.2; cp.Jo 4.23;5.25;16.32a hora vem em que Ml 1.11;1Tm 2.8nem neste monte, nem em Jerusalém adorareis o Pai. 22 cp.2Rs 17.28-41Vós adorais o que não conheceis, nós adoramos o que conhecemos, pois a Is 2.3;Rm 3.1s.;9.4s.salvação vem dos judeus. 23 Mas Jo 5.25;16.32; cp.Jo 4.21;5.28;16.2a hora vem e agora é, em que os verdadeiros adoradores adorarão o Pai cp.Fp 3.3em espírito e em verdade; porque são estes que o Pai procura para seus adoradores. 24 Deus é espírito; e é necessário que os que o adoram o adorem em espírito e em verdade. 25 Eu sei, respondeu a mulher, que vem o Jo 1.41Messias cp.Mt 1.16(que se chama Cristo); quando ele vier, anunciar-nos-á todas as coisas. 26 Disse-lhe Jesus: Jo 8.24; cp.9.35-37Eu o sou, eu que falo contigo.

A ceifa e os ceifeiros

27 Nisso, Jo 4.8chegaram os seus Jo 2.2discípulos e maravilhavam-se de que estivesse falando com uma mulher. Ninguém, todavia, lhe perguntou: Que procuras ou que falas com ela? 28 A mulher deixou o cântaro, foi à cidade e disse ao povo: 29 Vinde ver um homem Jo 4.17s.que me contou tudo o que fiz. cp.Jo 7.26,31;Mt 12.23Será este, porventura, o Cristo? 30 Saíram da cidade e vieram ter com ele. 31 Entretanto, os discípulos lhe rogavam, dizendo: Mt 23.7Mestre, come. 32 Mas ele lhes respondeu: Eu para comer tenho um manjar que vós não conheceis. 33 Os discípulos, pois, diziam uns aos outros: Porventura, alguém lhe trouxe de comer? 34 Disse-lhes Jesus: A minha comida é Jo 5.30;6.38fazer eu a vontade daquele que me enviou Jo 5.36;17.4; cp.19.28,30e completar a sua obra. 35 Não dizeis vós que ainda quatro meses até a ceifa? Eu, porém, vos digo: Erguei os vossos olhos e contemplai estes campos, que estão brancos Lc 10.2para a ceifa. 36 Quem ceifa está recebendo 1Co 9.17s. (Gr.)salário e ajuntando Rm 1.13fruto para a Jo 4.14vida eterna, a fim de que o que semeia e o que ceifa, juntamente, se regozijem. 37 Pois nisso é verdadeiro o ditado: cp.Jó 31.8;Mq 6.15Um é o que semeia, e outro, o que ceifa. 38 Eu vos enviei a colher aquilo em que não tendes trabalhado; outros trabalharam, e vós tendes entrado no seu trabalho.

Muitos samaritanos creem em Jesus

39 Muitos samaritanos Jo 4.5,8daquela cidade creram nele por causa das palavras da mulher, que testificara: Jo 4.29Ele disse-me tudo o que fiz. 40 Quando, pois, esses samaritanos vieram ter com Jesus, pediram-lhe que ficasse com eles; e passou ali dois dias. 41 Muitos mais creram por causa das palavras de Jesus 42 e diziam à mulher: Não é mais pelas tuas palavras que nós cremos; mas porque nós mesmos temos ouvido e sabemos que este é verdadeiramente o 1Jo 4.14; cp.1Tm 4.10;Lc 2.11;At 5.31;13.23Salvador do mundo.

Jesus volta para a Galileia

43 Depois destes Jo 4.40dois dias, partiu dali para a Galileia. 44 Pois Jesus mesmo testificou que Mt 13.57um profeta não recebe honra em sua terra. 45 Assim, quando chegou a Galileia, os galileus o receberam bem, Jo 2.23porque tinham visto tudo o que ele fizera em Jerusalém na ocasião da festa; pois eles também foram à festa.

A cura do filho de um oficial do rei

46 Voltou, então, Jo 2.1a Caná da Galileia, Jo 2.9onde fizera da água vinho. Ali se achava um oficial do rei, cujo filho estava doente em Jo 2.12;Lc 4.23Cafarnaum. 47 Esse homem, ao saber que Jesus tinha vindo da Jo 4.3,54Judeia para a Galileia, foi ter com ele e rogou-lhe que descesse para curar seu filho; porque estava à morte. 48 Disse-lhe Jesus: Se não virdes Dn 4.2s.;6.27;Mt 24.24;Mc 13.22;At 2.19,22,43;4.30;5.12;6.8;7.36;14.3;15.12;Rm 15.19;2Co 12.12;2Ts 2.9;Hb 2.4; cp.1Co 1.22milagres e prodígios, de modo algum crereis. 49 Rogou-lhe o oficial: Desce, Senhor, antes que meu filho morra. 50 Vai, disse Jesus; teu filho vive. O homem creu na palavra que Jesus lhe dissera e retirou-se. 51 ele descia, quando os seus servos lhe vieram ao encontro, dizendo que o seu filho vivia. 52 Perguntou-lhes, então, a que hora ele se sentira melhor. Eles lhe responderam: Ontem, à sétima hora, a febre o deixou. 53 Reconheceu o pai ser aquela a mesma hora em que Jesus dissera: Teu filho vive; e creu ele e cp.At 11.14toda a sua casa. 54 Este foi o Jo 2.11segundo Jo 2.11milagre que Jesus fez, depois Jo 4.45s.de vir da Judeia para a Galileia.

Veja também